Verlof Voorbeeld Klousules

Verlof. Jaarlikse verlof moet geneem word ooreenkomstig „n ooreenkoms tussen die werkgewer en die werknemer of ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die werkgewer bepaal. „n Werkgewer mag nie „n werknemer die verlof uitbetaal in plaas daarvan om die verlof toe te staan nie, behalwe by beëindiging van diens. „n Werkgewer moet aan „n werknemer die verlofbetaling maak voor die begin van die verloftydperk of, volgens ooreenkoms, op die werknemer se gewone betaaldag. „n Werkgewer hoef nie „n werknemer vir siekteverlof te betaal nie, indien die werknemer afwesig was van sy/haar werk vir meer as twee opeenvolgende dae of by meer as twee geleenthede gedurende „n tydperk van agt weke en op versoek van die werkgewer, nie ‟n mediese sertifikaat voorlê wat verklaar dat die werknemer as gevolg van sy/haar afwesigheid nie instaat was om ▇▇ ▇▇▇▇ nie. „n Werknemer is geregtig op minstens vier opeenvolgende maande kraamverlof wat vier weke voor die verwagte datum van geboorte kan begin. Geen werknemer mag vir ses weke na die geboorte ▇▇▇ ▇▇▇▇ kind werk nie, tensy „n mediese praktisyn sertifiseer dat sy geskik is om dit te doen. „n Werknemer wat „n miskraam gedurende die derde trimester van ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ het of „n doodgebore kind baar, is geregtig op kraamverlof vir ses weke na die miskraam of doodgeboorte. Die werknemer moet behalwe as sy nie staat is om dit te doen nie, minstens vier weke voordat sy van voorneme is om met kraamverlof te begin, die werkgewer skriftelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ van die datum waarop sy van voorneme is om met kraamverlof te begin en na kraamverlof terug ▇▇ ▇▇▇▇ werk toe. Die betaling van kraamvoordele ▇▇▇ ▇▇▇▇ die Minister bepaal word. Tydens swangerskap en ses maande daarna mag vroue nie werk doen wat gevaarlik is vir hulle of hul babas nie. Indien moontlik moet die werkgewer alternatiewe werk aan die werknemer aanbied. Enige werknemer wat vir ▇▇▇▇▇▇ as vier maande in diens is van „n werkgewer en wat vir minstens vier dae per week vir daardie werkgewer werk, is geregtig op drie dae betaalde verlof per jaar vir die geboorte van sy kind, vir die siekte van sy/haar kind of in geval van die dood van sy/haar gade of lewensmaat of ouer, aangenome ouer, grootouer, kleinkind, ▇▇▇▇▇ of suster. Alvorens die werknemer vir sodanige verlof betaal word, kan die werkgewer bewys vereis van die geval waarvoor verlof geneem is.
Verlof. Jaarlikse verlof: Siekteverlof: Verlof vir Gesinsverantwoordelikheid: Kraamverlof
Verlof. 6.6.1 Verlof word deur die verlofreglement van die Kerkorde gereël. Dit sluit vakansieverlof en siekverlof in. 6.6.2 Die predikant is geregtig op twee-en-veertig (42) kalenderdae jaarlikse verlof teen volle betaling vir elke voltooide twaalf (12) maande tydperk, ▇▇▇▇ bepaal in die Kerkorde en ▇▇▇▇ verder omskryf in die personeelbeleid. 6.6.3 Daar is beperkings op die verlof wat opgehoop mag word, ▇▇▇▇ beskryf in die Kerkorde.
Verlof. 4.1 Die Kleuterskool ▇▇▇ gesluit wees tydens die amptelike skoolvankansies ▇▇▇▇ bepaal deur die Gautengse Onderwysdepartement/maar ▇▇▇▇ ▇▇▇ toesig vir die Kleuters/Babas wees, of ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die Kleuterskool gereël. 4.2 Die Kleuterskool ▇▇▇ op openbare vakansiedae gesluit wees. 4.3 Die onderwyseres is geregtig op 11 betaalde werksdae
Verlof. U is geregtig op verlof ▇▇▇▇ bepaal in die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente (2007) Reglement 19. (Indien die kerkraad dit so verkies kan 'n besondere en spesifieke besluit met betrekking tot lewensonderhoud paragraaf 5 geheel-en-al of gedeeltelik vervang.)
Verlof