OPENBARE VAKANSIEDAE Voorbeeld Klousules
OPENBARE VAKANSIEDAE. Werknemers kwalifiseer vir alle statutêre vakansiedae teen volle vergoeding. Indien gewerk word op ’n openbare vakansiedag wat normaalweg ‘n vakansiedag sou wees, word die Werknemer minstens dubbel sy/haar normale dagloon betaal of, indien dit meer is; sy/haar normale loon plus sy/haar uurlikse tarief vir elke uur gewerk.
OPENBARE VAKANSIEDAE. Werk op ‘n openbare vakansiedag ▇▇▇ slegs per ooreenkoms geskied en ▇▇▇ vergoed word in terme van klousule 8 van die riglyne.
OPENBARE VAKANSIEDAE. 7.1 n Predikant is geregtig op openbare vakansiedae. Indien die predikant ’n diensverpligting het, kom die persoon en die kerkvergadering of sy gevolmagtigde ooreen op ’n gepaste reëling.
7.2 Die gemeente/kerkverband en die predikant kan met mekaar in die dienskontrak ooreenkom dat jaarlikse verlof nie verleng word met die openbare vakansiedae wat in die verlofsiklus ▇▇▇ ▇▇▇.
7.3 By gebrek aan ’n skriftelike ooreenkoms, word ’n predikant se verlof verleng met elke openbare vakansiedag wat in die verloftydperk val.
OPENBARE VAKANSIEDAE. Die WERKNEMER is geregtig op sodanige openbare vakansiedae as wat deur wetgewing bepaal mag word. ▇▇▇▇▇▇▇▇ aan die WERKNEMER ▇▇▇ geskied in terme van die bepalings van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 75 van 1997, ▇▇▇▇ gewysig.
OPENBARE VAKANSIEDAE. Die Werknemer ▇▇▇ geregtig wees op al die amptelike openbare vakansiedae teen volle betaling. Indien 'n Werknemer nie op 'n openbare vakansiedag werk nie, sal hy/sy normale vergoeding vir daardie dag ontvang. Indien die Werknemer op 'n openbare vakansiedag ▇▇▇▇, ▇▇▇ hy/sy ten minste dubbel vergoed word.
OPENBARE VAKANSIEDAE. ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇, ooreenkomstig klousule 4.1 en 4.4 hierbo, van die werknemer verwag word om ▇▇ ▇▇▇▇, is die werknemer geregtig om verlof met volle betaling te neem op enige dag wat ooreenkomstig die Wet op Openbare Vakansiedae as ’n openbare vakansiedag beskou word, indien dié dag op ’n normale werksdag val.
OPENBARE VAKANSIEDAE. Die WERKNEMER is geregtig op volle betaling op sodanige openbare vakansiedae ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die wet bepaal.
OPENBARE VAKANSIEDAE. Werk op ’n openbare vakansiedag ▇▇▇ per ooreenkoms geskied en volgens die Sektorale Vasstelling 13: Plaaswerkers betaal word.
