Siekverlof Voorbeeld Klousules

Siekverlof. 11.1. Tydens elke siekverlof-siklus van 36 maande xxx die Werknemer geregtig wees op betaalde siekverlof in dae gelyk aan die getal dae wat die Werknemer normaalweg gedurende ses weke sou werk. 11.2. Gedurende die eerste ses maande xxxxx, xxx die Werknemer geregtig wees op een dag betaalde siekverlof vir elke 26 dae wat hy/sy reeds gewerk het. 11.3. Die Werknemer moet die Werkgewer so gou moontlik laat weet as hy/xx xxxxx siekte of besering nie by die werk kan wees nie. 11.4. Die Werkgewer mag die Werknemer versoek om ’n mediese sertifikaat voor te lê wanneer die Werknemer xxxxxx as twee xxx xxxxx siekte of besering van die werk afwesig was, of indien hy/sy afwesig is vir meer as twee geleenthede gedurende ’n periode van agt weke. 12.
Siekverlof. Die werknemer is geregtig op 1 dag siekteverlof vir elke 26 dae gewerk. Die werknemer moet die werknemer so gou as moontlik in xxxxxx xxxx van sy/haar afwesigheid van die werk deur siekte. In die geval waar die werknemer vir meer as 2 (twee) agtereenvolgende dae afwesig is weens siekte, of by meer as 2 (twee) geleenthede in ʼn periode van 8 (agt) weke afwesig is, xxx die werknemer nie geregtig wees op betalende siekverlof nie, tensy die werknemer ʼn mediese sertifikaat wat bevestig dat die werknemer ongeskik was vir diens weens siekte of besering tydens die tydperk van afwesigheid.
Siekverlof. Die WERKNEMER is geregtig op siekverlof gedurende ‘n verlof siklus van 36 (SES EN DERTIG) maande. Die WERKNEMER xxx geregtig wees op siekverlof gelykstaande aan die aantal dae normaalweg gewerk gedurende ‘n 6 (SES) weke periode. Gedurende die eerste 6 (SES maande van aaneenlopende diens by die WERKGEWER xxx die WERKNEMER geregtig wees op 1 (EEN) xxx xxxx verlof vir elke 26 (SES EN TWINTIG) dae gewerk. Die WERKNEMER moet aan die WERKGEWER ‘n mediese sertifikaat verskaf wanneer aansoek gedoen word vir xxxx verlof. Die mediese sertifikaat moet uitgereik wees en onderteken wees deur ‘n mediese praktisyn of persoon wat gesertifiseer is om diagnoses xx xxxx en pasiënte te behandel en wat geregistreer is by ‘n professionele raad. 7.3
Siekverlof. ‘n Werknemer mag tot ses weke siekverlof gedurende ‘n drie jaar siklus neem. Gedurende die eerste ses maande kan ‘n werker egter net een dag se siekverlof vir elke 26 dae neem wat hy gewerk het.
Siekverlof. Die plaaswerker is geregtig op 36 dae betaalde siekverlof per siklus van 36 maande indien hy ’n sesdag-week werk en 30 dae betaalde siekverlof in ʼn siklus van 36 maande indien hy ’n vyfdag-week werk. Afwesigheid vir meer as twee opeenvolgende xxx xxxxxx ’n mediese of ander goedgekeurde sertifikaat xxx as onbetaalde verlof beskou word. 19.
Siekverlof. 1. The employee is entitled to 10 working days per year sick leave. After 36 months a new cycle will start. Xxxx leave may not be taken as normal leave. ‘n Werknemer is geregtig op 10 werksdae per jaar siekverlof. Na 36 maande xxx ‘n nuwe vensterperiode begin. Siekverlof mag nie as normale verlof geneem word nie. 2. The employee is to notify the employer on the day in case of his/her absence from work through illness. ‘n Werknemer moet die werkgewer op die xxx xxx xx/xxxx afwesigheid in xxxxxx xxxx van die aard van die siekte. 3. A medical certificate will be required if absent for more than two days or has been absent on more than two occasions during an eight-week period. ‘n Mediese sertifikaat word verlang vir ‘n afwesigheid van twee dae en xxxxxx. ‘n Mediese sertifikaat word ook verlang indien ‘n wernemer meer as twee keer in agt weke siekverlof neem.