VERGOEDING. 13.4.1 Die vergoeding sluit die volgende in: • die bedrae waarvoor u aanspreeklik is; • regskoste van die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ waarvoor u aanspreeklik is; • koste wat u aangaan om die eis teen u met ons toestemming te skik of te verdedig.
Appears in 2 contracts
Sources: Personal Insurance Policy, Personal Insurance Policy