VERGOEDING Voorbeeld Klousules

VERGOEDING. Hoe ons u vergoed 9.12.1 Ons vergoed u op een of meer van die volgende maniere: • betaal vir die voertuig se herstelwerk by ’n hersteller wat ons goedkeur; • vervang die voertuig; • betaal die bedrag van die verlies, skade of aanspreeklikheid; Ons alleen besluit hoe ons u gaan vergoed. 9.12.2 Daar is ’n bybetaling in die skedule vir motor. Dit is die bedrag wat u moet betaal voordat ons u vergoed. 9.12.3 Ons vergoed u tot en met die perk aangedui in die skedule indien u die eerste geregistreerde eienaar van ’n nuwe voertuig is en indien die volgende met die voertuig gebeur binne 12 maande van registrasie: 9.12.3.1 dit is gesteel of gekaap en is nie teruggevind nie; 9.12.3.2 dit is beskadig en dit kan nie na ons mening ekonomies herstel word nie. 9.12.4 Vir voertuie wat met ’n Kleinhandelwaarde verseker is, is die vergoedingsperk die laagste van die volgende: 9.12.4.1 die huidige koopprys van ’n nuwe voertuig van dieselfde model (of soortgelyke model indien dieselfde model nie beskikbaar is nie) ten tye van die verlies of skade, minus enige bybetaling; 9.12.4.2 die kleinhandelwaarde ten tye van die verlies of skade, minus enige 9.12.5 Vir voertuie wat met ’n Ooreengekome waarde verseker is, is die vergoedingsperk die Ooreengekome waarde aangepas vir agteruitgang, minus enige bybetaling. Indien u nie die eerste geregistreerde eienaar van die voertuig is nie 9.12.6 Ons vergoed u tot en met die vergoedingsperk ▇▇▇▇ aangedui in die skedule indien u nie die eerste geregistreerde eienaar van die voertuig is nie, indien een van die volgende met die voertuig gebeur, na 12 maande na die eerste registrasie: 9.12.6.1 dit is gesteel of gekaap en is nie teruggevind nie; 9.12.6.2 dit is beskadig en dit kan nie na ons mening ekonomies herstel word nie. 9.12.7 Die vergoedingsperk is die Kleinhandelwaarde of Ooreengekome waarde van die voertuig aangepas na agteruitgang (▇▇▇▇ toepaslik) ten tye van die verlies of skade, minus die bybetaling. 9.12.8 Ons verseker nie klanktoerusting ingevolge die volgende tipes versekering nie: 9.12.8.1 Derde Party, Brand en Diefstal; 9.12.8.2 Slegs Derde Party. Ons vergoed u vir klanktoerusting indien afsonderlik verseker as bybehore ingevolge hierdie afdeling of ingevolge die Alle Risiko’s-afdeling. 9.12.9 Dit is nie ons plig om u bybetaling terug te vorder van die party wat die skade of verlies veroorsaak het nie. Ons kan egter besluit om dit te doen. Indien ons u bybetaling ten volle of gedeeltelik ▇▇▇▇▇▇▇, ▇▇▇ ons dit ten volle of gedeelt...
VERGOEDING. Die vergoeding sluit die volgende in:
VERGOEDING. Die vergoeding sluit die volgende in: • die bedrae waarvoor u aanspreeklik is; • regskoste van die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ waarvoor u aanspreeklik is; • koste wat u aangaan om die eis teen u met ons toestemming te skik of te verdedig; • kostes met betrekking tot amptelike navrae en lykskouing. U moet ons toestemming kry voordat u hierdie kostes aangaan.
VERGOEDING. 6.4.1 Die vergoeding sluit die volgende in: 6.4.1.1 die bedrae waarvoor u aanspreeklik is; 6.4.1.2 regskoste van die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ waarvoor u aanspreeklik is; 6.4.1.3 kostes wat u met ons toestemming aangaan om die eis teen u te skik of te verdedig.
VERGOEDING. 13.4.1 Die vergoeding sluit die volgende in: • die bedrae waarvoor u aanspreeklik is; • regskoste van die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ waarvoor u aanspreeklik is; • koste wat u aangaan om die eis teen u met ons toestemming te skik of te verdedig.
VERGOEDING. Die vergoeding vir onregmatige inhegtenisname sluit die volgende in:
VERGOEDING. Ons verwag dat vervaardigers ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ dat lone noodsaaklik is om in die basiese behoeftes van werknemers te voorsien. Vervaardigers moet, op sy minste, alle loon- en uurwette en -regulasies wat van toepassing is, nakom, insluitend dié wat betref minimum lone, oortyd, maksimum ure, loonskale vir stukwerk en ander aspekte van vergoeding, en moet verpligte voordele kragtens die wet voorsien. Met die uitsondering van buitengewone besigheidsomstandighede, mag vervaardigers nie van werknemers vereis ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇ nie as die minste van
VERGOEDING. Die vergoeding vir toevallige dood, liggaamlike besering, siekte, verlies van of skade aan eiendom ▇▇▇▇ hierbo sluit die volgende in:
VERGOEDING. Ons word vir ons dienste vergoed deur kommissie en/of deur die heffing van fooie wat tussen ons en ons kliënte onderhandel word. Ons vra nie aanvangsfooie nie, buiten die tyd-gebaseerde koste wat met die kliënt onderhandel word. Die deurlopende fooie betaalbaar aan Findata word met die kliënt onderhandel. Findata het nie gedurende die afgelope 12 maande meer as 30% van sy totale vergoeding van ’n enkele fondsbestuurder ontvang nie.
VERGOEDING. Hoe ons u vergoed 10.5.1. Ons kan een of meer van die volgende maniere kies om u te vergoed: 10.5.1.1. betaal vir herstelwerk by ’n hersteller wat ons goedkeur; 10.5.1.2. vervang die betrokke watervaartuig of onderdele; 10.5.1.3. betaal die bedrag van die verlies, skade of aanspreeklikheid.