Dagbestuur Voorbeeld Klousules

Dagbestuur. Die Dagbestuur van die VERENIGING ▇▇▇ bestaan uit die [President,] Voorsitter, [Onder-Voorsitter,] die Sekretaris, die Tesourier, die [Uitvoerende Beampte (ampshalwe)] en/of enige ander bestuurslid ▇▇▇▇ ▇▇ goeddunke [van die Algemene Jaarvergadering]. Die Dagbestuur se pligte ▇▇▇ behels die uitvoering van die Uitvoerende Bestuursbesluite, asook die daaglikse administrasie van die vereniging. Dringende besluite kan ook deur die Dagbestuur geneem word, mits dit tot voordeel van die vereniging is en so gou doenlik deur die Uitvoerende Bestuur (geratifiseer) [bekragtig] word.
Dagbestuur