Spesiale voorwaardes Voorbeeld Klousules

Spesiale voorwaardes. 1. Enige geskil tussen die versekerde en die versekeraar in verband met of voortspruitend uit hierdie afdeling word eksklusief in ooreenstemming met die wette van die land waarin hierdie polis uitgereik word en eksklusief deur ’n bevoegde hof van die Hoë Hof van daardie land beslis. Die versekerde onderneem om nie aksie teen die versekeraar in te stel of gesamentlike geregtelike stappe teen die versekeraar in te stel in die hof van enige ander land as die land waarin hierdie polis uitgereik word nie. 2. Xxxxxxx ingevolge hierdie afdeling staak indien die versekerde se besigheid gelikwedeer word of deur ’n likwidateur of geregtelike bestuurder voortgesit word of permanent gestaak word, behalwe met die skriftelike toestemming van die versekeraar. 3. Skadeloosstelling word deur hierdie afdeling toegestaan op voorwaarde dat die onderliggende versekering gedurende die volle versekeringstydperk van xxxx xxx en dat die skadeloosstellingsperke ingevolge die onderliggende versekering nie laer xxx xxxx as dié wat onder die opskrif “Minimum skadeloosstellingsperke van onderliggende versekering” in die bylae vervat is nie. Indien die skadeloosstellingsperk ingevolge die onderliggende versekering op die datum van verlies minder as die gemelde minimum perke is, word die versekerde geag hulle eie versekeraar xx xxxx vir die verskil. 4. Indien tydens die plaasvind xxx xxxx gebeurtenis wat aanleiding mag gee tot ‘n eis ingevolge hierdie afdeling en skadeloosstelling vir sodanige gebeurtenis is ook van xxxx xxxxx enige ander versekering (xxxxx xxx ‘n polis wat spesifiek dekking verleeen in oormaat van hierdie afdeling) xxx die skadeloosstelling verskaf onder hierdie afdeling in oormaat van en nie bydrae tot sodanige ander versekering nie Versekering spesifiek om skadeloosstelling te verskaf in oormaat van hierdie afdeling is toelaatbaar sonder benadeling van hierdie versekering en die bestaan van sodanige oormaat versekering xxx xxx die maatskappy se aanspreeklikheid verminder onder hierdie afdeling nie
Spesiale voorwaardes. Dood of ongeskiktheid moet binne 24 maande van die ongeluk plaasvind 7.6.1. U dood of ongeskiktheid moet binne 24 maande van die ongeluk wat die liggaamlike besering veroorsaak het, plaasvind. 7.6.2. Vir dood, sluit die 24-maande-tydperk nie die tyd in wat u aan die lewe gehou word deur lewensondersteuningstoerusting vir xxxxxx as drie opeenvolgende dae nie. Indien die lewensondersteuningstoerusting vir korter as drie opeenvolgende dae gebruik word, word die 24-maande-tydperk nie vertraag nie. U moet aan ons sekere inligting gee 7.6.3. U moet ons onmiddellik in xxxxxx xxxx indien: 7.6.3.1. u enige fisiese mediese toestand het wat u beïnvloed; 7.6.3.2. u u beroep na ’n gevaarliker beroep verander. U word slegs verseker tot en met u 80ste verjaardag 7.6.4. U word nie verseker nadat u 80 jaar oud geword het nie. U moet behoorlike mediese behandeling ontvang 7.6.5. Indien u enige fisiese besering het wat tot ’n eis kan lei, moet u binne ’n redelike tydperk mediese behandeling ontvang. 7.6.6. Ons vergoed u nie vir dood of ongeskiktheid wat plaasgevind het omdat u nie die mediese behandeling ontvang het wat u na ons mening xxxx ontvang het nie. U moet instem tot mediese ondersoeke 7.6.7. In die geval van ’n eis, moet u instem om mediese ondersoeke te ondergaan so dikwels as wat ons u versoek. Ons is verantwoordelik vir die koste van hierdie ondersoeke en enige redelike uitgawes wat daarmee verband hou. 7.6.8. Betalings vir Tydelike ongeskiktheid xxx met tussenposes aan u gemaak word indien die Mediese Praktisyn wat u behandel aan ons ’n bevredigende mediese verslag gee ten tye van die Tydelike ongeskiktheid. 8.
Spesiale voorwaardes. U moet doeltreffende sekuriteitmaatreëls in plek hê Diefwering 6.7.1 Indien die skedule meld dat u diefwering het, vergoed ons u vir diefstal of gepoogde diefstal slegs indien ten tye van die diefstal of gepoogde diefstal die diefwering geïnstalleer is. Sekuriteitshekke 6.7.2 Indien die skedule meld dat u sekuriteitshekke het, vergoed ons u vir diefstal of gepoogde diefstal slegs indien ten tye van die diefstal of gepoogde diefstal al die volgende voorwaardes nagekom is: 6.7.2.1 die sekuriteitshekke is geïnstalleer; 6.7.2.2 die sekuriteitshekke is gesluit wanneer u Privaat Huis sonder toesig gelaat word. Alarmstelsel 6.7.3 Indien die skedule meld dat u ’n alarmstelsel het, vergoed ons u vir diefstal of gepoogde diefstal slegs indien ten tye van die diefstal of gepoogde diefstal al die volgende voorwaardes nagekom is: 6.7.3.1 die alarmstelsel is geïnstalleer; 6.7.3.2 die alarmstelsel is in werkende toestand; 6.7.3.3 nie een van die ‘passiewe infrarooi-bewegingverklikkers’ van die alarmstelsel is versper of omlei nie; 6.7.3.4 indien u Privaat Huis sonder toesig gelaat word, word die alarm vir die hele Privaat Huis en buitegeboue geaktiveer. Grenssekuriteit 6.7.4 Grenssekuriteit xxxxxx xx voorsorgmaatreëls wat geneem is om die grenslyn van die gronde te beskerm teen diefstal of gepoogde diefstal. ’n Voorbeeld is ’n elektriese omheining. Indien die skedule meld dat u grenssekuriteit het, vergoed ons u vir diefstal of gepoogde diefstal slegs indien ten tye van die diefstal of gepoogde diefstal, al die volgende voorwaardes nagekom is: 6.7.4.1 die grenssekuriteit is in werkende toestand; 6.7.4.2 indien die buitegrenssekuriteit geaktiveer kan word, xxxx dit gedoen gewees het Huurders se gedrag 6.7.5 Indien ’n huurder wat in die Privaat Huis xxx, iets doen of nie doen nie, wat hierdie polis ongeldig kan maak, vergoed ons u steeds indien: 6.7.5.1 u nie bewus is van of nie toestem tot die huurder se daad of versuim om op te tree nie; 6.7.5.2 u ons inlig oor die daad of versuim om op te tree sodra u daarvan uitvind. Inspeksies 6.7.6 Ons kan ’n inspekteur vra om u Privaat Huis enige tyd te inspekteer. 6.7.7 Na aanleinding van die uitslag van hierdie inspeksie, kan ons onmiddellik een van die volgende doen: 6.7.7.1 die bepalings, voorwaardes en uitsluitings van u versekering verander; 6.7.7.2 u versekering kanselleer; 6.7.7.3 u polis word ongeldig verklaar. 7.
Spesiale voorwaardes. TENDER Ek/Ons, die ondergetekende(s) NAAM: ............................................................................................................................................ ID NR.: .............................................................. SELFOON NR.: ........................................... ADRES: ......................................................................................................................................... TEL NR.: ......................................................... FAKS NR.: ................................................. E-POS:......................................................................... .................................................................. bied hiermee aan die bedrag van R ................................................................................................. (woorde. ) vir die aankoop van die EIENDOM xxxx hierin vervat, onderhewig aan hierdie voorwaardes van tender en van verkoping. GETEKEN TE ............................... OP HIERDIE ............ DAG VAN ................................ 20....... AS GETUIES: 1. ................................................ 2. ................................................ ........................................................ TENDERAAR / KOPER TENDERAAR / KOPER SE EGGENOOT/EGGENOTE Ek, die tenderaar/koper se eggenoot/eggenote NAAM: ............................................................................................................................................ ID NR.: .............................................................. SELFOON NR.: ........................................... ADRES: ......................................................................................................................................... xxxxxxx hiermee my toestemming tot die aankoop van die EIENDOM xxxx hierin vervat. GETEKEN TE ............................... OP HIERDIE ............. DAG VAN ................................ 20....... AS GETUIES: 1. ................................................ 2. ................................................ ........................................................ TENDERAAR/KOPER SE EGGENOOT/EGGENOTE AANVAARDING Die hierin vermelde Tenderaar se tender word hiermee aanvaar en die koop word bekragtig deur my/ons, die Verkoper/s NAAM: ............................................................................................................................................ TRUST REG ...