Common use of VERGOEDING Clause in Contracts

VERGOEDING. Die vergoeding sluit die volgende in: • die bedrae waarvoor u aanspreeklik is; • regskoste van die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ waarvoor u aanspreeklik is; • koste wat u aangaan om die eis teen u met ons toestemming te skik of te verdedig; • kostes met betrekking tot amptelike navrae en lykskouing. U moet ons toestemming kry voordat u hierdie kostes aangaan.

Appears in 2 contracts

Sources: Personal Insurance Policy, Personal Insurance Policy