Verduidelikings Voorbeeld Klousules

Verduidelikings. Opsiedatum Dit is die datum wat die einde van die termyn aandui, en word in die staat aangedui. Oop termyn Na die gekose termyn verstryk het, word die termyn van die plan as oop beskou. Dit beteken dat die fondswaarde nie outomaties uitbetaal xxx word na die gekose termyn verstryk het nie, maar dat die plan xxx voortgaan tot die planhouer die plan beëindig. Eenmalige fonds Dit is die xxxx van die fondswaarde wat deur eenmalige betalings opgebou word. Herhalende fonds Dit is die xxxx van die fondswaarde wat deur die spaargedeelte van herhalende betalings opgebou word. Wysigingheffingsdatum Dit is die datum tot wanneer ons 'n wysigingsheffing vir sekere wysigings xxx hef, en word in die staat aangedui. 'n Aparte datum geld vir die eenmalige en herhalende fondse. Werksdag Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit. Betalingsvakansie 'n Tydperk waartydens die herhalende betalings op versoek tydelik gestaak word.
Verduidelikings. Eenmalige fonds Dit is die xxxx van die fondswaarde wat deur eenmalige betalings opgebou word. Herhalende fonds Dit is die xxxx van die fondswaarde wat deur herhalende betalings opgebou word. Werksdag Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit.
Verduidelikings. Batebestuurder Batebestuurder xxxxxx xx 'n bestuurder van 'n kollektiewe beleggingskema. Werksdag Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit.
Verduidelikings. Opsiedatum Dit is die datum wat die einde van die termyn van die uittree-annuïteitsplan aandui, en word in die staat aangedui. Werksdag Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit. Belegging Die aftreevoordeelbedrag van die uittree-annuïteitsplan, of 'n xxxx daarvan, indien van toepassing, xxx in die beleggingsgekoppelde lyfrente belê in die beleggingsfondse wat in die staat aangedui word. Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx beskikbaar. Nakoming van Regulasie 28 Regulasie 28 van die Wet op Pensioenfondse, 1956 vereis dat aftreespaargeld beskerm moet word. Om hierdie rede beperk die regulasie die blootstelling van beleggingsgekoppelde lyfrentes aan verskillende bateklasse. Die maksimum beperkings is tans onder andere 75% in aandele, 30% in buitelandse xxxxx, 25% in eiendomsbates en 10% in verskansingsfondse. Dit is noodsaaklik dat beleggingsgekoppelde lyfrentes aan die beperkings van Regulasie 28 voldoen. Sommige beleggingsfondse voldoen aan Regulasie 28 wat beteken dat die batebestuurders van daardie fondse seker maak dat die fondse altyd voldoen aan die beperkings van Regulasie 28. Aangesien slegs fondse wat aan Regulasie 28 voldoen vir hierdie produk beskikbaar is, xxx hierdie plan altyd aan Regulasie 28 voldoen. Leeftyd beleggingsopsie As 'n leeftyd beleggingsopsie gekies is, xxxx ons die belegging toe aan die beleggingsfondse wat in die staat aangedui word. Ons xxx die toedeling van die belegging op 'n deurlopende basis bestuur. Xxxx die versekerde lewe ouer word, xxx ons geleidelik die toedeling van die belegging skuif deur die beleggingsfondse om xx xxxxxx xx xxxxx xx xxxx dat die belegging geskik xxx xx 'n inkomste te voorsien. Hoe en wanneer word die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is, belê? Ons gebruik die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is om op die transaksiedatum eenhede in daardie beleggingsfonds te koop. Eenheidsprys 'n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die xxxxx in die beleggingsfonds. Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word: • belasting, xxxx in die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie; • die waarborgheffing vir Escalating Fondse; • die fooie wat deur die batebestuurders gehef word...