Herhalende betalings Voorbeeld Klousules

Herhalende betalings n Herhalende betaling is op dieselfde xxx xxx xxxx maand of jaar verskuldig, xxxx in die staat aangedui. As herhalende betalings per debietorder gemaak word, en die dag wat versoek is waarop ons die betaling moet vorder, nie op 'n werksdag xxx xxx, of 'n maand nie die spesifieke dag het nie, sal ons dit op die volgende werksdag vorder. Die transaksiedatum vir 'n herhalende betaling is die laaste van die datum waarop die betaling verskuldig is en die werklike betaaldatum. As dit nie 'n werksdag is nie, sal die transaksiedatum die eerste werksdag daarna wees. Ons xxx xxx 'n herhalende betaling wat voor die transaksiedatum gemaak word aanpas om voorsiening xx xxxx vir vroeë betaling nie. As 'n herhalende betaling nie ten xxxxx xxxxx 'n respyttydperk van 30 dae gemaak word nie, mag ons die herhalende betaling as gestaak ag.
Herhalende betalings. Herhalende betalings word toegelaat, maar xxx moet dit van die begin van die plan van toepassing wees. Dit kan nie later bygevoeg word nie. 'n Herhalende betaling, indien van toepassing, is op dieselfde xxx xxx xxxx maand of jaar verskuldig, xxxx in die staat aangedui. 'n Herhalende betaling bestaan uit 'n spaargedeelte en 'n risikogedeelte. As daar geen betalingkwytskeldingsvoordele op die plan is nie, is die risikogedeelte van die herhalende betaling nie van toepassing nie. As herhalende betalings per debietorder gemaak word, en die dag wat versoek is waarop ons die betaling moet vorder, nie op 'n werksdag xxx xxx, of 'n maand nie die spesifieke dag het nie, sal ons dit op die volgende werksdag vorder. Die transaksiedatum vir 'n herhalende betaling is die laaste van die datum waarop die betaling verskuldig is en die werklike betaaldatum. As dit nie 'n werksdag is nie, sal die transaksiedatum die eerste werksdag daarna wees. Ons xxx xxx 'n herhalende betaling wat voor die transaksiedatum gemaak word aanpas om voorsiening xx xxxx vir vroeë betaling nie. As 'n herhalende betaling nie ten xxxxx xxxxx 'n respyttydperk van 30 dae gemaak word nie, mag ons die herhalende betaling as gestaak ag, en xxx xxx die wysigingsheffing vir staking van herhalende betalings hef, indien van toepassing. Verder, as betalingkwytskeldingsvoordele van toepassing is, en 'n herhalende betaling nie ten xxxxx xxxxx 'n respyttydperk van 30 dae gemaak word nie, sal hierdie voordele nie meer dekking bied nie.