Xxxxx xx beleggingsfondse om xx xxxxxx Voorbeeld Klousules

Xxxxx xx beleggingsfondse om xx xxxxxx. Daar is tans geen transaksieheffing vir die eerste vier omskakelings in 'n planjaar nie. Vir elke daaropvolgende omskakeling in 'n planjaar xxx ons 'n transaksieheffing, wat in daardie stadium bepaal xxx word, hef. Die huidige transaksieheffing word in die staat aangedui. Ons mag die aantal gratis omskakelings van tyd tot tyd verander.
Xxxxx xx beleggingsfondse om xx xxxxxx. Daar is tans geen transaksieheffing vir die eerste vier omskakelings in 'n planjaar nie. Vir elke daaropvolgende omskakeling in 'n planjaar xxx ons 'n transaksieheffing, wat in daardie stadium bepaal xxx word, hef. Die huidige transaksieheffing word in die staat aangedui. Ons mag die aantal gratis omskakelings van tyd tot tyd verander. Enige omskakeling van beleggingsfondse wat ons volgens die gekose leeftyd beleggingsopsie doen, xxx gratis wees. Geen transaksieheffing xxx gehef word nie.
Xxxxx xx beleggingsfondse om xx xxxxxx. Daar is tans geen transaksieheffing vir die eerste vier omskakelings in 'n planjaar nie. Vir elke daaropvolgende omskakeling in 'n planjaar xxx ons 'n transaksieheffing, wat in daardie stadium bepaal xxx word, hef. Die huidige transaksieheffing word in die staat aangedui. Ons mag die aantal gratis omskakelings van tyd tot tyd verander. Enige omskakeling van beleggingsfondse wat ons volgens die gekose leeftyd beleggingsopsie doen, xxx gratis wees. Geen transaksieheffing xxx gehef word nie. Wanneer xxx die verkoop en koop van eenhede vir omskakeling plaasvind? Om 'n omskakeling te doen, verkoop ons die vereiste aantal eenhede van die beleggingsfondse waaruit 'n omskakeling gedoen word. Met die opbrengs van die verkoopstransaksie, minus die transaksieheffing, koop ons eenhede van die beleggingsfondse waarnatoe 'n omskakeling gedoen word. Ons verkoop en koop gewoonlik op die eerste werksdag na ontvangs van die omskakelingsversoek. As ons nie op daardie dag die eenhede kan verkoop nie, word die koop van eenhede uitgestel tot ons die eenhede kan verkoop. As die verkoop egter plaasvind, maar die koop word uitgestel as gevolg van omstandighede buite ons beheer, xxx ons rente voeg by die opbrengs van die verkoopstransaksie, nadat die transaksieheffing afgetrek is. Hierdie xxxxx xxx bereken word vanaf die datum waarop die koop xxxx plaasvind tot die datum waarop ons werklik die eenhede koop.