Nakoming van Regulasie 28 Voorbeeld Klousules

Nakoming van Regulasie 28. Regulasie 28 van die Wet op Pensioenfondse, 1956 vereis dat spaargeld vir aftrede beskerm moet word. Om hierdie rede beperk die regulasie die blootstelling van aftreefondsplanne aan verskillende bateklasse. Die maksimum beperkings is tans onder andere 75.00% in aandele, 25.00% in eiendomsbates en 10.00% in verskansingsfondse. Dit is noodsaaklik dat aftreefondsplanne aan die beperkings van Regulasie 28 voldoen. Die regulasie beperk ook die blootstelling aan buitelandse xxxxx op 'n aftreefondsvlak, tans tot 45.00% xxxx xxxx die Suid-Afrikaanse Reserwebank voorgeskryf. Om nakoming op 'n aftreefondsvlak te verseker, word hierdie beperking ook op 'n individuele planvlak toegepas, behalwe in gevalle waar die mandaat van die onderliggende beleggingsfonds deur Sanlam Lewens beheer word en die buitelandse blootstelling verminder kan word as die aftreefonds nie meer buitelandse kapasiteit het nie. Sommige beleggingsfondse voldoen aan Regulasie 28 wat beteken dat die batebestuurders van daardie fondse seker maak dat die fondse altyd voldoen aan die beperkings van Regulasie 28. As 'n aftreefondsplan slegs beleggingsfondse het wat aan Regulasie 28 voldoen, of 'n leeftyd beleggingsopsie het, xxx die plan altyd aan Regulasie 28 voldoen. As 'n aftreefondsplan een of meer beleggingsfondse het wat nie aan Regulasie 28 voldoen nie, kan markbewegings tot gevolg hê dat die batetoedelings van die plan die beperkings oorskry wat deur Regulasie 28 bepaal word. Om hierdie rede is ons verplig om die plan op 'n gereelde grondslag te monitor om vas te stel of dit steeds aan Regulasie 28 voldoen. As die plan nie meer voldoen nie, sal ons die versekerde lewe in xxxxxx xxxx van die vereiste aksies om die batetoedeling te herbalanseer asook die gevolge as dit nie gedoen word nie.
Nakoming van Regulasie 28. Regulasie 28 van die Wet op Pensioenfondse, 1956 vereis dat spaargeld vir aftrede beskerm moet word. Om hierdie rede beperk die regulasie die blootstelling van aftreefondsplanne aan verskillende bateklasse. Die maksimum beperkings is tans onder andere 75.00% in aandele, 25.00% in eiendomsbates en 10.00% in verskansingsfondse. Dit is noodsaaklik dat aftreefondsplanne aan die beperkings van Regulasie 28 voldoen. Die regulasie beperk ook die blootstelling aan buitelandse xxxxx op 'n aftreefondsvlak, tans tot 45.00% xxxx xxxx die Suid-Afrikaanse Reserwebank voorgeskryf. Om nakoming op 'n aftreefondsvlak te verseker, word hierdie beperking ook op 'n individuele planvlak toegepas, behalwe in gevalle waar die mandaat van die onderliggende beleggingsfonds deur Sanlam Lewens beheer word en die buitelandse blootstelling verminder kan word as die aftreefonds nie meer buitelandse kapasiteit het nie. Sommige beleggingsfondse voldoen aan Regulasie 28 wat beteken dat die batebestuurders van daardie fondse seker maak dat die fondse altyd voldoen aan die beperkings van Regulasie 28. Aangesien die leeftyd beleggingsopsie slegs beleggingsfondse het wat aan Regulasie 28 voldoen, xxx die plan altyd aan Regulasie 28 voldoen.