Leeftyd beleggingsopsie Voorbeeld Klousules

Leeftyd beleggingsopsie. As 'n leeftyd beleggingsopsie gekies is, xxx ons die toedeling van die belegging aan die onderskeie beleggingsfondse volgens die gekose opsie aktief bestuur. Ons xxx xxxx ons dit nodig ag ander beleggingsfondse vir die gekose xxxxx xxxx, en op die toedeling daaraan besluit. Xxxx die lid ouer word, xxx ons geleidelik die toedeling van die belegging na meer stabiele beleggingsfondse skuif. Hoe word die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is, belê? Ons gebruik die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is om eenhede in daardie beleggingsfonds te koop. Die eenhede word namens die planhouer in die naam van 'n onafhanklike benoemde, Afflulink Nominees (Edms) Bpk, gehou. Wanneer word die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is, belê? Die beleggingsdatum vir 'n bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is, is gewoonlik die eerste werksdag na die transaksiedatum. Die belegging vind plaas teen die eenheidsprys wat op die beleggingsdatum van toepassing is. As meer as een werksdag tussen die transaksiedatum en die beleggingsdatum verloop as gevolg van omstandighede buite ons beheer, xxx ons rente, xxxx xxxx Sanlam Lewens bepaal, voeg by die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is. Hierdie xxxxx xxx bereken word vanaf die datum waarop die belegging xxxx plaasvind tot die werklike beleggingsdatum.
Leeftyd beleggingsopsie. Ons xxxx die belegging toe aan die beleggingsfondse wat in die staat aangedui word. Ons xxx die toedeling van die belegging op 'n deurlopende basis bestuur. Die xxxxxxx van die leeftyd beleggingsopsie word in die staat beskryf. Hoe en wanneer word die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is, belê? Ons gebruik die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is om op die transaksiedatum eenhede in daardie beleggingsfonds te koop.
Leeftyd beleggingsopsie. As 'n leeftyd beleggingsopsie gekies is, xxx ons die toedeling van die belegging aan die onderskeie beleggingsfondse volgens die gekose opsie aktief bestuur. Ons xxx xxxx ons dit nodig ag ander beleggingsfondse vir die gekose xxxxx xxxx, en op die toedeling daaraan besluit. Xxxx die versekerde lewe ouer word, xxx ons geleidelik die toedeling van die belegging na meer stabiele beleggingsfondse skuif. Hoe en wanneer word die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is, belê? Ons gebruik die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is om op die transaksiedatum eenhede in daardie beleggingsfonds te koop.
Leeftyd beleggingsopsie. As die Omvattende R28-opsie met 'n leeftyd beleggingsopsie gekies is, xxxx ons die belegging toe aan die beleggingsfondse wat in die staat aangedui word. Xxxx die versekerde xxxx xxxxx aan die gekose aftreedatum kom, xxx ons geleidelik die toedeling van die belegging skuif deur die beleggingsfondse om xx xxxxxx xx xxxxx xx xxxx dat dit ten volle in stabiele beleggingsfondse op die gekose aftreedatum belê is.
Leeftyd beleggingsopsie. As 'n leeftyd beleggingsopsie gekies is, xxx ons die toedeling van die belegging aan die onderskeie beleggingsfondse volgens die gekose opsie aktief bestuur. Ons xxx xxxx ons dit nodig ag ander beleggingsfondse vir die gekose xxxxx xxxx, en op die toedeling daaraan besluit. Xxxx die versekerde lewe ouer word, xxx ons geleidelik die toedeling van die belegging na meer stabiele beleggingsfondse skuif.