KOOPPRYS. 8.1 Die totale koopprys (BTW ingesluit) van die eenheid ▇▇▇▇ aangedui in klousule C van die Skedule, is as volg deur die Koper betaalbaar: 8.1.1 „n deposito van ten minste R10 000,00 (tienduisend rand) of die bedrag aangedui in klousule C van die skedule, is betaalbaar aan die Prokureur binne 14 (veertien) dae na datum van ondertekening; 8.1.2 Die balans van die bedrag ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in klousule 8.1 is betaalbaar op registrasie van die eenheid in die naam van die Koper en ▇▇▇ gesekureer word deur „n onherroepelike waarborg van „n Bank of ander finansiële instansie, uitgereik aan die Verkoper of die Prokureur, binne 14 (veertien) dae nadat dit skriftelik versoek is deur die Prokureur. Die balans van die koopprys ▇▇▇ ▇▇▇ versoek word alvorens 75% (vyf en sewentig) persent van die eenhede in die fase verkoop is nie, of op sodanige vroeër datum as wat die Verkoper in sy uitsluitlike diskresie mag bepaal. 8.2 Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ hiermee toestemming aan gemelde Prokureurs in terme van artikel 78(2A) van die Wet op Prokureurs, Wet 53 van 1979 om die voormelde betalings in trust te ontvang, en te belê op 'n rentedraende rekening by 'n erkende bankinstelling volgens die keuse van die Prokureur, met dien verstande dat die Koper geregtig is op die rente voordeel van die belegging in trust tot op datum wanneer die onttrekking gemaak word vir oorbetaling van die koopprys aan die Verkoper op dag van registrasie van die eenheid in die naam van die Koper.
Appears in 3 contracts
Sources: Koopkontrak, Koopkontrak, Koopkontrak
KOOPPRYS. 8.1 Die totale koopprys (BTW ingesluit) van die eenheid ▇▇▇▇ aangedui in klousule C van die Skedule, is as volg deur die Koper betaalbaar:
8.1.1 „‘n deposito van ten minste R10 000,00 (tienduisend rand) of in die bedrag aangedui in klousule C van die skedule, skedule is betaalbaar aan die Prokureur binne 14 (veertien) dae na datum van ondertekening;
8.1.2 Die balans van die bedrag ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in klousule 8.1 is betaalbaar op registrasie van die eenheid in die naam van die Koper en ▇▇▇ gesekureer word deur „‘n onherroepelike onherroeplike waarborg van „‘n Bank of ander finansiële instansie, uitgereik aan die Verkoper of die Prokureur, binne 14 (veertien) dae nadat dit skriftelik versoek is deur die Prokureur. Die balans van die koopprys ▇▇▇ ▇▇▇ versoek word alvorens 75% (vyf en sewentig) persent van die eenhede in die fase verkoop is nie, of op sodanige vroeër datum as wat die Verkoper in sy uitsluitlike diskresie mag bepaal.
8.2 Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ hiermee toestemming aan gemelde Prokureurs in terme van artikel 78(2A) van die Wet op Prokureurs, Wet 53 van 1979 om die voormelde betalings in trust te ontvang, en te belê op 'n rentedraende rekening by 'n erkende bankinstelling volgens die keuse van die Prokureur, met dien verstande dat die Koper geregtig is op die rente voordeel van die belegging in trust tot op datum wanneer die onttrekking gemaak word vir oorbetaling van die koopprys aan die Verkoper op dag van registrasie van die eenheid in die naam van die Koper.
Appears in 2 contracts
Sources: Koopkontrak, Koopkontrak
KOOPPRYS. 8.1 1.1 Die totale koopprys (beloop die bedrag van: R _ ( ) Die verkoper bevestig dat hy vir BTW ingesluit) van geregistreer is en dat die eenheid eiendom verkoop word as ‘n BTW belasbare ▇▇▇▇ aangedui in klousule C van die Skedule, is as volg waarop BTW deur die Koper betaalbaar:
8.1.1 „n deposito van ten minste R10 000,00 (tienduisend rand) of die bedrag aangedui in klousule C van die skedule, is betaalbaar verkoper aan die Prokureur binne 14 (veertien) dae na datum van ondertekening;SAID betaalbaar is. Die koopprys sluit derhalwe BTW in; * of Die verkoper bevestig dat hy nie vir BTW geregistreer is nie en gevolglik is hereregte deur die koper aan die SAID betaalbaar.* *Merk in blokkie en parafeer
8.1.2 Die balans van die bedrag ▇▇ ▇▇1.2 Betaalbaar ▇▇▇▇ volg:
1.2.1 R ( ) as aanvanklike deposito binne ( ) werksdae na aanvaarding van hierdie aanbod deur die verkoper.
1.2.2 R ( ) as verdere deposito of balans koopprys binne __ ( ) werksdae na aanvaarding van hierdie aanbod deur die verkoper. Bovermelde deposito’s ▇▇▇ by die oordragprokureur gedeponeer en in klousule 8.1 is betaalbaar op trust gehou te word tot en met registrasie van die eenheid eiendom. Die koper magtig hiermee die oordragprokureur om die deposito in die naam terme van artikel 78(2)(A) van die Koper en ▇▇▇ gesekureer word deur „n onherroepelike waarborg Wet op Prokureurs te belê tot voordeel van „n Bank of ander finansiële instansie, uitgereik aan die Verkoper koper.
1.3 Bankwaarborge vir die balans of die Prokureurvolle koopprys, binne 14 (veertien) dae nadat dit skriftelik versoek is deur die Prokureur. Die balans betaalbaar op datum van die koopprys ▇▇▇ ▇▇▇ versoek word alvorens 75% (vyf en sewentig) persent van die eenhede in die fase verkoop is nieregistrasie, of op sodanige vroeër datum as wat die Verkoper in sy uitsluitlike diskresie mag bepaal.
8.2 Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ hiermee toestemming aan gemelde Prokureurs in terme van artikel 78(2Agelewer word binne ( ) van werksdae hiervan. Sodanige waarborge moet redelikerwys aanvaarbaar wees vir die Wet op Prokureurs, Wet 53 van 1979 om die voormelde betalings in trust te ontvang, en te belê op 'n rentedraende rekening by 'n erkende bankinstelling volgens die keuse van die Prokureur, met dien verstande dat die Koper geregtig is op die rente voordeel van die belegging in trust tot op datum wanneer die onttrekking gemaak word vir oorbetaling van die koopprys aan die Verkoper op dag van registrasie van die eenheid in die naam van die Koper.Verkoper
Appears in 1 contract
Sources: Sales Contract
KOOPPRYS. 8.1 10.1 Die totale koopprys (BTW ingesluit) van die eenheid gedeelte ▇▇▇▇ aangedui in klousule C van die Skedule, is as volg deur die Koper betaalbaarSessionaris betaalbaar :
8.1.1 „10.2 ‘n deposito van ten minste R10 000,00 (tienduisend rand) of in die bedrag aangedui in klousule C van die skedule, is betaalbaar aan die Prokureur binne 14 10 (veertientien) dae na datum van ondertekening;
8.1.2 Die 10.3 die balans van die bedrag ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in klousule 8.1 10.1 is betaalbaar op registrasie van die eenheid in die naam van die Koper Notariële Sessie en ▇▇▇ gesekureer word deur „‘n onherroepelike onherroeplike waarborg van „‘n Bank of ander finansiële instansie, uitgereik aan die Verkoper Western Breeze of die Prokureur, binne 14 10 (veertientien) dae nadat dit skriftelik versoek is deur die Prokureur. Die balans van die koopprys ▇▇▇ ▇▇▇ versoek word alvorens 75% (vyf en sewentig) persent van die eenhede in die fase verkoop is nie, of op sodanige vroeër datum as wat die Verkoper in sy uitsluitlike diskresie mag bepaal.
8.2 10.4 Die ▇▇▇▇▇ Sessionaris ▇▇▇▇▇▇▇ hiermee toestemming aan gemelde Prokureurs in terme van artikel 78(2A) van die Wet op Prokureurs, Wet 53 van 1979 om die voormelde betalings in trust te ontvang, ontvang en te belê op 'n rentedraende rekening by 'n erkende bankinstelling volgens die keuse van die Prokureur, met dien verstande dat die Koper Sessionaris geregtig is op die rente voordeel van die belegging in trust tot op datum wanneer die onttrekking gemaak word vir oorbetaling van die koopprys aan die Verkoper Western Breeze op dag van registrasie van Notariële Sessie van die eenheid gedeelte in die naam van die KoperSessionaris.
Appears in 1 contract
KOOPPRYS. 8.1 10.1 Die totale koopprys (BTW ingesluit) van die eenheid gedeelte ▇▇▇▇ aangedui in klousule C van die Skedule, is as volg deur die Koper betaalbaarSessionaris betaalbaar :
8.1.1 10.2 „n deposito van ten minste R10 000,00 (tienduisend rand) of die bedrag aangedui in klousule C van die skedule, is betaalbaar aan die Prokureur binne 14 (veertien) dae na datum van ondertekening;
8.1.2 Die 10.3 die balans van die bedrag ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in klousule 8.1 10.1 is betaalbaar op registrasie van die eenheid in die naam van die Koper Notariële Sessie en ▇▇▇ gesekureer word deur „n onherroepelike waarborg van „n Bank of ander finansiële instansie, uitgereik aan die Verkoper Western Breeze of die Prokureur, binne 14 (veertien) dae nadat dit skriftelik versoek is deur die Prokureur. Die balans van die koopprys ▇▇▇ ▇▇▇ versoek word alvorens 75% (vyf en sewentig) persent van die eenhede in die fase verkoop is nie, of op sodanige vroeër datum as wat die Verkoper in sy uitsluitlike diskresie mag bepaal.
8.2 10.4 Die ▇▇▇▇▇ Sessionaris ▇▇▇▇▇▇▇ hiermee toestemming aan gemelde Prokureurs in terme van artikel 78(2A) van die Wet op Prokureurs, Wet 53 van 1979 om die voormelde betalings in trust te ontvang, ontvang en te belê op 'n rentedraende rekening by 'n erkende bankinstelling volgens die keuse van die Prokureur, met dien verstande dat die Koper Sessionaris geregtig is op die rente voordeel van die belegging in trust tot op datum wanneer die onttrekking gemaak word vir oorbetaling van die koopprys aan die Verkoper Western Breeze op dag van registrasie van Notariële Sessie van die eenheid gedeelte in die naam van die KoperSessionaris.
Appears in 1 contract
Sources: Agreement for the Acquisition of a Right to Extension