KOOPPRYS Voorbeeld Klousules
KOOPPRYS. Die koopprys van die EIENDOMME, plus Belasting op Toegevoegde Waarde (“BTW”) indien van toepassing, moet as volg betaal word:
3.1 ‘n deposito van 10 % ( TIEN persent) van die koopprys deur die KOPER aan die AFSLAER sodra die bod toegeslaan is en die KOPER magtig hiermee die AFSLAER en gee opdrag om die bedrag aan die VERKOPER se prokureurs oor te betaal teen registrasie van oordrag van die EIENDOMME in die KOPER se naam;
3.2 Die KOPER se handtekening hierop ▇▇▇▇▇▇▇ toestemming en magtiging aan die AFSLAER om die geld te belê wat ten opsigte van die koopprys betaal word in ’n rentedraende rekening by ’n bank van die AFSLAER se keuse. Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ toeval aan die Eiendomsagentskaps getrouheidsfonds in terme van artikel 32 (2) (c) van die Wet op Eiendomsagenskapsaangeleenthede tensy die partye tot die teendeel ooreenkom.
3.3 Die balans van die koopprys moet in kontant betaal en gewaarborg word ter bevrediging van die VERKOPER se prokureurs deur middel van ‘n skriftelike waarborg van ‘n geregistreerde finansiële instelling, betaalbaar sonder enige heffing teen registrasie van die oordrag van die EIENDOMME in naam van die KOPER. Die KOPER mag verkies om die balans van die koopprys te verseker deur dit in kontant by die VERKOPER se prokureurs in te betaal, ▇▇▇ ▇▇▇ die bedrag in trust ▇▇▇ ▇▇▇ hangende registrasie van die oordrag in naam van die KOPER. Voorgenoemde waarborg en/of kontant moet deur die KOPER aan die VERKOPER se prokureurs betaal word binne 45 (vyf-en-veertig) dae na ‘n skriftelike versoek daarvoor deur die VERKOPER of die VERKOPER se prokureurs gelewer is.
3.4 Alle gelde wat deur die KOPER verskuldig is in terme hiervan en wat onbetaald is, ▇▇▇ onderhewig wees aan rente teen ’n ▇▇▇▇▇ van 2% (twee persent) bo die prima uitleenkoers, per maand, bereken vanaf die datum waarop dit verskuldig word tot datum van betaling (beide dae ingesluit).
3.5 Elke betaling wat gemaak word deur die KOPER in terme hiervan ▇▇▇ eerstens geallokeer word vir die betaling van afslaerskommissie, daarna aan rente en daarna aan die betaling van ander gelde verskuldig in terme hiervan.
KOOPPRYS. 8.1 Die totale koopprys (BTW ingesluit) van die eenheid ▇▇▇▇ aangedui in klousule C van die Skedule, is as volg deur die Koper betaalbaar:
8.1.1 „n deposito van ten minste R10 000,00 (tienduisend rand) of die bedrag aangedui in klousule C van die skedule, is betaalbaar aan die Prokureur binne 14 (veertien) dae na datum van ondertekening;
8.1.2 Die balans van die bedrag ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in klousule 8.1 is betaalbaar op registrasie van die eenheid in die naam van die Koper en ▇▇▇ gesekureer word deur „n onherroepelike waarborg van „n Bank of ander finansiële instansie, uitgereik aan die Verkoper of die Prokureur, binne 14 (veertien) dae nadat dit skriftelik versoek is deur die Prokureur. Die balans van die koopprys ▇▇▇ ▇▇▇ versoek word alvorens 75% (vyf en sewentig) persent van die eenhede in die fase verkoop is nie, of op sodanige vroeër datum as wat die Verkoper in sy uitsluitlike diskresie mag bepaal.
8.2 Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ hiermee toestemming aan gemelde Prokureurs in terme van artikel 78(2A) van die Wet op Prokureurs, Wet 53 van 1979 om die voormelde betalings in trust te ontvang, en te belê op 'n rentedraende rekening by 'n erkende bankinstelling volgens die keuse van die Prokureur, met dien verstande dat die Koper geregtig is op die rente voordeel van die belegging in trust tot op datum wanneer die onttrekking gemaak word vir oorbetaling van die koopprys aan die Verkoper op dag van registrasie van die eenheid in die naam van die Koper.
KOOPPRYS. Die koopprys van die EIENDOM is vermeld in Skedule A, ▇▇▇▇▇ bedrag Belasting op Toegevoegde Waarde (BTW) teen ‘n standaardkoers insluit, ▇▇▇▇ van toepassing op die ONDERTEKENINGSDATUM indien die VERKOPER vir BTW geregistreer is in terme van die Wet op Belasting op Toegevoegde Waarde van 1991, ▇▇▇▇ gewysig.
KOOPPRYS. Die koopprys (BTW ingesluit) van die Eiendom is ▇▇▇▇ volg saamgestel:
2.1 Koopprys: R
2.2 Keuselys (Bylae "D"): R TOTAAL: R
KOOPPRYS. Die koopprys betaalbaar deur die Kliënt vir goedere of dienste deur die Maatskappy gelewer ten opsigte van elke bestelling deur die Kliënt geplaas word uiteengesit in die Maatskappy se kwotasie aan die Kliënt, en in geval daar geen kwotasie aan die Kliënt gelewer is nie of indien die gelewerde kwotasie nie die koopprys bevat nie, die koopprys vervat in die Maatskappy se heersende pryslys wat van krag was op die datum waarop die Kliënt die betrokke bestelling geplaas het. Die Kliënt ▇▇▇, op versoek, voorsien word van die Maatskappy se heersende pryslys. Die Maatskappy behou egter die reg voor om te eniger tyd die pryslys te wysig, sonder kennisgewing aan die Kliënt.
KOOPPRYS. 4.1 Die koopprys vir die reg om die produk te bemark, herverkoop en te installeer tesame met ‘n beginnerspakket beloop R160 000.00 ( HONDERD EN SESTIG DUISEND RAND )
4.2 Genoemde bedrag ▇▇▇ betaal word deur die Handelaar aan die MAATSKAPPY op datum van ondertekening van hierdie ooreenkoms.
4.3 Die aankoopprys van die produk ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇ tot tyd binne ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die MAATSKAPPY vasgestel word maar bevestig die MAATSKAPPY dat die huidige prys, (plus BTW indien van toepassing), ▇▇▇▇ volg is: R595.00 per eenheid
4.4 Die MAATSKAPPY onderneem om ten opsigte van handelaars nie ten opsigte van die ▇▇▇▇ ▇▇ onderskei nie.
4.5 Die aanbevele verkoopprys beloop R2250.00 vir alle induksie stelle BTW ingesluit met 24 maande waarborg hoewel die verkoop prys nie beperk is nie.
4.6 Die Handelaar onderneem om vir nie minder as R1595.00 die produk te bemark na installering om sodoende die verhandelingsmark te beskerm.
KOOPPRYS. 5.1. Vir doeleindes van hierdie klousule 5 –
KOOPPRYS. Die koopprys waartoe die partye ooreengekom het is (BTW ingesluit) ▇▇▇▇▇ koopprys ▇▇▇▇ volg ▇▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ aan die VERKOPER betaalbaar is (skraap wat nie van toepassing is nie):
a) Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ voor of op ‘n deposito van R in die VERKOPER se rekening inbetaal.
b) Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ voor of op _ ‘n deposito van R in die VERKOPER se rekening inbetaal.
c) VERKOPER se Bank inligting ▇▇▇▇ volg Warmbad Waterfront (Pty) Ltd, Standard Bank (Bela Bela) Rekening nommer: 032226810, Takkode: 053 047 (Swift kode: ▇▇▇▇▇▇▇▇)
1.2 Betaling van die balans van die koopprys, ná aftrekking van die bedrae genoem in subklousules 1.1.a & 1.1.b ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ dertig dae na ondertekening aan die VERKOPER se prokureurs in kontant in
1.3 Die KOPER moet binne 21 (EEN EN TWINTIG) dae vanaf ondertekening hiervan bewys ▇▇▇▇▇ van skriftelike goedkeuring vir ‘n lening van ‘n goedgekeurde finansiële instelling vir die volle balans van die koopprys (ná aftrekking van die bedrae genoem in subklousules 1.1.a en 1.1.b) Na bovermelde goedkeuring moet die waarborg op aanvraag aan die VERKOPER of die se Prokureurs, ▇▇▇▇▇▇ & FOURIE / ▇▇▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇▇, gelewer word. (Skraap prokureurs wat nie van toepassing)
KOOPPRYS. Die koopprys ▇▇▇ die som van R (
