RENTE Voorbeeld Klousules

RENTE. 4.1 Die skuldbedrag, of enige balans daarvan, en enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ verskuldig van tyd tot tyd met rente daaarop, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ dra vanaf die datum gemeld in hierdie dokument en teen die ▇▇▇▇▇ vermeld in hierdie dokument. 4.2 Rente word maandeliks vooruit bereken en is maandeliks agterna betaalbaar.
RENTE. 1. Rente wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan en voordelig besit word deur ’n inwoner van die ander Kontrakterende Staat, is slegs in daardie ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ belasbaar. 2. Die bevoegde owerhede van die Kontrakterende State bepaal die wyse van toepassing van paragraaf 1 deur onderlinge ooreenkoms. 3. Die uitdrukking „rente” ▇▇▇▇ in hierdie Artikel gebruik, beteken inkomste uit alle soorte skuldeise, hetsy gesekureer deur verband al ▇▇▇ ▇▇▇, maar nie ’n reg inhou om in die skuldenaar se winste ▇▇ ▇▇▇▇ nie en, in die besonder, inkomste uit staatseffekte en inkomste uit obligasies of skuldbriewe, met inbegrip van premies en pryse aan sodanige effekte, obligasies of skuldbriewe verbonde. Boeteheffings vir laat betaling word by die toepassing van hierdie Artikel nie as rente beskou nie. 4. Die bepalings van paragraaf 1 is nie van toepassing nie indien die voordelige eienaar van die rente, wat ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is, in die ander Kontrakterende Staat waarin die rente ontstaan, besigheid dryf deur middel van ’n permanente ▇▇▇▇ daarin geleë en die skuldeis ten opsigte waarvan die rente betaal word, effektief verbonde is aan sodanige permanente ▇▇▇▇. In sodanige geval is die bepalings van Artikel 7 van toepassing. 5. Rente word geag in ’n Kontrakterende Staat te ontstaan wanneer die betaler ’n inwoner van daardie Staat is. Waar die persoon wat die rente betaal, hetsy daardie persoon ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is al ▇▇▇ ▇▇▇, egter in ’n Kontrakterende Staat ’n permanente ▇▇▇▇ het in verband waarmee die skuldeis waarop die rente betaal word, aangegaan is, en sodanige rente deur sodanige permanente ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ word, word sodanige rente geag te ontstaan in die Staat waarin die permanente ▇▇▇▇ geleë is. 6. Waar, vanweë ’n besondere verband tussen die betaler en die voordelige eienaar of tussen hulle albei en ’n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇, die bedrag van die rente, met inagneming van die skuldeis waarvoor dit betaal word, die bedrag ▇▇ ▇▇▇▇ gaan waarop die betaler en die voordelige eienaar by ontstentenis van sodanige verband sou ooreengekom het, is die bepalings van hierdie Artikel slegs op laasgenoemde bedrag van toepassing. In sodanige geval, ▇▇▇ die oormaat ▇▇▇▇ van die betalings belasbaar ooreenkomstig die wette van elk van die Kontrakterende State, met behoorlike inagneming van die ander bepalings van hierdie Konvensie.
RENTE. 8.1 Enige bedrae wat deur die Koper aan die Verkoper verskuldig is en nie betaal word op die datums ▇▇▇▇ beskryf in klousule 3 hierbo nie, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ dra teen 'n ▇▇▇▇▇ van 3% (drie persent) bo die primakoers van Absa Bank Beperk, bereken vanaf die datum waarop dit verskuldig word tot datum van finale vereffening. 8.2 Indien oordrag deur die Verkoper aangebied word ▇▇▇▇ beskryf in klousule 4 en die Koper nie in staat is om oordrag te neem nie, is rente betaalbaar ▇▇▇▇ beskryf in klousule 8.1, bereken vanaf die datum waarop oordrag aangebied is deur die Verkoper, tot datum van registrasie van oordrag.
RENTE. 1. Rente wat in 'n Kontrakterende Staat ontstaan en aan 'n inwoner van die ander Kontrakterende Staat betaal word, kan in daardie ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ word. 2. Sodanige rente kan egter ook in die Kontrakterende Staat waarin dit ontstaan en ooreenkomstig die wette van daardie Staat belas word, maar as die voordelige eienaar van die rente 'n inwoner van die ander Kontrakterende Staat is, mag die belasting wat aldus gehef word, nie meer as 5 persent van die bruto bedrag van die rente wees nie. Die bevoegde owerhede van die Kontrakterende State moet by onderlinge ooreenkoms besluit oor die wyse van toepassing van hierdie beperking. 3. Ondanks die bepalings van paragraaf 2, word rente wat in 'n Kontrakterende Staat ontstaan, in daardie Staat vrygestel van belasting indien: (a) die betaler van die rente die Regering van daardie Kontrakterende Staat of 'n staatkundige onderverdeling of 'n plaaslike owerheid daarvan is; of (b) die rente betaal word aan die Regering van die ander Kontrakterende Staat of 'n staatkundige onderverdeling of 'n plaaslike owerheid daarvan; of (c) die rente betaal word deur die Sentrale Bank van daardie Kontrakterende Staat of aan die Sentrale Bank van die ander Kontrakterende Staat; of (d) die rente betaal word aan 'n instelling of liggaam wat, regstreeks of onregstreeks, in geheel besit word deur die ander Kontrakterende Staat of 'n staatkundige onderverdeling of 'n plaaslike owerheid daarvan; of (e) die rente ontstaan ten opsigte van enige skuldinstrument wat op 'n erkende effektebeurs genoteer is. 4. Vir die doeleindes van paragraaf 3(e), beteken die uitdrukking "erkende effektebeurs":
RENTE. Enige bedrag wat deur die Werkgewer aan die Kontrakteur verskuldig is en nie op aanvraag betaal is nie, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ dra teen 'n ▇▇▇▇▇ van 3% (drie persent) bo die minumum uitleenkoers van Absa Bank Beperk, bereken vanaf die datum waarop sodanige bedrag betaalbaar is tot die datum van betaling.
RENTE. 5.1 Ons ▇▇▇ ▇▇▇▇ rente op enige rekening betaal nie, ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ spesifiek skriftelik daaroor ooreengekom is of dit ▇▇▇▇ van die Produkspesifikasies is. 5.2 Waar van toepassing, loop rente op kredietsaldo's op, bereken op die einde-van-die-dag-saldo en maandeliks gekapitaliseer. 5.3 Rentekoerse vir kredietsaldo's ▇▇▇ die koerse wees wat op ▇▇▇.▇▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇ spesifiseer word of by die NKS of by enige tak beskikbaar is, en word gehef volgens die soort rekening wat U aangedui het of, indien toepaslik, die koerse waaroor daar vervolgens met U ooreengekom is. 5.4 As die einde-van-die-dag-saldo 'n debietsaldo is, ▇▇▇ debietrente teen die maksimum rentekoers vir kredietfasiliteite, ▇▇▇▇ van tyd voorgeskryf in die regulasies wat ingevolge die NK gepromulgeer is, teen die Rekening oploop, of, indien toepaslik, teen die ▇▇▇▇▇ waaroor daar vervolgens met U ooreengekom is. 5.5 Ons kan die rentekoerse ten opsigte van ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇'▇ in Ons diskresie verander. 5.6 Rente op debietsaldo's word vanaf die datum waarop die Rekening 'n debiet begin toon, daagliks bereken op die grondslag van 'n jaar met 365 dae, hetsy dit 'n skrikkeljaar is of nie, en maandeliks agterna gedebiteer. Enige rente wat nie voor of op die betaaldatum daarvan betaal word nie, sal verdere rente dra teen die ▇▇▇▇▇ wat op hierdie Ooreenkoms van toepassing is.
RENTE. Veranderlikes: A: Hoeveelheid Kommoditeit met Verskaffer Leweringsperiode Aanpassing oorgedra aan VKB B: Prys van die Kommoditeit* C: Datum van oordrag van die Kommoditeit aan VKB** D: Verskaffer Leweringsperiode Aanpassing Einddatum volgens Kontrakbevestiging E: Toepaslike Rentekoers volgens ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇*** Formule: (Aantal dae vanaf C tot D) x A x B x E * Die Prys van die Kommoditeit ▇▇▇ die Markprys: ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ volgens Kontrakbevestiging wees. ** Indien geen oordrag van die Kommoditeit plaasvind nie as gevolg van die kansellasie of likwidasie (“uitwas”) van die Koopkontrak by ooreenkoms tussen die Partye, ▇▇▇ die datum van uitwas as die datum van oordrag vir doeleindes van hierdie berekening beskou word. *** Indien die rentekoers aan die Prima Rentekoers gekoppel is en die Prima Rentekoers tussen C en D aangepas word, ▇▇▇ die totale rente bereken word teen die gemiddelde van die toepaslike rentekoerse vir die periode C tot D.
RENTE. Die gewone betekenis van die woord rente word nie uitsluitlik in woordeboeke aangetref nie. Verskeie hofsake het die betekenis van rente ingevolge gemene reg beginsels ondersoek. Dit is dus belangrik dat daar nie slegs gekyk word na die woordeboek- betekenis daarvan nie, maar ook na die betekenis wat deur die ▇▇▇▇ aan die term rente gegee is.
RENTE. Die Maatskappy ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ hef op bedrae wat verskuldig en betaalbaar is teen die rentekoers ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die Maatskappy aan die Kliënt in skrif bevestig van tyd tot tyd (en wat mag verskil ten opsigte van elke bestelling), en by versuim van sodanige bevestiging, teen die maksimum toelaatbare rentekoers ▇▇▇▇ gereguleer deur wetgewing van tyd tot tyd.
RENTE. 4.1 Die skuldbedrag, of enige balans daarvan, en enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ verskuldig van tyd tot tyd met rente daaarop, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ dra vanaf die datum gemeld in die Bylae en teen die ▇▇▇▇▇ vermeld in die Bylae. 4.2 Rente word bereken maandeliks vooruit en is maandeliks agterna betaalbaar. V411-Liability Acknowlegement (Afr) 1/2…