Xxx die aanwysing verval? Voorbeeld Klousules

Xxx die aanwysing verval?. Ja, dit xxx verval as die plan algeheel sedeer word. As die plan as sydelingse sekuriteit sedeer word, xxx die aanwysing nie verval nie, maar die regte van die sessionaris xxx voorkeur geniet bo enige regte van 'n begunstigde.
Xxx die aanwysing verval?. Ja, dit xxx verval as die plan algeheel sedeer word. As die plan as sydelingse sekuriteit sedeer word, xxx die aanwysing nie verval nie, maar die regte van die sessionaris xxx voorkeur geniet bo enige regte van 'n begunstigde. Benoemde om die nuwe planhouer te word 'n Persoon of entiteit mag benoem word om na die dood van die planhouer die nuwe planhouer te word. Die benoemde mag 'n benoeming eers na die dood van die planhouer aanvaar of afwys. As die benoemde nie die benoeming aanvaar nie, of as niemand benoem is nie, sal die plan 'n bate in die boedel van die planhouer wees. Mag die benoeming verander word? 'n Benoeming mag enige tyd bygevoeg, gekanselleer of verander word. Dit moet skriftelik en deur die planhouer onderteken wees, en moet die Xxxxxx Xxxxxx hoofkantoor voor die dood van die planhouer bereik. Xxx die benoeming verval? Ja, dit xxx verval as die plan sedeer word, hetsy algeheel of as sydelingse sekuriteit. Betalings Alle betalings moet in Suid-Afrika in Suid-Afrikaanse geldeenheid gemaak word. Let asseblief op • Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd. • Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van hierdie plan, en administreer die plan, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is xxxx xxxx die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis. • Die vlak van herhalende betalings mag verander word, onderworpe aan ons vereistes in daardie stadium. • Afgesien van die ingeboude waarborg van die Escalating Fondse, waarborg ons nie die prestasie van die gekose beleggingsfondse nie. Die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die xxxxx in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse. • Ons xxx enige bedrag wat die planhouer ons skuld, aftrek van enige bedrag wat ons aan die planhouer moet betaal. • Ons xxx slegs 'n eis vir betaling van 'n voordeel oorweeg nadat ons die inligting ontvang het wat ons vir hierdie doel mag vereis.