Benoemde om die nuwe planhouer te word Voorbeeld Klousules

Benoemde om die nuwe planhouer te word n Persoon mag benoem word om na die dood van die planhouer die nuwe planhouer te word. Die benoemde mag 'n benoeming eers na die dood van die planhouer aanvaar of afwys. As die benoemde nie die benoeming aanvaar nie, of as niemand benoem is nie, sal die plan 'n bate in die boedel van die planhouer wees.