Common use of VOETSTOOTS Clause in Contracts

VOETSTOOTS. 4.1 Die eiendom word voetstoots verkoop, sonder voorstelling of waarborg deur die VERKOPER met betrekking tot die kenmerke daarvan en ▇▇▇▇ dit tans daar uitsien, en onderworpe aan al die bestaande titelvoorwaardes, serwitute, beperkings en onderverdelingsvoorwaardes ▇▇▇▇ neergelê deur die plaaslike bestuur, die Limpopo Provinsiale Regering of enige ander gesag. Indien daar by heropmeting bevind word dat die oppervlak van die eiendom verskil van dié hierbo vermeld, ▇▇▇ die VERKOPER nie aanspreeklik wees vir enige tekortkominge in die omvang van die eiendom nie. 4.2 Die partye kom ooreen dat daar moontlik inheemse bome op die eiendom mag wees wat die VERKOPER ▇▇▇ ▇▇▇▇ om te behou. Indien die VERKOPER egter in sy diskresie dit nodig vind om van die bome te verwyder tydens aanlê van die Interne Ingenieursdienste of vir ▇▇▇▇▇ rede ookal ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ geen reg tot ‘n skadevergoedingseis of verlaging van die koopprys hê nie.

Appears in 1 contract

Sources: Koopkontrak

VOETSTOOTS. 4.1 Die eiendom word voetstoots verkoop, sonder voorstelling of waarborg deur die VERKOPER KOPER met betrekking tot die kenmerke daarvan en ▇▇▇▇ dit tans daar uitsien, en onderworpe aan al die bestaande titelvoorwaardes, serwitute, beperkings en onderverdelingsvoorwaardes ▇▇▇▇ neergelê deur die plaaslike bestuur, die Limpopo Provinsiale Regering of enige ander gesag. Indien daar by heropmeting bevind word dat die oppervlak van die eiendom verskil van dié hierbo vermeld, ▇▇▇ die VERKOPER nie aanspreeklik wees vir enige tekortkominge in die omvang van die eiendom nie. 4.2 Die partye kom ooreen hiertoe neem kennis dat daar moontlik inheemse bome op die eiendom mag wees wat die VERKOPER ▇▇▇ ▇▇▇▇ om te behou. Indien die VERKOPER egter in sy diskresie dit nodig vind om van die bome te verwyder tydens aanlê aanlegging van die Interne Ingenieursdienste of vir ▇▇▇▇▇ rede ookal ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ geen reg tot ‘n skadevergoedingseis of verlaging van die koopprys hê nie.

Appears in 1 contract

Sources: Koopkontrak