VOETSTOOTS Voorbeeld Klousules

VOETSTOOTS. 10.1 Die eenheid word voetstoots verkoop en die Verkoper is nie aanspreeklik vir enige gebrek daaraan nie, hetsy dit verborge is of nie, behalwe vir die bepalings in klousule 6.5 en 6.6. 10.2 Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ oordrag van die eenheid neem onderhewig aan: 10.2.1 sodanige registreerbare voorwaardes as wat die Verkoper mag oplê in terme van artikel 11 van die Deeltitel Wet; 10.2.2 die serwitute wat van toepassing is op die grond en gebou en/of geboue; 10.2.3 die voorwaardes, voorbehoude en serwitute vervat of ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in die titelaktes van die grond; 10.2.4 die Verkoper se reg tot uitbreiding van die Behuisingsontwikkelingskema in terme van artikel 25 van die Deeltitel Wet. 10.2.5 die Verkoper se reg om die Behuisingsontwikkelingskema gedeeltelik as „n Vakansie-oord te bestuur vir solank as wat hy in sy eie diskresie mag bepaal. 10.3 Indien die afmeting van die eenheid nie meer as 5% (vyf persent) verskil van die deelplan wat alreeds by die Registrateur van Aktes geregistreer is nie, of indien die eenheid 'n ander nommer toegeken is in die deelplan, of die ligging van die gebou verskil van die planne, ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ steeds oordrag van die eenheid aanvaar ▇▇▇▇ bepaal in die geregistreerde deelplan en voldoen aan die Verkoper se vereistes in terme van hierdie kontrak.
VOETSTOOTS. 4.1 Die eiendom word voetstoots verkoop, sonder voorstelling of waarborg deur die VERKOPER met betrekking tot die kenmerke daarvan en ▇▇▇▇ dit tans daar uitsien, en onderworpe aan al die bestaande titelvoorwaardes, serwitute, beperkings en onderverdelingsvoorwaardes ▇▇▇▇ neergelê deur die plaaslike bestuur, die Limpopo Provinsiale Regering of enige ander gesag. Indien daar by heropmeting bevind word dat die oppervlak van die eiendom verskil van dié hierbo vermeld, ▇▇▇ die VERKOPER nie aanspreeklik wees vir enige tekortkominge in die omvang van die eiendom nie. 4.2 Die partye kom ooreen dat daar moontlik inheemse bome op die eiendom mag wees wat die VERKOPER ▇▇▇ ▇▇▇▇ om te behou. Indien die VERKOPER egter in sy diskresie dit nodig vind om van die bome te verwyder tydens aanlê van die Interne Ingenieursdienste of vir ▇▇▇▇▇ rede ookal ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ geen reg tot ‘n skadevergoedingseis of verlaging van die koopprys hê nie.
VOETSTOOTS. Die EIENDOM word verkoop ▇▇▇▇ omskryf in die bestaande Transportakte of - aktes en is onderhewig aan al die voorwaardes en serwitute (indien enige) daarvan verbonde of vermeld of waarna ▇▇▇▇▇▇ word in die genoemde Transportakte of -aktes. Die VERKOPER ▇▇▇ ▇▇▇ aanspreeklik wees vir enige tekort wat mag voorkom indien die EIENDOM weer opgemeet word en die VERKOPER ▇▇▇ ▇▇▇▇ voordeel trek indien daar enige surplus is nie. Die EIENDOM word "voetstoots" en ▇▇▇▇ dit staan verkoop en geen waarborg met betrekking tot die geboue en enige verbeterings op die EIENDOM word deur die VERKOPER verskaf nie. Die VERKOPER ▇▇▇ ook nie aanspreeklik wees vir enige verborge of sigbare gebreke, van watter aard ookal, in die EIENDOM nie. Daar ▇▇▇ ▇▇▇ van die VERKOPER vereis word om die posisie van die bakens of penne op die EIENDOM aan die KOPER uit ▇▇ ▇▇▇ nie en die VERKOPER ▇▇▇ ook nie aanspreeklik wees vir koste verbonde aan die opsporing daarvan nie.