Common use of VERKLARING Clause in Contracts

VERKLARING. Die student verklaar hiermee dat: 11.1. al die inligting in hierdie dokument korrek is; 11.2. die student vertroud is met die reëls en regulasies van Akademia; 11.3. die student verbind is tot die nakoming van al die reëls en regulasies van Akademia; 11.4. hulle deur aansoek tot registrasie kennis neem van en verbind is tot die nakoming van die bepalings en voor­ waardes ▇▇▇▇ in hierdie dokument vervat; en 11.5. die student slegs by een hoëronderwysinstelling geregistreer is vir ’n program wat tot ’n geakkrediteerde hoëronderwyskwalifikasie lei.

Appears in 2 contracts

Sources: Student Enrollment Agreement, Student Enrollment Agreement