VERKLARING Voorbeeld Klousules

VERKLARING. Ek (naam en van) , bevestig hiermee
VERKLARING. Die student verklaar hiermee dat: 11.1. al die inligting in hierdie dokument korrek is; 11.2. die student vertroud is met die reëls en regulasies van Akademia; 11.3. die student verbind is tot die nakoming van al die reëls en regulasies van Akademia; 11.4. hulle deur aansoek tot registrasie kennis neem van en verbind is tot die nakoming van die bepalings en voor­ waardes ▇▇▇▇ in hierdie dokument vervat; en 11.5. die student slegs by een hoëronderwysinstelling geregistreer is vir ’n program wat tot ’n geakkrediteerde hoëronderwyskwalifikasie lei.
VERKLARING. Die kliënt waarborg dat die bogenoemde inligting waar en korrek is en ▇▇▇▇ ▇▇/▇▇▇▇/hul handtekening erken en stem in ▇▇ ▇▇▇/▇▇▇▇/hulle gebind ▇▇ ▇▇▇ aan die terme en voorwaardes ▇▇▇▇ van toepassing op hom/haar/hulle. Die kliënt erken dat die produkte en die pryse voldoende verduidelik is. Die gemagtigde ondertekenaar/s hierby erken dat hy/sy/hulle behoorlik gemagtig is om die aansoek te teken. By hulle handtekening bind hulle hulself as ▇▇▇▇▇ en mede-prinsepaal debiteure saam met die aansoek ten gunste van “Ctrack Holdings” en Filiale.