Hoe om te eis Voorbeeld Klousules

Hoe om te eis. Skakel die Eiselyn (onder aan hierdie bepalings en voorwaardes) van Maandag tot Vrydag, tussen 8:00 en 17:00.
Hoe om te eis. Skakel die Kliëntedienslyn (onder aan hiedie bepalings en voorwaardes) van Maandag tot Vrydag, tussen 8:00 en 17:00.
Hoe om te eis. Rapporteer altyd motorongelukke en misdade aan die polisie. Kontak ons om ʼn eis in te dien. Gee ons enige inligting waarvoor ons vra. Skakel ons by 0860 22 55 63 E-pos ons xxxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx Laat ons weet as jy regstappe wil neem. Kontakbesonderhede in geval van nood: Skakel 0860 247 365 of +00 00 000 0000 (indien jy in die buiteland is). Vir komplimente of klagtes: e-pos ons in verband met komplimente of klagtes by xxxxxxxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx of xxxxxxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx Hoofkantoor: Skakel +00 (0)00 000 0000 Old Mutual Insure Wanooka Place St Xxxxxxx Road Parktown Johannesburg, 2193 Meer kontakbesonderhede is op ons webwerf beskikbaar by xxxxxxxxx.xx.xx/xxxxxx/xxxxxxx-xx Let wel: In die geval van regstappe stem jy in dat ons: – regstappe namens jou mag neem – regstappe namens jou mag verdedig – enige eise of geregtelike prosesse namens jou mag afhandel. In wetgewing staan dit as subrogasie bekend. Jy moet: – probeer om verdere verlies xx xxxxx, en – ons help om die eiendom weer in besit te neem nadat ons jou vergoed het.
Hoe om te eis. Kyk na spesifieke bepalings in elke afdeling 3.6.1 U moet kyk na die spesifieke afdelings van hierdie polis vir enige bykomende vereistes oor hoe xx xxxxx daardie afdelings te eis. Rapporteer sekere eise aan die polisie 3.6.2 U moet eise wat misdaad insluit (byvoorbeeld, diefstal of kwaadwillige saakbeskadiging) en verkeersongelukke so gou moontlik aan die polisie rapporteer. U moet ’n saaknommer aan ons gee. Vertel ons van die eis 3.6.3 Ons moet so gou moontlik in xxxxxx xxxxxx word van u eis maar nie later as 30 dae na die versekerde gebeurtenis, verlies of skade plaasgevind het nie. Indien u dit nie doen nie, verloor u die reg om ’n eis teen ons in te stel. Ons kontakbesonderhede verskyn in die polis. 3.6.4 U moet die volgende vir ons gee: 3.6.4.1 volledige besonderhede van die eis; 3.6.4.2 besonderhede van enige ander versekering vir die versekerde gebeurtenis; 3.6.4.3 bewyse, verklarings en enige ander inligting wat ons verlang; 3.6.4.4 enige korrespondensie of dokumente (byvoorbeeld hofdokumente of regsbriewe) wat u in verband met die eis ontvang het. Indien ’n voorval kan lei tot ’n eis teen u 3.6.5 Stel ons dadelik in kennis van ’n voorval wat ’n eis teen u tot gevolg kan hê. Indien u dit nie doen nie, kan ons besluit om nie vergoeding vir die eis xx xxx nie. U moet afskrifte van enige dokumente (insluitend regstappe) wat met die voorval verband hou, aan ons gee. U moenie enige inligting xxxx nie 3.6.6 Tensy ons u skriftelike toestemming gee: 3.6.6.1 Moet u nie enige skuld erken nie, hetsy mondelings of skriftelik; 3.6.6.2 Moet u nie enige beloftes maak, of enige vergoeding gee of aanvaar nie. Hulp om vergoeding xx xxxxxxx 3.6.7 U moet ons redelike hulp xxx xx: 3.6.7.1 stappe te neem teen enige xxxxx xxxxxxx om vergoeding wat ons gegee het, xx xxxxxxx; 3.6.7.2 enige items wat verloor of gesteel is en teruggevind is, te identifiseer en xx xxxxxxx. 3.6.8 Ons xxx enige redelike uitgawes wat u aangegaan het om ons hiermee te help, aan u terugbetaal. Indien u ons nie help nie, moet u die vergoeding wat ons gegee het, aan ons terugbetaal. Ons kan regstappe instel in u naam 3.6.9 Ons kan in u naam die verdediging, verhaling of skikking van enige eis wat ons aanvaar het, oorneem en instel. Indien ons u eis afwys 3.6.10 Ons kan u totale eis of ’n gedeelte van u eis aanvaar of afwys. 3.6.11 Indien ons u eis afwys, het u 90 dae vanaf ontvangs van die afwysingsbrief om daarteen beswaar xx xxxx. U moet aan ons skryf en redes vir u beswaar gee. Indien u dit nie ...
Hoe om te eis. 14.6.1 Indien nodig, moet u die dood aan die polisie rapporteer en ’n saaknommer kry. 14.6.2 Kontak ons onmiddellik na die dood sodat ons u, die begunstigde of die eksekuteur van u boedel kan inlig oor die inligting wat ons nodig het en oor die eisproses. Voorbeelde van inligting wat ons kan vra, is: 14.6.2.1 skriftelike besonderhede van die eis; 14.6.2.2 ’n doodsertifikaat; 14.6.2.3 bewys, state, en enige ander inligting of dokumente wat ons nodig het. 14.6.3 Binne drie maande van die dood, moet u ons voorsien van al die inligting waarvoor ons gevra het. Indien u nie al die inligting wat ons vra binne drie maande van die eis verskaf het nie, kan ons nie die eis aanvaar nie. 15.
Hoe om te eis. 15.6.1 U moet: 15.6.1.1 Enige mediese sertifikate en ander bewyse waarvoor ons vra, aan ons gee. U is verantwoordelik vir die xxxxx xx hierdie dokumente te kry. 15.6.1.2 Enige mediese ondersoeke wat ons vereis, ondergaan. Ons betaal vir hierdie mediese ondersoeke. 15.6.1.3 Indien ons te enige tyd nadat ons die eis geskik het, ontdek dat die eis bedrieglik was, moet u enige bedrae wat ons betaal het om die eis te skik, aan ons terugbetaal.
Hoe om te eis. U kan ’n eis indien deur 0860 10 47 89, Maandae tot Vrydae, tussen 08:00 en 17:00 xx xxxxxx. Ons xxx u vir die volgende vergoed: Ons xxx die volgende skade aan die buitenste panele van u voertuig herstel: • Skrape • Splinters • Duike
Hoe om te eis. Xx xxx ’n eis indien deur 0860 09 46 24, Maandae tot Vrydae, tussen 08:00 en 17:00 te bel. Ons xxx xxx vir die volgende vergoed:
Hoe om te eis. As jy ’n eis wil indien, skakel 0860 09 46 24 Maandag tot Vrydag tussen 08:00 en 17:00.