OPSEGGING Voorbeeld Klousules
OPSEGGING. 1. Hierdie ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ onbepaald van krag, maar enigeen van die Kontrakterende State kan die Ooreenkoms langs die diplomatieke kanaal opsê deur aan die ander Kontrakterende Staat skriftelik kennis van opsegging ▇▇ ▇▇▇ nie later nie as 30 Junie van enige kalenderjaar wat begin vyf jaar na die jaar waarin die Ooreenkoms in ▇▇▇▇▇▇▇ getree het.
2. In so 'n geval hou die ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ op om van toepassing ▇▇ ▇▇▇▇:-
(a) met betrekking tot belastings wat by die bron teruggehou word, ten opsigte ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ wat betaal word of gekrediteer word na die einde van die kalenderjaar waarin sodanige ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ is; en
(b) met betrekking tot ander belastings, ten opsigte van jare van aanslag wat begin na die einde van die kalenderjaar waarin sodanige ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ is. GEDOEN te Maseru, op hede die 18de dag van September in die jaar 2014. Ten tye van die ondertekening van die Ooreenkoms tussen die Regering van die Republiek van Suid-Afrika en die Regering van die Koninkryk van Lesotho ter vermyding van dubbele belasting en ter voorkoming van fiskale ontduiking met betrekking tot belastings op inkomste, het die ondergetekendes ooreengekom dat die volgende bepalings 'n integrale ▇▇▇▇ van die Ooreenkoms uitmaak.
1. Waar in enige ooreenkoms tussen Lesotho en enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ter vermyding van dubbele belasting en ter voorkoming van fiskale ontduiking met betrekking tot belastings op inkomste, aangegaan ná hierdie Ooreenkoms, voorsiening gemaak word vir 'n laer ▇▇▇▇▇ as daardie gespesifiseer in Artikel 11, 12 of 13 van hierdie Ooreenkoms, kom Lesotho ooreen dat daardie laer ▇▇▇▇▇ op hierdie Ooreenkoms van toepassing is.
2. Met betrekking tot paragraaf 3 van Artikel 23, word verstaan dat die voordele daarvan nie ten opsigte van die volgende van toepassing is nie:
(a) finansiële intermediasiewerksaamhede ▇▇▇▇ banksake en versekering;
(b) die lisensiëring van intellektuele eiendom;
(c) dopmaatskappye wat nie gemoeid is met aansienlike sakebedrywighede nie; of
(d) passiewe inkomste.
OPSEGGING. 1. Hierdie ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇ totdat dit deur een van die Kontrakterende State opgesê word. Enigeen van die Kontrakterende State kan die Ooreenkoms langs die diplomatieke kanaal opsê ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ van opsegging ▇▇ ▇▇▇ op of voor 30 Junie in enige kalenderjaar wat begin na die verstryking van vyf jaar vanaf die datum van inwerkingtreding van die Ooreenkoms.
2. In so 'n geval hou die ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ op om van toepassing ▇▇ ▇▇▇▇:-
(a) met betrekking tot belastings wat by die bron teruggehou word, ten opsigte ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ betaal of gekrediteer na die einde van die kalenderjaar waarin sodanige ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ is; en
(b) met betrekking tot ander belastings, ten opsigte van jare van aanslag wat begin na die einde van die kalenderjaar waarin sodanige ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ is.
