Kruisaanspreeklikhede Voorbeeld Klousules

Kruisaanspreeklikhede. Indien meer as een versekerde in die bylae vermeld word, stel die versekeraar elke versekerde afsonderlik, en nie gesamentlik nie, skadeloos en enige aanspreeklikheid wat tussen sodanige versekerdes ontstaan, word hanteer asof afsonderlike polisse aan elk uitgereik is, met dien verstande dat die totale aanspreeklikheid van die versekeraar hoogstens die skadeloosstellingsperk beloop wat in die bylae vermeld word.
Kruisaanspreeklikhede. Indien meer as een versekerde in die bylae vermeld word, stel die maatskappy elke versekerde afsonderlik, en nie gesamentlik nie, skadeloos en enige aanspreeklikheid wat tussen sodanige versekerdes ontstaan, word hanteer asof afsonderlike polisse aan elk uitgereik is, met dien verstande dat die totale aanspreeklikheid van die maatskappy hoogstens die skadeloosstellingsperk beloop wat in die bylae vermeld word.
Kruisaanspreeklikhede. Waar meer as een versekerde in die bylae genoem word, xxx die maatskappy elke versekerde afsonderlik en nie gesamentlik nie skadeloos stel, en enige aanspreeklikheid wat tussen versekerdes ontstaan, xxx hanteer word asof afsonderlike polisse aan elkeen uitgereik is, op voorwaarde dat die opgehoopte aanspreeklikheid van die maatskappy nie die skadeloosstellingsperk oorskry wat in die bylae vermeld is nie. 9.
Kruisaanspreeklikhede. Xxxx xxxxxxx of party word afsonderlik skadeloos gestel ten opsigte xxx xxxx wat teen enigeen van hulle deur ’n ander ingestel kan word, met dien verstande dat die maatskappy se totale aanspreeklikheid nie die gemelde skadeloosstellingsperke xx xxxx gaan nie.
Kruisaanspreeklikhede. Waar meer as een Versekerde in die Bylae vermeld word, stel die Maatskappy elke Versekerde afsonderlik, en nie gesamentlik nie, skadeloos en enige aanspreeklikheid wat tussen sodanige Versekerdes ontstaan, word hanteer asof afsonderlike Polisse aan elk uitgereik is met dien verstande dat die totale aanspreeklikheid van die Maatskappy hoogstens die skadeloosstellingsperk wat in die Bylae vermeld word, beloop.
Kruisaanspreeklikhede. Waar meer as een versekerde in die Bylae vermeld word, stel die Versekeraar elke Versekerde afsonderlik, en nie gesamentlik nie, skadeloos en enige aanspreeklikheid wat tussen sodanige versekerdes ontstaan, word hanteer asof afsonderlike polisse aan elk uitgereik is met dien verstande dat die totale aanspreeklikheid van die Versekeraar hoogstens die skadeloosstellingsperk wat in die Bylae vermeld word, beloop. 9.
Kruisaanspreeklikhede. Waar meer as een versekerde in die bylae by name genoem word, xxx die versekeraar elke versekerde afsonderlik, en nie gesamentlik nie, skadeloos stel en enige aanspreeklikheid wat tussen sodanige versekerdes ontstaan, word behandel asof afsonderlike polisse aan elk uitgereik was, met dien verstande dat die totale aanspreeklikheid van die versekeraar nie die skadeloosstellingsperk wat in die bylae vermeld word, xxx oorskry nie. Dekkingsbeperkings wat op hierdie afdeling van toepassing is indien in die bylae aangedui 1.