BESPROEIINGSSTELLE
VERLIES OF SKADE AAN DIE EIENDOM
Die Maatskappy betaal alle redelike koste ten opsigte van die skadeloosstelling van :
A. BESPROEINGSSTELSEL
Hierdie versekering dek die ▇▇▇▇▇▇▇
(i) terwyl werkend binne die land of
(ii) terwyl vervoer op vragdraer of gesleep deur enige voertuig vir die doel van permanente verskuiwing
maar uitgesluit enige onderdeel daaraan of daarvan en meer spesifiek versekerbaar teen verlies van of skade in terme van B., C., en D. hieronder omskryf tot hoogstens die bedrag in die Bylae vermeld.
Spesiale Voorwaarde :
Dit word as voorvereiste gestel dat die besproeiingsstelsel onderhou word deur 'n onderhoudskontrak uitgevoer deur die Vervaardiger of ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ aangestelde agent.
Die onderhoudskontrak ▇▇▇ voorsiening maak vir onderhoud uitgevoer ten minstens jaarliks.
Die woord voorval beteken enige voorval of reeks voorvalle wat ontstaan uit een oorsaak in verband met enige enkele ▇▇▇▇▇▇▇ ten opsigte waarvan skadeloosstelling deur hierdie versekering ▇▇▇▇▇▇▇ word.
Die woord ▇▇▇▇▇▇▇ beteken
(a) besproeiingsstelle op wiele met enige vorm van aandrywing en spilpunte insluitend
(b) toebehore en onderdeledaarvan terwyl dit daarop of daaraan is en wat bo die grond binne die land in bedryf is.
B. ELEKTRIESE KABELTUIG
Hierdie versekering dek die elektriese kabeltuig vasgeheg aan die ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ die grond en binne die land uitgesluit enige ▇▇▇▇ daarvan meer spesifiek verseker.
Spesiale Voorwaardes :
Dit word as voorvereiste gestel dat die elektriese kabeltuig deur middel van 'n goedgekeurde diefalarmstelsel beskerm word.
C. PYPLEIDING EN WATERVOORSIENINGSTOERUSTING (pompe)
Hierdie versekering dek die pompe ▇▇▇▇▇▇ as pypleidings bogronds en ondergronds binne die land uitgesluit enige ▇▇▇▇ daarvan meer spesifiek verseker.
Spesiale Voorwardes :
Dit word as voorvereiste gestel dat die
(a) pompe nie onder die bekende vloedlyn permanent vasgeheg mag wees nie,
(b) pompe moet te alle tye op vlotte installeer wees om voorsiening ▇▇ ▇▇▇▇ vir wisselende watervlakke en reddingstoerusting moet te alle tye byderhand wees,
(c) elektriese pompe te alle tye van weerligwerende toerusting voorsien ▇▇▇ ▇▇▇▇,
(d) onderhoud gereeld (minstens kwartaalliks) op die pompe uitgevoer word en die waterinlate nagegaan ▇▇▇ word vir die voorkoming van opneem van sand en ander skadelike voorwerpe
D. REKENAAR EN/OF AANDRYWING
Hierdie versekering dek die rekenaarstelsel vasgeheg
aan die ▇▇▇▇▇▇▇ uitsluitlik vir die aandrywing en beheer van die
besproeiingsstelsel uitgesluit enige ▇▇▇▇ daarvan meer spesifiek verseker. Spesiale Voorwaarde :
Dit word as voorvereiste gestel dat die rekenaar deur middel van 'n goedgekeurde weerligopvanger beskerm word. Spesiale Voorwaarde van toepassing op A, B, C en D hierbo :
Indien die Versekerde nie aan die Spesiale Voorwaardes voldoen ▇▇▇▇ bepaal in A, B, C en D hierbo nie, sal hy/sy beskou word as mede versekeraar ▇▇ ▇▇▇▇ vir 35% van die verlies of skade en die normale Verpligte Eerste Bedrag betaalbaar ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ betaalbaar wees en bereken word op die waarde ▇▇▇▇ aangedui in die Bylae.
Skadeloosstelling ▇▇▇ altyd hoogstens die versekerde bedrag wees wat altyd die vervangingswaarde van die ▇▇▇▇▇▇▇ verteenwoordig. Die skadeloosstelling ▇▇▇ ▇▇▇▇ item afsonderlik gespesifiseer geld.
Indien die ▇▇▇▇▇▇▇ heeltemal vernietig is ▇▇▇ die Maatskappy die markwaarde van die ▇▇▇▇▇▇▇ net voor die verlies of skade betaal minus waarde van die oorblyfsels.
Die ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ as heeltemal vernietig beskou word indien die herstelkoste die markwaarde net voor die verlies of skade ewenaar of oorskry.
E. OMSKREWE GEBEURTENISSE
Enige onvoorsiene en skielike fisieke skade aan die masjinerie omskryf in die Bylae te wyte aan enige oorsaak terwyl dit binne die Versekerde se perseel
(i) in ▇▇▇▇▇▇▇ is of stilstaan
(ii) gedemonteer word met die doel om skoongemaak geïnspekteer opgeknap of verskuif te word na 'n ander posisie of in die loop van hierdie bedrywighede op sigself of heroprigting
F. SKADELOOSSTELLINGSGRONDSLAG
( i) As die skade ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ word ▇▇▇ die Maatskappy die koste van herstelling tot 'n werkende toestand betaal met die gewone daaglikse loontariewe in die distrik as grondslag en ook die normale vraggeld en oprigtingskoste en doeaneregte.
( ii) As die versekerde item heeltemal vernietig is ▇▇▇ die Maatskappy die markwaarde van die item net voor die ongeluk en die verwyderingskoste van die beskadigde masjinerie minus die waarde van die oorblyfsels betaal. Die versekerde item ▇▇▇ as heeltemal vernietig beskou word indien die herstelkoste die markwaarde net voor die ongeluk ewenaar of oorskry.
( iii) Die Maatskappy het die keuse om enige beskadigde masjinerie te laat herstel vervang of vergoeding te betaal in kontant.
Spesiale Voorwaardes :
(i) Onderdele : die prys van enige onderdeel of dele vervang ▇▇▇ insluit alle relevante koste ten einde die herstelproses af ▇▇ ▇▇▇▇▇▇.
(ii) Gedeeltelike skade : as die skade beperk is tot 'n ▇▇▇▇ of dele van die ▇▇▇▇▇▇▇ is die Maatskappy nie aanspreeklik nie vir 'n groter bedrag as die werklike waarde van sodanige ▇▇▇▇ of dele nie tot hoogstens die versekerde bedrag.
(iii) Vervangingswaarde : die versekerde bedrag vermeld in die Bylae ▇▇▇ te alle tye die werklike vervangingswaarde van 'n nuwe en soortgelyke ▇▇▇▇▇▇▇ met dieselfde verrigting en kapasiteit verteenwoordig.
(v) Uitsonderings :
Die Maatskappy is nie aanspreeklik om vir die volgende te betaal nie :
(a) gevolglike verlies weens enige oorsaak hoegenaamd, waardevermindering hetsy dit ontstaan weens herstelwerk ná 'n Omskrewe Gebeurtenis of andersins, slytasie, meganiese, elektroniese of elektriese onklaarraking, weiering of brekasie,
(b) skade aan buitebande deur lekkasies, snye of barste of
(c) terughouding, konfiskering of rekwisisiedeur enige doeane- of ander beamptes of owerhede.
(d) die Verpligte Eerste Bedrag Betaalbaar :
Die bedrag vermeld in die Bylae bykomend tot enige ander bedrag
Enige Vrywillige bybetaling ▇▇▇▇ verlies of skade of voorval
Enige daaropvolgende verlies, skade of voorval gedurende dieselfde versekeringsjaar
Enige Vrywillige bybetaling
R 1 500 per voorval (kumulatief)
Enige daaropvolgende verlies, skade of voorval gedurende dieselfde versekeringsjaar
R 3 000
Elke verlies of skade of voorval
Alle tipes stelsels omskryf in
A. Besproeiingsstelsel
Ten Opsigte Verlies en/of Skade aan ▇▇▇▇▇▇▇
Alle tipes kabeltuig en kabels omskryf in
B. Elektriese Kabeltuig
Alle tipes pypleiding en watervoor- sieningstoerusting (pompe) ▇▇▇▇ omskryf in
C. Pypleiding en watervoorsieningstoerusting (pompe)
Alle tipes rekenaarstelsels omskryf In
D. Rekenaar en/of Aandrywing
Indien die Versekerde nie voldoen aan die vereistes ▇▇▇▇ gespesifiseer in terme van A., B., C., en D. hierbo nie
Ten Opsigte Verlies en/of Skade aan ▇▇▇▇▇▇▇
▇▇▇▇ verlies of skade of voorval
Enige daaropvolgende verlies, skade of voorval gedurende dieselfde versekeringsjaar
Enige Vrywillige bybetaling
Elke verlies of skade of voorval
Enige daaropvolgende verlies, skade of voorval gedurende dieselfde versekeringsjaar
Enige Vrywillige bybetaling
Elke verlies of skade of voorval
Enige daaropvolgende verlies, skade of voorval gedurende dieselfde versekeringsjaar
Enige Vrywillige bybetaling
Alle verliese wat betrekking het op die voorwaarde ▇▇▇▇ omskryf
R 2 000
R 1 000 per voorval (kumulatief)
Die bedrag vermeld in die Bylae bykomend tot enige ander bedrag
R 1 000
R 1 000 per voorval (kumulatief)
Die bedrag vermeld in die Bylae bykomend tot enige ander bedrag
R 2 000
R 1 000 per voorval (kumulatief)
Die bedrag vermeld in die Bylae bykomend tot enige ander bedrag
Die Versekerde word beskou as mede versekeraar met 35% van die Versekerde Bedrag van die eiendom en die betaalbare bedrag is steeds betaalbaar.
Opdrag vir herstel :
(i) Die Versekerde mag opdrag gee vir herstel of noodherstel ten einde verdere skade te voorkom sonder voorafgoedkeuring van die Maatskappy tot hoogstens R 5 000.
(ii) Die Verpligte Eerste Bedrag betaalbaar is steeds betaalbaar asook enige vrywillige bedrae betaalbaar ▇▇▇▇ verkies deur die Versekerde en vermeld in die Bylae.
Gebiedsperke :
Die ▇▇▇▇▇▇▇ verseker kragtens hierdie Afdeling en vermeld in die Bylae is gedek teen verlies of skade wat plaasvind binne die grense van die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Lesotho, Swaziland, Zimbabwe, Mosambiek of Malawi onderhewig aan die bepalings en uitsluitings van hierdie Afdeling.
Voorwaardes in terme van Omskrewe Gebeurtenisse :
1. Verwydering na plek van herstel :
Indien die ▇▇▇▇▇▇▇ onbruikbaar is weens enige verlies of skade hierkragtens verseker, betaal die Maatskappy die redelike koste vir die beskerming en verwydering daarvan na die naaste hersteller.
2. Aflewering na herstel :
Die Maatskappy ▇▇▇, in sy diskresie, die redelike koste betaal vir die lewering van die herstelde ▇▇▇▇▇▇▇ aan die Versekerde by sy permanente adres na herstel daarvan.
3. Onderdele onverkrygbaar
Indien enige onderdeel, toebehore, of toerusting wat nodig is om skade aan die ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ herstel, nie as 'n standaard klaarvervaardigde artikel in die Republiek van Suid Afrika beskikbaar is nie, word die aanspreeklikheid van die Maatskappy nagekom deur betaling van 'n bedrag gelyk aan die waarde van sodanige onderdeel, toebehore of toerusting ten tyde van die ongeluk maar hoogstens die fabrikaat se jongste aangegewe prys in enige geval.
4. Ingevoerde onderdele
. Indien enige onderdeel, toebehore of toerusting onderhewig is aan invoerkoste, invoerbelasting of enige sodanige bykomende koste wat die koste verhoog sou die onderdeel plaaslik beskikbaar ▇▇▇▇, ▇▇▇ die Versekerde verantwoordelik wees vir 35% bykomend tot ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ waarvoor hy/sy moontlik verantwoordelik mag wee (ingesluit Verpligte Eerste Bedrag Betaalbaar) van sodanige invoerkoste of verkrygingskoste van die onderdeel of onderdele.
BYKOMENDE GEVARE & UITBREIDINGS
(i) Indien die ▇▇▇▇▇▇▇ vermeld in die Bylae onderhewig is aan 'n huurkoopooreenkoms of soortgelyke ooreenkoms, ▇▇▇ die Maatskappy ook die uitstaande finansieringskoste betaal onderhewig daaraan dat die versekerde bedrag daarvoor voorsiening maak .
(ii) Indien die stelsel na die wete van die Maatskappy die onderwerp van 'n opskortende verkoops- of soortgelyke ooreenkoms is, sodanige betaling gedoen word aan die eienaar wat daarin beskryf word wie se kwitansie dien as volle en finale ontslag van die Maatskappy ten opsigte van sodanige verlies of skade.
(iii) Agterstallige paaiement of huurgeld insluitende rente betaalbaar daarop word uitgesluit.
(iv) Die Maatskappy is nie verantwoordelik vir enige betaling ten opsigte van reswaarde kapitaal of die rente daarop, koste aan aanmanings, herfinansiering, voorskotte of seelregte nie tydens skikking van die verlies nie
2. Skade aan buitebande
Die aanspreeklikheid van die Maatskappy is hoogstens R 5 000 ieder en elke verlies of voorval.
Die dekking onder hierdie Afdeling is uitgebrei om totale en onherstelbare verlies van die buitebande terwyl aan die voertuig in die Bylae van hierdie Afdeling gemeld, maar slegs indien omvattend verseker, in te sluit as gevolg van skade veroorsaak deur onsigbare of versteekte voorwerpe terwyl op die land of enige ander oppervlak.
(a) die Versekerde ▇▇▇ verantwoordelik wees vir die eerste R 500 van iedere en ▇▇▇▇ ▇▇▇
(c) die Versekerde na skade, op eie koste, inspeksie ▇▇▇ laat uitvoer deur een of meer erkende bande hersteller om vas te stel of 'n band ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ word en wat die persentasie slytasie is.
Die bepalings van hierdie Afdeling wat verband hou met die Eerste Bedrag Betaalbaar en Geeneiskorting is nie van toepassing op hierdie Uitbreiding nie.
3. Skade aan derde party eiendom
Enige ongeval veroorsaak deur of deur middel van of in verband met enige ▇▇▇▇▇▇▇ wat in die Bylae beskryf word ten opsigte waarvan die Versekerde regtens aanspreeklik word om alle bedrae, insluitende die ▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇ en uitgawes, te betaal ten opsigte van;
(i) dood of liggaamlike besering van enige persoon, maar met uitsluiting van dood of liggaamlike besering van enige persoon in die diens van die Versekerde wat ontstaan uit en in die loop van sodanige diens of iemand wat 'n lid van dieselfde huishouding as die Versekerde is
(ii) skade aan ander eiendom as die eiendom wat aan die Versekerde behoort of deur die Versekerde in trust gehou word of in die bewaring of onder die beheer van die Versekerde is.
Die Maatskappy ▇▇▇ ook ingevolge en onderworpe aan die beperkings van en vir die doeleindes van hierdie Onderafdeling;
1. alle koste en uitgawes betaal wat met hulle skriftelike toestemming aangegaan word en is geregtig om na eie goeddunke te reël vir verteenwoordiging by enige doodsondersoek of ondersoek ten opsigte van enige dood wat die onderwerp van skadeloosstelling ingevolge hierdie Onderafdeling mag wees of vir die verdediging in enige landdroshof van enige strafregtelike vervolging ten opsigte van enige handeling wat enige gebeurtenis veroorsaak of daarmee verband hou, wat die onderwerp van skadeloosstelling ingevolge hierdie Onderafdeling mag wees of daarmee verband mag hou met dien verstande dat die Maatskappy se algehele aanspreeklikheid ingevolge beide hierdie Uitbreiding sowel as Onderafdeling B, hoogstens die skadeloosstellingsperk beloop wat in Onderafdeling B as van toepassing vermeld word
2. enige persoon skadeloos stel wat sodanige voertuig op bevel van die Versekerde of met die Versekerde se toestemming bedryf of beheer onderhewig daaraan dat
a) sodanige persoon, asof hy/sy/hulle die Versekerde is, die Bepalings, Uitsonderings en Voorwaardes van hierdie versekering nakom, uitvoer en daaraan onderworpe is in soverre dit van toepassing mag wees
(b) sodanige persoon wat sodanige ▇▇▇▇▇▇▇ bedryf of beheer deur geen versekeraar motorversekering of die voortsetting daarvan geweieris nie
(c) die skadeloosstelling nie van toepassing is ten opsigte ▇▇▇ ▇▇▇▇ wat ▇▇▇▇ enige lid van dieselfde huishouding en wat normaalweg by die Versekerde woonagtig is as sodanige persoon ingestel word nie
(d) sodanige persoon nie ingevolge enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ op skadeloosstelling geregtig is nie behalwe ten opsigte van enige bedrag wat nie daarkragtens verhaalbaar is nie.
Spesifieke Uitsonderings :
Die Maatskappy is nie aanspreeklik ten opsigte van die volgende nie;
(a) soveel van enige skadevergoeding of eis as wat binne die bestek van enige Verpligte Motorvoertuigversekerings-wetgewing val. Hierdie uitsondering geld nieteenstaande die ▇▇▇▇ dat geen versekering ingevolge sodanige wetgewing van krag is of aangegaan is nie,
(b) dood of liggaamlike besering van enige persoon wat in of op sodanige voertuig vervoer word of daarin, daarop, daarvan af of daaruit klim ten tyde van die plaasvind van die gebeurtenis waaruit enige eis ontstaan
of
(c) aanspreeklikheid wat voortspruit uit die werkverrigting, demonstrasie of gebruik (vir ander doeleindes behalwe die instandhouding of herstel van 'n voertuig) van enige gereedskap of toerusting wat ▇▇▇▇ uitmaak van of vasgeheg is aan of gebruik word in verband met 'n voertuig of enigiets vervaardig deur of gehou in enige sodanige gereedskap of toerusting.
Skadeloosstellingsperk ten opsigte van hierdie Uitbreiding :
Die aanspreeklikheid van die Maatskappy ingevolge hierdie Onderafdeling ten opsigte van enige enkele gebeurtenis is hoogstens die skadeloosstellingsperke ▇▇▇▇ hierna vermeld of die bedrag wat in die Bylae vermeld word, wat ookal die minste is.
Oorsaak | Aanspreeklikheidsperk |
(a). brand en/of ontploffing | R 1 000 000 |
(b) teenoor derde partye | R 2 500 000 |
(c) gedurende enige versekeringstydperk | R 2 500 000 |
1. Premie aanpassing
SPESIFIEKE VOORWAARDES
Indien 'n ▇▇▇▇▇▇▇ wat hierdeur verseker is van die hand gesit word en 'n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ in die plek daarvan in die Afdeling opgeneem word, ▇▇▇ ▇▇▇▇ aanpassing van premie gemaak word nie indien die versekerde waardes en uitbreidings van toepassing op die betrokke ▇▇▇▇▇▇▇ nie verskil nie.
Indien versekerde waardes met die vervanging sou verhoog of verlaag en uitbreidings bygevoeg of weggelaat word, ▇▇▇ die premie dienooreenkomstig aangepas word.
2. Oorlog
Ten opsigte van Onderafdeling B word Algemene Uitsondering 1 (Oorlog, oproer, terrorisme) geskrap en deur die volgende vervang:
“Hierdie Afdeling dek nie oorlog, inval, optrede deur 'n buitelandse vyand, vyandelikhede (hetsy oorlog verklaar is of nie) burgeroorlog, muitery, opstand, rebellie, revolusie, militêre of geüsurpeerde gesag nie”.
3. Beskrywing van gebruik
Stelsels gebruik deur die Versekerde uitsluitlik virboerderydoeleindes vir eie gebruik alleen.
Die skadeloossteling van die Versekerde ten opsigte van enige ▇▇▇▇▇▇▇ is slegs van toepassing terwyl sodanige versekerde ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ die beheer of toesig van die Versekerde of sy werknemers vir die doel van boerderydoeleindes.
4. Onderhoud van stelsels
Die Versekerde en/of enigeen wat namens die Versekerde optree en/of enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ wat die ▇▇▇▇▇▇▇ met die algemene wete en toestemming van die Versekerde bedryf en/of beheer moet alle redelike stappe doen om enige ▇▇▇▇▇▇▇ wat in die Bylae omskryf word, te beveilig teen verlies of skade en dit in 'n doeltreffende toestand ▇▇ ▇▇▇ asook toesien dat gereelde onderhoudsinspeksies op sodanige versekerde sytelsel uitgevoer word om die doeltreffende ▇▇▇▇▇▇▇ daarvan te verseker.
(a) Die Maatskappy het te alle tye vrye en volkome toegang het om sodanige ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ondersoek. In die geval van enige ongeval of onklaarraking moet sodanige ▇▇▇▇▇▇▇ nie ▇▇▇▇▇▇ toesig gelaat word sonder dat behoorlike voorsorgmaatreëls getref word om verdere skade of verlies te voorkom nie en indien sodanige ▇▇▇▇▇▇▇ in hergebruik geneem word voordat die nodige herstelwerk gedoen is, is enige toename van die skade of verdere skade aan sodanige ▇▇▇▇▇▇▇ geheel en al die Versekerde se eie risiko.
(b) ▇▇▇▇▇▇▇ ten opsigte van alle stelsels ouer as 5 jaar en jaarliks daarna ▇▇▇ onderhewig wees aan 'n volledige verslag deur 'n ingenieur of 'n gemagtigde en goedgekeurde agent/verteenwoordiger van die vervaardigers waarin bevestig word dat sodanige ▇▇▇▇▇▇▇ in 'n goeie werkende toestand is en dat geen herstelwerk nodig is nie asook om die mate van agteruitgang (verwering) te bepaal
(c) Die fabrikaat moet in alle gevalle aan die Maatskappy by aanvang van dekking voorsien word.
5. Prinsipale
Nieteenstaande Besondere Uitsondering 2 van hierdie Afdeling, word die skadeloosstelling ingevolge Onderafdeling B uitgebrei om, in die mate wat dit deur die voorwaardes van enige kontrak van die Bou-Industrieë-Federasie van Suid-Afrika vereis word en in
verband met enige aanspreeklikheid wat voortspruit uit die uitvoer van sodanige kontrak, enige prinsipaal wat benoem word in sodanige kontrak wat deur die Versekerde aangegaan word vir die doeleindes van die besigheid skadeloos te stel, met dien verstande dat die aanspreeklikheid van die Maatskappy hoogstens die aanspreeklikheidsperk wat in die Bylae vermeld word, beloop.
6. Kruisaanspreeklikhede
Waar meer as een Versekerde in die Bylae vermeld word, stel die Maatskappy elke Versekerde afsonderlik, en nie gesamentlik nie, skadeloos en enige aanspreeklikheid wat tussen sodanige Versekerdes ontstaan, word hanteer asof afsonderlike Polisse aan elk uitgereik is met dien verstande dat die totale aanspreeklikheid van die Maatskappy hoogstens die skadeloosstellingsperk wat in die Bylae vermeld word, beloop.
BESONDERE UITSONDERINGS VAN TOEPASSING OP ONDERAFDELINGS A B en C
1. Die Maatskappy is nie aanspreeklik vir enige ongeluk, besering, verlies of skade nie:
(a) terwyl die ▇▇▇▇▇▇▇ met die medewete en toestemming van die Versekerde op 'n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ as in ooreenstemming met die klousule“Beskrywing van Gebruik”, gebruik word
(b) opgedoen buite die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Lesotho, Swaziland, Zimbabwe en Malawi. Die Maatskappy stel ook die Versekerde skadeloos teen verlies van of skade aan enige voertuig terwyl dit in ▇▇▇▇▇▇▇▇ is op see of per lug tussen hawens of plekke in hierdie grondgebiede, insluitende die laai en aflaai wat met sodanige ▇▇▇▇▇▇▇▇ gepaard gaan.
2. Die Maatskappy is nie aanspreeklik nie vir enige eis wat ontstaan uit kontraktuele aanspreeklikheid, tensy die Versekerde nieteenstaande sodanige kontraktuele ooreenkoms aanspreeklik sou gewees het.
OPSIONELE UITBREIDINGS
As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie en dit word in die bylae aangedui, word hierdie Afdeling uitgebrei om die volgende te dek :
1. Oproer en staking
Hierdie Afdeling word uitgebrei om verlies of skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van:
(i) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluiting;
(ii) die optrede van enige ▇▇▇▇▇▇ ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ gehandel word met, enige gebeurtenis waarna in (i) hierbo ▇▇▇▇▇▇ word.
Hierdie Uitbreiding nie die volgende dek nie:
(a) verlies of skade wat binne die Republiek van Suid-Afrika en Namibië plaasvind;
(b) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is;
(c) verlies of skade wat spruit uit die algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid;
(d) verlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitontneming wat spruit uit die konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige ▇▇▇▇▇▇ ingestelde owerheid;
(e) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna daar in Algemene Uitsondering 1(A)
(ii), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie Polis ▇▇▇▇▇▇ word of enige optrede van enige ▇▇▇▇▇▇ ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ gehandel word met, sodanige gebeurtenis.
Indien die Maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) beweer dat hierdie Afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die Versekerde om die teendeel te bewys.
OPSIONELE BEPERKINGS
1. (Derde party) & brand alleenlik (indien in die bylae as van toepassing vermeld)
Die aanspreeklikheid van die Maatskappy kragtens Onderafdeling A is uitsluitlik beperk tot verlies of skade voortvloeiend uit brand, selfontbranding, weerlig, ontploffing en die spesiale gevare ▇▇▇▇ omskryf onder die Brand Afdeling van die Polis.
Die bepalings ten opsigte van die Geeneiskorting word gekanselleer.
2. (Derde party), brand & diefstal alleenlik (Indien in die Bylae as van toepassing vermeld)
Die aanspreeklikheid van die Maatskappy ingevolge Onderafdeling A word uitsluitlik beperk tot verlies of skade wat ontstaan weens brand, selfontbranding, weerlig, ontploffing en die spesiale gevare ▇▇▇▇ omskryf onder die Brand Afdeling van die Polis of weens diefstal of enige poging daartoe.
Die bepalings ten opsigte van die Geeneiskorting word gekanselleer.
