Inleiding. Die Predikante Pensioenfonds van die NG Kerk in SA (PPF) is vanaf 1 Januarie 2008 ’n vaste bydrae pensioenfonds. Met ’n vaste bydrae struktuur word die bydraekoerse vir die lid en die werkgewer vasgestel. ’n Aftreevoordeel word nie gewaarborg nie. Die bedrag van elke lid se aftreevoordeel is afhanklik van die grootte van die bydraes wat deur en namens die lid gemaak word en die opbrengs wat op die belegging van hierdie bydraes verdien word. Lede het ’n keuse ten opsigte van bydraevlakke. Die werkgewer (gemeente) moet skriftelik onderneem om lede se gewysigde bydraevlak te betaal.
Appears in 2 contracts
Sources: Pension Fund Contribution Agreement, Pension Fund Contribution Agreement
Inleiding. Die Predikante Pensioenfonds van die NG Kerk in SA (PPF) is vanaf 1 Januarie 2008 ’n vaste bydrae pensioenfonds. Met ’n vaste bydrae struktuur word die bydraekoerse vir die lid en die werkgewer vasgestel. ’n Aftreevoordeel word nie gewaarborg nie. Die bedrag van elke lid se aftreevoordeel is afhanklik van die grootte van die bydraes wat deur en namens die lid gemaak word en die opbrengs wat op die belegging van hierdie bydraes verdien word. Lede het ’n keuse ten opsigte van bydraevlakke. Die werkgewer (gemeente) moet skriftelik onderneem om lede se gewysigde bydraevlak te betaal. Sien paragraaf 14 vir meer besonderhede.
Appears in 1 contract
Sources: Pension Fund Contribution Agreement