Inleiding Voorbeeld Klousules

Inleiding. Die ontdekking van dele van die gestrande Portugese slaweskip, die São José- Paquete de Africa, in 2015, het die aandag opnuut gevestig op die lot van slawe op die slaweroetes oor die Atlantiese en Indiese oseane. Die São José het in Desember 1794 vanaf Mosambiek vertrek met ongeveer 500 slawe op pad na die suikerplantasies van Maranhão in Brasilië. Die skip sou die Kaap aandoen vir verversings, maar het op 29 Desember in onstuimige weer naby wat vandag die gewilde toeristebestemmings van Kampsbaai en Clifton is, in die moeilikheid geraak. Die bemanning en 212 slawe is gered, maar meer as die helfte van die slawe het omgekom. Die wat gered kon word, is enkele dae daarna op ’n vendusie in Kaapstad verkoop (Cooper, 2015). TYDSKRIF VIR NEDERLANDS & AFRIKAANS: 22STE JAARGANG (2015) 2DE UITGAWE en 664 slawe verdrink. Slegs 16 slawe wat op die bo-dek was, oorleef die ramp en word op 14 Januarie 1737 verkoop. Die VOC hoeker Meermin het op 20 Januarie 1766 vanaf Tulear aan die suidweskus van Madagaskar teruggekeer na die Kaap met ’n bemanning van 56 onder aanvoering van kaptein Gerrit Muller en 140 slawe van verskillende ouderdomme en geslag. Die eerste deel van die oortog het sonder voorval verloop, maar op 18 Februarie 1766 breek ’n gewelddadige opstand uit wat tot die dood van 24 bemanningslede, 31 slawe en die vernietiging van die skip sou lei (Sleigh & Westra, 2012: 138). Om tienuur op die betrokke oggend het die kaptein opdrag gegee dat ’n aantal gebuite assegaaie en swaarde na die bo-dek gebring word om deur die slawe skoongemaak te word. Die ontspanne atmosfeer asook ’n aantal klugtige gebeure het daartoe gelei dat die gesagsituasie op die bodek verslap het (Sleigh & Westra, 2012: 66). Die bemanningslid Krause het byvoorbeeld ’n spies in die lug gehou en die Malagassiese woord “Bensjokke” uitgeroep wat beteken “Ek is koning” (Sleigh & Westra, 2012: 66). Die uiteinde was dat meer as die helfte van die bemanning koelbloedig doodgesteek of lewend oorboord gegooi is en die res gevange gehou is. Onder aanvoering van hul leiers Massavana en Koesaaij het die slawe daarna beheer oor die skip oorgeneem. Hulle het egter nie kennis van seevaart gehad nie en vir dae het die skip op die oseaan rondgedryf. Uit die briewe van gevange bemanningslede wat die kus in bottels bereik het, kon die boere agterkom wat die ware toedrag van sake was. Hiervan het die brief van koopman Leij behoue gebly. Uiteindelik is ’n ooreenkoms met die bemanning bereik om hulle terug te neem na ...
Inleiding. Het programmareglement voorziet in paragraaf 2.2.g. ‘Promotie en Publiciteit’ dat de managementautoriteit kan beslissen (een deel van) de projectkosten als niet subsidiabel te verklaren, indien de projectverantwoordelijke of de projectpartners onvoldoende gevolg geven aan de voorschriften rond promotie en publiciteit. In deze bijlage is dit sanctioneringsbeleid uitgewerkt. Onderstaande maatregelen zijn gebaseerd op de voorschriften voor algemene correcties in functie van de mate van de onregelmatigheden op programmaniveau, zoals opgenomen in het besluit van de Commissie C(2011) 7321; in afwachting van de publicatie door de Commissie van richtlijnen rond financiële correcties voor de periode 2014-2020.
Inleiding. 1.1 Die ___________________ (gemeente) is gesetel binne die Ring van ____________. Die gemeente onderskryf die ▇▇▇▇▇ as die heilige en onfeilbare Woord van God, die Belydenisskrifte wat die NG ▇▇▇▇ ▇▇▇▇, die Kerkorde Bepalinge en Reglemente, asook besluite van die Algemene Sinode en betrokke streeksinode. 1.2 Ds __________________ is ’n gelegitimeerde predikant van die NG Kerk, wat die legitimasieverklaring onderteken het en wat nie deur enige ander ooreenkomste, teenstrydige oortuigings of beperkings daarvan weerhou word om diens as predikant in die gemeente ▇▇ ▇▇▇▇▇ nie.
Inleiding. De opzet van het voorliggende programmareglement is, naast het correct toepassen van de regelgeving met betrekking tot de uitvoering van het programma, een multifunctioneel instrument te zijn ten behoeve van het Comité van Toezicht en de programma-autoriteiten zodat zij in staat zijn de aan hen toebedeelde taken naar behoren uit te voeren: - Voor het Comité van Toezicht vormt het reglement het kader voor de uniforme beoordeling van projectaanvragen en voor het toezicht als eindverantwoordelijke op een doeltreffende uitvoering van het programma. - Voor de managementautoriteit is het reglement het instrument voor een adequate begeleiding van projecten, van aanmelding tot afsluiting, inclusief de daarbij behorende adviesrol richting (potentiële) indieners van projecten en het Comité van Toezicht. - Het Programmareglement is bovendien een essentieel instrument voor zowel de certificerings-, als de controle- en auditinstanties bij de uitvoering van hun taken. Voor de haar toebedeelde taken zoals beschreven in dit programmareglement kan de managementautoriteit een beroep doen op het programmasecretariaat. Het reglement bevat de voorwaarden en kaders waarbinnen het programma moet worden uitgevoerd. Deze zijn deels een uitwerking van de Europese en nationale wet- en regelgeving met betrekking tot de uitvoering van het programma en van het Samenwerkingsprogramma Interreg Vlaanderen-Nederland (SP), deels vormen zij aanvullende voorwaarden die door het Comité van Toezicht worden gehanteerd bij het beoordelen en toekennen van de EFRO-bijdrage voor projecten. Het reglement geeft tevens de processen weer die gehanteerd worden om een correcte uitvoering van het programma mogelijk te maken. Het is van groot belang dat iedereen die bij de programma-uitvoering betrokken is zich nauwgezet aan de inhoud van dit reglement houdt. De inhoud van het reglement is een collectieve verantwoordelijkheid voor alle bij de uitvoering betrokkenen, van de Lidstaten via het Comité van Toezicht en de programma-autoriteiten naar het programmasecretariaat. Over eventuele wijzigingen in het reglement kan alleen het Comité van Toezicht beslissen. Dit reglement zal ook voorgelegd worden aan de Europese Commissie opdat bij controle vanuit de Commissie dit als toetsingskader kan gebruikt worden. Dit reglement vormt een bijlage bij de beschrijving van het beheers- en controlesysteem (cfr. artikel 72 van Verordening (EU) nr. 1303/2013). Voor de prioritaire as Technische Bijstand gelden afwijkende reg...
Inleiding. 1.1. Alle lede van Solidariteit is gebonde en onderworpe aan die geheel van die bepalings van Solidariteit se Grondwet. 1.2. ʼn Afskrif van Solidariteit se Grondwet is op aanvraag beskikbaar aan ‘n lid / lede. 1.3. Lede van Solidariteit verklaar dat hulle bewus is van die toepaslike inhoudelike van alle geldende en toepaslike wetsbepalings wat betrekking het op die verhouding tussen ʼn lid en vakbond en in besonder dat die Wet op Arbeidsverhoudinge, Nr 66 van 1995 (▇▇▇▇ gewysig) en artikel 97(2) onder andere bepaal dat die ▇▇▇▇ dat ʼn persoon ʼn lid is van ʼn geregistreerde vakbond nie daardie persoon aanspreeklik maak vir enige van die verpligtinge of laste van die vakbond nie. 1.4. Aansoeke om lidmaatskap ▇▇▇ oorweeg en hanteer word ingevolge die toepaslike bepalings van Solidariteit se Grondwet. Lidmaatskap ▇▇▇ aan ʼn lid toegestaan word, ná oorweging van ʼn lid se volledige lidmaatskapaansoek. 1.5. Lidmaatskap word op die volgende maniere aanvaar: 1.5.1. Volledig voltooide en ondertekende aansoekvorms; 1.5.2. Aansoeke by wyse van stemopnames; 1.5.3. Aansoeke by wyse van internet aansluitings; en 1.5.4. Enige vorm van aansoek ▇▇▇▇ van tyd tot tyd deur die Hoofraad bepaal. 1.6. Enige lid het volgens die Verbruikerswet (vyf) 5 dae om lidmaatskap te kanselleer sonder dat hulle vir enige kostes aanspreeklik ▇▇▇ ▇▇▇▇.
Inleiding. Die Noordwes-Universiteit se beurs- en leningskemas het ten doel om aan studente finansiële ondersteuning ▇▇ ▇▇▇▇ (onderhewig aan spesifieke riglyne) wat ‘n bydrae ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ tot die skep van ‘n motiverende klimaat aan die Universiteit op grond van hulle akademiese, leierskap-, ▇▇▇▇- en kultuur- asook sportprestasies. NEEM KENNIS DAT DIE UNIVERSITEIT DIE REG VOORBEHOU OM, SONDER VOORAF KENNISGEWING, WYSIGINGS AAN TE BRING MET BETREKKING TOT VOORWAARDES, BEDRAE EN TOEKENNINGS ▇▇▇▇ GOEDGEKEUR DEUR DIE KOMITEE BEURSE EN LENINGS. Die NSFAS (National Student Financial Aid Scheme) beleid verbied die toekenning van enige/alle ander beurse aan studente wat ten volle deur NSFAS befonds word. Met ander woorde, studente wat vol beurse vir registrasiegeld, klasgeld, ▇▇▇▇▇, etes en akkomodasie ontvang, mag nie fondse vanuit Universiteitsfondse of enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ontvang nie. NWU moet toegee aan die NSFAS beleid en daarom ▇▇▇ ▇▇▇▇ NSFAS goedgekeurde student vir ENIGE van die onderstaande beurse oorweeg word nie. AFDELING A: AKADEMIESE MERIETEBEURSE NUWELING AKADEMIESE MERIETEBEURSE SENIOR AKADEMIESE MERIETEBEURS Student se gemiddelde % Akadiemiese Merietebeurs 75% en hoër 50% van klasgeld AFDELING B: LEIERSKAPSBEURS / ▇▇▇▇- EN KULTUURBEURS HOOFLEIERSBEURS ▇▇▇▇- EN KULTUURBEURS AFDELING C: ONDERSTEUNINGSBEURS BEURS VIR ‘n FISIES GESTREMDE STUDENT WEES- EN PLEEGBEURS GESINSBEURS Afstandsleer studente kwalifiseer nie vir die beurs nie. NAVRAE RUGBY INSTITUUT ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ 018 299 2429 ▇▇▇▇▇.▇▇▇▇@▇▇▇.▇▇.▇▇ NAVRAE POTCHEFSTROOM ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇▇ 018 299 2905 ▇▇▇▇▇▇.▇▇▇▇▇▇▇▇▇@▇▇▇.▇▇.▇▇ AFDELING D: RUGBY- EN/OF SPORTBEURS ANDER SPORT Addisionele minimum kriteria vir bestaande beurshouers / nuwe aansoekers maar wat alreeds by die universiteit studeer:
Inleiding ie probleem ter sake is dat algemeen aanvaar word dat opkomende konstruksiekontrakteurs bemagtig moet word om selfstandig en volhoubaar sake te kan doen, maar dat daar nie veel sukses behaal is in praktyk om hierdie doel te bereik nie. Uit hierdie probleem is die soeke gevestig om ’n model te ont- wikkel wat ‘n oplossing bied vir die probleem. Gedurende die afgelope dekade is ’n studie onderneem om die implikasies, toepassing en uitkoms van mentorskap as ’n sleutel ele- ment in die ontwikkeling van opkomende kontrakteurs in die kon- struksiebedryf te ondersoek. ▇▇▇▇▇▇ is geneem van die staat se oog- merk en die werksaamhede van ander navorsers op die terrein. Ter sake is die publikasie, “Creating and enabling environment for construction, growth and development”, Department of Public Works (1997), asook verskeie navorsingsuitsette oor die afgelope aantal jare (▇▇▇▇▇▇, 1998; Gounden, 2000; Hauptfleisch, 2000: 15-16; Meintjes, 2001; Hauptfleisch en Meintjes, 2003: 27-30; ▇▇▇▇▇▇▇, 2004; Lazarus, 2005). Eie en gesamentlike eksperimentele navorsing het bestaan uit opnames en waarnemings ter verkryging van primêre data, die toepassing daarvan in praktyk op eksperimentele grondslag, ontwik- keling van hoofsaaklik kwalitatiewe data en in enkele gevalle ▇▇▇▇- titatiewe data. Min sekondêre data is beskikbaar in hierdie veld. Die eksperimentele werk het daartoe gelei dat nie net mentorskap ontwikkel is nie, maar dat ’n geïntegreerde model vir volhoubare ont- wikkeling saamgestel is wat nasionale steun en implementering geniet en ruimskoots finansiële steun ontvang waar dit toegepas word. Die uitkomste van die bedryfsmodel, wat vervolgens beskryf word, word gemonitor en ’n omvattende totale kwaliteitsbeheer- stelsels is ontwikkel. ▇▇▇▇ ▇▇▇ eersdaags substansiële kwantitatiewe data gepubliseer kan word om die mate waartoe daarin geslaag is om opkomende kontrakteurs te ontwikkel toe te lig.
Inleiding. Het Programmareglement en het MA-besluit bepalen dat de projectverantwoordelijke en andere projectpartners verplicht zijn alle medewerking te verlenen aan evaluatieonderzoeken, audits en inhoudelijke, fysieke en financiële controles van het project door de programma- autoriteiten, de Europese Commissie en/of door hen aangewezen derden. Zij hebben het recht om (onaangekondigd) ter plaatse de rechtmatige besteding van de EFRO-bijdrage te controleren, de administratie in te zien en daarvan kopieën te maken. De projectverantwoordelijke en projectpartners verlenen derhalve het toegangsrecht aan de betrokken instanties en hun vertegenwoordigers. De projectverantwoordelijke draagt er tevens zorg voor dat die onderdelen van het project die zijn ondergebracht bij de partners binnen het project, dan wel zijn uitbesteed aan derden, op een gelijkaardige manier als hierboven beschreven kunnen worden gecontroleerd. Hieronder valt ook de medewerking aan het rapporteren over de inhoudelijke voortgang, zelfs na het moment waarop het project financieel is afgerond. Onderstaande maatregelen zijn gebaseerd op de voorschriften voor algemene correcties in functie van de mate van de onregelmatigheden op programmaniveau, zoals opgenomen in het besluit van de Commissie C(2011) 7321.
Inleiding. Die Predikante Pensioenfonds van die NG Kerk in SA (PPF) is vanaf 1 Januarie 2008 ’n vaste bydrae pensioenfonds. Met ’n vaste bydrae struktuur word die bydraekoerse vir die lid en die werkgewer vasgestel. ’n Aftreevoordeel word nie gewaarborg nie. Die bedrag van elke lid se aftreevoordeel is afhanklik van die grootte van die bydraes wat deur en namens die lid gemaak word en die opbrengs wat op die belegging van hierdie bydraes verdien word. Lede het ’n keuse ten opsigte van bydraevlakke. Die werkgewer (gemeente) moet skriftelik onderneem om lede se gewysigde bydraevlak te betaal.
Inleiding. 1.1 Deur die LitNet webblad (▇▇▇.▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇), enige gedeelte daarvan (ook OuLitNet, LitNet se Facebook-groep en die LitNet-blogs) of die LitNet-nuusbrief (gesamentlik die “webblad“), te gebruik, verbind jy jouself aan die gebruiksvoorwaardes ▇▇▇▇ hier uiteengesit. Die gebruiksvoorwaardes tree in ▇▇▇▇▇▇▇ op die tydstip wanneer jy die webblad vir die eerste keer gebruik en vorm ‘n ewigdurende ooreenkoms tussen jouself en LitNet. As ▇▇ ▇▇▇ verbind wil voel deur al die voorwaardes wat hierna volg nie, moet ▇▇▇ asseblief nie hierdie webblad besoek, gebruik en/of bydra tot hierdie webblad nie. 1.2 LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en ▇▇.▇▇▇ bedryf (“LitNet”). 1.3 LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. 1.4 Die dienste en inligting wat op hierdie webblad aangebied word, is gratis ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ vermeld. Alhoewel LitNet alles in sy vermoë doen om die kwaliteit en akkuraatheid van die dienste en inligting te verseker, moet ▇▇ ▇▇▇ aanneem dat dit noodwendig korrek en ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ is nie, of dat dit geskik is vir die doel waarvoor jy dit wil aanwend nie.