ADMINISTRASIE Voorbeeld Klousules
ADMINISTRASIE. 5.1 Alle bydraes is vooruitbetaalbaar op die eerste ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇ maand.
5.2 Rente teen prima bankkoers ▇▇▇ op agterstallige rekeninge gehef word.
5.3 ‘n Verdere strafbepaling – ▇▇▇▇ van tyd tot tyd bepaal word – ▇▇▇ afdwingbaar wees op enige rekening wat vir ‘n tydperk van 60 dae onbetaald is.
5.4 Die Trustees mag die reëls van tyd tot tyd wysig of aanpas ▇▇▇▇ wat omstandighede vereis ten einde die vreedsame naasbestaan van inwoners te verseker.
5.5 Die Trustees het die reg om oortreders van die reëls ▇▇▇▇ neergelê deur die VERLOREN Huiseienaarsvereniging te beboet. Diesulke boetes ▇▇▇ ▇▇▇▇ vorm van die bydrae en betaalbaar wees op die dag waarop die bydrae betaalbaar is. Dit ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ nie enige ander reg van die Huiseienaarsvereniging of enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ of instansie om regsaksie teen die oortreder in te stel, op die spel plaas of uitsluit nie.
ADMINISTRASIE. 4.1. Die inlees van die data vanaf die T.01d vorms moet asb. noukeurig en volledig gedoen word, om te verseker dat die korrekte data in die trofeeregister ingetrek word.
4.2. Geen inskrywingsvorm T.02c ▇▇▇ ▇▇▇▇ aanvaar word nie en dit is dus ook nie meer nodig om hierdie opsomming in te vul nie, al hierdie data ▇▇▇ voortaan direk op die ledeadministrasiestelsel gestoor word.
4.3. Vorm T.01d is die inskrywingsvorm wat die lid wat die trofee vir evaluering aanbied verkieslik saam met ʼn ervare persoon moet invul – dis ook raadsaam om ʼn gekwalifiseerde trofeemeter te vra om te help (▇▇▇▇ ▇▇▇ op die webwerf onder Jagsake beskikbaar wees).
