Inleiding. ie probleem ter sake is dat algemeen aanvaar word dat opkomende konstruksiekontrakteurs bemagtig moet word om selfstandig en volhoubaar sake te kan doen, maar dat daar nie veel sukses behaal is in praktyk om hierdie doel te bereik nie. Uit hierdie probleem is die soeke gevestig om ’n model te ont- wikkel wat ‘n oplossing bied vir die probleem. Gedurende die afgelope dekade is ’n studie onderneem om die implikasies, toepassing en uitkoms van mentorskap as ’n sleutel ele- ment in die ontwikkeling van opkomende kontrakteurs in die kon- struksiebedryf te ondersoek. ▇▇▇▇▇▇ is geneem van die staat se oog- merk en die werksaamhede van ander navorsers op die terrein. Ter sake is die publikasie, “Creating and enabling environment for construction, growth and development”, Department of Public Works (1997), asook verskeie navorsingsuitsette oor die afgelope aantal jare (▇▇▇▇▇▇, 1998; Gounden, 2000; Hauptfleisch, 2000: 15-16; Meintjes, 2001; Hauptfleisch en Meintjes, 2003: 27-30; ▇▇▇▇▇▇▇, 2004; Lazarus, 2005). Eie en gesamentlike eksperimentele navorsing het bestaan uit opnames en waarnemings ter verkryging van primêre data, die toepassing daarvan in praktyk op eksperimentele grondslag, ontwik- keling van hoofsaaklik kwalitatiewe data en in enkele gevalle ▇▇▇▇- titatiewe data. Min sekondêre data is beskikbaar in hierdie veld. Die eksperimentele werk het daartoe gelei dat nie net mentorskap ontwikkel is nie, maar dat ’n geïntegreerde model vir volhoubare ont- wikkeling saamgestel is wat nasionale steun en implementering geniet en ruimskoots finansiële steun ontvang waar dit toegepas word. Die uitkomste van die bedryfsmodel, wat vervolgens beskryf word, word gemonitor en ’n omvattende totale kwaliteitsbeheer- stelsels is ontwikkel. ▇▇▇▇ ▇▇▇ eersdaags substansiële kwantitatiewe data gepubliseer kan word om die mate waartoe daarin geslaag is om opkomende kontrakteurs te ontwikkel toe te lig.
Appears in 1 contract
Sources: Empowerment Model
Inleiding. ie probleem ter sake Daar is dat algemeen aanvaar word dat opkomende konstruksiekontrakteurs bemagtig moet word om selfstandig en volhoubaar sake te kan doen, nie net slegs een onverdeelde ekstrinsieke getuienis-reël ( parol evidence rule) in die Suid-Afrikaanse kontraktereg nie,1 maar dat daar nie veel sukses behaal is in praktyk om hierdie doel te bereik nie. Uit hierdie probleem is ten minste twee nouer konsepte wat binne die soeke gevestig om reël se trefwydte val.2 Die een konsep handel met die mate waarin ’n model te ont- wikkel wat ‘n oplossing bied vir skriftelike kontrak as die probleem. Gedurende enigste uiteensetting van sy bedinge (sole memorial of its terms) beskou kan word, waarna daar in hierdie artikel as die afgelope dekade is ’n studie onderneem om die implikasies, toepassing en uitkoms van mentorskap as ’n sleutel ele- ment in die ontwikkeling van opkomende kontrakteurs in die kon- struksiebedryf te ondersoek. “integrasiereël” ▇▇▇▇▇▇ is geneem word. Die ander konsep het te doen met uitleg, of die mate waarin die betekenis van die staat se oog- merk en bedinge van ’n skriftelike kontrak geraak kan word deur ekstrinsieke getuienis, waarna daar in hierdie artikel as die werksaamhede van ander navorsers op die terrein. Ter sake is die publikasie, “Creating and enabling environment for construction, growth and development”, Department of Public Works (1997), asook verskeie navorsingsuitsette oor die afgelope aantal jare (interpretasiereël” ▇▇▇▇▇▇▇ word.3 Die bestaan en toepassing van beide hierdie reëls is egter uiters omstrede, 1998; Gounden, 2000; Hauptfleisch, 2000: 15nie net wat die verskillende buitelandse regstelsels aanbetref nie,4 maar 1 Hierdie artikel is gebaseer op PM Bekker Die Ekstrinsieke Getuienis-16; Meintjes, 2001; Hauptfleisch en Meintjes, 2003: 27reël in die Suid-30; Afrikaanse Kontraktereg LLD tesis Universiteit van Suid-Afrika (2009). 2 DT ▇▇▇▇▇▇▇▇ & AP Paizes Parol Evidence with Particular Reference to Contract (1986) 1. Na noukeurige oorweging is daar besluit om die terminologie aan te neem ▇▇▇▇ gebruik deur S van der Merwe, 2004; LazarusLF van Huyssteen, 2005). Eie en gesamentlike eksperimentele navorsing het bestaan uit opnames en waarnemings ter verkryging van primêre data, die toepassing daarvan in praktyk op eksperimentele grondslag, ontwik- keling van hoofsaaklik kwalitatiewe data en in enkele gevalle MFB ▇▇▇▇- titatiewe data. Min sekondêre data is beskikbaar in hierdie veld. Die eksperimentele werk het daartoe gelei dat nie net mentorskap ontwikkel is nie▇▇▇▇ & ▇▇ ▇▇▇▇▇ Contract: General Principles 3 uitg (2007) 173, maar dat dit wil sê om ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ na die ekstrinsieke getuienis-reël as ’n geïntegreerde model vir volhoubare ont- wikkeling saamgestel is oorkoepelende begrip wat nasionale steun bestaan uit twee subreëls naamlik die integrasiereël en implementering geniet en ruimskoots finansiële steun ontvang waar dit toegepas worddie interpretasiereël. Die uitkomste van die bedryfsmodel, wat vervolgens beskryf word, word gemonitor en ’n omvattende totale kwaliteitsbeheer- stelsels is ontwikkel. ▇▇▇▇ ▇▇▇ eersdaags substansiële kwantitatiewe data gepubliseer kan word om ▇▇▇▇▇ et al Contract 173 ▇▇▇▇▇▇ as volg in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ hulle gebruik van die mate waartoe daarin geslaag is om opkomende kontrakteurs te ontwikkel toe te lig.terminologie ten aansien van die reëls:
Appears in 1 contract
Inleiding. ie probleem ter sake [1] Op 4 Desember 2012 het hierdie hof „n bevel nisi toegestaan waarvolgens die respondent, Mnr Cupido, op „n tussentydse grondslag (hangende die keerdatum) gelas is om die applikant, NIBO, se perseel, synde „n drankwinkel op Carnarvon, te verlaat. „n Afskrif van die volledige uitspraak word hierby aangeheg. In „n neutedop is die tussentydse bevel toegestaan op die basis dat algemeen aanvaar word dat opkomende konstruksiekontrakteurs bemagtig moet word om selfstandig en volhoubaar sake te kan doen, maar dat daar hierdie hof nie veel sukses behaal is in praktyk om hierdie doel te bereik op „n dringende basis die billikheid van sy ontslag sou oorweeg nie. Uit hierdie probleem is Die Kommissie vir Konsiliasie, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) beskik oor die soeke gevestig jurisdiksie om ’n model daaroor te ont- wikkel wat ‘n oplossing bied vir die probleembeslis. Gedurende die afgelope dekade is ’n studie onderneem om die implikasies, toepassing en uitkoms van mentorskap as ’n sleutel ele- ment in die ontwikkeling van opkomende kontrakteurs in die kon- struksiebedryf te ondersoek. ▇▇▇▇▇▇ is geneem van die staat se oog- merk en die werksaamhede van ander navorsers [2] NIBO vra op die terreinkeerdatum, 30 Januarie 2013, dat die bevel nisi bekragtig word. Ter sake Cupido staan dit teen. Hy het ook „n teenaansoek gebring om sy ontslag nietig te verklaar. Hy steun daarop dat sy ontslag ongeldig was, aangesien die vergadering waarop hy ontslaan is, nie behoorlik gekonstitueer is die publikasie, “Creating and enabling environment for construction, growth and development”, Department of Public Works (1997), asook verskeie navorsingsuitsette oor die afgelope aantal jare (▇▇▇▇▇▇, 1998; Gounden, 2000; Hauptfleisch, 2000: 15-16; Meintjes, 2001; Hauptfleisch en Meintjes, 2003: 27-30; ▇▇▇▇▇▇▇, 2004; Lazarus, 2005)nie. Eie en gesamentlike eksperimentele navorsing het bestaan uit opnames en waarnemings ter verkryging van primêre data, die toepassing daarvan in praktyk op eksperimentele grondslag, ontwik- keling van hoofsaaklik kwalitatiewe data en in enkele gevalle ▇▇▇▇- titatiewe data. Min sekondêre data is beskikbaar Hy maak nie in hierdie veld. Die eksperimentele werk het daartoe gelei dat nie net mentorskap ontwikkel is forum staat op die onbillikheid van sy ontlsag nie, maar dat ’n geïntegreerde model vir volhoubare ont- wikkeling saamgestel is wat nasionale steun en implementering geniet en ruimskoots finansiële steun ontvang waar dit toegepas word. Die uitkomste van die bedryfsmodel; Mnr Rautenbach, wat vervolgens beskryf wordnamens hom verskyn, word gemonitor en ’n omvattende totale kwaliteitsbeheer- stelsels gee geredelik toe dat dit iets is ontwikkel. ▇waaroor die KVBA ter gelegener ▇▇▇ ▇▇▇ eersdaags substansiële kwantitatiewe data gepubliseer kan word om die mate waartoe daarin geslaag is om opkomende kontrakteurs te ontwikkel toe te ligmoet beslis, indien nodig.
Appears in 1 contract
Sources: Labour Court Ruling
Inleiding. ie probleem ter sake Die vraag wat in hierdie artikel gevra word, is letterlik: Hoe Nederlands is Afrikaans? Met verwysing na die intertaalteorie, soos hier onder verder bespreek, kan die vraag meer wetenskaplik geformuleer word, naamlik: Is Nederlands histories die brontaal vir Afrikaans of was dit die teikentaal in die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans? In meer populêre terme: Is Afrikaans aangebore Nederlands of is dit aangeleerde Nederlands? Die gesprek oor die herkoms van Afrikaans verdiep sedert die vroeë 1980’s (vgl. die bespreking en verwysings verder aan in hierdie artikel) met die opkoms van die wetenskaplike belangstelling in die variëteite van Afrikaans, veral binne die TYDSKRIF VIR NEDERLANDS & AFRIKAANS: 22STE JAARGANG (2015) 2DE UITGAWE raamwerk van die sosiolinguistiek. Aan die een kant is daar die meer tradisionele siening dat Afrikaans die spontane ontwikkeling van 17de-eeuse Nederlands is teenoor die ander uiterste, naamlik dat Afrikaans gebore is uit verskillende skakerings binne ’n breë taalgemeenskap se pogings om Nederlands as teikentaal te bemeester. Christo van Rensburg (2015b: 1) argumenteer dat Afrikaanssprekendes en Nederlandssprekendes in Nederland en België mekaar nie maklik verstaan nie: Afrikaanssprekendes “sukkel om Nederlands te verstaan, en meermale neem hulle hulle toevlug tot Engels”. In vergelyking met die Nederlands wat ná 300 jaar nog in voormalige Nederlandse koloniale gebiede, byvoorbeeld Noord-Amerika, in gebruik is, is Afrikaans minder toeganklik vir moderne Nederlandssprekendes, redeneer Van Rensburg verder in die artikel op dieselfde bladsy. Daar bestaan na die beste van my wete nie enige omvattende, gepubliseerde empiriese navorsing oor die onderlinge verstaanbaarheid tussen Nederlands en Afrikaans nie. Selfs ’n voorstander van die hegte band tussen Afrikaans en Nederlands soos Petrus van Eeden (1998: 125) merk op: “Die Afrikaner verstaan selfs vandag Nederlands, sonder skoling daarin ...”. Hy (1989: voetnoot 35) voeg egter daaraan toe dat dit eers “na ’n blootstellingsperiode van ongeveer twee weke” is. Van Eeden gee ongelukkig nie verdere besonderhede van die aard van hierdie blootstelling nie. Hy skryf (1998: 144) verder oor die opstel van norme vir Afrikaans: “Indien opdrag gegee sou gewees het aan voorstaanders van die Patriotspelling, sou Afrikaans vandag heel anders gelyk het, en ook onleesbaar vir die Nederlandstalige gewees het”. (vgl. verder die bespreking van die vernederlandsing van Afrikaans in afdeling 4 hier onder.) Teen hierdie agtergrond kan dit my vergewe word as ek in hierdie verband uit eie ervaring meld dat Vlaamssprekende studente wat ’n lesingreeks oor die Afrikaanse taalkunde in 2015 aan die Universiteit van Antwerpen gevolg het, my versoek het om liewer die kursus in Engels aan te bied, aangesien hulle nie my Afrikaans verstaan nie. Eers hier teen die agste lesing van twaalf kon ons gemakliker met mekaar in Nederlands en Afrikaans kommunikeer. Kan ’n mens hieruit aflei dat Afrikaans se geskiedenis daarop dui dat die taal met verloop van tyd nie noodwendig spontaan ontwikkel het nie en dat Afrikaans en Nederlands nie bloedfamilie is nie? Die punt is dat algemeen aanvaar word ons mekaar nie sonder meer verstaan nie. Hoekom dan nie? Hierdie artikel sluit aan by Van Rensburg (2012, 2015a, 2015b en 2016) se hipotese dat opkomende konstruksiekontrakteurs bemagtig moet word om selfstandig en volhoubaar sake te kan doenAfrikaans nie evolusionisties uit Nederlands ontwikkel het nie, maar dat daar eerder ’n aanleerdersvariëteit is, wat selfs vóór die koms van Jan van Riebeeck al as intertaal aan die Kaap gebruik is, en die moedertaal van nie veel sukses behaal net die Khoi-sprekende Kapenaars verplaas het nie. Dit is in praktyk nie die primêre doel van hierdie artikel om die ontstaan van hierdie aanleerdervariëteit te beredeneer of te beskryf nie, maar om dié denkrigting verder te interpreteer. Met verwysing na die klassifikasie van opstelle op skool, moet hierdie artikel nie net as feiteopstel gelees word nie, maar eerder as ’n bespiegelende opstel. Dit is die doel van hierdie artikel om die vestiging en verspreiding van Afrikaans as aanleerdersvariëteit te probeer interpreteer en dit is daarom spekulatief en polemies van aard. Ten einde hierdie doel te bereik kan bereik, word daar slegs oorsigtelik aandag geskenk aan twee benaderings tot die ontstaan van Afrikaans, sonder om voor te gee dat dit die enigste geldige benaderings is. Op grond hiervan kan daar ten slotte bespiegel word oor die herkoms en vestiging van moderne Afrikaans. Die uitgangspunt van hierdie artikel isdat ’n vroeë vorm van Aanleerdersafrikaans ontstaan het, wat ek Voorposafrikaans sal noem (vgl. afdeling 3 hier onder), en wat deur ’n verskeidenheid Afrikaanssprekende groepe in die grensgebiede gevestig is en verder noord van die Oranjerivier versprei is deur groepe Afrikaanssprekendes, soos Khoi, trekboere, Oorlams, Basters en veeboere. My interpretasie dui daarop dat hierdie Afrikaans die kern vorm van die taal wat ons vandag Afrikaans noem (vgl. Du Plessis, 2013 en Penn, 1995). Dit moet reg van die begin af duidelik gestel word dat hierdie artikel nie daarop uit is om die aanvanklike rol van Nederlands as teikentaal vir die oorspronklike Afrikaanssprekendes te ontken nie, en dat moderne Afrikaans binne ’n aangepaste teoretiese raamwerk van die intertaalteorie as aanleerdersvariëteit beskryf kan word. Uit Ter wille van duidelikheid kan daar onderskei word tussen moedertaalsprekers van ’n bepaalde taal en sprekers van dieselfde taal wat dit later as bykomend tot hulle eie moedertaal aanleer. ’n Moedertaalspreker is iemand wat die taal as baba op natuurlike wyse verwerf, teenoor ’n aanleerder wat dieselfde taal naas sy of haar eie moedertaal op enige latere stadium aanleer. Die aanleerder se poging om die doeltaal te beheers, vertoon uiteraard nog kenmerke van sy of haar moedertaal, wat as die brontaal beskou word. Moedertaal kan daarom as ’n aangebore taal beskou word teenoor ’n aangeleerde taal. Teen hierdie probleem agtergrond kan daar onderskei word tussen moedertaal en aanleerderstaal. By die aanleer van ’n tweede of vreemde taal vorm “(e)lke ontwikkelingstadium ... ’n tussengeleë taalsisteem (’n grammatika en leksikon) as deelversameling van ’n reeks sisteme wat ’n intertaalkontinuum vorm tussen die moedertaal (T1) en die doeltaal”, argumenteer Van Jaarsveld (2001: 1148- 1149). Binne hierdie kontinuum word daar twee vlakke tussen die brontaal en die doeltaal (ook bekend as teikentaal) onderskei, naamlik tussentale wat moedertale word, byvoorbeeld kreools, en gebroke tale, byvoorbeeld gebroke en stabiele pidgin. Hierdie tussentale word ook aanleerdersvariëteite genoem. Die intertaalteorie aanvaar die onderskeid tussen moedertaal en aanleerdertaal. Barbara Bosch (1989: 14-15) wys daarop dat insigte oor die konsep intertaal hoofsaaklik op taalgebruiksdata gegrond word “en die uitgangspunt is die soeke gevestig dat indien moedertaalsprekers van taal A daarna streef om ’n model nuwe doeltaal aan te ont- wikkel wat ‘n oplossing bied vir die probleem. Gedurende die afgelope dekade is leer, ’n studie onderneem om die implikasies, toepassing en uitkoms van mentorskap aanleerdersvariëteit wat as ’n sleutel ele- ment intertaalstadium beskou kan word, ontstaan”. Die spreker van die aanleerderstaal streef daarna om die teikentaal te bemeester en die variëteit van die aanleerder op enige stadium op pad na die intertaal toe, word dan die intertaalvariëteit van die aanleerder genoem omdat die taal van die aanleerder noodwendig verskil van die taalgebruik van die moedertaalspreker van die teikentaal. By die interpretasie van Afrikaans as aanleerdersvariëteit word daar verder in hierdie artikel uitgegaan van die standpunt dat die studie van variasie nie net die diachroniese studie van ’n taal stimuleer nie, maar ook die geskiedenis daarvan kan verhelder (vgl. Du Plessis, 1995: 144 en Van Rensburg, 2016). Dit vind aansluiting by die siening van taalkundiges soos Janda en Joseph (2003) wat Bailey aanhaal. Die strekking hiervan is dat die geskiedenis van ’n taal, die geskiedenis van sy omgangsvariëteite is, eerder as die geskiedenis van die standaardvariëteit: [T]he history of […] language is the history of vernaculars rather than standard languages. Present-day vernaculars evolved from earlier ones that differed remarkably from present day textbook[-varieties] […]. These earlier vernaculars, rather than the standard, clearly must be [...] the focus of research into the history of [...] [languages]. (Janda & Joseph, 2003: 8) Judith Nobels (2013:123) argumenteer dat tradisionele taalgeskiedenisse van baie Europese tale gebaseer word op die taalgebruik van die hoër klas. In die meeste gevalle was die meerderheid van die sprekers nie uit die hoë klas nie. Sy wys daarop dat die klem op die studie van die ontwikkeling van opkomende kontrakteurs ’n uniforme standaard gelei het tot beperkte taalgeskiedskrywing. Dat daar verskeie geldige redes bestaan vir sodanige benadering, is te verstane, maar: “Wat ook moge hebben meegespeeld, deze situatie betekende in alle gevallen een vertekening van de gevarieerde taalwerkelijkheid uit het verleden”. Ook in die kon- struksiebedryf te ondersoek. ▇▇▇▇▇▇ is geneem geval van die staat se oog- merk studie van die Afrikaanse taalgeskiedenis dien die Nederlands van die hoër klas van die sewentiende- en agtiende-eeuse amptenary dikwels as basis vir die beskrywing van die ontwikkeling van Afrikaans tot talige eenvormigheid (vgl. onder andere Raidt, s.j. en De Villiers, s.j.). In afdeling 4 hier onder word daar geargumenteer dat selfs die taalgebruik van die hoër segment aan die einde van die negentiende eeu die basis word waarop die taalgeskiedskrywing van die twintigste eeu gegrond word. Dit impliseer dat Afrikaanse taalvariasie, wat vóór die formalisering van die Afrikaanse skryftaal bestaan het, nie die beskrywing van die geskiedenis van Afrikaans aanvul nie. Hierdie siening veronderstel die verskuiwing van die fokus wanneer daar oor die ontstaan en die werksaamhede geskiedenis van ander navorsers ’n taal besin word. Dit sal verder aan in hierdie artikel duidelik word dat die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans eerder vanuit die geskiedenis van die variëteite van Afrikaans beskryf kan word. Veral omdat dit wat ons vandag as Standaardafrikaans beskou, nie sonder meer die betroubaarste weerspieëling van vroeë Afrikaans is nie (vgl. afdeling 4 hieronder). Dit kan selfs misleidend wees as die ontstaan van Afrikaans net vanuit ’n fokus op hedendaagse Standaardafrikaans onderneem word. In die 1970’s sou so ’n benadering sonder meer verwerp word, omdat dit aansluit by iets soos kreolisering. Kreools was toe nie ’n algemeen aanvaarbare term wanneer daar oor die ontstaan van Afrikaans gepraat is nie. Hoe fel die reaksie was as iemand dit sou waag om Afrikaans ’n kreoolse taal te noem, spreek byvoorbeeld uit H.J.J.M. van der Merwe (1972: 34-38) se reaksie op Marius Valkhoff (1966) se stelling, soos verwoord deur Van der Merwe, dat die rol van Maleis-Portugees as ’n bron vir die ontstaan van Afrikaans verreken moet word. Valkhoff verwys na die Hollandse swemspan wat Suid-Afrika in 1963 besoek het, en sê dat hulle en Afrikaners mekaar nie kon verstaan nie. Dit, sê Van der Merwe (1972: 35), is doelbewuste onsin om te probeer bewys dat Afrikaans sy ontstaan in Kreools-Portugees het en nie in Hollands nie, waardeur hy dan wil bewys dat ons albosentriste voortdurend wys op die terreingroot ooreenkoms tussen Afrikaans en Nederlands omdat ons nie nieblanke invloed wil erken nie. Ter sake In sekere politieke kringe is kreools volgens my waarneming selfs vandag nog ’n taboewoord wanneer dit met verwysing na die publikasieontstaan van Afrikaans gebruik word, “Creating and enabling environment for construction, growth and development”, Department of Public Works al is dit as taalkundige term neutraal. Miskien sou ’n vereenvoudigde opsomming (1997), asook verskeie navorsingsuitsette ter wille van ’n meer verstaanbare verloop van die kernargument van hierdie artikel) van die huidige taalkundige gesprek oor die afgelope aantal jare (▇▇▇▇▇▇ontstaan van Afrikaans juis iets wees in die orde van Afrikaans is Nederlands met kreoolse kenmerke teenoor Afrikaans is Kreools met Nederlandse kenmerke. Kom ons noem, 1998; Goundenter wille van die gesprek, 2000; Hauptfleisch, 2000: 15-16; Meintjes, 2001; Hauptfleisch eersgenoemde die verwantskapshipotese en Meintjes, 2003: 27-30; ▇▇▇▇▇▇▇, 2004; Lazarus, 2005). Eie en gesamentlike eksperimentele navorsing het bestaan uit opnames en waarnemings ter verkryging van primêre data, laasgenoemde die toepassing daarvan in praktyk op eksperimentele grondslag, ontwik- keling van hoofsaaklik kwalitatiewe data en in enkele gevalle ▇▇▇▇- titatiewe data. Min sekondêre data is beskikbaar in hierdie veldkontakhipotese. Die eksperimentele werk het daartoe gelei dat nie net mentorskap ontwikkel is nieverwantskapshipotese fokus op moderne Afrikaans as die evolusionêre produk van die ontwikkeling uit 17de-eeuse Nederlands, maar dat terwyl die kontakhipotese Afrikaans as ’n geïntegreerde model vir volhoubare ont- wikkeling saamgestel is wat nasionale steun aanleerdersvariëteit van 17de-eeuse Nederlands benader. Teen hierdie agtergrond kan die ontstaansgesprek verder gevoer en implementering geniet en ruimskoots finansiële steun ontvang waar dit toegepas geïnterpreteer word. Die uitkomste van die bedryfsmodel, wat vervolgens beskryf word, word gemonitor en ’n omvattende totale kwaliteitsbeheer- stelsels is ontwikkel. ▇▇▇▇ ▇▇▇ eersdaags substansiële kwantitatiewe data gepubliseer kan word om die mate waartoe daarin geslaag is om opkomende kontrakteurs te ontwikkel toe te lig.
Appears in 1 contract
Sources: Publication Agreement