Belasting Voorbeeld Klousules

Belasting. Belasting word volgens die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie.
Belasting. Belasting word gehef volgens die ▇▇▇▇▇ wat op die toepaslike polishouerfonds van toepassing is.
Belasting. 7.1 Die uitgangspunt met strukturering van vergoeding is dat voordele wat aangebied word, op die mees doeltreffende ▇▇▇▇▇▇ gestruktureer word vir belastingbesparing. Hierdie beginsel staan bekend as belastingvermyding en moet onderskei word van belastingontduiking. Laasgenoemde is onwettig. 7.2 Die strukturering van die pakket word ooreengekom tussen die werkgewer en werknemer, en moet gedoen word wanneer op die jaarlikse vergoeding ooreengekom word. Tussentydse verandering aan die pakket laat die risiko dat dit deur die SAID gesien kan word as ’n skema om belasting te ontduik. Die SAID laat so min as moontlik geleentheid toe vir ’n salaristrekker om belasting ▇▇ ▇▇▇▇▇. 7.3 Reglement 13: 6 (Kerkorde van 2015 van die NG Kerk in SA) hanteer die vergoeding van predikante. Reglement 13: 6.1.2.1 vereis dat BEIDE partye (werkgewer én werknemer) moet instem tot ’n afwyking van diensvoordele. Reglement 13: 6.1.2.3 vereis ook die betrokkenheid van die Ring. 7.4 Die volgende voorbeelde is moontlikhede waar ’n kontant toelaag met vakmangereedskap vervang kan word. Dit kan moontlik vir die werkgewer goedkoper wees én die werknemer kan moontlik minder belasting betaal. (a) Behuising. Die waarde van gratis huisvesting word belas teen ’n ▇▇▇▇▇ en formule ▇▇▇▇ van tyd tot tyd deur die SAID vasgestel, wat meer voordelig is as die betaling van ’n kontant toelae vir die huur of koop van vergelykbare behuising. Die pastorie en studeerkamer word as die vakmangereedskap van die leraar gesien en ▇▇▇ ▇▇▇▇ enige werknemer se kantoor deur die werkgewer versorg word, sonder ’n belastingimplikasie vir die werknemer. (b) n Gemeentevoertuig vir amptelike ritte in plaas van ’n voertuig- en vervoertoelae. Hierdie voorbeeld moet met groot omsigtigheid benader word. ’n Voertuig- en vervoertoelae is ▇▇▇▇ van ’n predikant se ooreengekome pakket (sien 1.3 hier bo). Sou die werkgewer hiervan wou afwyk, moet ’n nuwe diensooreenkoms met die werknemer – in oorleg met die Ring – beding word. ’n “Maatskappyvoertuig” is nie ’n vreemde beginsel nie. Dit is net uiters belangrik dat beide werkgewer en werknemer groot duidelikheid moet hê oor watter ritte privaat is en watter ritte amptelik is. Reëlings (betaling) vir privaatgebruik van die amptelike voertuig moet duidelik en markverwant wees ten einde belastingprobleme te verhoed. Met ’n pastorie (wat die predikant se werkplek is) kan die gemeente se voertuig as ’n “poel” voertuig beskou word – mits ander werknemers ook met die voertuig mag ry. Dit het...
Belasting. Die planhouer ▇▇▇ verantwoordelik wees vir die belastingaanspreeklikheid wat op die plan ontstaan. Ons ▇▇▇ ▇▇▇▇ jaar 'n belastingsertifikaat voorsien wat die inkomste van die plan asook enige plaaslike of buitelandse terughoubelasting wat daarop van toepassing is, en die kapitaalwins op die plan, uiteensit. Enige verkoop van eenhede, insluitend dit wat verkoop word om vir heffings en plaaslike terughoubelasting, en waar van toepassing die beleggingswaarborg, te betaal, ▇▇▇ 'n kapitaalwins of -verlies tot gevolg hê wat 'n belastingimpak mag hê. 'n Belastingaanspreeklikheid mag ook ontstaan wanneer die planhouer verander, byvoorbeeld as die plan algeheel sedeer word. In sommige omstandighede mag ons nie in staat wees om versoeke binne die normale tydstandaarde uit te voer nie. 'n Voorbeeld sou wees waar 'n ongewone gebeurtenis plaasvind wat aansienlike markaktiwiteit veroorsaak, ▇▇▇▇ die uitvloei wat op 11 September 2001 ondervind is. 'n Batebestuurder mag ook tydelik die verkoop van eenhede opskort. Ons ▇▇▇ ▇▇▇ versoeke op die vroegste moontlike geleentheid uitvoer.
Belasting. Belasting word volgens die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie. Heffings vir die plan ▇▇▇▇▇▇ asseblief na die planbeskrywing vir verdere besonderhede oor die berekening en aftrekking van ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇.
Belasting. Hoe werk die inkomstebelasting op my belegging?

Related to Belasting

  • ALGEMEEN 24.1 Hierdie dokument tesame met Aanhangsels A tot G bevat die volle ooreenkoms tussen die partye en die partye boekstaaf dat daar geen verbintenisse, voorstellings of waarborge bestaan wat hulle bind en wat nie in hierdie kontrak uiteengesit is nie. 24.2 Geen byvoeging tot, wysiging, beëindiging of novasie van die kontrak en geen afstanddoening van enige reg wat spruit uit hierdie kontrak of nie-nakoming van hierdie kontrak, is geldig nie, tensy dit skriftelik geskied en deur al die partye of hul behoorlike gemagtigde verteenwoordigers onderteken is. 24.3 Geen vergunning, uitstel of ander toegewing deur enige van die partye aan die ander ten opsigte van die nakoming van enige verpligtinge ingevolge hierdie kontrak word in enige omstandighede beskou as 'n stilswyende toestemming deur sodanige party aan die ander nie, en dit vorm nie enige afstanddoening of novasie nie, en raak nie op enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ enige van daardie party se regte kragtens, of wat voortspruit uit hierdie kontrak nie. 24.4 Albei partye erken dat hulle verkies het dat hierdie kontrak in Afrikaans opgestel word. 24.5 Sonder om afbreuk aan die bepalings van hierdie kontrak te doen, ▇▇▇ dit die Verkoper vrystaan om te enige tyd in die toekoms ander soortgelyke of gewysigde kontrakte met ander kopers aan te gaan volgens sy eie oordeel en diskresie. 24.6 Geen ander kontrak aangegaan met „n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ wat geheel of gedeeltelik of wesenlik van hierdie kontrak verskil, ▇▇▇ geag word inbreuk ▇▇ ▇▇▇▇ op hierdie kontrak nie, en die Koper ▇▇▇ ▇▇▇ nooit op novasie of stilswyende toestemming aan die ▇▇▇▇ van die Verkoper kan beroep wat ▇▇▇ neerkom op aansprake van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ hierdie kontrak te wysig nie. 24.7 Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ alle dokumente wat nodig is om oordrag van die eiendom in die naam van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ bewerstellig teken en terug stuur aan die Prokureur tesame met alle ander dokumente, resolusies en sertifikate ▇▇▇▇ versoek deur die Prokureur, binne 7 (sewe) dae nadat hy versoek is om dit te doen. Dit word geag dat sodanige versoek deur die Prokureur gemaak is: 24.7.1 op die dag dat sodanige versoek mondelings aan die Koper of sy verteenwoordiger gemaak is; of 24.7.2 op die 5de (vyfde) dag nadat „n skriftelike versoek en die dokumente wat geteken moet word, gepos is aan die Koper per geregistreerde pos. 24.8 Die partye kom ooreen dat indien die Koper versuim om enige van die voormelde behoorlik ondertekende dokumente tesame met enige van die ander dokumente, resolusies en sertifikate ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ hierbo, binne die voormelde periode aan die Prokureur te besorg, ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇, nieteenstaande die bepalings van klousule 17 en 18 hiervan, aanspreeklik wees vir betaling van boeterente sonder aanmaning. 24.9 Die partye onderneem ▇▇ ▇▇▇▇▇ te doen wat nodig is vir die implimentering van die terme en voorwaardes en strekking van die kontrak. 24.10 Indien die Koper getroud is binne gemeenskap van goedere, waarborg hy dat alle toestemmings in terme van die Huweliksgoedere Wet, No. 88 of 1984, bekom is. ▇▇▇▇ ▇▇ handtekening hierop aan te bring, onderneem die ▇▇▇▇ ▇▇ alle dokumente wat deur enige persoon of instansie verlang word ten einde „n lening toe te staan en /of om enige verband te registreer insluitende, inter alia, „n borgakte, leningsooreenkoms en Volmag om „n Verband te passeer. Versuim deur die ▇▇▇▇ ▇▇ aan enige van die bepalings van hierdie klousule te voldoen, ▇▇▇ „n wesentlike breuk van hierdie kontrak daarstel. 24.11 Indien daar meer as een Koper is, is die Kopers gesamentlik en afsonderlik, in solidum, aanspreeklik vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.12 Alle betalings gemaak in terme van hierdie ooreenkoms ▇▇▇ in kontant aan die Prokureur by sy kantoor gemaak word, vry van enige kostes en enige aftrekkings. 24.13 Indien die Koper as trustee van „n maatskappy of beslote korporasie wat gestig staan te word optree, en indien sodanige maatskappy of beslote korporasie nie gestig word binne 14 (veertien) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, of indien gestig, hy nie hierdie kontrak ratifiseer en aanvaar binne 7 (sewe) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, sal die Koper in sy persoonlike hoedanigheid gebonde wees aan al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak asof hy die kontrak in sy persoonlike hoedanigheid onderteken het. Indien die Maatskappy of Beslote ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ gestig is, en hierdie kontrak behoorlik geratifiseer en aanvaar is ▇▇▇▇ voormeld, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ die ondertekenaar ▇▇▇▇ ▇▇ handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede- hoofskuldenaar gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy of Beslote Korporasie vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.14 Indien die Koper van die eenheid „n geregistreerde Maatskappy, Beslote Korporasie of „n Trust is, verbind die ondertekenaar namens die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust ▇▇▇▇ ▇▇ handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede-prinsipaal, gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust vir die behoorlike nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.15 Die Verkoper mag te enige tyd sy regte en verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms sedeer of vervreem.

  • Bewijslast Opgave aantal voor project gewerkte uren. Bij 1e declaratie: bewijsstukken (bv. statuten, aandelenregister, …) waaruit de rechtsvorm van de projectpartner blijkt en waaruit blijkt dat de persoon die het tarief gebruikt, werkend mede-eigenaar, bvb. werkend vennoot (bvba), vennoot (cvba), directeur-grootaandeelhouder (bv) of lid-natuurlijk persoon (coöperatie), is. Dit is de minimale bewijslast die dient toegevoegd te worden bij de declaratie. Als onderliggende bewijslast moeten ter plaatse voor de eigenaar van KMO/MKB overzichten bewaard worden in de projectadministratie van de betreffende projectpartner waaruit het aantal uren blijkt dat op een concrete dag is gepresteerd voor het project. Deze overzichten vermelden ook de naam van het project, van de projectpartner en van de eigenaar, en indien van toepassing de tijd besteed aan andere projecten met EU-financiering. Standaarduurtarief voor niet-werknemers (enkel toepasbaar voor uren gepresteerd vanaf 1 juli 2019) Voor personen die werken voor de projectpartner, maar niet op basis van een arbeidsovereenkomst (gekenmerkt door een hiërarchische relatie en voorwerp van patronale bijdragen) of aanstellingsbesluit (openbare diensten), bestaat de mogelijkheid om de loonkosten in te brengen. Het kan hierbij gaan om zaakvoerders, directeurs-aandeelhouder, zelfstandigen,… die een loon krijgen van de projectpartner. Er gelden geen specifieke voorwaarden op het vlak van de specifieke rechtsvorm of omvang van de projectpartner, noch ten aanzien van de specifieke doelstellingen van het programma . Het aantal uren dat per persoon volgens dit uurtarief wordt gedeclareerd, is gebonden aan volgende begrenzingen (over alle Europese projecten en programma’s heen): maximum 1720 uren per jaar maximum 10 uur per dag Uitgangspunt voor de berekening van het SUT voor niet-werknemers is het bruto maandsalaris van de maand waarvoor er uren worden gedeclareerd. Hierop wordt een coëfficiënt van 0,7% toegepast. Voor de berekening van het SUT voor niet-werknemers wordt geen rekening gehouden met een eventuele deeltijdse tewerkstelling van de betrokken personen. Voor elke maand waarvoor er uren worden gedeclareerd, moet het SUT opnieuw worden berekend.