Common use of Belasting Clause in Contracts

Belasting. 7.1 Die uitgangspunt met strukturering van vergoeding is dat voordele wat aangebied word, op die mees doeltreffende ▇▇▇▇▇▇ gestruktureer word vir belastingbesparing. Hierdie beginsel staan bekend as belastingvermyding en moet onderskei word van belastingontduiking. Laasgenoemde is onwettig. 7.2 Die strukturering van die pakket word ooreengekom tussen die werkgewer en werknemer, en moet gedoen word wanneer op die jaarlikse vergoeding ooreengekom word. Tussentydse verandering aan die pakket laat die risiko dat dit deur die SAID gesien kan word as ’n skema om belasting te ontduik. Die SAID laat so min as moontlik geleentheid toe vir ’n salaristrekker om belasting ▇▇ ▇▇▇▇▇. 7.3 Reglement 13: 6 (Kerkorde van 2015 van die NG Kerk in SA) hanteer die vergoeding van predikante. Reglement 13: 6.1.2.1 vereis dat BEIDE partye (werkgewer én werknemer) moet instem tot ’n afwyking van diensvoordele. Reglement 13: 6.1.2.3 vereis ook die betrokkenheid van die Ring. 7.4 Die volgende voorbeelde is moontlikhede waar ’n kontant toelaag met vakmangereedskap vervang kan word. Dit kan moontlik vir die werkgewer goedkoper wees én die werknemer kan moontlik minder belasting betaal. (a) Behuising. Die waarde van gratis huisvesting word belas teen ’n ▇▇▇▇▇ en formule ▇▇▇▇ van tyd tot tyd deur die SAID vasgestel, wat meer voordelig is as die betaling van ’n kontant toelae vir die huur of koop van vergelykbare behuising. Die pastorie en studeerkamer word as die vakmangereedskap van die leraar gesien en ▇▇▇ ▇▇▇▇ enige werknemer se kantoor deur die werkgewer versorg word, sonder ’n belastingimplikasie vir die werknemer. (b) n Gemeentevoertuig vir amptelike ritte in plaas van ’n voertuig- en vervoertoelae. Hierdie voorbeeld moet met groot omsigtigheid benader word. ’n Voertuig- en vervoertoelae is ▇▇▇▇ van ’n predikant se ooreengekome pakket (sien 1.3 hier bo). Sou die werkgewer hiervan wou afwyk, moet ’n nuwe diensooreenkoms met die werknemer – in oorleg met die Ring – beding word. ’n “Maatskappyvoertuig” is nie ’n vreemde beginsel nie. Dit is net uiters belangrik dat beide werkgewer en werknemer groot duidelikheid moet hê oor watter ritte privaat is en watter ritte amptelik is. Reëlings (betaling) vir privaatgebruik van die amptelike voertuig moet duidelik en markverwant wees ten einde belastingprobleme te verhoed. Met ’n pastorie (wat die predikant se werkplek is) kan die gemeente se voertuig as ’n “poel” voertuig beskou word – mits ander werknemers ook met die voertuig mag ry. Dit het ▇▇▇ ▇▇▇▇ belastingimplikasie vir die predikant nie – net ▇▇▇▇ die skoolhoof nie belasting betaal op die ritte met die skool ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ nie. (c) Vakmangereedskap (“tools of the trade”). Aangesien geen ander toelaes enige belastingverligting inhou nie, is dit belasting voordelig vir die werknemer om, in onderhandeling met die werkgewer, die nodige vakmangereedskap wat hy of sy nodig het vir die uitvoering van sy/haar taak in die gemeente, deur die werkgewer te laat voorsien. Dit kan items ▇▇▇▇ ’n selfoon, rekenaar en selfs vakkundige ▇▇▇▇▇ en teologiese tydskrifte wees. Geen belasting is betaalbaar op vakmangereedskap wat uitsluitlik vir ampsdoeleindes gebruik word nie. Vakmangereedskap ▇▇▇ die eiendom van die gemeente. Vakmangereedskap kan wel aan die einde van die bruikbare lewe daarvan aan die werknemer verkoop word teen reswaarde. Die ondersteuning van ’n belastingkundige is uiters belangrik om die proses korrek te ondersoek, te implementeer en te administreer. Skakel ▇▇▇▇▇ met die sinodale kantoor (▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ / ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇) vir meer agtergrond oor “vakmangereedskap”.

Appears in 2 contracts

Sources: Salarisomsendbrief, Adjustment of Compensation Package

Belasting. 7.1 Die uitgangspunt met strukturering van vergoeding is dat voordele wat aangebied word, op die mees doeltreffende ▇▇▇▇▇▇ gestruktureer word vir belastingbesparing. Hierdie beginsel staan bekend as belastingvermyding en moet onderskei word van belastingontduiking. Laasgenoemde is onwettig. 7.2 Die strukturering van die pakket word ooreengekom tussen die werkgewer en werknemer, en moet gedoen word wanneer op die jaarlikse vergoeding ooreengekom word. Tussentydse verandering aan die pakket laat die risiko dat dit deur die SAID gesien kan word as ’n skema om belasting te ontduik. Die SAID laat so min as moontlik geleentheid toe vir ’n salaristrekker om belasting ▇▇ ▇▇▇▇▇. 7.3 Reglement 13: 6 (Kerkorde van 2015 van die NG Kerk in SA) hanteer die vergoeding van predikante. Reglement 13: 6.1.2.1 vereis dat BEIDE partye (werkgewer én werknemer) moet instem tot ’n afwyking van diensvoordele. Reglement 13: 6.1.2.3 vereis ook die betrokkenheid van die Ring. 7.4 Die volgende voorbeelde is moontlikhede waar ’n kontant toelaag met vakmangereedskap vervang kan word. Dit kan moontlik vir die werkgewer goedkoper wees én die werknemer kan moontlik minder belasting betaal. (a) Behuising. Die waarde van gratis huisvesting word belas teen ’n ▇▇▇▇▇ en formule ▇▇▇▇ van tyd tot tyd deur die SAID vasgestel, wat gewoonlik meer voordelig is as die betaling van ’n kontant toelae vir die huur of koop van vergelykbare behuising. Die pastorie en studeerkamer word as die vakmangereedskap van die leraar gesien en ▇▇▇ ▇▇▇▇ enige werknemer se kantoor deur die werkgewer versorg word, sonder ’n belastingimplikasie vir die werknemer. (b) n Gemeentevoertuig vir amptelike ritte in plaas van ’n voertuig- en vervoertoelae. Hierdie voorbeeld moet met groot omsigtigheid benader word. ’n Voertuig- en vervoertoelae Reistoelaag is ▇▇▇▇ van ’n predikant leraar se ooreengekome pakket (sien 1.3 hier bo). Sou die werkgewer hiervan wou afwyk, moet ’n nuwe diensooreenkoms met die werknemer – in oorleg met die Ring – beding word. ’n “Maatskappyvoertuig” is nie ’n vreemde beginsel nie. Dit is net uiters belangrik dat beide werkgewer en werknemer groot duidelikheid moet hê oor watter ritte privaat is en watter ritte amptelik is. Reëlings (betaling) vir privaatgebruik van die amptelike voertuig moet duidelik en markverwant wees ten einde belastingprobleme te verhoed. Met ’n pastorie (wat die predikant se werkplek is) kan die gemeente se voertuig as ’n “poel” voertuig beskou word – mits ander werknemers ook met die voertuig mag ry. Dit het ▇▇▇ ▇▇▇▇ belastingimplikasie vir die predikant nie – net ▇▇▇▇ die skoolhoof nie belasting betaal op die ritte met die skool ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ nie. (c) Vakmangereedskap (“tools of the trade”). Aangesien geen ander toelaes enige belastingverligting inhou nie, is dit belasting voordelig vir die werknemer om, in onderhandeling met die werkgewer, die nodige vakmangereedskap wat hy of sy nodig het vir die uitvoering van sy/haar taak in die gemeente, deur die werkgewer te laat voorsien. Dit kan items ▇▇▇▇ ’n selfoon, rekenaar en selfs vakkundige ▇▇▇▇▇ en teologiese tydskrifte wees. Geen belasting is betaalbaar op vakmangereedskap wat uitsluitlik vir ampsdoeleindes gebruik word nie. Vakmangereedskap ▇▇▇ die eiendom van die gemeente. Vakmangereedskap kan wel aan die einde van die bruikbare lewe daarvan aan die werknemer verkoop word teen reswaarde. Die ondersteuning van ’n belastingkundige is uiters belangrik om die proses korrek te ondersoek, te implementeer en te administreer. Skakel ▇▇▇▇▇ met die sinodale kantoor (▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ / ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇) vir meer agtergrond oor “vakmangereedskap”.

Appears in 1 contract

Sources: Salarisomsendbrief