ALGEMENE BEPALINGS Voorbeeld Klousules

ALGEMENE BEPALINGS. Reg van verhuur van die saal aan enige persoon, organisasie of liggaam word namens die Gemeenteraad voorbehou.
ALGEMENE BEPALINGS. 23.1 Voor Ons 'n Rekening oopmaak, is Ons geregtig om Ons te vergewis van U geskiktheid om ʼn rekeninghouer ▇▇ ▇▇▇▇. 23.2 Ons mag ▇▇▇▇▇ ▇▇ 'n Rekening oop ▇▇ ▇▇▇▇ of 'n deposito te aanvaar. 23.3 U stem in dat Ons enige of alle rekenings wat U by Ons het, kan saamvoeg sonder om U daarvan in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel. As Ons egter net sommige van hierdie rekenings saamvoeg, het Ons nogtans die reg om van U enige bedrag te eis ten opsigte van 'n rekening wat nie ▇▇▇▇ van die saamgevoegde rekenings is nie. 23.4 Die Ooreenkoms is die hele ooreenkoms tussen die Partye met betrekking tot die Rekening. 23.5 Ons ▇▇▇ u ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ van enige wysigings ten opsigte van die ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇. 23.6 Geen vergunning, toegewing of tydsverlenging wat Ons U gun, maak 'n novasie of afstanddoening van Ons regte ingevolge hierdie bepalings en voorwaardes uit nie. Die versuim deur enige Party om enige bepaling van hierdie Ooreenkoms af te dwing, raak geensins daardie Party se reg om enige tyd in die toekoms te vereis dat die bepaling nagekom word nie. 23.7 Geen wysiging van die Ooreenkoms maak 'n novasie van die Ooreenkoms of van enige van U vorige verpligtings teenoor Ons uit nie. 23.8 Indien enige bevoegde hof bevind dat enige bepaling van hierdie Ooreenkoms defektief of onafdwingbaar is, ▇▇▇ die oorblywende bepalings van hierdie Ooreenkoms steeds ten volle van ▇▇▇▇ ▇▇▇▇. 23.9 Die Ooreenkoms word deur die wette van Suid-Afrika gereël.
ALGEMENE BEPALINGS. 1. Indien, na die datum van ondertekening hiervan, ’n Kontrakterende Staat wetgewing inbring ingevolge waarvan aflandige inkomste deur ’n maatskappy verkry uit: (a) skeepvaart; (b) bankwese, finansiering, assuransie, belegging of soortgelyke bedrywighede; of (c) synde die hoofkwartier, koördineringsentrum of soortgelyke entiteit wat administratiewe dienste of ander bystand aan ’n groep maatskappye ▇▇▇▇▇ wat besigheid hoofsaaklik in ander State dryf, nie in daardie Staat belas word nie of belas word teen ’n belastingkoers wat wesenlik laer is as die belastingkoers wat van toepassing is op inkomste uit soortgelyke aanlandige bedrywighede, is die ander Kontrakterende Staat nie verplig om enige beperking toe te pas wat kragtens hierdie Konvensie opgelê word nie ten opsigte van sy reg om die inkomste verkry deur die maatskappy uit sodanige aflandige bedrywighede ▇▇ ▇▇▇▇▇ of ten opsigte van sy reg om dividende deur die maatskappy betaal, ▇▇ ▇▇▇▇▇ nie. 2. n Regsentiteit wat ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is en inkomste verkry uit ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ die ander Kontrakterende Staat, is nie in daardie ander Kontrakterende Staat geregtig op die voordele van hierdie Konvensie nie indien meer as vyftig persent van die voordelige belang in so ’n entiteit (of in die geval van ’n maatskappy, meer as vyftig persent van die totale stemreg en waarde van die maatskappy se aandele) regstreeks of onregstreeks besit word deur enige kombinasie van een of meer persone wat nie inwoners van die eersgenoemde Kontrakterende Staat is nie. hierdie bepaling is egter nie van toepassing nie indien daardie entiteit in die Kontrakterende Staat waarvan hy ’n inwoner is, wesentlike besigheidsbedrywighede, behalwe die blote besit van effekte of enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇, of die blote uitoefening van bykomstige, voorlopige of enige ander soortgelyke bedrywighede met betrekking tot ander verwante entiteite, bedryf. 3. Ongeag van die deelname van die Kontrakterende State in die Algemene Ooreenkoms oor Handel in Dienste, of in enige ander internasionale ooreenkomste, word die belastinggeskilpunte met betrekking tot belastings deur hierdie Konvensie gedek wat tussen die Kontrakterende State ontstaan, slegs deur die bepalings van hierdie Konvensie gereël.
ALGEMENE BEPALINGS. 39.1 Slegs persone wat aanvaar is as lede van die Unie, kan lede van ‘n klub wees en enige person wat ophou om ‘n lid van die Unie te ▇▇▇▇ ▇▇▇ ipso facto ook ophou om ‘n lid van enige Klub waaraan hy behoort het ▇▇ ▇▇▇▇ en omgekeer, met die verstande dat enige person wat ‘n lid van ‘n klub is, geag toegelaat ▇▇ ▇▇▇▇ as ‘n lid van die Unie en die betrokkene is onderhewig aan die bepalings van hierdie Grondwet vanaf die datum waarop hierdie Grondwet in ▇▇▇▇▇▇▇ tree. 39.2 ‘n Aansoek om lidmaatskap tot die Unie, moet deur die Klub-Bestuur goed- of afgekeur word alvorens die Unie-Bestuurskomitee die aansoek oorweeg. 39.3 Enige lid wat ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ rede ookal ophou om ‘n lid van die Unie ▇▇ ▇▇▇▇, verbeur outomaties alle geldelike eise teen die Unie of enige Klub. 39.4 Indien ‘n lid vir watter rede ookal sy lidmaatskap tot die Unie beëindig, kan ‘n her- aansoek om lidmaatskap tot ‘n klub of Unie eers na die verloop van sewe (7) jaar heroorweeg word. Hierdie reël geld nie indien ‘n lid se lidmaatskap beëindig is omrede hy verhuis en later hervestig binne die grense van die Unie nie of indien die betrokkene deelname aan die sport tydelik gestaak het nie. 39.5 Indien ‘n Klub vir watter rede ookal sy affiliasie tot die Unie beëindig, kan ‘n heraansoek om affiliasie van so ‘n klub (nog dieselfde saamgestel al ▇▇▇ ▇▇▇) eers ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇ (10) jaar oorweeg word. 39.6 Die Sekretaris van ‘n Klub moet die Unie-Sekretaris onmiddelik en skriftelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ indien ‘n lid geskors is of sy lidmaatskap beëindig is of indien sodanige klub aanbeveel dat ‘n lid se Unie-Lidmaatskap opgeskort moet word. 39.7 Dit is die verantwoordelikheid van elke lid om die Unie-Sekretaris van enige verandering van adres in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel. 39.8 Elke beampte en lid van die Unie is te alle redelike tye geregtig om die rekeningboeke en ander dokumente van die Unie na te gaan en die Unie-Sekretaris, Unie-Wedvlugsekretaris of ander bewaarder daarvan is verplig om die rekords beskikbaar te stel, op sodanige tyd en plek wat redelik is vir beide partye. 39.9 Elke lid van die Unie-Bestuurskomitee, beampte of lid, agent of werknemer van die Unie word uit die fondse vir enige onkostes, eise, uitgawes, verliese gely en verpligtinge deur hom aangegaan in die uitvoering van die Unie se sake of sy pligte in verband daarmee, vergoed. 39.10 Indien daar toevallig versuim word om ‘n lid ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇ ▇▇ ‘n vergadering by ▇▇ ▇▇▇▇, het dit nie die gevolg dat die verrigtinge of vergadering ongeldig is nie. 39.11...
ALGEMENE BEPALINGS. 23.1 Geen aanpassing, kansellasie, wysiging of toevoeging tot hierdie ooreenkoms ▇▇▇ bindend op die party wees nie tensy dit in skrif was en deur al die partye tot die ooreenkoms onderteken is. 23.2 Hierdie dokumentr stel die geheel van die ooreenkoms tussen die partye daar en geen party is gebonde aan enige ondernemings, voorstellings, waarborge, beloftes en dies meer wat nie skriftelik in hierdie ooreenkoms ingesluit is nie. 23.3 Geen vergunning, tegemoetkomendheid of uitstel wat enige party aan 'n ander gegun het in terme van hierdie ooreenkoms ▇▇▇ op enige ▇▇▇▇▇▇ die party wat die vergunning ▇▇▇▇ voormeld gemaak het benadeel nie of sodanige party verhoed om sy regte uit te oefen nie.
ALGEMENE BEPALINGS. Maroela Media en Eksekuteurs vir Boedels en Testamente behou die reg voor om die bepalings en voorwaardes van die kompetisie enige tyd te ▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ vooraf kennisgewing. In die geval van enige geskil rakende die kompetisie of die bepalings en voorwaardes, ▇▇▇ die besluit van ▇▇▇▇▇▇▇ Media en Eksekuteurs vir Boedels en Testamente finaal en bindend wees.
ALGEMENE BEPALINGS. Onderhewig aan die bepalings van Artikel 55 van die Wet op Korttermynversekering Nr 53 van 1998 (▇▇▇▇ gewysig)