Bepalings en voorwaardes vir die Krugerrand-kompetisie
Bepalings en voorwaardes vir die Krugerrand-kompetisie
1. Inleiding
Deur aan hierdie kompetisie ▇▇▇▇ ▇▇ neem, stem die deelnemer in tot die volgende bepalings en voorwaardes. Hierdie kompetisie word saam aangebied deur Maroela Media en Eksekuteurs vir Boedels en Testamente.
2. Deelnamevereistes
Deelname is oop vir alle persone van 18 jaar en ouer wat in Suid-Afrika woonagtig is. Werknemers van Maroela Media en Eksekuteurs vir Boedels en Testamente, hul familie en enige ander persone wat professioneel met die kompetisie verbind is, mag nie deelneem nie.
3. Kompetisieperiode
Die kompetisie begin op 8 ▇▇▇▇▇ 2024 en eindig op 4 Oktober 2024. Enige inskrywings wat ná die einddatum ontvang word, ▇▇▇ ▇▇▇ in aanmerking geneem word nie.
4. Hoe ▇▇ ▇▇▇▇ te neem
Om in aanmerking te kom, moet deelnemers 'n afspraak maak met Eksekuteurs vir Boedels en Testamente en hul afspraak nakom gedurende die kompetisieperiode. Slegs een inskrywing per ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ aanvaar word, ongeag die aantal afsprake wat gemaak is.
5. Prys
Een (1) Krugerrand (een ons ▇▇▇▇) ▇▇▇ aan die ▇▇▇▇▇▇ toegeken word. Die prys is nie oordraagbaar of verhandelbaar nie en kan nie vir kontant omgeruil word nie.
6. ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇
Die ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ lukraak gekies word deur 'n elektroniese trekking ná die sluitingsdatum. Die trekking ▇▇▇ op 4 Oktober 2024 plaasvind. Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie ▇▇▇ daaroor gevoer word nie.
7. Bekendmaking van die ▇▇▇▇▇▇
Die ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ onmiddellik ná die trekking in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ word via die kontakbesonderhede verskaf tydens die afspraak. As die ▇▇▇▇▇▇ nie binne drie dae gereageer het nie, behou Maroela Media en Eksekuteurs vir Boedels en Testamente die reg voor om 'n alternatiewe ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇.
8. Prysontvangs
Die ▇▇▇▇▇▇ moet bereid wees om die prys persoonlik te ontvang by 'n vooraf gereëlde ontmoeting, of 'n alternatiewe ooreenkoms kan getref word. Die ▇▇▇▇▇▇ moet identifikasie voorsien om die ▇▇▇▇ ▇▇ ontvang.
9. Privaatheid en persoonlike inligting
9.1. Deur aan die kompetisie ▇▇▇▇ ▇▇ neem, stem deelnemers in dat hul persoonlike inligting gebruik mag word vir die doel van die kompetisie en vir toekomstige bemarkingsdoeleindes deur Maroela Media en Eksekuteurs vir Boedels en Testamente.
9.2. Persoonlike inligting ▇▇▇ ▇▇▇ aan derde partye verkoop of versprei word nie, behalwe indien nodig vir die administrasie van die kompetisie.
9.3. Alle persoonlike inligting ▇▇▇ verwerk en met beperkte toegang gestoor word in ooreenstemming met die Popi-wet.
9.4. Deelnemers het die reg om hul toestemming vir die gebruik van hul persoonlike inligting vir bemarkingsdoeleindes te onttrek deur 'n skriftelike versoek aan ▇▇▇▇▇▇▇@▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇ te rig.
10. Algemene bepalings
Maroela Media en Eksekuteurs vir Boedels en Testamente behou die reg voor om die bepalings en voorwaardes van die kompetisie enige tyd te ▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ vooraf kennisgewing. In die geval van enige geskil rakende die kompetisie of die bepalings en voorwaardes, ▇▇▇ die besluit van ▇▇▇▇▇▇▇ Media en Eksekuteurs vir Boedels en Testamente finaal en bindend wees.
11. Vrywaring
Deelnemers stem in om Maroela Media en Eksekuteurs vir Boedels en Testamente te vrywaar teen enige eise, skade, verliese of uitgawes voortspruitend uit deelname aan die kompetisie of die aanvaarding en gebruik van die prys.
12. Kontakbesonderhede
Vir enige navrae oor die kompetisie, kontak Eksekuteurs vir Boedels en Testamente ▇▇▇▇▇ by (010) 410 5111 of ▇▇▇▇▇▇▇▇@▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇.
Deur aan hierdie kompetisie ▇▇▇▇ ▇▇ neem, bevestig jy dat jy hierdie bepalings en voorwaardes gelees en verstaan het en daartoe instem.
