AFKOELPERIODE Voorbeeld Klousules
AFKOELPERIODE. Die partye hiertoe bevestig dat hulle bewus is van die bepalings van Artikel 29 (a) van die Wet op die Vervreemding van Grond (Wet 68 van 1981) wat onder andere bepaal dat, indien die koopprys R250 000 of minder en die KOPER ‘n natuurlike persoon is, die KOPER binne 5 (vyf) dae vanaf ondertekening hiervan, die ooreenkoms deur skriftelike kennisgewing aan die VERKOPER mag kanselleer.
AFKOELPERIODE. Indien u ons uitnodiging aanvaar en aansoek doen om ʼn wysiging wat daarop gebaseer is, ▇▇▇ u ʼn periode van 31 dae hê om die kontrakdokument te bestudeer en te besluit of u wil voortgaan met die wysiging. Indien u nie met die wysiging wil voortgaan nie, mag u dit kanselleer deur ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ skriftelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel gedurende hierdie periode. Sanlam ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇ enige betalings wat u reeds as gevolg van die wysiging gemaak het, terugbetaal. As die ▇▇▇▇▇ waarin die betalings belê is in waarde verminder het, of as u alreeds voordele van die plan ontvang het, ▇▇▇ Sanlam Lewens die bedrag wat terugbetaal moet word dienooreenkomstig verminder. U ▇▇▇ ▇▇▇ die wysiging kan kanselleer as u ʼn belastingsertifikaat daarvoor ontvang het nie, of as die geld oorgedra is van ʼn aftreefonds en daardie fonds is nie bereid om die stand van sake terug te verander nie.
