DEFINISIES Voorbeeld Klousules

DEFINISIES. 1.1 In hierdie Ooreenkoms - 1.1.1 is opskrifte slegs vir verwysingsdoeleindes ingevoeg en word nie by die uitleg van hierdie ooreenkoms in ag geneem nie; 1.1.2 „n verwysing na – 1.1.2.1 enige geslag sluit die ander geslag in; 1.1.2.2 regspersone, sluit natuurlike persone in en omgekeerd; 1.1.2.3 die enkelvoud sluit die meervoud in en omgekeerd. 1.2 In hierdie ooreenkoms, tensy die samehang van die sin anders aandui, dra die volgende woorde en uitdrukkings die betekenisse xxxx hieronder uiteengesit - 1.2.1 “Argitek” die betrokke argitek of firma gedefinieer in die Ooreenkoms waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel J is; 1.2.2 “datum van voltooiïng”: 20 weke na die Oorhandigingsdatum, of so spoedig moontlik daarna indien die werke op gemelde datum nog nie voltooi is nie; 1.2.3 “Xxxx”: „n xxxx wat gebou xxx word op die Gedeelte en aangetoon te word op die Deelplan; 1.2.4 “Eiendom”: die gebou/e of verbeterings wat opgerig gaan word op die Gedeelte en wat wesenlik ooreenstem met die kontrakdokumente; 1.2.5 “Gedeelte”: „n reg tot uitbreiding wat deur Western Breeze Trading 387 (Eiendoms) Beperk aan die Werkgewer gesedeer xxx word in terme van die kontrak; 1.2.6 “Kontrak”: die ooreenkoms aangegaan tussen die Werkgewer en Western Breeze Trading 387 (Eiendoms) Beperk ten opsigte van die gedeelte en die eiendom; 1.2.7 “Kontrakteur”: die Beslote Korporasie / Maatskappy xxxx omskryf in die Skedule; 1.2.8 “kontrakdokumente”: die vloeruitlegplan en bouplan, sowel as die spesifikasies, aangeheg as onderskeidelik Aanhangsel K en L by die kontrak; 1.2.9 “NHBRC”: National Home Builders Registration Council. 1.2.10 “Notariële Sessie”: „n Notariële Akte van Sessie wat in die Akteskantoor geregistreer moet word en wat gevolg gee aan die sessie van die gedeelte aan die Werkgewer; 1.2.11 “Oorhandigingsdatum”: 6 weke na dag van registrasie van die Notariële Sessie, xxxx omskryf in die kontrak, in die naam van die Werkgewer, tensy die 6 weke oor die bouersvakansie val, in xxxxx geval die tydperk dienooreenkomstig verleng word; 1.2.12 “partye”: die partye tot hierdie ooreenkoms; 1.2.13 “werke”: die gebou wat opgerig moet word in terme van hierdie ooreenkoms en wat uiteengesit is in die kontrakdokumente; 1.2.14 “Werkgewer”: die persoon(e) / entiteit xxxx omskryf in die Skedule; 1.3 Woorde en uitdrukkings wat in enige klousule omskryf is, dra (tensy die ooreenkoms anders bepaal) ooreenstemmende betekenisse hierin. 1.4 Tensy uitdruklik anders bepaal, xxx enige verwysing na "dae" uitgelê...
DEFINISIES. Hierdie definisies is van toepassing op die hele polis. Kyk asseblief na die definisies wat spesifiek is tot elke afdeling aan die begin van die afdeling U beteken die persoon wat in die skedule as die polishouer genoem word. In sekere afdelings sluit dit u xxxx en familie in wat by u woon en wat finansieël van u afhanklik is. Kyk na elke afdeling om te xxxx xxx ons verseker. Ons beteken Old Mutual Insure Beperk, registrasienommer 1970/006619/06. Xxxx beteken ‘n person wat: • die metgesel van die polishouer is in enige huwelik, siviele verbintenis of gewoonteverbintenis wat deur die Suid- Afrikaanse reg erken word; of • saam met die polishouer xxx in ’n verhouding wat bedoel is om permanent xx xxxx en in die skedule genoem word. Begunstigde beteken die persoon wat u kies en wie se naam in die skedule verskyn om vergoeding te ontvang as u sterf. Verjaardatum beteken die datum 12 maande na die Begindatum van u polis, xxxxx x xxxxx dit spesifiek anders meld. Gevolglike verlies beteken enige bykomende verlies of skade wat ontstaan as gevolg van die versekerde verlies of skade. Bybetaling beteken die eerste bedrag wat u moet betaal voordat ons u vergoed vir ’n eis. Uitsluitings beteken ’n gebeurtenis, verlies of skade wat nie verseker is nie. Aanspreeklikheid beteken verantwoordelikheid volgens wet. Word aanspreeklik gehou beteken word aanspreeklik gehou volgens wet deur ’n Suid- Afrikaanse Hof. Kan beteken “is geregtig op”. Versekerings- tydperk beteken vir jaarlikse polisse: • die tydperk vanaf die Begindatum van u versekering tot die verjaardatum; vir maandelikse polisse: • die tydperk vanaf die Begindatum van u versekering tot dieselfde dag van die maand een maand later. Begindatum Begindatum beteken die laatste van die volgende datums: • die datum waarop versekering begin, xxxx in die skedule aangedui; • die datum waarop enige verandering aan u polis van krag word. Skedule Dit wys die soort versekering wat u gekoop het, die mense wat verseker is, die versekeringstydperk, die bedrae waarvoor u verseker is, die bybetalings wat geld en die premie wat u moet betaal; enige veranderings aan u xxxxx xxx in u skedule aangedui word en xxx xxxx van u polis uitmaak. 2.2.
DEFINISIES. In hierdie ooreenkoms, tensy uit die samehang anders blyk, het die volgende woorde die betekenisse wat daarnaas uiteengesit word: “aanvangsdatum” beteken, ondanks die ondertekeningsdatum, die datum waarop die eerste leningsbedrag aan die xxxxx betaal word; “xxxxx” beteken daardie persone wat in die Skedule as xxxxx vir die xxxxx vermeld word; “Fonds” beteken Die Noordelike Helpmekaar-Studiefonds MSW (’n maatskappy sonder winsoogmerk) (registrasienommer 1963/007704/08); “kursus” beteken die kursus wat in die Skedule vermeld word; “xxxxx” beteken die xxxxx xxx se naam in die Skedule verstrek word en waarvan persoonlike besonderhede in die Leningsaansoek verstrek is; “Leningsaansoek” beteken die aansoek wat deur die xxxxx voltooi en onderteken is ten opsigte van die lening; “lening” of “leningsbedrag” beteken die leningsbedrag of bedrae wat in die Skedule/s verstrek is plus die versekeringspremies xxxx in 8.1 bedoel; “ooreenkoms” beteken hierdie ooreenkoms en die Skedule/s; “ondertekeningsdatum” beteken die laaste datum waarop hierdie ooreenkoms deur een van die twee partye onderteken is; “prima” of “prima rentekoers” beteken die prima oortrekkingskoers van Absa Bank van tyd tot tyd aan sy nie-korporatiewe kliënte; “partye” beteken die Fonds en die xxxxx; “rente” of “rentekoers” beteken die rente op die xxxxxx xxxx in klousule 7 uiteengesit; “sakedag” beteken enige dag wat nie ‘n Saterdag, Xxxxxx of openbare vakansiedag in Suid- Afrika is nie; “Skedule” beteken die skedule wat by die ooreenkoms aangeheg is ten opsigte van elke leningsvoorskot; “Suid-Afrika” beteken die Republiek van Suid-Afrika. 3.
DEFINISIES i “rekening”: ʼn kombinasie van ʼn e‐posadres en wagwoord wat gebruik word om in beginsel op die BibleSA‐platform aan te teken, of ʼn soortgelyke aantekeningsmetode van die Bybelgenootskap van Suid‐Afrika (BSA), wat in die naam van een persoon geregistreer is; ii “rekeninggebonde inhoud”: inhoud wat, deur middel van die toegewyde funksionaliteit op die BibleSA‐platform, deur die gebruiker tot die BibleSA‐platform gevoeg word, en moontlik uiteindelik aangepas word en aan ʼn rekening verbind word; iii “rekeninghouer”: die natuurlike persoon in wie se naam ʼn rekening vir die BibleSA‐platform geregistreer is; iv “BSA”: die Bybelgenootskap van Suid‐Afrika (Xxxxxxxxxxxx 000, Xxxxxxxxx, 7530); v “besigheidsrekening”: ʼn rekening wat deur die BSA geskep/opgestel is binne die raamwerk van ʼn kontrak tussen die BSA en ʼn sekere organisasie, en wat deur die BSA as ʼn besigheidsrekening geïdentifiseer word; vi “inhoud”: tekste, beelde en ander materiaal op die BibleSA‐platform; vii “BibleSA‐platform”: BibleSA‐ Mobiele Toepassing en die BibleSA‐webwerf; viii “gebruiker”: die natuurlike persoon of regspersoon wat die BibleSA‐platform gebruik; ix “webwerf”: die webwerf van die BSA – xxx.xxxxxxx.xx.xx; Waar ook al hierdie Gebruiksvoorwaardes na “niekommersiële doeleindes” xxxxxx, word die volgende bedoel (behalwe vir paragraaf 5 of xxxxx xxxxxx aangedui): x gebruik in kerkbulletins, liturgieë, kategese, ens.; xi niekommersiële gebruik (in gedrukte formaat of op digitale borde) by skole; xii niekommersiële gebruik: gebruik binne ʼn kerkomgewing (kerkdienste, plaaslike kerkbulletins, Bybelstudiehandleidings, dataprojektoraanbiedings tydens kerkdienste, ens.) en in materiaal wat gratis versprei word; xiii eie gebruik: persoonlike gebruik van die gebruiker, of gebruik in xxxxxxx groepe, xxxx familiekringe, jeuggroepbyeenkomste, ens. Waar ook al die Gebruiksvoorwaardes na “kommersiële doeleindes” xxxxxx, word dit xxxx volg verstaan: xiv gebruik in produkte wat kommersieel deur die gebruiker of ʼn derde party namens die gebruiker verkoop word (beide in druk en digitaal); xv in advertensie‐tentoonstellings; xvi kommersiële gebruik: gebruik in enige werke en/of publikasies (xxxxx, tydskrifte, koerante, ens.) wat teen ʼn prys, fooi, tarief, heffing of ander vergoeding verkoop word; xvii enige gebruik afgesien van die niekommersiële gebruik xxxx hierbo beskryf. 2.
DEFINISIES. 1.1 Persoonlike inligting: Inligting xxxx omskryf in die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (No. 4 van 2013). 1.2 Solidariteit: ʼn Geregistreerde vakbond ingevolge artikel 97 van die Wet op Arbeidsverhoudinge (No. 66 van 1995). 1.3 Werkgewer(s): Enige persoon of instansie wat op hierdie platform geregistreer is om toegang tot werksoekers se CV’s te verkry of om vakante poste op Werknet te adverteer. 1.4 Werknet: Die gratis elektroniese platform van Solidariteit waarop werksoekers hul CV’s kan laai en werkgewers toegang tot die CV’s kan verkry en poste kan adverteer. 1.5 Werksoeker: Enige persoon wie se CV op hierdie platform geplaas is. 2.
DEFINISIES. Tensy die teendeel duidelik aangedui word, het die volgende woorde en/of sinsnedes in hierdie beleidsdokument die volgende betekenis: • Geskrewe teks: Geskrewe artikels van enige aard wat by die domein Xxxxxxxxx.xxx en sy subdomeins gepubliseer word, insluitend nuusartikels, resensies, notas, mediaverklarings, e-posboodskappe, data en enige ander internetplasings. • Visuele produkte: Beeldende en grafiese kunste, foto’s, ensovoorts wat deur Xxxxxxxxx.xxx vervaardig is en/of deur Xxxxxxxxx.xxx besit word. • Multimediaprodukte: Videoproduksies, films, CD’s, ensovoorts wat deur Xxxxxxxxx.xxx vervaardig is en/of deur Xxxxxxxxx.xxx besit word. • Klankprodukte: CD’s, musiek, radioprogramme, radiovervolgverhale, radiodramas of enige ander klankgrepe wat deur Xxxxxxxxx.xxx vervaardig is en/of deur Xxxxxxxxx.xxx besit word. • Gesproke teks: Toesprake, digitale opnames, lesings, aanbiedings, onderhoude, notules, ensovoorts wat deur Xxxxxxxxx.xxx vervaardig is en/of deur Xxxxxxxxx.xxx besit word. • Samevoeging van inhoud: Xxxxxx xx inhoud van verskillende bronne wat saamgevoeg word vir herpublikasie en wat herskryf word, waarby nuwe inligting gevoeg word en wat die oorspronklike xxxx xxxxx. • Koekies (cookies): ʼn Koekie, ook bekend as ʼn HTTP-koekie, webkoekie, of blaaierkoekie, is ʼn xxxxx hoeveelheid data wat van ʼn webtuiste af gestuur word en in die gebruiker se webblaaier gestoor word terwyl die gebruiker die webtuiste gebruik. Xxxx xxxx as die gebruiker die webtuiste besoek, stuur die blaaier die koekie na die bediener terug om die webtuiste van die gebruiker se vorige aktiwiteit te verwittig. Koekies is as ʼn betroubare instrument vir webtuistes ontwerp om inligting op ʼn staat (xxxx items in ʼn e-inkopiewaentjie) te onthou of om die gebruiker se blaai-aktiwiteite (insluitend klikke op spesifieke knoppies, intekening, of die bladsye wat maande of jare gelede deur die gebruiker besoek is) vas te lê. 3.
DEFINISIES. In hierdie ooreenkoms beteken: 1.1 “Debiteur” die Debiteur omskryf in die Aansoek vir ʼn Handelsrekening by River North Carriers; 1.2 “River North Carriers” River North Trading 18 BK; en 1.3 “Vervoerdienste” alle vervoer en verbandhoudende dienste gelewer deur River North Carriers aan die Debiteur, xxxx ooreengekom van tyd tot tyd. 2.