LENINGSOOREENKOMS
LENINGSOOREENKOMS
1. PARTYE
1.1 Die partye tot hierdie ooreenkoms is :
1.1.1 Die Noordelike Helpmekaar-Studiefonds MSW; en (Registrasienommer: 1963/007704/08)
1.1.2 die ▇▇▇▇▇.
1.2 Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ geld vir sy studies van die Fonds leen.
1.3 Die partye kom ooreen ▇▇▇▇ hierin uiteengesit.
2. DEFINISIES
In hierdie ooreenkoms, tensy uit die samehang anders blyk, het die volgende woorde die betekenisse wat daarnaas uiteengesit word:
“aanvangsdatum” beteken, ondanks die ondertekeningsdatum, die datum waarop die eerste leningsbedrag aan die ▇▇▇▇▇ betaal word;
“▇▇▇▇▇” beteken daardie persone wat in die Skedule as ▇▇▇▇▇ vir die ▇▇▇▇▇ vermeld word;
“Fonds” beteken Die Noordelike Helpmekaar-Studiefonds MSW (’n maatskappy sonder winsoogmerk) (registrasienommer 1963/007704/08);
“kursus” beteken die kursus wat in die Skedule vermeld word;
“▇▇▇▇▇” beteken die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ se naam in die Skedule verstrek word en waarvan persoonlike besonderhede in die Leningsaansoek verstrek is;
“Leningsaansoek” beteken die aansoek wat deur die ▇▇▇▇▇ voltooi en onderteken is ten opsigte van die lening;
“lening” of “leningsbedrag” beteken die leningsbedrag of bedrae wat in die Skedule/s verstrek is plus die versekeringspremies ▇▇▇▇ in 8.1 bedoel;
“ooreenkoms” beteken hierdie ooreenkoms en die Skedule/s;
“ondertekeningsdatum” beteken die laaste datum waarop hierdie ooreenkoms deur een van die twee partye onderteken is;
“prima” of “prima rentekoers” beteken die prima oortrekkingskoers van Absa Bank van tyd tot tyd aan sy nie-korporatiewe kliënte;
“partye” beteken die Fonds en die ▇▇▇▇▇;
“rente” of “rentekoers” beteken die rente op die ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ in klousule 7 uiteengesit;
“sakedag” beteken enige dag wat nie ‘n Saterdag, ▇▇▇▇▇▇ of openbare vakansiedag in Suid- Afrika is nie;
“Skedule” beteken die skedule wat by die ooreenkoms aangeheg is ten opsigte van elke leningsvoorskot;
“Suid-Afrika” beteken die Republiek van Suid-Afrika.
3. UITLEG
3.1 Enige verwysing na die enkelvoud sluit die meervoud in, en omgekeerd.
3.2 Enige verwysing na ‘n natuurlike persoon sluit ‘n regspersoon in, en omgekeerd.
3.3 Enige verwysing na ‘n geslag sluit die ander geslag in.
3.4 Opskrifte word slegs vir verwysingsdoeleindes gebruik.
4. OORSIG OOR DIE ▇▇▇▇▇▇▇ VAN DIE LENING
4.1 Die ▇▇▇▇▇ is as student toegelaat by die instansie waar die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ studeer en het ingeskryf vir of is besig met die kursus.
4.2 Die ▇▇▇▇▇ het by die Fonds aansoek gedoen om ‘n lening ten einde die ▇▇▇▇▇ in ▇▇▇▇▇ ▇▇ stel om die kursus te kan volg of voortsit, na gelang van die geval.
4.3 Die Fonds is bereid om die ▇▇▇▇▇ ▇▇ studies vir die (res van die) kursus gedeeltelik te befonds op die bepalings en voorwaardes hierin uiteengesit.
4.4 Die lening word toegestaan vir die tydperk ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die Fonds goedgekeur. Uitbetaling word op ‘n jaarlikse basis volgens voorskrif gedoen. Voortgesette uitbetaling berus op die diskressie van die Fonds en is afhanklik van die suksesvolle afhandeling van die studiejaar waarvoor fondse reeds uitbetaal is
4.5 Die lening dra saamgestelde rente wat op ‘n maandelikse basis tydens die studietermyn per aftrekorder of ▇▇▇▇ ooreengekom aan die Fonds oorbetaal ▇▇▇▇.▇▇ afstudering word die saamgestelde rente gekapitaliseer en as ▇▇▇▇ van die lening afbetaal. Die ▇▇▇▇▇ onderneem om tydens die studietydperk maandeliks die rente op die studielening te betaal. Na afstudering word die rentekoers aangepas, ▇▇▇▇ uiteengesit in 7.1.2, gekapitaliseer as ▇▇▇▇ van die leningsbedrag en terugbetaal ▇▇▇▇ in 7 en 9 uiteengesit.
4.6 Voor die einde van elke kalenderjaar moet die ▇▇▇▇▇ aan die Fonds verslag doen van die afgelope jaar se studies.
4.7 Na die suksesvolle voltooiing van die jaar se studie, sal die Fonds volgens sy diskressie en op grond van die geldende voorwaardes, die volgende studiejaar ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ uitbetaal.
4.8 Indien die ▇▇▇▇▇ ▇▇ studies staak of kontrakbreuk pleeg, is die lening en rente onmiddellik terugbetaalbaar.
4.9 Na afloop van studie is die lening en rente terugbetaalbaar oor ‘n tydperk gelyk aan maksimum twee (2) keer die leningstermyn, of ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die Fonds bepaal.
5. OPSKORTENDE VOORWAARDES
Die leningsooreenkoms tree eers in ▇▇▇▇▇▇▇ by die vervulling van die volgende opskortende voorwaardes:
5.1 goedkeuring van die Leningsaansoek deur die Fonds;
5.2 voltooiing en ondertekening van hierdie ooreenkoms en Skedule deur die partye;
5.3 voltooiing en ondertekening van die borgakte deur die ▇▇▇▇▇;
5.4 voltooiing van die persoonlike verklaring deur ▇▇▇▇ ▇▇▇▇.
5.5 aanvaarding deur die ▇▇▇▇▇ van die kwotasie ▇▇▇▇ vereis deur die Nasionale Kredietwet 34 van 2005.
6. LENING
6.1 Die Fonds leen hiermee die leningsbedrag aan die ▇▇▇▇▇, wat dit van die Fonds leen, op die bepalings en voorwaardes van hierdie ooreenkoms.
6.2 Die maak van die lening is onderworpe aan die vervulling van al die opskortende voorwaardes.
6.3 Die leningsooreenkoms tree in ▇▇▇▇▇▇▇ op die aanvangsdatum.
7. RENTE EN BEREKENING EN DEBITERING VAN UITGAWES IN TERME VAN DIE OOREENKOMS
7.1 Die leningsbedrag ▇▇▇ vanaf die aanvangsdatum tot die datum ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ terugbetaling ▇▇▇▇ volg rente dra:
7.1.1 vir solank as wat die ▇▇▇▇▇ vir die kursus studeer, teen ‘n jaarlikse ▇▇▇▇▇ van drie persentasiepunte onder prima;
7.1.2 vanaf die datum dat die ▇▇▇▇▇ ▇▇ studies staak of sy kursus suksesvol afgehandel het, word die rente teen ‘n jaarlikse ▇▇▇▇▇ van prima bereken.
7.1.3 die rentekoers gebaseer op prima word jaarliks in ▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die Fonds bereken en die rente word dienooreenkomstig of deur die ▇▇▇▇▇, indien hy nog studeer, maandeliks terugbetaal, of as afgestudeerde student saam met die lening terugbetaal;
7.1.4 die Fonds ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ van sodanige aanpassing.
7.1.5 indien die ▇▇▇▇▇ kontrakbreuk sou pleeg in die tyd dat die ▇▇▇▇▇ vir die kursus studeer, is die Fonds geregtig om die jaarlikse rentekoers onmiddellik tot prima ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ of alternatiewelik die ▇▇▇▇▇ wat voorgeskryf word kragtens die Wet op Voorgeskrewe Rentekoers 55 van 1975;
7.1.6 indien die ▇▇▇▇▇ ▇▇ staking of afloop van sy studies kontrakbreuk sou pleeg, is die Fonds geregtig om die jaarlikse rentekoers met ‘n verdere twee persentasiepunte bo die ▇▇▇▇▇ in
7.1.2 ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇.
7.1.7 die berekening van die bedrag wat deur die ▇▇▇▇▇ aan die Fonds verskuldig is en die berekening en debitering van uitgawes op die ▇▇▇▇▇ ▇▇ leningsrekening ▇▇▇ ▇▇▇▇ volg bereken word:
Saamgestelde rente word bereken op die uitstaande leningsbedrag , ▇▇▇▇ gereflekteer op die ▇▇▇▇▇ ▇▇ leningsrekening , wat insluit die leningsbedrae voorgeskiet , onbetaalde rente en uitgawes wat na die ▇▇▇▇▇ ▇▇ leningsrekening gedebiteer word in terme van hierdie ooreenkoms. Die berekening van rente betaalbaar en debitering van rente en uitgawes word as volg hanteer:
1. Saamgestelde rente, bereken op 'n maandelikse saamgestelde basis, word agteruit bereken op die bedrag uitstaande op die ▇▇▇▇▇ ▇▇ leningsrekening ▇▇▇▇ op die laaste ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇ kalendermaand.
2. Saamgestelde rente word bereken teen die rentekoers ▇▇▇▇ ooreengekom tussen die partye in hierdie ooreenkoms en word toegevoeg tot die uitstaande leningsbedrag op die ▇▇▇▇▇ ▇▇ leningsrekening op die laaste ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇ kalendermaand.
3. Uitgawes ▇▇▇▇ ooreengekom tussen die partye in terme van hierdie leningsooreenkoms, word toegevoeg tot die ▇▇▇▇▇ ▇▇ leningsbedrag op die laaste ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇ kalendermaand.
4. Onbetaalde rente en uitgawes vorm saam met die leningsbedrae , ▇▇▇▇ van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ totale uitstaande skuld. Saamgestelde rente ▇▇▇▇ uiteengesit hierbo , word dus bereken op die totale uitstaande skuld, verskuldig deur die ▇▇▇▇▇, op die laaste ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇ kalendermaand.
7.1.8 indien daar op enige stadium ‘n dispuut ontstaan tussen die ▇▇▇▇▇ en die Fonds ten opsigte van die berekening van die bedrag (insluitende rente en uitgawes) wat deur die ▇▇▇▇▇ aan die Fonds verskuldig is en dit blyk dat die berekening van die bedrag ▇▇▇▇▇▇ in klousule 7.1.7 hierbo nie in ooreenstemming is met die bepalings van die Nasionale Kredietwet No 34 van 2005 ▇▇▇, ▇▇▇ kom die partye ooreen dat die berekening van die bedrag, insluitende saamgestelde rente en uitgawes, bereken ▇▇▇ word in terme van die bepalings van die Nasionale Kredietwet No 34 van 2005.
8. KOSTES EN UITGAWES
8.1 Die Fonds is geregtig om die ▇▇▇▇▇ ▇▇ pro rata ▇▇▇▇ van enige groeplewensversekeringspremie (sien 10.1.1 hierna) teen die rekening van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ debiteer en by die leningsbedrag te voeg.
8.2 Indien die lener nie sy verpligtinge stiptelik nakom nie en die Fonds verplig is om regstappe te doen, is die ▇▇▇▇▇ aanspreeklik vir alle regskoste ▇▇▇▇ op die skaal van toepassing tussen prokureur en kliënt, insluitende invorderingskoste.
9. TERUGBETALING VAN KAPITAAL EN RENTE
9.1 Die lening, tesame met saamgestelde gekapitaliseerde rente en ander uitgawes, is terugbetaalbaar vanaf die datum waarop die ▇▇▇▇▇ ▇▇ kursus suksesvol voltooi het, of op die datum van kontrakbreuk of, desnieteenstaande enige ander bepaling vervat in hierdie ooreenkoms, binne 30 (dertig) dae na skriftelike aanmaning daartoe deur die Fonds aan die ▇▇▇▇▇.
9.2 Sodra die ▇▇▇▇▇ die kursus waarvoor die lening beskikbaar gestel is voltooi het ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ verplig wees om die bedrag wat kragtens hierdie ooreenkoms aan die Fonds verskuldig is aan die Fonds terug te betaal in gelyke maandelikse paaiemente vanaf die maand wat volg op die datum waarop die ▇▇▇▇▇ die kursus voltooi het en binne ‘n tydperk wat nie twee maal die tydperk van die duur van die studietydperk oorskry nie.
9.3 Alle betalings wat deur die ▇▇▇▇▇ gemaak word, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ aftrekking of skuldvergelyking geskied by die kantoor van die Fonds, of by sodanige plek of rekening waarvan die Fonds die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇ tot tyd in kennis mag stel.
9.4 Alle betalings wat deur die Fonds ontvang word ▇▇▇ aangewend word ▇▇ ▇▇▇▇▇ en kapitale uitgawes ▇▇ ▇▇▇▇.
9.5 Die ▇▇▇▇▇ is geregtig om te enigertyd die volle uitstaande saldo van die lening (of ▇▇▇▇ daarvan) terug te betaal.
9.6 ‘n ▇▇▇▇▇ wat na die suksesvolle voltooiing van sy kursus –
9.6.1 verpligte diens aan die Staat moet ▇▇▇▇▇ en nie bo en behalwe die vergoeding daarvoor ook ‘n salaris ontvang nie; of
9.6.2 eers praktiese internskap of leerklerkskap moet deurloop,
kan op die voorgeskrewe wyse by die Fonds aansoek doen om ‘n wysiging van die terugbetalingstermyn en/of rentekoers van die lening, met dien verstande dat :
(a) die toestaan van die aansoek in die uitsluitlike diskresie van die Fonds is;
(b) die Fonds op die betaling van ‘n gedeelte van die lening kan aandring;
(c) wanneer ‘n ▇▇▇▇▇ praktiese internskap of klerkskap verrig, daar ▇▇▇ ▇▇▇ verwag ▇▇▇ word om minstens die rente gereeld te vereffen.
10. SEKURITEIT
10.1 Die Fonds ▇▇▇ geregtig wees om die ▇▇▇▇▇ in te sluit by ‘n groeplewensversekeringskema op die volgende basis :
10.1.1 die premies ▇▇▇ ▇▇▇▇ die Fonds betaal word en teen die lening van die ▇▇▇▇▇ gedebiteer word;
10.1.2 die Fonds ▇▇▇ geregtig wees op die opbrengs van sodanige polis by die plaasvind van die gebeurtenis waarteen verseker is;
10.1.3 die Fonds ▇▇▇ verplig wees om die opbrengs van sodanige polis aan ▇▇ ▇▇▇▇ om die kapitaal, rente en uitgawes van die lening (of gedeelte daarvan – afhangende van die grootte van die opbrengs) te betaal;
10.1.4 die ▇▇▇▇▇ sedeer hiermee al sy regte kragtens sodanige polis aan die Fonds as sekuriteit vir die terugbetaling van die leningsbedrag en alle ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ (insluitende regskoste) wat aan die Fonds betaalbaar mag wees uit hoofde van hierdie ooreenkoms of die verbreking daarvan.
10.2 Ter verdere versekering van die betaling van alle bedrae wat die ▇▇▇▇▇ hieringevolge aan die Fonds verskuldig is en mag word, onderneem die ▇▇▇▇▇ ▇▇ toe ▇▇ ▇▇▇▇ dat die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ teenoor die Fonds verbind as ▇▇▇▇▇ en mede-hoofskuldenaars.
10.3 Die ▇▇▇▇▇ onderneem dat indien een of albei van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ sterwe sou kom of insolvent ▇▇▇ ▇▇▇▇ of andersins onbevoeg ▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ as ▇▇▇▇ op te tree, ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ versuim plaasvervangende ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ kry wat vir die Fonds aanvaarbaar is.
10.4 Die ondertekening van enige verhandelbare dokument ▇▇▇ ▇▇▇ beskou word as ‘n novasie van die leningsverpligting nie, maar dien as bykomende sekuriteit ten opsigte van die lening.
10.5 Die ▇▇▇▇▇ bevestig dat hy/sy besef dat hy/sy ‘n keuse het om van ‘n lewensversekeringskema van eie keuse gebruik ▇▇ ▇▇▇▇, indien hy/sy nie van die skema genoem in 10.1 gebruik ▇▇▇ ▇▇▇▇ nie. In so ‘n geval onderneem die ▇▇▇▇▇ ▇▇ die Fonds dienooreenkomstig skriftelik in te lig.
10.6 Indien die lener nie by die Fonds se groeplewensversekeringskema inskakel nie en die Fonds die ▇▇▇▇▇ ▇▇ versekering aanvaar ▇▇▇ ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ verplig wees om op ‘n maandelikse basis dokumentêre bewys ▇▇ ▇▇▇▇▇ ten einde te bewys dat die ▇▇▇▇▇ ▇▇/▇▇▇▇ verpligtinge ten opsigte van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ versekeraar nakom. Indien die ▇▇▇▇▇ hierdie dokumntêre bewys nie ▇▇▇▇▇ nie en/of sy/haar verpligtinge teenoor die ▇▇▇▇▇ ▇▇ versekeraar nie nakom ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ in breuk wees tot hierdie ooreenkoms.
11. KONTRAKBREUK
Indien –
11.1 die ▇▇▇▇▇ nalaat om enige bedrag wat ingevolge hiervan aan die Fonds betaalbaar is, stiptelik op die vervaldag daarvan te betaal; of
11.2 die ▇▇▇▇▇ enige ander bepaling of voorwaarde van die ooreenkoms sou verbreek en nalaat om daardie kontrakbreuk reg te stel binne sewe dae nadat die Fonds ‘n kennisgewing uitgestuur het waarin hy aangemaan word om dit te doen; of
11.3 die ▇▇▇▇▇ enige kursus of vak of module in enige eksamen sou druip, of sy studie ▇▇▇ ▇▇▇▇▇, of indien die lener nie bevredigend vorder nie en nie ‘n verduideliking wat vir die Fonds aanvaarbaar is, kan verstrek nie; of
11.4 enige van die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ sterf of insolvent of andersins onbevoeg ▇▇▇ ▇▇▇▇ en die lener nie binne negentig dae ‘n plaasvervangende borg wat vir die Fonds aanvaarbaar is, verskaf nie; of
11.5 die ▇▇▇▇▇ voorlopig of finaal gesekwestreer word; of
11.6 die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ om ‘n skikking met enige van sy skuldeisers aan te gaan; of
11.7 ‘n siviele vonnis teen die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ word wat nie binne 14 dae nagekom is nie, of waarteen daar nie ▇▇▇▇▇ aangeteken is nie, of indien daar nie binne 14 dae aansoek gedoen is om die tersydestelling daarvan nie (met dien verstande dat sodanige ▇▇▇▇▇ of aansoek behoorlik en tydig opgevolg word); of
11.8 daar ingevolge ‘n hofbevel op enige van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ goedere beslag gelê word; of
11.9 die ▇▇▇▇▇ ‘n daad van insolvensie pleeg ▇▇▇▇ bedoel in die Insolvensiewet, no 24 van 1936 (of enige vervangende wet); of
11.10 daar enige ander gebeurtenis sou plaasvind of omstandigheid sou ontstaan wat, na die redelike mening van die Fonds, die ▇▇▇▇▇ ▇▇ finansiële posisie sou kon benadeel, is die volle leningsbedrag, tesame met rente en ander uitgawes, onmiddellik opeisbaar en betaalbaar.
12. WAARBORGE EN ONDERNEMINGS ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇
12.1 Die ▇▇▇▇▇ waarborg dat alle inligting wat in die Leningsaansoek en deur die ▇▇▇▇▇ verstrek is, waar en korrek is.
12.2 Die ▇▇▇▇▇ onderneem om die Fonds dadelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel indien die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ wat goedgekeur is, nie gebruik gaan word nie.
12.3 Die ▇▇▇▇▇ onderneem om vlytig en pligsgetrou te studeer en om alle pogings aan ▇▇ ▇▇▇▇ om in die vereiste eksamens van die kursus te slaag.
12.4 Die ▇▇▇▇▇ onderneem om voor die einde van elke kalenderjaar skriftelik aan die Fonds verslag te doen (met stawende bewyse) van die afgelope jaar se studies en eksamens. Indien suksesvol, en die lener verder wil studeer, kan die Fonds indien aan al die voorwaardes voldoen is, die uitbetaling vir die volgende jaar doen. Die Fonds besluit in sy uitsluitlike en onbelemmerde diskresie, en behoudens 11.3, of a ▇▇▇▇▇ suksesvol studeer het.
12.5 Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ die Fonds onmiddellik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ indien –
12.5.1 hy sou ophou om vir die kursus te studeer; of
12.5.2 een of albei van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ sterwe sou kom, of insolvent ▇▇▇ ▇▇▇▇ of ▇▇▇▇▇▇▇▇▇ onbevoeg ▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ as ▇▇▇▇ op te tree; of
12.5.3 hy of sy ouers of enige van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ adres of ander persoonlike besonderhede wat in die Leningsaansoek en ten opsigte van die ▇▇▇▇▇ verstrek is, sou verander; of
12.5.4 die finansiële posisie van enige van ▇▇ ▇▇▇▇▇ sou verswak (teenoor die posisie wat gegeld het toe die Leningsaansoek voltooi is).
13. REKENINGSTATE
13.1 Die Fonds stuur rekeningstate aan ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ voorgeskryf deur die Nasionale Kredietwet 34 van 2005.
14. BEWYS VAN UITSTAANDE BEDRAG
‘n Staat onderteken deur die sekretaris van die Fonds (▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ bevoegdheid of aanstelling nie bewys gelewer ▇▇▇▇ ▇▇ word nie) en wat die bedrag van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ skuld aan die Fonds uiteensit –
14.1 ▇▇▇ prima facie bewys wees van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ skuld aan die Fonds; en
14.2 ▇▇▇ vir doeleindes van voorlopige of summiere vonnis teen die ▇▇▇▇▇ in enige bevoegde hof as bewys toelaatbaar wees en as likwiede dokument geld.
15. BEVESTIGING ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇
15.1 Die ▇▇▇▇▇ bevestig hiermee dat:
15.1.1 die kwotasie/koste van die lening en die bepalings en voorwaardes van die ooreenkoms volledig aan hom/haar duidelik is en dat hy/sy sy/haar regte en verpligtinge, en die risiko’s en koste verbonde aan die lening verstaan;
15.1.2 hy/sy die ooreenkoms behoorlik gelees het en die inhoud en taalgebruik verstaan;
15.1.3 hy/sy sy/haar eie ondersoek gedoen en advies ingewin het voordat hy/sy hierdie ooreenkoms onderteken;
15.1.4 hy/sy besef dat hy/sy enige verdere vrae wat hy/sy mag hê te eniger tyd in persoon, telefonies of per rekenaar aan die Fonds kon stel;
15.1.5 hy/sy absoluut vrywillig en onder geen druk of dwang nie hierdie ooreenkoms aangaan;
15.1.6 hy/sy die aanbod van die lening wat in die ooreenkoms vervat is en die verwante bepalings en voorwaardes hierin aanvaar, en bevestig dat:
15.1.6.1 hy/sy die kapitaal- en rentebetalings en die fooie waarna daar in hierdie ooreenkoms ▇▇▇▇▇▇ word, kan bekosting;
15.1.6.2 sedert die aansoek om die lening wat hierin aangebied word, daar geen verslegting in sy/haar finansiële posisie was nie.
•
16. TOESTEMMING TOT JURISDIKSIE
Die ▇▇▇▇▇ stem toe tot die jurisdiksie van die landdroshof, in verband met enige vordering wat teen die ▇▇▇▇▇ ingestel mag word en wat uit hierdie ooreenkoms mag ontstaan, ondanks die ▇▇▇▇ dat die bedrag van die eis die jurisdiksie van laasgenoemde hof mag oorskry. Die ▇▇▇▇▇ onderneem om die regskoste van die Fonds (indien die Fonds regsaksie teen die ▇▇▇▇▇ instel) te betaal op die skaal ▇▇▇▇ tussen prokureur en kliënt.
17. KENNISGEWINGS EN DOMICILIA
17.1 Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ as sy domicilium citandi et executandi die straatadres aan wat hy in die Skedule verstrek.
17.2 Indien die ▇▇▇▇▇ daardie adres wil wysig na ‘n ander adres in Suid-Afrika (wat nie ‘n posadres mag wees nie) , moet hy die Fonds skriftelik ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ daarvan by Posbus ▇▇▇▇▇, ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇, ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ 2006.
17.3 Enige kennisgewing wat deur die Fonds aan die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ word ▇▇▇ skriftelik of elektronies geskied en ▇▇▇ geag word deur die ▇▇▇▇▇ ontvang te gewees het:
17.3.1 by ontvangs daarvan, indien dit per hand by die ▇▇▇▇▇ afgelewer is;
17.3.2 op die agste sakedag nadat dit per geregistreerde pos gepos is;
17.3.3 op die dag nadat dit per faks of elektroniese pos afgestuur is.
17.4 Ondanks enigiets tot die teendeel hierin vermeld ▇▇▇ ‘n kennisgewing wat deur die ▇▇▇▇▇ ontvang is, as voldoende kennisgewing beskou word, hoe dit ook al tot ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ gekom het.
18. ALGEMEEN
18.1 Hierdie ooreenkoms stel die hele ooreenkoms tussen die partye daar.
18.2 Geen wysiging van hierdie ooreenkoms het enige regskrag tensy dit op skrif gestel en deur albei partye onderteken is nie.
18.3 Geen vergunning wat die Fonds aan die ▇▇▇▇▇ mag toestaan ten opsigte van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ verpligtinge hierkragtens of enige versuim van die Fonds om ‘n handeling te verrig –
18.3.1 kom ▇▇▇▇ op ‘n afstanddoening of novasie van enige van die Fonds se regte hierkragtens nie;
18.3.2 benadeel enige van die Fonds se regte hierkragtens nie;
18.3.3 ▇▇▇ vertolk word as ‘n basis vir estoppel (die verweer wat ontkenning verhinder op grond van ‘n vroeëre verklaring of handeling of versuim) of as ‘n stilswyende wysiging van enige van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ verpligtinge jeens die Fonds nie.
18.3.4 Die ▇▇▇▇▇ bevestig dat met die aangaan van die leningsooreenkoms met die Fonds die gevolge van die aansoek ▇▇▇ ▇▇▇ veroorsaak dat die ▇▇▇▇▇ oorverskuldig raak ▇▇▇▇ in die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 bedoel nie en is die ▇▇▇▇▇ tevrede dat hy/sy finansiëel daartoe in staat is om sy/haar verpligtinge kragtens hierdie ooreenkoms na te kom.
18.3.5 Die ▇▇▇▇▇ bevestig dat hy/sy tans nie onder skuldberading of aan enige skuldhersieningsproses onderhewig is nie en dat hy/sy alle relevante inligting aan die Fonds geopenbaar het ▇▇▇▇ bedoel in die Nasionale Kredietwet 34 van 2005.
GETEKEN te op hierdie dag van 20..
AS GETUIES:
1.
2.
[▇▇▇▇▇]
[Indien minderjarig, handtekening van ouer/voog]
GETEKEN te op hierdie dag van 20..
AS GETUIES:
1.
2.
[Namens die Fonds]
SKEDULE EERSTE / TWEEDE / DERDE* SKEDULE TOT LENINGSOOREENKOMS
* Skrap wat nie van toepassing is nie
1. ▇▇▇▇▇
Naam: |
|
Straatadres: |
|
Posadres: | |
E-posadres: | |
Faksnommer: | |
Telefoonnommer: | |
Selfoonnommer: |
2. BORG 1
Naam: | |
Straatadres: | |
Posadres: | |
E-posadres: | |
Faksnommer: | |
Telefoonnommer: | |
Selfoonnommer: |
3. BORG 2
Naam: | |
Straatadres: | |
Posadres: | |
E-posadres: | |
Faksnommer: | |
Telefoonnommer: | |
Selfoonnommer: |
4. LENINGSBEDRAG
R |
(syfers) (in woorde)
GETEKEN te op hierdie dag van 20..
▇▇▇▇▇
GETEKEN te op hierdie dag van 20..
[Namens die Fonds]
Helpmekaar / Leningsooreenkoms Noordelike Helpmekaar Studiefonds/ 30 Junie 2016
