Contract Sample Contracts

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
Kwotasie • September 10th, 2020
  • Contract Type
  • Filed
    September 10th, 2020

KWOTASIES word hiermee aangevra van diensverskaffers vir die aanbieding van ‘n veiling, soos uiteengesit in die spesifikasies.

Wanneer kan die verkoper die kontrak kanselleer waar die koper versuim om die koopprys te betaal?
March 2nd, 2023
  • Filed
    March 2nd, 2023

Dit hang af van die bepalings van die koopkontrak. Normaalweg sal die koopkontrak voorsiening maak vir ‘n aanmaning wat eers deur die verkoper op die koper beteken moet word, byvoorbeeld waarin hy sewe (7) dae gegee word om te presteer, waarna die verkoper dan met ‘n verdere kansellasiekennisgewing die kontrak kan kanselleer. Dit is belangrik om te verstaan dat die verkoper in so ‘n geval nie dadelik eensydiglik die kontrak kan beëindig, maar eers die proses moet volg wat in die kontrak voorgeskryf is. Soms bepaal die kontrak inderdaad dat die verkoper dadelik kan kanselleer, in welke geval hy nie eers ‘n aanmaning hoef te doen nie.

Wat doen ek as ‘n koper weier om die oordragdokumente te teken?
March 2nd, 2023
  • Filed
    March 2nd, 2023

Wat is die verkoper se regte en ook die agent s’n waar die koper ‘n lening bekom het, die verbandinstruksie reeds by die verband prokureurs is, die verband- en transport dokumente reeds opgestel is en alles verder in plek is vir die oordrag, maar die koper weier skielik om die verband- en transport dokumente te teken?

OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN LAERSKOOL SELECTIONPARK EN
November 23rd, 2020
  • Filed
    November 23rd, 2020

⮚ Dat my Naskoolsentrumfooie te alle tye op datum betaal sal wees. Ek is bewus daarvan dat indien my fooie nie by die sewende dag van die maand betaal is nie my kind sonder verdere kennisgewing uit die Naskoolsentrum gesluit sal word

Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing
August 8th, 2022
  • Filed
    August 8th, 2022

Die persoon na wie in die kontrakdokumente as die versekerde lewe verwys word, is 'n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). Die FONDS het by ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens), 'n plan op die lewe van die lid om die uittree- annuïteitsvoordele te voorsien.

ONDERNEMING (Finansieel)
December 10th, 2020
  • Filed
    December 10th, 2020
Uitkeerplan Planbeskrywing
February 17th, 2023
  • Filed
    February 17th, 2023

Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998 en die Versekeringswet, 2017. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens).

Gekoppelde Belegging Planbeskrywing
August 1st, 2022
  • Filed
    August 1st, 2022

Die plan belê in beleggingsfondse wat deur kollektiewe beleggingsmaatskappye bestuur word, en is 'n kontrak tussen die planhouer en Sanlam Linked Investments (Pty) Ltd (SanLink).

STUDIEMEESTER T/A STUDIEMEESTER
April 26th, 2023
  • Filed
    April 26th, 2023

This agreement will be valid for a minimum of one year 12 months. The contract must be cancelled in month 11 of the initial contract. If no cancellation is received the contract will automatically renew for another 12 months. (Grade12 is the only exception to the rule).

VOORWAARDES
April 19th, 2022
  • Filed
    April 19th, 2022
LAERSKOOL KENRIDGE
December 9th, 2020
  • Filed
    December 9th, 2020
Wat is ‘n domicilium adres?
March 2nd, 2023
  • Filed
    March 2nd, 2023

Wanneer partye tot ‘n kontrak versuim om te presteer sal die ander party normaalweg stappe wil neem om die kontrak af te dwing of te kanselleer. Gewoonlik sal die kontrak bepaal dat ‘n party eers ‘n kennisgewing aan die ander party moet gee voordat die kontrak gekanselleer kan word. Ook moet daar ‘n hofprosesstuk beteken word sodat ‘n hofbevel bekom kan word om die kansellasie te bevestig.

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
Kwotasie • November 28th, 2019
  • Contract Type
  • Filed
    November 28th, 2019

KWOTASIES word hiermee aangevra van bekwame & ervare kontrakteurs met ‘n CIDB-gradering van 1GB of hoër, vir die uitbrei van toilette by Porterville Dam, soos uiteengesit in die spesifikasies.

Uitkeerplan Planbeskrywing
July 27th, 2022
  • Filed
    July 27th, 2022

Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998 en die Versekeringswet, 2017, en is uitgereik onder die versekeringslisensie van Sanlam Developing Markets Limited (Sanlam Developing Markets). Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam Developing Markets. Ons het Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens) gekontrakteer om alle administratiewe aangeleenthede namens ons te hanteer.

Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing
August 5th, 2022
  • Filed
    August 5th, 2022

Die persoon na wie in die kontrakdokumente as die versekerde lewe verwys word, is 'n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). Die FONDS het by ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens), 'n plan op die lewe van die lid om die uittree- annuïteitsvoordele te voorsien.

VAKANSIE VERBLYFKONTRAK VIR DE VALLE 55
Vakansie Verblyfkontrak • February 15th, 2021

Lees en teken asseblief die kontrak, waarmee jy verklaar om by die reëls te bly. Stuur asseblief dan die getekende kontrak terug aan die eienaar.

KOOP OF
March 2nd, 2023
  • Filed
    March 2nd, 2023

Wanneer u ‘n huis kry wat u wil koop en voor u enige koopkontrak (soms ook verwys na as ‘Aanbod om te koop’) onderteken, volg hierdie eenvoudige riglyne:

SKRIFTELIKE DIENSKONTRAK
March 2nd, 2023
  • Filed
    March 2nd, 2023

Indiensname het/sal begin op .................................................. en sal aanhou totdat dit kragtens klousule 7 of ingevolge ’n regverdige rede en na ’n billike proses ten einde loop.

STUDIEMEESTER T/A STUDIEMEESTER
Debietorder Ooreenkoms Vir Afbetaling Van Studiemeester Se Jaarlikse Fooi • April 26th, 2023

This agreement will be valid for a minimum of one year (12 months). The contract must be cancelled in month 11 of the initial contract. If no cancellation is received the contract will automatically renew for another 12 months. (Grade12 is the only exception to the rule).

Regulasie 2)
Wet Op Basiese Diensvoorwaardes • December 30th, 2019

Die volgende is ’n opsomming van die bepalings van die belangrikste artikels van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997, soos gewysig.

KOOPKONTRAK
Koopkontrak • November 17th, 2011
Contract
October 30th, 2018
  • Filed
    October 30th, 2018

Bestek: Die beleid verskaf die finansiële riglyne en prosedures rakende die aankope van goedere en dienste en die verkryging van tenders.

General Terms & Conditions
January 23rd, 2013
  • Filed
    January 23rd, 2013

Denmark Copenhagen Kirsten Walthers Vej 7 DK-2500 Valby T: +45 3618 3838F: +45 3618 3099E info@bcdtravel.dk Aarhus Enghavevej 3 DK-8260 Viby J T: +45 8734 6411F: +45 8734 6401E: info@bcdtravel.dk »Virtual Team« Contact address: T: +45 6544 7611 Odense Kirsten Walthers Vej 7DK-2500 Valby F: +45 6544 7601E: info@bcdtravel.dk »Virtual Team« Contact address: T: +45 9631 6819 Aalborg Kirsten Walthers Vej 7DK-2500 Valby F: +45 9631 6801E: info@bcdtravel.dk Finland Helsinki Porkkalankatu 3 FI-00180 Helsinki T: +358 9 612 6500F: +358 9 612 65037E: finland@bcdtravel.fi Norway Oslo BCD Travel/Ticket Biz Munkedamsveien 3B No-0161 OSLO T: +47 67 516 980F: +47 67 122 980E: oslo@bcdtravel.no Sweden Stockholm Vretenvägen 13, plan 4SE-171 54 Solna T: +46 8 455 2630F: +46 8 455 2649E: sweden@bcdtravel.se Gothenburg Kungsgatan 48ASE-411 15 Göteborg T: +46 31 744 1850F: +46 31 744 1874E: sweden@bcdtravel.se

AANSOEK OM LIDMAATSKAP BY SENTRAAL-SUID KOÖPERASIE BPK (SSK)
August 25th, 2022
  • Filed
    August 25th, 2022

‘n Bedrag van R4,000.00 is vooraf betaalbaar as aankoopprys vir 4,000 aandele in SSK. Indien lidmaatskap nie goedgekeur word deur die Raad van Direkteure nie, sal hierdie bedrag terugbetaal word.

Bewaringsfondsplan Planbeskrywing
August 8th, 2022
  • Filed
    August 8th, 2022

Die persoon na wie in die kontrakdokumente as die versekerde lewe verwys word, is 'n lid van die Sanlam Preservation Provident Fund (die FONDS). Die FONDS het by ans, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens), 'n plan op die lewe van die lid om die voordele te bewaar totdat die lid aftree.

ONS KONTRAK: VOORGRAADS
March 6th, 2019
  • Filed
    March 6th, 2019

Jy en jou ouer/voog moet hierdie kontrak onderteken vir die aansoekvorm om volledig te wees. Hierdie aansoekvorm en kontrak is die Universiteit Stellenbosch se ooreenkoms met jou en jou ouer/voog. Terwyl klousules 2, en 4.1 onmiddelik van krag is, sal die hele kontrak van krag wees sodra jy as student registreer.

ONS KONTRAK: NAGRAADS
February 15th, 2019
  • Filed
    February 15th, 2019

Jy moet hierdie kontrak onderteken vir die aansoekvorm om volledig te wees. Hierdie aansoekvorm en kontrak is die Universiteit Stellenbosch se ooreenkoms met jou. Terwyl klousules 2, en 4.1 onmiddelik van krag is, sal die hele kontrak van krag wees sodra jy as student registreer.

VERSEKERING VIR JOU
May 3rd, 2016
  • Filed
    May 3rd, 2016
Gekoppelde Belegging Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing
August 1st, 2022
  • Filed
    August 1st, 2022

Die persoon na wie in die kontrakdokumente as die lid verwys word, is 'n lid van die Sanlam Linked Retirement Annuity Fund (die FONDS). Die FONDS het 'n plan by Sanlam Linked Investments (Pty) Ltd (SanLink) om die uittree-annuïteitsvoordele aan die lid te voorsien.

Bewaringsfondsplan Voortsetting Planbeskrywing
July 20th, 2022
  • Filed
    July 20th, 2022

Die persoon na wie in die kontrakdokumente as die versekerde lewe verwys word, is 'n lid van die Sanlam Preservation Provident Fund (die FONDS). Die FONDS het by ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens), 'n plan op die lewe van die lid om die voordele te bewaar totdat die lid aftree.

AANSOEK OM LIDMAATSKAP BY SENTRAAL-SUID KOÖPERASIE BPK (SSK)
November 7th, 2018
  • Filed
    November 7th, 2018

‘n Bedrag van R4,000.00 is vooraf betaalbaar as aankoopprys vir 4,000 aandele in SSK. Indien lidmaatskap nie goedgekeur word deur die Raad van Direkteure nie, sal hierdie bedrag terugbetaal word.