KONTRAKTERME EN VOORWAARDES VAN DIE HANDELSOOREENKOMS GESLUIT MET
KONTRAKTERME EN VOORWAARDES VAN DIE HANDELSOOREENKOMS GESLUIT MET
RIVER NORTH CARRIERS
1. Definisies
In hierdie ooreenkoms beteken:
1.1 “Debiteur” die Debiteur omskryf in die Aansoek vir ʼn Handelsrekening by River North Carriers;
1.2 “River North Carriers” River North Trading 18 BK; en
1.3 “Vervoerdienste” alle vervoer en verbandhoudende dienste gelewer deur River North Carriers aan die Debiteur, ▇▇▇▇ ooreengekom van tyd tot tyd.
2. Vervoerdienste
2.1 Die partye ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇ tot tyd ooreenkom oor die besonderhede van vervoer en verbandhoudende dienste om gelewer te word deur River North Carriers aan die Debiteur, insluitend die goedere, roete, tarief en betaalterme.
2.2 Die Debiteur onderneem om in hierdie verband alle besonderhede te verskaf en alle dokumentasie te onderteken ▇▇▇▇ vereis deur River North Carriers in verband met die vervoerdienste.
2.3 River North Carriers ▇▇▇ ʼn faktuur uitreik aan die Debiteur, ten opsigte van die vervoerdienste.
3. Betaling
3.1 Die Debiteur ▇▇▇ betaling maak op die ooreengekome betaaldatum in terme van die Handelsooreenkoms, en indien die Handelsooreenkoms nie die betaalterme bevat nie, ooreenkomstig die betaaldatum gereflekteer op die faktuur, verder alternatiewelik indien die faktuur geen betaalterm bevat nie, betaling binne 14 dae na datum van faktuur.
3.2 Alle betalings aan River North Carriers moet direk in die bankrekening van River North Carriers gemaak word, ▇▇▇▇ gespesifiseer op die faktuur, en sonder enige
aftrekking of skuldvergelyking en vry van bankkoste of kommissie.
3.3 Alle betalings of krediet op rekening van die Debiteur ▇▇▇ in die uitsluitlike diskresie van River North Carriers toegeken word aan enige rekening van die Debiteur by River North Carriers gehou, tensy ʼn uitdruklike toekenning skriftelik ooreengekom is.
4. Lewering van State
4.1 Goedere en/of dienste wat River North Carriers voorsien aan ʼn Debiteur, sowel as enige krediete wat aan die Debiteur verskuldig is, ▇▇▇ uiteengesit word op ʼn staat wat River North Carriers aan die Debiteur ▇▇▇ stuur.
4.2 Tensy die Debiteur binne 30 dae vanaf ontvangs van sodanige staat vanaf River North Carriers ʼn skriftelike beswaar aflewer teen enige debiet of inskrywing gereflekteer daarop, ▇▇▇ alle debiete en inskrywings daartoe geag word korrek ▇▇ ▇▇▇▇ en afdoende bewys van sodanige inskrywings daarstel.
4.3 Indien die Debiteur nie vir ʼn spesifieke maand ʼn staat ontvang nie moet die Debiteur ʼn duplikaat daarvan versoek of per epos of per faks. Die Debiteur ▇▇▇ gevolglik onherroeplik geag word sodanige staat te ontvang en ingestem het tot die inhoud daarvan.
5. Kontrakbreuk
Indien die Debiteur versuim om enige term of voorwaarde van die Handelsooreenkoms na te kom, ▇▇▇ River North Carriers, sonder benadeling van enige ander remedies wat hulle mag hê, geregtig wees op een of meer van die volgende:
5.1 Versnelling en ʼn eis vir betaling van alle uitstaande bedrae en ook ʼn eis vir skadevergoeding;
5.2 Kansellasie van die Handelsooreenkoms en ʼn eis vir skadevergoeding;
5.3 Perfektering en tegeldemaking van alle sekuriteite verskaf deur die Debiteur;
5.4 Eis vir volle openbaarmaking van die Debiteur se finansiële posisie, ondersteun deur sodanige dokumentêre bewys ▇▇▇▇ wat ▇▇▇▇ River North Carriers vereis mag word;
5.5 Kennisgewing deur die Debiteur van alle regstappe ingestel teen die Debiteur; en
5.6 Registrasie van ʼn notariële verband oor die roerende ▇▇▇▇▇ van die Debiteur, op gebruiklike terme en tot die bedrag van die Debiteur se verskuldigdheid aan River North Carriers.
6. Afstanddoening van Spesiale Verwere
Die Debiteur doen hiermee onherroeplik afstand van sy of haar regte tot die volgende spesiale verwere:
6.1 Geen geldige skuldoorsaak;
6.2 Uitskudding;
6.3 Verdeling;
6.4 Bedrag is verkeerd bereken;
6.5 Debatering van die rekening; and
6.6 Geen waarde ontvang.
7. Aanspreeklikheid vir verlies of skade
7.1 River North Carriers ▇▇▇ slegs aanspreeklik wees vir skade of verlies aan goedere vervoer wat veroorsaak is deur hulle nalatigheid.
7.2 Sulke nalatigheid is beperk tot direkte skade en River North Cariers ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ geen omstandighede hoegenaamd aanspreeklik wees vir spesiale en/of gevolgskade.
7.3 Eise moet binne 60 dae nadat die skade gely is, skriftelik voorgelê word, by gebreke waarvan River North Carriers glad nie aanspreeklik ▇▇▇ ▇▇▇▇ nie.
7.4 River North Carriers ▇▇▇ ▇▇▇ aanspreeklik wees vir enige skade veroorsaak deur omstandighede buite hulle beheer, ▇▇▇▇ oorlog, verandering van fiskalebeleid, stakings, uitsluitings, onderbrekings weens brand, beurtkrag, beurtwater en soortgelyke omstandighede.
7.5 River North Carriers ▇▇▇ ▇▇▇ aanspreeklik wees vir enige verlies in massa van goedere vervoer tensy sodanige massa bepaal is deur ʼn gesertifiseerde gekalibreerde weegbrug, beide by op- en aflaai. Die debiteur bevestig dat indien River North Carriers aanspreeklik ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ vir skade veroorsaak deur omstandighede hierbo uitgesluit, River North Carriers addisionele uitgawes en ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ oploop en ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ʼn ▇▇▇▇ vervoertarief tot gevolg ▇▇▇ hê. Die Debiteur verkies en aanvaar derhalwe die beperkinge op die aanspreeklikheid van River North Carriers hierbo uiteengesit as redelik.
8. Sessie
8.1 River North Carriers ▇▇▇ geregtig wees om enige eise teen die Debiteur te sedeer, sonder toestemming of kennisgewing aan die Debiteur.
8.2 Die Debiteur ▇▇▇ ▇▇▇ geregtig wees ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ die voorafverkreë skriftelike toestemming van River North Carriers enige regte wat die Debiteur mag hê teen River North Carriers te sedeer nie.
9. Regsaksie
9.1 Ongeag die bedrag van die aanspreeklikheid, stem die Debiteur toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof wat andersins jurisdiksie mag hê ten opsigte van
alle eise en dispute voortspruitend uit hierdie Handelsooreenkoms, sonder benadeling van die reg van River North Carriers om regsprosesse in ʼn ander bevoegde hof in te stel.
9.2 Indien River North Carriers regsproses instel teen die Debiteur ten opsigte van hierdie Handelsooreenkoms, ▇▇▇ die Debiteur aanspreeklik wees vir betaling van die koste van River North Carriers op ʼn prokureur-en-eie-kliëntskaal.
10. Domicilium adres
10.1 Die Debiteur wys die fisiese adres gereflekteer in die aansoek vir ʼn Handelsrekening as sy gekose domicilium et executandi aan vir die betekening van alle kennisgewings en proses.
10.2 River North Carriers wys Plot ▇▇▇, ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇, ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ aan as hulle gekose domicilium citandi vir die betekening van alle kennisgewings en proses.
10.3 Sodanige dokument en kennisgewing ▇▇▇ geag word deur die Debiteur ontvang ▇▇ ▇▇▇▇:
10.3.1 Indien per hand afgelewer op die datum van aflewering;
10.3.2 Indien versend per voorafbetaalde geregistreerde of gesertifiseerde pos, op die 10 de dag na versending;
10.3.3 Indien per telefaks of e-pos, die eerste besigheidsdag na versending; en
10.3.4 Die partye mag ʼn alternatiewe kommunikasie medium gebruik, in ▇▇▇▇▇ geval sodanige party die bewyslas dra om ontvangs deur die ander party te bewys.
11. Volledige ooreenkoms
11.1 Die Debiteur bevestig dat al die terme en voorwaardes van toepassing op die ooreenkoms gesluit met River North Carriers vervat is in hierdie Handelsooreenkoms en in die aansoek vir ʼn Handelsrekening.
11.2 Geen ander terme, voorwaardes, waarborge, voorstellings, onderhandelings en/of beloftes, ▇▇▇ geldig en bindend ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ dit vervat is in hierdie Handelsooreenkoms.
11.3 Geen verteenwoordiger van River North Carriers het die volmag om in te stem tot enige verdere terme en/of wysigings van die Handelsooreenkoms.
12. Wysiging
Geen wysiging of ooreengekome kansellasie van hierdie Handelsooreenkoms ▇▇▇ geldig en bindend ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ dit op skrif gestel en onderteken deur of namens die partye.
13. Tegemoetkoming
Geen tegemoetkoming en/of uitstel en/of versuim om die terme van hierdie Handelsooreenkoms ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ te ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ beskou word as ʼn afstanddoening van die regte van River North Carriers tensy dit op skrif gestel en onderteken is deur die partye en River North Carriers ▇▇▇ geregtig ▇▇▇ ▇▇ sodanige terme ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇,
14. Waarborg van volmag
Elke ondertekenaar van hierdie Handelsooreenkoms waarborg dat hy behoorlik gematig is om so te doen namens sy prinsipaal.
-000-
