Modelantwoorde vir die Transportbesorgingseksamen
Modelantwoorde vir die Transportbesorgingseksamen
September 2013
▇▇▇▇ 1
Selfstudie Aktekursus
Vraag 1 - Modelantwoord 1 [25]
1.1 Koper: Mad Max
Betaal | Koopprys | 800 000,00 | |
Ontvang | Deposito op koopprys | 110 000,00 | |
Ontvang | Uitbetaling van waarborge | 684 000,00 | |
Betaal | Ons fooi vir registrasie van transport | 8 400,00 | |
Betaal | BTW daarop | 1 1760,00 | |
Betaal | Aktekantoorfooie | 400,00 | |
Betaal | Hereregte 2 | 6 000,00 | |
Ontvang | Betaling van hereregte 3 | 15 000,00 | |
Betaal | Okkupasiehuur1/2/2013-30/04/2013 (3 maande x R8000,00) | 24 000,00 | |
Betaal | Pro rata heffingsgelde 1/2/2013- 30/06/2013 (5 maande x R1000) | 5 000,00 |
1 Dieselfde vraag is gevra in Mei 2008 (▇▇▇▇ 1), Vraag 1 vir 25 punte. Slegs die datums is aangepas.
2 Die eerste R600 000,00 is van hereregte vrygestel. Hereregte word in hierdie geval bereken deur die bedrag bo R600 000,00 met 3% te vermenigvuldig. Derhalwe: R200 000,00 x 3% = R6 000,00. Niks van die koopprys is bo
R1 000,00 om met 5% vermenigvuldig te word nie.
3 Let daarop dat hierdie bedrag eintlik R6 000,00 behoort ▇▇ ▇▇▇▇, aangesien die hereregte slegs R6000,00 beloop. Die eksaminator het vergeet om die vraag wat geneem was van Mei 2008 (▇▇▇▇ 1), Vraag 1 aan te pas om voorsiening ▇▇ ▇▇▇▇ vir die nuwe hereregteskale van toepassing in 2013.
Betaal | Administrasiefooi vir uitklaringsertifikaat | 1 000,00 | |
Betaal | Elektrisiteitsertifikaat | 1 500,00 | |
Totaal | 847 476,00 | ||
Balans deur u verskuldig | (38 476,00) | ||
BALANS | 809 000,00 | 809 000,00 |
[20]
1.2 Ek ▇▇▇ ▇▇▇ voortgaan met registrasie nie en ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ onmiddellik kontak, hom adviseer dat die transaksie op voorbereiding is en die rekonsiliasiestaat aan hom deurfaks waarin aangedui word dat sy betalings tot op datum nie voldoende is om die transportkostes te dek nie. Ek ▇▇▇ ▇▇▇ versoek om onmiddellik die tekort van R38 476,00 elektronies of in kontant in ons trustrekening in te betaal (sodat die geld onmiddellik beskikbaar is). Ek ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ my prepklerk by die aktekantoor versoek om te reël dat die akte op voorbereiding oorstaan totdat ▇▇ ▇▇▇ instruksies ▇▇▇ ▇▇ dit na uitvoering te laat gaan. Ek ▇▇▇ die verband-, verbandkansellasieprokureurs, die koper en verkoper adviseer dat die transaksie oorgehou word. Ek ▇▇▇ ▇▇▇ voortgaan met registrasie sodra ek die tekort ontvang het. [5]
Vraag 2 - Modelantwoord 4 [35]
2.1.1 Die gemeenskaplike boedel van wyle Mad ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ 1234/2013
en sy langslewende ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇
Identiteitsnommer 430615 0910 00 8 Weduwee
hulle erfgename, eksekuteurs, administrateurs of regsverkrygendes [5]
2.1.2 Gedeelte 1 van Erf 12 Douglasdale Dorpsgebied Registrasie Afdeling J.R., Provinsie van Gauteng Groot: 800 (agt honderd) vierkante meter
▇▇▇▇ aangedui op aangehegte kaart L.G. Nr 3/2006 en gehou kragtens Akte van Transport T1/2005 5 [5]
4 ‘n Soortgelyke vraag is gevra in Mei 2008 (▇▇▇▇ 1), Vraag 2, vir 50 punte.
5 Aangesien hierdie ‘n nuwe opgemete stuk grond is wat nog nooit voorheen as ‘n entiteit op sy eie geregistreer is nie, word vorm TT gebruik.
2.2 Opgestel deur my
TRANSPORTBESORGER
▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇
Volmag en Verdelingsooreenkoms 6
Ons, die ondergetekendes,
1 ▇▇▇ ▇▇▇▇
Identiteitsnommer 510701 0017 08 8
getroud met ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇, ▇▇▇▇▇ huwelik bepaal word deur die reg van Zambië, en hierin behoorlik deur hom bygestaan
2 ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇
Identiteitsnommer 470107 0012 08 3 geskei
synde die mede-eienaars van -
Die resterende gedeelte van Erf 12 Douglasdale Dorpsgebied Registrasie Afdeling J.R., Provinsie van Gauteng
Groot 1 200 (een duisend twee honderd) 7 vierkante meter Gehou kragtens Akte van Transport T1/2005 8
verklaar hiermee dat ons ooreengekom het om die bogemelde eiendom, in verhouding met ons onderskeie aandele daarin, te verdeel deur dit te onderverdeel en aan elkeen van ons ‘n bepaalde gedeelte van die eiendom toe te ▇▇▇, ▇▇▇▇ hieronder uiteengesit
EN ons nomineer en stel hiermee aan
▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇ en/of ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇
met die mag van substitusie as ons ware en wettige prokureur en agent, om voor die Registrateur van Aktes te Pretoria te verskyn en om die ondergemelde gedeeltes grond, ▇▇▇▇ hieronder uiteengesit, aan ons elkeen afsonderlik oor te dra.
6 Sien Voorbeelde 8 A en 8 E in ▇▇▇▇ 4 van Selfstudie Aktekursus vir Prokureurs.
7 Die totale grootte van Erf 12 Douglasdale (2 000 vierkante meter) minus die grootte van gedeelte 1 (800 vierkante meter) gee 1 200 vierkante meter.
8 Die resterende gedeelte en gedeelte 2 word steeds kragtens hierdie transportakte gehou.
-2-
1 Toegeken aan ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇
Identiteitsnommer 470107 0012 08 3 Geskei
die volgende eiendom, naamlik:-
Gedeelte 2 van Erf 12 Douglasdale Dorpsgebied Registrasie Afdeling J.R., Provinsie van Gauteng Groot 600 (ses honderd) vierkante meter
▇▇▇▇ aangedui op die aangehegte kaart L.G. Nr. 4/2006 en gehou kragtens Akte van Transport T1/2005.
2 Toegeken aan ▇▇▇ ▇▇▇▇
Identiteitsnommer 510701 0017 08 8
getroud, ▇▇▇▇▇ huwelik bepaal word deur die reg van Zambië,
die volgende eiendom, naamlik:-
Resterende Gedeelte van Erf 12 Douglasdale Dorpsgebied Registrasie Afdeling J.R., Provinsie van Gauteng
Groot 600 (ses honderd) 9 vierkante meter
Gehou kragtens Akte van Transport T1/2005 10
EN ons verklaar verder dat nóg ons, nóg enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ of persone namens ons, enige vergoeding ontvang of gegee het, of ▇▇▇ ▇▇▇ of ontvang, hetsy in geld of enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ van vergoeding, vir of ten opsigte van die verdeling en die gesamentlike oordrag van die eiendom
GETEKEN te Pretoria op 11 September 2013 AS GETUIES:
1.
▇▇▇ ▇▇▇▇ bygestaan deur my ▇▇▇▇
2.
▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇
▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇
[25]
9 Die grootte van die restant en gedeelte 2 (1 200 vierkante meter) minus die grootte van Gedeelte 2 van Erf 12 Douglasdale (600 vierkante meter), gee 600 vierkante meter.
10 Daar is geen kaart vir die restant nie. Die moederkaart minus gedeeltes 1 en 2 gee die restant.
Vraag 3 - Modelantwoord 11 [35]
3.1 Opgestel deur my
TRANSPORTBESORGER
▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇
Aansoek in terme van Artikel 40
van die Registrasie van Akteswet 47 of 1937 12
Ek, die ondergetekende,
▇▇▇▇▇ Wonderland, in my hoedanigheid as trustee en behoorlik daartoe gemagtig kragtens ‘n besluit deur die Trustees van die ABC Trust Registrasienommer IT8183/2005
handelend kragtens magtigingsbrief uitgereik deur die Meester van die ▇▇▇-
Kaap Hoë Hof, Kaapstad op 3 Maart 2005
doen hiermee aansoek kragtens artikel 40 van die Registrasie van Akteswet 47 van 1937 by die registrateur van aktes te Kaapstad vir die uitreik aan die gemelde trustees van ‘n Sertifikaat van Verenigde Titel ten aansien van-
1) Erf 123 ▇▇▇▇▇▇▇▇
geleë in die Stad Kaapstad, Afdeling Kaap, Provinsie ▇▇▇-Kaap groot 1000 (een duisend) vierkante meter
Gehou kragtens akte van transport T1/2007 en
2) Erf 124 ▇▇▇▇▇▇▇▇
geleë in die Stad Kaapstad, Afdeling Kaap, Provinsie ▇▇▇-Kaap groot 1 500 (een duisend vyf honderd) vierkante meter
Gehou kragtens akte van transport T2/2007
▇▇▇▇▇ eiendomme gekonsolideer is en nou bekend staan as -
Erf 625 ▇▇▇▇▇▇▇▇
geleë in die Stad Kaapstad, Afdeling Kaap, Provinsie ▇▇▇-Kaap groot 2 500 (twee duisend vyf honderd) vierkante meter
▇▇▇▇ meer volledig blyk uit kaart L.G. Nr. 55/2008.
Geteken te Kaapstad op 11 September 2013.
Nms die trustees van ABC Trust [5]
11 Uitgesonderd een besonderheid, was presies dieselfde vraag gevra in Mei 2008 (▇▇▇▇ 1), Vraag 3 vir 40 punte.
12 Sien Voorbeeld 9 B in ▇▇▇▇ 4 van Selfstudie Kursus vir Prokureurs.
3.2 Opgestel deur my
Vorm O TRANSPORTBESORGER
▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇
SERTIFIKAAT VAN VERENIGDE TITEL 13
NADEMAAL -
Die trustees van die ABC Trust Registrasienommer IT8183/2005
aansoek gedoen het om die uitreiking aan hulle van ‘n Sertifikaat van Verenigde Titel kragtens die bepalings van Artikel 40 van die Registrasie van Akteswet, 47 van 1937
EN NADEMAAL hulle die geregistreerde eienaars is van -
1) Erf 123 ▇▇▇▇▇▇▇▇
geleë in die Stad Kaapstad, Afdeling Kaap, Provinsie ▇▇▇-Kaap Gehou kragtens akte van transport T1/2007
en
2) Erf 124 ▇▇▇▇▇▇▇▇
geleë in die Stad Kaapstad, Afdeling Kaap, Provinsie ▇▇▇-Kaap Gehou kragtens akte van transport T2/2007
wat verenig is tot die grond hieronder beskryf.
13 Hierdie sertifikaat word opgestel ooreenkomstig vorm ▇. ▇▇▇▇ ook
Voorbeeld 9 D in ▇▇▇▇ 4 van Selfstudie aktekursus vir Prokureurs.
-2-
So is dit dat ingevolge die bepalings van genoemde Wet, ek die Registrateur van Aktes te Kaapstad, hierby sertifiseer dat voornoemde
Die trustees van die ABC Trust, Registrasienommer IT8183/2005
hulle opvolgers in amp of regsverkrygendes die geregistreerde eienaar is van -
Erf 625 ▇▇▇▇▇▇▇▇
geleë in die Stad Kaapstad, Afdeling Kaap, Provinsie ▇▇▇-Kaap groot 2 500 (twee duisend vyf honderd) vierkante meter
▇▇▇▇ meer volledig blyk uit aangehegte kaart L.G. Nr. 55/2008.
Die eiendom is onderhewig aan die volgende voorwaardes:
1 No trade or business in wine, spirits or beer shall be carried on on the said property. 14
2 Die voormalige Erf 123 ▇▇▇▇▇▇▇▇ dorpsgebied, aangedui deur die figuur AabD op kaart L.G. Nr. 55/2008 is onderhewig aan die volgende voorwaardes:- 15
a) Subject to a 2 metres wide servitude for municipal purposes in favour of the ▇▇▇▇▇▇▇▇ Local Municipality together with ancillary rights, die middellyn ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ serwituut aangetoon word deur die ▇▇▇ vx op aangehegte kaart L.G. Nr. 55/2008, as will more fully appear from Notarial Deed No. K44/2006S with diagram annexed thereto.
b) “The property may not be transferred without the written consent of the Local Authority”.16
3 Die voormalige Erf 124 ▇▇▇▇▇▇▇▇ dorpsgebied aangedui deur die figuur aBCb op kaart L.G. Nr. 55/2008 is onderhewig aan die volgende voorwaarde:
Subject to a 5 metres 17 wide right of way servitude in favour of
14 Aangesien die twee individuele komponente onderhewig is aan dieselfde voorwaarde word hierdie voorwaarde slegs een keer aangehaal, sonder enige kwalifikasie.
15 Of - “Daardie gedeelte van die eiendom, aangedui deur die figuur AabD op kaart L.G. Nr. 55/2008 is onderhewig aan die volgende voorwaardes:...”
16 Aangesien hierdie twee voorwaardes (2 (a) & (b)) slegs van toepassing is op een van die komponente en nie op beide nie, moet dit gekwalifiseer word deur ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ na die figuur op die konsolidasiekaart waarmee die komponent aangetoon word.
17 Jy ▇▇▇ ▇▇▇▇ dat ‘n verwysing na ‘n 2 meter breë serwituut op die konsolidasiekaart gemaak word in plaas van ‘n 5 meter breë serwituut ▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in die titelvoorwaarde. In praktyk ▇▇▇ jy moet vasstel ▇▇▇▇▇ een van die twee verkeerd is en dit regstel voordat jy die transaksie by die
-3-
Highbrow Holdings Proprietary Limited, die middellyn ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ serwituut aangedui word deur die ▇▇▇ BC op aangehegte kaart L.G. Nr. 55/2008, as will more fully appear from Notarial Deed No. K100/2006S, with diagram annexed thereto. 18
EN verder onderhewig aan sodanige voorwaardes genoem of ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in voormelde aktes.19
EN DAT, kragtens hierdie sertifikaat genoemde trustees van die ABC Trust, hulle opvolgers in amp of regsverkrygendes, nou en voortaan daartoe geregtig is ooreenkomstig plaaslike gebruik, maar behoudens die regte van die Staat.
Ten bewyse waarvan ek, die Registrateur van Aktes, hierdie akte onderteken en met die ampseël bekragtig het.
Aldus gedoen en geteken op die kantoor van die Registrateur van Aktes te Kaapstad, op hede die dag van
Registrateur van Aktes
[30]
aktekantoor indien. Waar hierdie selfde vraag in Mei 2008 gevra is, was aangetoon dat die serwituut wat op die konsolidasiekaart voorkom ook 5 meter wyd is. Daar word derhalwe vermoed dat die ▇▇▇▇ in die vraag ingesluip het toe dit in September 2013 herhaal was.
18 Dieselfde beginsel as in voetnoot 16 is ook in hierdie geval van toepassing.
19 Hierdie algemene voorwaardeklousule is nie van toepassing in die aktekantore vir Kaapstad, Pietermaritzburg, Vryburg en Bloemfontein nie.
Vraag 4 - Modelantwoord 20 [10]
4.1 Kragtens ‘n Registrateurskonferensiebesluit,21 verskaf Artikel 27(4)(b) en 27(4)(c) die prosesdure om te volg, naamlik:-
Indien die houer van die saaklike reg van uitsluitlike gebruiksgebied nie meer ‘n lid van die regspersoon is nie, vestig die uitsluitlike gebruiksgebied in die regspersoon (vry van enige verband). Sodanige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ophou om ‘n lid van die regspersoon ▇▇ ▇▇▇▇ wanneer hy nie meer ‘n eienaar van ‘n eenheid in die skema is nie. Die regspersoon moet daarna aansoek doen by die Registrateur van Aktes vir die uitreik van ‘n sertifikaat van saaklike reg van uitsluitlike gebruiksgebied, waarna die regpersoon die uitsluitlike gebruiksgebied kan sedeer aan die laaste eienaar. [6]
4.2 Ja, dit ▇▇▇ ‘n verskil maak. Die houer van die saaklike reg is steeds ‘n lid van die regspersoon aangesien hy steeds ‘n eienaar van ‘n eenheid in die skema is. Die saaklike reg vestig daarom steeds in hom en nie in die regspersoon nie. Die bepalings van artikel 14, saamgelees met artikel 33 van die Akteswet moet nagekom word. Sessie van die uitsluitlike gebruiksgebied moet derhalwe plaasvind vanaf A na B ensovoorts tot by die laaste persoon wat sessie moet kry - (artikel 14). Indien dit onmoontlik is vir ‘n persoon om sessie van die uitsluitlike gebruiksgebied te laat plaasvind, mag hy by die hof aansoek doen vir ‘n bevel wat die sessie in sy naam magtig - Artikel 33. [4]
20 Behalwe vir ander datums, is dieselfde vraag gevra in Mei 2008 (▇▇▇▇ 1), Vraag 4 vir 10 punte.
21 RKB49/2005, ▇▇▇▇ gewysig deur RKB2/2006. Dit is nie nodig om na die nommer en jaartal van die besluit ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ nie.
Vraag 5 - Modelantwoord [25]
5.1 Opgestel deur my
TRANSPORTBESORGER
▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇
Volmag om oordrag ▇▇ ▇▇▇ 22
Ons, die ondergetekendes,
1 ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇
Identiteitsnommer 750106 5054 08 8 getroud buite gemeenskap van goed (as blote eienaar)
2 ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇
Identiteitsnommer 451018 5092 00 1
getroud, ▇▇▇▇▇ huwelik bepaal word deur die reg van England (as vruggebruiker) 23
nomineer en stel hiermee aan ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇ en/of ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇ met mag van substitusie om ons ware en wettige prokureur en agent ▇▇ ▇▇▇▇ en om voor die Registrateur van Aktes te Pretoria te verskyn en daar en ▇▇▇ te verklaar dat -
NADEMAAL die gemelde Transportgewers op 15 April 2007 waarlik en wettiglik hulle onderskeie belange in die ondergemelde eiendom verkoop het aan die ondergemelde transportnemer vir die bedrag van R1 800 000,00 (een miljoen agt honderd duisend rand), onderhewig aan die voorwaardes hieronder uiteengesit
NOU DERHALWE magtig ons die komparant om te transporteer ten gunste van Die trustees van die Bella Trust
Registrasienommer IT 123/2005 die volgende eiendom, naamlik:-
Gedeelte 1 van die Plaas Rome 333 Registrasie Afdeling I R, Provinsie van Gauteng
Groot 1 000,0000 (een duisend komma nul nul nul nul) hektaar
▇▇▇▇ aangedui op Kaart L.G. Nr. 321/2005 en gehou kragtens Akte van Transport T4321/1996
22 Sien Vraag 6 van Mei 2007 (▇▇▇▇ 1), Vraag 6 van September 2007 (Deel1) en Vraag 5 van Mei 2008 (▇▇▇▇ 1) vir 25 punte.
23 In terme van artikel 17(6) van die Akteswet word die bystand van die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ vereis ▇▇▇ ▇▇▇▇▇, waar die regsgevolge van hul huwelik beheer word deur die wette van ‘n ander land, tensy die registrateur dit onnodig ag (in terme van die akteswet of op ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇). Die gemeenskap van goed is egter uitgesluit kragtens die gemenereg met betrekking tot ‘n vruggebruiker. Dit word derhalwe aan die hand gedoen dat die bystand van die ▇▇▇▇ van die vruggebruiker nie nodig is nie.
-2-
Onderhewig aan die volgende voorwaardes ▇▇▇▇ uiteengesit in die koopooreenkoms gedateer 15 April 2007, naamlik:-
1 Onderhewig aan ‘n voorkoopsreg ten gunste van ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇, Identiteitsnommer 750106 5054 08 8, getroud buite gemeenskap van goed en ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇, Identiteitsnommer 451018 5092 001, getroud, ▇▇▇▇▇ huwelik bepaal word deur die reg van Engeland. Wanneer die eiendom eers aan die gemelde transportgewers aangebied word, ▇▇▇ sodanige aanbod oop vir ‘n tydperk van ten minste 5 (vyf) dae. Indien die aanbod nie deur die transportgewers aanvaar word nie en daarna teen ‘n laer prys aan ‘n derde persoon aangebied word, mag dit slegs gedoen word indien dit teen daardie laer prys aan die transportgewers aangebied is. In sodanige geval ▇▇▇ die bepalings van hierdie paragraaf ook op die aanbod van toepassing wees.
2 Onderhewig aan ‘n serwituut van reg van weg, 10 meter breed, die middellyn ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ serwituut aangedui word deur die ▇▇▇ ab op kaart L.G. Nr.321/2005, ten gunste van -
Die Resterende Gedeelte van die Plaas Rome 333 Registrasie Afdeling I.R., Provinsie van Gauteng
Groot 1000,0000 (een duisend komma nul nul nul nul) hektaar Gehou kragtens Akte van Transport T4321/1996
Geteken te Pretoria op 11 September 2013 As getuies:
1
2
▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ [20]
5.2 R61 000,00 24 [2]
5.3 ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ moet eers die toestemming van die Hoë Hof 25 bekom (kragtens Artikel 80bis van die Boedelwet 66 van 1965) vir die verkoop van die eiendom. ‘n Aansoek vir sodanige toestemming moet derhalwe eers gebring word by die Hoë Hof en ‘n gesertifiseerde afskrif van hierdie bevel moet ▇▇▇ ▇▇▇▇ met die res van die transportdokumente by die aktekantoor ingedien word. ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ behoorlik bygestaan moet word deur beide sy ouers en natuurlike voogde tydens die ondertekening van die koopkontrak sowel as die oordragdokumente. [3]
24 Die eerste R600 000,00 is vrygestel van die betaling van hereregte Vanaf R600 000,00 - R1m (R400 000,00) x 3% =R12 000,00 Vanaf R1m-R1,5m (R500 000,00) x 5% =R25 000,00 Vanaf R1,5m - R1,8m (R300 000,00) x 8% =R24 000,00 TOTAAL =R61 000,00
25 Aangesien die waarde van die eiendom meer as R100 000,00 is, is die Hoë Hof en nie slegs die Meester nie, se toestemming nodig.
Vraag 6 - Modelantwoord 26 [50]
6.1 Opgestel deur my
Vorm B
TRANSPORTBESORGER
▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇
Aansoek kragtens artikel 11(1)
van die Wet op Deeltitels, 1986
Ek, die ondergetekende,
▇▇▇▇▇▇ Hermanus ▇▇▇▇▇▇▇
in my hoedanigheid as direkteur en behoorlik daartoe gemagtig kragtens ‘n besluit deur die raad van direkteure van
Pineslopes Erf 6 Eiendoms Beperk Registrasienommer 2000/000023/07
doen hiermee aansoek by die Registrateur van Aktes te Johannesburg vir:
1 Die opening van ‘n deeltitelregister ingevolge die bepalings van Artikel 12(1)(b) van die Wet op Deeltitels, 1986, en die registrasie van die aangehegte deelplan ingevolge die bepalings van Artikel 12(1)(a) van genoemde Wet, ten opsigte van die skema bekend as
Folkestone Down, L.G. Nr. D1218/2007
en gehou kragtens Titelbewys T5/2005;
2 Die uitreiking van sertifikate van geregistreerde deeltitel ingevolge die bepalings van artikel 12(1)(d) van genoemde Wet ten opsigte van die dele op voornoemde deelplan getoon;
3 Die uitreiking van ‘n sertifikaat van saaklike reg ingevolge artikel 12(1)(e) van genoemde Wet ten opsigte van enige voorbehoud ingevolge artikel 25(1);
4Die uitreiking van ‘n sertifikaat van saaklike reg ingevolge die bepalings van artikel 12(1)(f) van genoemde Wet ten opsigte van ‘n reg van uitsluitlike gebruik ▇▇▇▇ bedoel in artikel 27(1).
Geteken te Johannesburg op 11 September 2013
Namens Pineslopes Erf 6 (Edms) Bpk [10]
26 Hierdie vraag is ook gevra in Mei 2010 (▇▇▇▇ 1) Vraag 6 vir 50 punte.
6.2 Bylae van voorwaardes kragtens artikel 11(3)(b)
van die Wet op Deeltitels, Nr 95 van 1986
DEELPLAN Nr. : L.G. Nr. D1218/2007
NAAM VAN SKEMA: Folkestone Down
NAAM EN ADRES VAN ONTWIKKELAAR ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇ Eiendoms Beperk
Registrasienommer. 2000/000023/07 Van ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇
WONDERBOOM 0182
NOMMER VAN TITELAKTE VAN DIE
BETROKKE GROND: T5/2005
NOMMER VAN DIE TITELAKTE WAARBY
DIE KAART GELIASSEER IS Kaart L.G. nr. 285/2001 is geliasseer
by T357/2001
Ek, die ondergetekende,
▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇
‘n transportbesorger wat as sodanig praktiseer te Pretoria, sertifiseer hiermee dat die eiendom bekend as
Erf 1057 Paulshof Uitbreiding 68 Dorpsgebied Registrasie Afdeling JR, Provinsie van Gauteng Groot 10 000 (Tien duisend) vierkante meter
A | (1-5) |
B | (1-3) |
C | (1-4) |
Gehou kragtens Akte van Transport T5/2005 onderhewig is aan of geregtig is op die volgende voorwaardes:
-2-
Verder onderhewig aan sodanige voorwaardes ▇▇▇▇ genoem of waarna ▇▇▇▇▇▇ word in voormelde akte 27
D Die ontwikkelaar het vir homself en sy opvolgers in titel die reg voorbehou, om van tyd tot tyd binne’n tydperk van 5 (vyf) jaar vir sy persoonlike rekening ‘n verdere gebou of geboue en/of ‘n horisontale uitbreiding en/of ‘n vertikale uitbreiding van ‘n bestaande gebou 28 op te rig en te voltooi op die aangewese gedeelte van die gemeenskaplike eiendom ▇▇▇▇ bedoel in artikel 25(1) van die Wet op Deeltitels.29.
E Die ontwikkelaar het verder die volgende voorwaardes ingevolge artikel 11(2) van die Wet op Deeltitels, Nr, 95 van 1986, opgelê, naamlik:- 30
1 Die eienaar ▇▇▇ ▇▇▇▇ 1 ▇▇▇ geregtig wees op die uitsluitlike gebruik, okkupasie en genot van die gebied gemerk G1 (Tuin) groot 50 (vyftig) vierkante meter, ▇▇▇▇ aangedui op bladsy 3 van die deelplan met die uitsluiting van die regte van al die ander eienaars.
2 Die eienaar ▇▇▇ ▇▇▇▇ 2 ▇▇▇ geregtig wees op die uitsluitlike gebruik, okkupasie en genot van die gebied gemerk G2 (Tuin), groot 50 (vyftig) vierkante meter, ▇▇▇▇ aangedui op bladsy 3 van die deelplan met die uitsluiting van die regte van al die ander eienaars.
3 Die eienaar ▇▇▇ ▇▇▇▇ 3 ▇▇▇ geregtig wees op die uitsluitlike gebruik, okkupasie en genot van die gebied gemerk G3 (Tuin), groot 50 (vyftig) vierkante meter, ▇▇▇▇ aangedui op bladsy 3 van die deelplan met die uitsluiting van die regte van al die ander eienaars.
27 Hierdie algemene voorwaardeklousule word ingesluit in alle aktekantore behalwe in Kaapstad, Pietermarizburg, Vryburg en Bloemfontein.
28 Slegs die toepaslike uitbreidings moet hier genoem word, volgens die instruksies van die ontwikkelaar.
29 Die eerste ▇▇▇▇ van die voorgeskrewe vorm vir ‘n saaklike reg van uitbreiding kan gebruik word vir die bewoording van hierdie voorbehoud. Die voorgeskrewe vorm kan gevind word in Vorm Z, paragraaf 3.
30 ‘n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ waarop hierdie bewoord kon word is byvoorbeeld:-
Die ontwikkelaar het in terme van Artikel 11(2), saamgelees met artikel 27 van die Wet op Deeltitels, 1986, die reg op die uitsluitlike gebruik van die volgende dele van die gemeenskaplike eiendom, ▇▇▇▇ vir hierdie doel aangedui op die deelplan opgelê, naamlik:-
Nr. | Doel | Uitsluitlike gebruiksgebied nr. | vierkante meter |
1 | Tuin | G1 | 50 (vyftig) |
2 | Tuin | G2 | 50 (vyftig) |
3 | Tuin | G3 | 50 (vyftig) |
4 | Tuin | G4 | 50 (vyftig) |
-3-
4 Die eienaar ▇▇▇ ▇▇▇▇ 4 ▇▇▇ geregtig wees op die uitsluitlike gebruik, okkupasie en genot van die gebied gemerk G4 (Tuin), groot 50 (vyftig) vierkante meter, ▇▇▇▇ aangedui op bladsy 3 van die deelplan met die uitsluiting van die regte van al die ander eienaars.
F Geen verdere voorwaardes is deur die ontwikkelaar opgelê nie. Geteken te Pretoria op 11 September 2013.
TRANSPORTBESORGER
[18]
6.3 1 Twee kopieë van die deelplan, goedgekeur deur die Landmeter- Generaal;
2 Bylae van voorwaardes gesertifiseer deur ‘n transportbesorger in terme van artikel 11(3)(b) van die Wet op Deeltitels;
3 Huidige titelakte, Akte van Transport T5/2005;
4 Enige huidige verband waaraan die eiendom onderhewig is;
5 Toestemming deur die verbandhouer tot die opening van die deeltitelregister;
6 Sertifikaat deur ‘n transportbesorger betreffende die bestuurs- en gedragsreëls voorgeskryf in terme van artikel 35(2);
7 Sertifikaat van saaklike reg van uitbreiding van ‘n skema;
8 Sertifikaat van saaklike reg van uitsluitlike gebruiksgebiede;
9 Sertifikate van geregistreerde deeltitel vir elke eenheid in die skema;
10 Planne waarna ▇▇▇▇▇▇ word in artikel 25(2)(a) & (b);
11 ‘n Bylae van die geskatte deelnemingskwotas van al die dele in die skema nadat sodanige ▇▇▇▇ of dele by die skema bygevoeg is;
12 Besonderhede van enige wesenlike verskil tussen die materiale wat gebruik staan te word in die konstruksie van die gebou(e) wat opgerig staan te word en die materiale wat in die konstruksie van die bestaande gebou(e) gebruik is; [12]
6.4 Opgestel deur my
TRANSPORTBESORGER
▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇
Toestemming tot die opening van die Deeltitelregister
kragtens die bepalings van artikel 11(3)(d) van die Wet op Deeltitels 95 of 1986
Ek, die ondergetekende,
Oneerlike Kroek
in my hoedanigheid as tekenbeampte van Skelm Bank Beperk, Registrasienommer 1985/123456/06, behoorlik daartoe gemagtig kragtens ‘n besluit
synde die wettige houer van
Verband Nr B777/2005
gepasseer deur Pineslopes Erf 6 Eiendoms Beperk Registrasienommer. 2000/000023/07
ten gunste van Skelm Bank Beperk Registrasienommer 1985/123456/06
vir die bedrag van R10 000 000,00 (tien miljoen rand) en ‘n addisionele bedrag van
R2 000 000,00 (twee miljoen rand);
STEM HIERMEE TOE TOT:-
1 Die opening van ‘n deeltitelregister.
2 Die registrasie van ‘n deelplan met betrekking tot die skema wat bekend staan as Folkestone Down en geleë te -
Erf 1057 Paulshof Uitbreiding 68 Dorpsgebied Registrasie Afdeling JR, Provinsie van Gauteng Groot 10 0000 (tien duisend) vierkante meter Gehou kragtens Akte van Transport T5/2005
-2-
3 Die endossering van die gemelde verbandakte tot die effek dat dit-
i) die dele en gemeenskaplike eiendom wat op die deelplan aangetoon word;
ii) die sertifikaat van saaklike reg met betrekking tot ‘n saaklike reg deur die ontwikkelaar voorbehou, kragtens artikel 25(1); en
iii) die sertifikaat van saaklike reg met betrekking tot ‘n reg van uitsluitlike gebruik, kragtens artikel 27(1)
verbind.
Geteken te Pretoria op 20 September 2013.
As getuies: 1
Oneerlike Kroek
2
[10]
Vraag 7 - Modelantwoord [20]
Opgestel deur my
Ek, die ondergetekende
Volmag
TRANSPORTBESORGER
▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇
▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇ in my hoedanigheid as eksekuteur in die boedel ▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇
Boedelnommer 2356/2013
behoorlik daartoe gemagtig kragtens eksekuteursbrief uitgereik deur die Meester van die Kwazulu-Natal Hoë Hof, Pietermaritzburg op 15 Augustus 2013 31
▇▇▇▇▇▇, magtig en stel hiermee aan ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇ en/of ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇ met mag van substitusie om my ware en wettige agent ▇▇ ▇▇▇▇ en om voor die registrateur van aktes te Pietermaritzburg te verskyn en daar en ▇▇▇ te verklaar dat -
ek op 16 Mei 2013, met die toestemming van die Meester van die Hoë Hof, die ondergemelde eiendom aan die ondergemelde transportnemer vir ‘n bedrag van R1 900 000,00 (een miljoen nege honderd duisend rand) verkoop het om die skulde te betaal van die gemeenskaplike boedel van wyle ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇, boedelnommer 2356/2013 en sy langslewende ▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇, identiteitsnommer 561206 0058 087, die transportnemer synde,
1 Lira Maphanga
Identiteitsnommer 721201 0058 08 7
getroud, ▇▇▇▇▇ huwelik bepaal word deur die wette van Zimbabwe
2 Sipho Maphanga
Identiteitsnommer 700315 5369 08 2
getroud, ▇▇▇▇▇ huwelik bepaal word deur die wette van Zimbabwe
31 Alhoewel die eiendom vanuit ‘n gemeenskaplike boedel getransporteer word, gee slegs die eksekuteur oordrag, aangesien een van die uitsonderings in artikel 21 van toepassing is, naamlik die eiendom is verkoop om die skulde van die gemeenskaplike boedel te betaal.
-2-
en die eiendom synde - Erf 14 La Lucia
Registrasie Afdeling ET, Provinsie van KwaZulu Natal Groot 2 000 (twee duisend) vierkante meter
Gehou kragtens Akte van Transport T7531/2001
en verder om die eiendom te sedeer en te transporteer aan die koper, Lira Maphanga en Sipho Maphanga
EN om afstand te doen van al die reg, titel en belang wat die gemeenskaplike boedel ▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇, boedelnommer 2356/2013 en sy langslewende ▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇, identiteitsnommer 561206 0058 08 7, weduwee, voorheen getroud binne gemeenskap van goed met die oorledene, voorheen op die gebnoemde eiendom gehad het.
Geteken ▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇ op 11 September 2013 Getuies:
1
2 ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇ as eksekuteur
[10]
7.2 Berekening van hereregte op R1 900 000,00
Die eerste R600 000,00 is vrygestel =R 0,00 Vanaf R600 000,00 tot R1m (R400 000,00) X 3% R12 000,00 Vanaf R1m tot R1,5m (R500 000,00) X 5% =R25 000,00 Vanaf R1,5m tot R1,9m (R400 000,00) X8% =R32 000,00 TOTAAL =R69 000,00
Met ander woorde, ‘n bedrag van R69 000,00 met betrekking tot hereregte is betaalbaar.
7.3 Dokumente vir indiening by die aktekantoor
1 Konsep transportakte
2 volmag om oordrag ▇▇ ▇▇▇, tesame met die artikel 42(2) endossement deur die Meester om aan te toon dat daar geen beswaar teen die oordrag is nie
3 huidige titelakte
4 hereregtekwitansie
5 uitklaringsertifikaat vanaf die plaaslike owerheid
6 ‘n sertifikaat deur die Meester, eksekuteur of transportbesorger wat sertifiseer dat die grond verkoop is om die skuld van die gemeenskaplike boedel te betaal.
TOTAAL: [200]
Modelantwoorde vir die Transportbesorgingseksamen
September 2013
▇▇▇▇ 2
Selfstudie Aktekursus
Vraag 1 - Modelantwoord 32 [4]
Uitsonderings waar die titelakte van die eiendom nie ingedien ▇▇▇▇ ▇▇ word nie:- 33
a) ▇▇▇▇ onroerende goed oorgedra moet word ter uitvoering van ‘n vonnis van enige hof, bv ‘n eksekusieverkoping en die balju skriftelik verklaar dat hy nie in staat is om die titelakte op ▇▇ ▇▇▇▇▇ nie - (regulasie 51(2)).
b) ▇▇▇▇ onroerende eiendom getransporteer word deur ‘n amptenaar of beampte aangestel ▇▇▇▇▇▇▇▇ ‘n wet aangaande insolvensie - (regulasie 51(2)).
c) ▇▇▇▇ onroerende eiendom getransporteer word deur ‘n eksekuteur ▇▇▇▇ bedoel in artikel 56(1)(b) van die Registrasie van Akteswet (met ander woorde ‘n eksekuteur wat ‘n insolvente bestorwe boedel beredder) - (regulasie 51(2)).
d) In die geval van onteiening van grond (of waar grond kragtens wetgewing in die Staat, provinsie of plaaslike owerheid vestig) is dit nie nodig om die titelakte in te ▇▇▇▇ ▇▇▇, mits die transportnemer met ‘n beëdigde verklaring verklaar dat hy nie in staat is om die titelakte op ▇▇ ▇▇▇▇▇ nie - (a 31(2)(b)).
e) ▇▇▇▇ onroerende goed by wyse van ‘n hofbevel in terme van artikel 33(1) van die Registrasie van Akteswet oorgedra word (registrasie van titel deur ‘n ander prosedure as die gewone) en die transportnemer verklaar dat hy nie in staat is om die titelakte op ▇▇ ▇▇▇▇▇ nie - (artikel 33(11)).
32 Hierdie vraag is ook gevra in September 2008 (▇▇▇▇ 2), Vraag 1 vir 4 punte.
33 Dit is nie nodig om in die eksamen die artikel of regulasie van die wet te vermeld nie. Dit word hier gegee om jou te help as jy die bepalings van die wet self wil nagaan.
Vraag 2 - Modelantwoord 34 [4]
Uitsonderings waar die verband nie ingedien ▇▇▇▇ ▇▇ word nie 35
a) Dit is nie nodig om die verbandakte vir kansellasie (ontheffing) in die volgende omstandighede in te ▇▇▇▇ ▇▇▇, naamlik:-
1 oordrag deur die balju ter uitvoering van ‘n vonnis van die hof - (artikel 56(1)(a));
2 oordrag vanaf ‘n insolvente boedel - (artikel 56(1)(b));
3 oordrag vanaf ‘n insolvente bestorwe boedel - (artikel 56(1)(b));
4 oordrag vanaf ‘n maatskappy of beslote korporasie in likwidasie - (artikel 56(1)(b));
5 oordrag deur ‘n trustee aangestel onder die Wet op Landboukrediet 28 van 1966 - (artikel 56(1)(b));
6 oordrag kragtens ‘n hofbevel (waar ‘n hof beveel dat dit nie nodig is om ‘die verband in te ▇▇▇▇ ▇▇▇) - (artikel 56(1)(c));
b) oordrag van onteiende grond (of waar grond gevestig het in die Staat, provinsie of plaaslike owerheid) - (artikel 31(1)).
Vraag 3 - Modelantwoord 36 [6]
3.1 Die resterende gedeelte van Billabong Dorpsgebied geleë te Gedeelte 4 van die Plaas Skin Deep 123
Registrasie Afdeling J.R., Provinsie van Gauteng Groot 3,9876 (drie komma nege agt sewe ses) hektaar
Gehou kragtens Sertifikaat van Dorpstitel T1234/2007 | [3] | |
3.2 | Dokumente vir indiening by die aktekantoor | |
< < < < | Volmag om oordrag te passeer Hereregtekwitansie (of -vrystellingsertifikaat) Uitklaringsertifikaat Sertifikaat deur Landmeter-Generaal wat die grootte van die restant | |
bevestig | [3] |
34 Sien ook September 2008 (▇▇▇▇ 2), Vraag 2 vir 4 punte.
35 Sien voetnoot 33 hierbo.
36 Hierdie vraag is ook gevra in September 2008 (▇▇▇▇ 2), Vraag 3 vir 6 punte.
Vraag 4 - Modelantwoord 37 [6]
• ‘n Verband kan nie oor ‘n gedeelte van ‘n stuk grond geregistreer word voordat ‘n sertifikaat van geregistreerde titel ten aansien van sodanige gedeelte uitgeneem is nie.
• Die eienaar van ‘n dorp in wie se titelbewys die erwe nie afsonderlik beskryf word nie, mag nie afsonderlik oor ‘n enkele erf of oor ‘n gedeelte van so ‘n erf of ‘n aandeel daarin beskik nie, voordat ‘n sertifikaat van geregistreerde titel nie eers ten aansien van sodanige erf uitgeneem is nie. Die woord “beskik” sluit die oordrag van ‘n hele erf uit.
• Die restant van ‘n eiendom mag nie voor enige gedeelte oorgedra word voordat ‘n sertifikaat van geregistreerde titel nie eers vir elke gedeelte uitgeneem is nie.
• ‘n Mede-eienaar kragtens een titelakte moet ‘n sertifikaat van geregistreerde titel uitneem in terme van artikel 34(1) van die Registrasie van Akteswet indien hy:-
• ‘n gedeelte van sy aandeel wil oordra; of
• ‘n verband oor die geheel of ‘n gedeelte van sy aandeel wil registreer; of
• die geheel of ‘n gedeelte van sy aandeel wil verhuur.
Vraag 5 - Modelantwoord 38 [14]
5.1 Ek, die ondergetekende
▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in my hoedanigheid as kurator in die insolvente boedel ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇
Identiteitsnommer 750905 5612 08 8 ongetroud
behoorlik aangestel ▇▇▇▇▇▇▇▇ sertifikaat van aanstelling uitgereik deur die Meester van die ▇▇▇-Kaap Hoë Hof, Kaapstad op 1 September 2013 [2]
37 Hierdie vraag is ook gevra in September 2008 (▇▇▇▇ 2), Vraag 4 vir 6 punte.
38 Vrae 5.1-5.5 is ook gevra in September 2008 (▇▇▇▇ 2), Vraag 5 vir 14 punte.
5.2 Ons, die ondergetekendes,
1 ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇ in my hoedanigheid as eksekutrise in die boedel ▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇
Boedelnommer 1234/2013
behoorlik aangestel kragtens eksekuteursbrief uitgereik deur die Meester van die Noord Gauteng Hoë Hof, Pretoria op 1 September 2013
en
2 ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇
Identiteitsnommer 451212 0076 08 7
ongetroud 39
in my persoonlike hoedanigheid as langslewende ▇▇▇▇ van die oorledene met wie ▇▇ ▇▇▇▇▇ gemeenskap van goed getroud was [3]
5.3 Ek, die ondergetekende
▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ in my hoedanigheid as trustee en behoorlik daartoe gemagtig kragtens ‘n besluit deur die trustees van die
High Flyer Trust Registrasienommer IT 123/2000
▇▇▇▇▇ trustees hierin optree kragtens aanstellingsbrief uitgereik deur die Meester van die KwaZulu-Natal Hoë Hof, Pietermaritzburg op 1 September 2013 [3]
5.4 Ek, die ondergetekende,
▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in my hoedanigheid as trustee en behoorlik daartoe gemagtig kragtens ‘n besluit deur die trustees van die
Affies Old Boys Rugby Club
gedateer 11 September 2013 te Pretoria [3]
5.5 Ek, die ondergetekende,
▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇
in my hoedanigheid as curator ▇▇▇▇▇ in die boedel van die geestespasiënt Looney Tune
Identiteitsnommer 650808 0075 08 2 ongetroud
behoorlik aangestel kragtens aanstellingsbrief uitgereik deur die Meester van die Oos-Kaap Hoë Hof, Port ▇▇▇▇▇▇▇▇▇ op 1 September 2013 [3]
39 Of “weduwee”.
5.6 Ons, die ondergetekendes ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇
Identiteitsnommer 801205 5248 08 8 en
▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇
Identiteitsnommer 620505 5005 08 5
deelgenote in ‘n siviele deelgenootskap binne gemeenskap van goed aangegaan kragtens die Civil Union Act 17 van 2006
5.7 Ons, die ondergetekendes
1 ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇
Identiteitsnommer 551212 5512 08 5
‘n deelgenoot in ‘n siviele deelgenootskap buite gemeenskap van goed aangegaan kragtens die Civil Union Act 17 van 2006
2 ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇
Identiteitsnommer 520812 5369 08 7
‘n deelgenoot in ‘n siviele deelgenootskap buite gemeenskap van goed aangegaan kragtens die Civil Union Act 17 van 2006
Vraag 6 - Modelantwoord 40 [28]
6.1 Hereregte is betaalbaar in die bedrag van R32 000,00. Die verkoper is nie ‘n geregistreerde BTW ondernemer vir doeleindes van die transaksie nie en selfs indien sy was, is die verkoop van eiendom wat voorheen vir residensiële doeleindes uitverhuur is van BTW vrygestel wat beteken dat hereregte betaalbaar is in ooreenstemming met die glyskaal vir alle tipes persone (natuurlike/regspersone/trusts). 41 [4]
6.2 Hereregte is betaalbaar in die bedrag van R77 000,00. Die verkoper is A, wie nie geregistreer is vir BTW nie en derhalwe is hereregte betaalbaar. Die ▇▇▇▇ dat sy vrou haar besigheid verkoop het, het niks te doen met die oordrag van die eiendom nie. Hereregte word bereken ooreenkomstig die glyskaal vir alle tipes persone (natuurlike/regspersoon/trust). [4]
40 Hierdie vraag is ook gevrain September 2008 (▇▇▇▇ 2), Vraag 6 vir 28 punte.
41 Die koper kan egter die hereregte wat hy betaal het as ‘n insetbelasting krediet terugeis.
6.3 BTW is betaalbaar teen ‘n ▇▇▇▇▇ van 14%. Daar is sekere vereistes vir ‘n transaksie om teen die nul-▇▇▇▇▇ aangeslaan te word. Behalwe dat die verkoper en koper geregistreerde BTW ondernemers moet wees vir doeleindes van die transaksie, ▇▇▇▇ die eiendom verkoop word as ‘n inkomste genererende bedryf en ‘n lopende ▇▇▇▇ en die partye ▇▇▇▇ skriftelik ooreengekom het dat dit as ‘n lopende ▇▇▇▇ verkoop word. [4]
6.4 BTW is betaalbaar teen ‘n ▇▇▇▇▇ van 14%. Die koper was nie ‘n geregistreerde BTW ondernemer toe die belasbare lewering gemaak is nie, wat een van die vereistes vir ‘n nul-▇▇▇▇▇ transaksie is. [4]
6.5 Ja. Die SAID ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ toelaat om as ‘n ondernemer te registreer en die registrasiesertifikaat terugdateer na die datum waarop die belasbare lewering plaasgevind het. Die lewering ▇▇▇ ▇▇▇ as ‘n nul ▇▇▇▇▇ kwalifiseer. [2]
6.6 Hereregte in die bedrag van R0,00 is betaalbaar. Wanneer ‘n persoon (natuurlik of andersins) onroerende eiendom verkry vanaf ‘n persoon wat nie ‘n geregistreerde BTW ondernemer vir doeleindes van die transaksie is nie, is hereregte betaalbaar teen ‘n sekere glyskaal. Huidiglik is die eerste
R600 000,00 van die koopprys vrygestel van die betaling van hereregte. [2]
6.7 Hereregte in die bedrag van R77 000,00 is betaalbaar, in ooreenstemming met die voorgeskrewe glyskale van toepassing op persone (natuurlik of andersins). Enige openbare weldaadsorganisasie, instelling, raad of liggaam is slegs vrygestel van die betaling van hereregte in terme van artikel 9 van die Wet op Hereregte, indien dit die geheel of wesenlik die geheel van die eiendom wat verkry is, gebruik vir doeleindes van een of meer openbare weldaadsaktiwiteite van sodanige organisasie. [2]
6.8 Hereregte is betaalbaar in die bedrag van R0,00. Artikel 9 van die Wet op Hereregte maak voorsiening vir die vrystelling van betaling van hereregte in hierdie geval. [2]
6.9 Hereregte is betaalbaar in die bedrag van R0,00. ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ moet hereregte betaal op die bedrag wat hy betaal om die verdeling gelykop ▇▇ ▇▇▇▇, dit is R40 000,00. Die eerste R600 000,00 is egter vrygestel van die betaling van hereregte. [2]
6.10 Die vraag of hereregte of BTW betaalbaar is word bepaal deur die status van die verkoper en nie van die koper nie. Die vraag meld nie of die verkoper ‘n geregistreerde ondernemer vir doeleindes van die transaskie is of nie.
Indien hy wel is, is BTW betaalbaar. Indien hy nie is nie is hereregte betaalbaar ten bedrae van R77 000,00. [2]
Vraag 7 - Modelantwoord 42 [5]
‘n Titelakte kan permanent in die aktekantoor geliasseer word om sodoende die wagtyd vir aflewering van hierdie titelakte, nadat registrasie plaasgevind het, ▇▇ ▇▇▇▇▇. Gewoonlik ▇▇▇ dit die geval wees waar daar ‘n hele aantal eiendomme in een titelakte vervat is wat een vir een vanaf hierdie moederakte afgetransporteer moet word. Wanneer ‘n transaksie ingedien word, moet ‘n verwysing op die indienomslag gemaak word van waar die titelakte geliasseer is.
‘n Aansoek vir die permanente liassering van die akte moet gedoen word deur middel van ‘n versoek ▇▇▇▇▇ aan die registrateur deur die transportbesorger namens die eienaar. Die aansoek moet ‘n vrywaring ten gunste van die registrateur bevat vir enige skade wat die eienaar mag ly as gevolg van die verlies of vernietiging van die akte. 43
Vraag 8 - Modelantwoord 44 [12]
8.1 Die langslewende ▇▇▇▇ ▇▇▇ R125 000,00 ontvang.45 Elke kind ▇▇▇ R70 000,00 ontvang.46 [4]
8.2 A se vader sal 50% van sy boedel ontvang, dit is R150 000,00.47
42 Hiedie vraag is ook gevra in September 2008 (▇▇▇▇ 2), Vraag 7 vir 5 punte.
43 Dit is nie net ‘n transportakte (of sertifikaat van geregistreerde titel, sertifikaat van verenigde titel of sertifikaat van dorpstitel) wat sentraal geliasseer kan word nie, maar ook ‘n verbandakte waarin meerdere eiendomme verbind word. Verder kan ‘n titelakte permanent geliasseer word, nie slegs waar erwe uit ‘n dorp oorgedra word nie, maar ook waar ‘n stuk grond onderverdeel word in ‘n aantal gedeeltes en die titelakte van sodanige grond permanent geliasseer word.
44 Sien ook Vraag 11 Mei 2007 (▇▇▇▇ 1), Vraag 2 September 2001 (▇▇▇▇ 1), Vraag 2 Mei 1998 (▇▇▇▇ 2) en Vraag 8 (▇▇▇▇ 2) September 2008 vir 12 punte.
45 In hierdie geval is R125 000,00 groter as ‘n kindsdeel van R83 750,00.
46 Die balans van R210 000,00, nadat die R125 000,00 van die ▇▇▇▇▇▇ afgetrek is word gedeel deur die aantal kinders.
47 Artikel 1(1)(d)(ii) van die Wet op Intestate Erfopvolging 81 van 1987 bepaal dat indien ‘n oorlede persoon nie oorleef word deur ‘n ▇▇▇▇ of afstammelinge nie, maar oorlewe word deur een van sy ouers, die langslewende ouer die helfte van sy boedel erf en die afstammelinge van die
A se twee ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇ R50 000,00 erf
Die twee kinders van A se ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ elk R25 000,00 erf [4]
8.3 Die vrou ▇▇▇ geregtig wees op R160 000,00 48
Die kind gebore uit die huwelik sowel as die aangenome kind ▇▇▇ beide geregtig wees op R160 000,00.
Die stiefkind is nie geregtig op enigiets nie. [4]
Vraag 9 - Modelantwoord 49 [2]
‘n Regstellingstransport vanaf ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇ (die geregistreerde eienaar van Erf 124 ▇▇▇▇▇▇▇▇) aan ▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇ moet gedoen word en nog ‘n regstellingstransport vanaf ▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇ (die geregistreerde eienaar van Erf 123 ▇▇▇▇▇▇▇▇) aan ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇ moet plaasvind.
Die causa in die volmag en akte van transport moet die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ uiteensit sowel as die omstandighede waaronder die ▇▇▇▇ plaasgevind het en ook hoe dit reggestel moet word.
‘n Regstellingstransport is vrygestel van die betaling van hereregte, op voorwaarde dat die volle bedrag hereregte betaal is op die transport(e) waarin die ▇▇▇▇ in registrasie voorgekom het - (artikel 9 van die Wet op Hereregte). ‘n Hereregtevrystellingsertifikaat moet egter nogsteeds ingedien word.
Vraag 10 - Modelantwoord 50 [2]
Artikel 38 van die Registrasie van Akteswet maak voorsiening vir daardie rare gevalle waar beide
< die kliënt se afskrif van die titelakte; en
< die aktekantoor se afskrif daarvan, verlore of vernietig is.
Die eienaar mag ▇▇▇ aansoek doen vir die uitreiking van ‘n sertifikaat van geregistreerde titel met betrekking tot sodanige grond in ooreenstemming met die kaart van die grond.
vooroorlede ouer, die ander helfte.
48 ‘n Kondsdeel is groter as R125 000,00 in hierdie geval.
49 Hierdie vraag is ook gevra in September 2008 (▇▇▇▇ 2), Vraag 9 vir 2 punte.
50 Hierdie vraag is ook gevra in September 2008 (▇▇▇▇ 2), Vraag 10 vir 2 punte.
Vraag 11 - Modelantwoord 51 [2]
< ‘n Serwituutfiguur van eenvormige wydte, of ‘n serwituutfiguur op ‘n gespesifiseerde afstand van en ewewydig aan ‘n opgemete ▇▇▇ uitgesonderd ‘n serwituut vir doeleindes van padverbreding, wat op ‘n geregistreerde kaart verskyn en wat langs die volle lengte van so ‘n opgemete ▇▇▇ loop, ▇▇▇ ▇▇▇▇ beskrywing sonder ‘n bygaande kaart geregistreer word;52
< Enige ander serwituut kan, na goeddunke van die Landmeter-Generaal geregistreer word indien hy oortuig is dat sodanige serwituut op die kaart van die betrokke grond geteken kan word.53
< Dit is onnodig om ‘n kaart aan ‘n akte waarin ‘n serwituut geskep word, te heg as sodanige serwituut op ‘n algemene plan gebêre in ‘n registrasiekantoor aangegee word.54
< Wanneer ‘n serwituut in algemene terme beskryf word byvoorbeeld wanneer ‘n serwituut geregistreer word oor ‘n area of langs ‘n roete ▇▇▇▇ wat die partye later ooreen mag kom of ▇▇▇▇ wat die partye van tyd tot tyd ooreen mag kom.55
< Waar ‘n serwituut, byvoorbeeld ‘n vruggebruik, geregistreer word oor die hele eiendom gehou kragtens die akte van transport.
(Enige drie van bogemelde)
51 Hierdie vraag is ook gevra in September 2008 (▇▇▇▇ 2), Vraag 11 vir 2 punte.
52 Regulasie 73(2) van die Registrasie van Akteswet.
53 Ibid. ‘n Sertifikaat deur die Landmeter-Generaal moet saam met die notariële akte van serwituut ingedien word waarin bevestig word dat die serwituut geplot kan word.
54 Ibid.
55 Ibid.
Vraag 12 - Modelantwoord 56 [3]
Nee, die registrateur ▇▇▇ ▇▇▇ sertifisering van ‘n testament deur ‘n transportbesorger aanvaar nie. Regulasie 50(1) tot die Registrasie van Akteswet bepaal dat waar grond oorgedra moet word ingevolge die bepalings van ‘n testament, kodisil of ander testamentêre dokument, moet ‘n deur-die-meester-aanvaarde en gewaarmerkte afskrif van sodanige testament met die akte ingedien word.
Indien egter alreeds ‘n afskrif van die testament in die registrasiekantoor ingedien is, ▇▇▇ dit voldoende wees as ‘n aantekening op die akte gemaak word wat die nommer en die datum van die akte waarmee so ‘n afskrif gebêre is, vermeld word.
Vraag 13 - Modelantwoord 57 [5]
13.1 Nee 58
13.2 Nee
13.3 Ja 59
13.4 Nee
13.5 Nee
TOTAAL: [100]
56 Hierdie vraag is ook gevra in September 2008 (▇▇▇▇ 2), Vraag 12 vir 4 punte.
57 Hierdie vraag is ook gevra in September 2008 (▇▇▇▇ 2), Vraag 13 vir 5 punte.
58 Registrateurskonferensiebesluit 26/2005 bepaal dat slegs een ▇▇▇▇, getroud binne gemeenskap van goed mag aansoek doen. Die registrateur van aktes het egter ‘n diskresie om op die toestemming van die nie-applikant aan ▇▇ ▇▇▇▇▇ in lig van die bepalings van regulasie 68(2) tot die Registrasie van Akteswet.
59 Artikel 15(2)(g) van die Wet op Huweliksgoedere.
Opgestel deur
▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇
Bcom (Regte)(UP) LLB (UNISA)
Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris van die Hoë Hof van Suid-Afrika
en
▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇
▇▇(Regte)(UP) LLB (UP) BA Honeurs (UNISA)
Prokureur en Aktevervaardiger van die Hoë Hof van Suid-Afrika
en gepubliseer deur
Selfstudie Aktekursus CC
Registrasie nommer 1994/016876/23
Posbus 74047 Lynnwoodrif 0040
Flinders Steeg ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇, ▇▇▇▇▇▇▇▇
Tel: (▇▇▇) ▇▇▇-▇▇▇▇
Faks: (012) 361-1108
Webtuiste: ▇▇▇.▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇
BRONNE
Selfstudie Aktekursus vir Prokureurs
The Consolidated Practice Manuals of the Deeds Office of South Africa Toepaslike wette, regulasies en voorgeskrewe vorms Registrateurskonferensiebesluite
