TELEFOON: 018-293-0450 | E-POS: ngbult@safricom.co.za | Faks: 086 465 2816
ESSELEN ST 42, POTCHEFSTROOM | POSBUS 20204, NOORDBRUG, 2522
TELEFOON: 018-293-0450 | E-POS: ▇▇▇▇▇▇@▇▇▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇ | Faks: 086 465 2816
Vereistes vir Geskrewe Magtiging en Opdrag vir Debietbetalinginstruksies
▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ (naam van rekeninghouer)
Adres Bank Takkode
Rekeningnommer
Tipe Rekening Berdrag Datum
Kontak Nommer
Verkorte Naam ▇▇▇▇ by Bank Geregistreer:
Lopende (tjek) / ▇▇▇▇▇ / Transmissie
NGK POTCH
Hierdie ondertekende magtiging en opdrag ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ons kontrak gedateer (‘’die Ooreenkoms’’) Ek/ons bied u hiermee magtiging on betalingsinstruksies vir invordering teen my/ons bogenoemde rekening by my/ons bogenoemde bank (of enige ander bank of tak na ▇▇▇ ▇▇/ons my/ons rekening kan oorplaas) aan u bankier ▇▇ ▇▇▇ en af ▇▇ ▇▇▇▇▇ mits die bedrag van sodanige betalingsintruksies nooit my/ons verpligting ▇▇▇▇ in die Ooreenkoms aangegaan is oorskry nie en begin en voortduur tot hierdie magtiging en opdrag deur my/ons beëndig word deur skriftelike kennisgewing aan u van nie minder nie as 20 gewone werksdae en per voorafbetaalde geregistreerde pos gestuur, of afgelewer by u ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ hierbo verstrek.
Die individuele betalingsinstruksies wat hierdeur gematig is om uitgereik te word, moet as volg uitgereik en afgelewer word: maandeliks, tweemandeliks, driemaandeliks, sesmaandeliks, jaarliks, weekliks, tweeweekliks (skrap wat nie van toepassing is nie)
In die geval waar betalingsdag op ’n ▇▇▇▇▇▇ of ’n erkende Suid-Afrikaanse openbare vakansiedag val, ▇▇▇ die betalingsdag outomaties op die daaropvolgende gewone sakedag geskied.
Betalingsinstruksies wat in Desember gedoen word, kan teen my rekeikng gedebiteer word op
Ek/ons aanvaar dat die ontrekkings wat hiermee gematig word, deur ’n gerekenariseerde ▇▇▇▇▇▇▇ verwerk word wat deur die Suid-Afrikaanse banke verskaf word. Ek aanvaar ook dat die besonderhede van elke onttrekking op my bankstaat gedruk ▇▇▇ word. Sodanige bankstaat moet ’n nomer bevat wat by die genoemde betalingsinstruksies ingesluit moet word en indien aan my/ons verstrek word, my/ons in staat stel om die Ooreenkoms te identifiseer. ’n Betalingsverwysing word by hierdie vorm gevoeg voor die uitreiking van enige betalingsinstruksie.
Opdrag
Ek/ons aanvaar dat alle betalingsintruksies wat deur u uitgereik word deur my/ons bogenoemde bank hanteer ▇▇▇ word asof die instruksies deur my/ons persoonlik uithgereik is.
Kansellasie
Ek/ons stem in dat hoewel hierdie magtiging en opdrag deur my/ons gekanselleer mag word, sodanige kansellasie nie die Ooreenkoms kanselleer nie. Ek /ons is nie geregtig op enige terugbetaling ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ wat u onttrek het terwyl hierdie magtiging van krag is nie; mits sadinge bedrae wetlik aan u verskulding is.
Toewysing
Ek/ons erken dat heirdie magtiging oorgedra of aan ’n derde party toegewys kan word indien die Ooreenkoms ook oorgedra of aan daardie derde party toegewys word, maar indien sodanige Ooreenkoms nie toegewys word nie, kan hierdie magtiging en opdrag nie aan ’n derde party toegewys word nie..
Onderteken te op hierdie dag van
(Handtekening ▇▇▇▇ gebruik om die rekening te bestuur)
(Bygestaan deur)
Die verwysingsnommer van hierdie ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ is:
