NAAM
▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ aangegaan deur en tussen:
Die AGS van SA, gemeente
(hierna genoem "die Gemeente” in die hoedanigheid van werkgewer) en
NAAM
ID No
(hierna genoem "die ▇▇▇▇▇▇▇" in sy hoedanigheid as werknemer)
1. INLEIDING
1.2 Die AGS van SA Gemeente is geleë n Dorp, provinsie en is ▇▇▇▇ van die Familia Dei Netwerk.
Die Gemeente is geregistreer in termie van Afdeling 2.1 van die kerkorde van die AGS van SA. Die Gemeente glo dat die ▇▇▇▇▇ die heilige en onfeilbare Woord van God is en onderskryf die geloofsbelydenis, die kerkorde en regulasies van die AGS van SA.
1.2 Naam is ‘n geordende ▇▇▇▇▇▇▇ van die AGS van ▇▇ ▇▇▇ die ampsonderneming (Bylae A) onderteken het, onderskryf die gedragskode (Bylae B), is nie verbind tot enige ander diensooreenkoms nie, word nie weerhou deur enige teenstrydige oortuigings of beperkings om diens te verrig as 'n geordende ▇▇▇▇▇▇▇ in die gerneente nie.
2. PLIGTE VAN DIE ▇▇▇▇▇▇▇
Die pligte van die ▇▇▇▇▇▇▇ is ooreenkomstig die Pligtestaat (Bylae C), wat met wedersydse instemming van tyd tot tyd gewysig kan word om aan die vereistes van die gemeente te voldoen. Die werksbeskrywing sluit in die primêre pligte van 'n geordende ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ voorgeskryf in Afdeling 7.3, Riglyne tot Bylae 7, van die kerkorde van die AGS van SA.
3. PLIGTE VAN DIE GEMEENTE
Die beheerliggaam van die gemeente onderneem om, binne die vermoë van die gemeente, dit moontlik ▇▇ ▇▇▇▇ vir die ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ sy pligte uit te voer en om liefde en samewerking aan ▇▇ ▇▇▇▇ in die Here ▇▇ ▇▇▇/▇▇▇▇ ▇▇ ondersteun en in staat te stel om sy pligte te volvoer.
4. DIENSVOORDELE EN VOORWAARDES
Die aanstelling is onderhewig aan die bepalings van die kerkorde van die AGS van SA en die toepaslike personeelbeleid van die gemeente. Die spesifieke voorwaardes van toepassing op die ▇▇▇▇▇▇▇ word hierby bepaal:
4.1 Aanvangsdatum van diens
Die ▇▇▇▇▇▇▇ word vanaf 1 Januarie 2008 in 'n permanente hoedanigheid aangestel.
4.2 Vergoedingspakket
Die ▇▇▇▇▇▇▇ ontvang 'n bruto maandelikse vergoedingspakket, in terme van Afdeling
A.8.1.1 van Bylae 10 tot the kerkorde van die AGS van SA, wat al die byvoordele, ▇▇▇▇ bevat. in Afdeling A.8.I.2 van Bylae 10 to die kerkorde van die AGS van SA, insluit. Die pakket word in die beheerliggaam se notule genotuleer. Die beheerliggaam ▇▇▇ jaarliks die pakket evalueer in terme van die riglyne bepaal in Afdeling A.8.2.1 van Bylae 10 van die kerkorde van die AGS van SA.
4.3 Jaarlikse bonus
‘n Jaarlikse bonus ▇▇▇ aan die ▇▇▇▇▇▇▇ betaal word in terme van Afdeling A.8.3 van Bylae 10 tot die kerkorde van die AGS van SA.
4.4 Vakansieverlof
Die ▇▇▇▇▇▇▇ is geregtig op jaarlikse verlof in terme van Afdeling A.8.4 van Bylae 10 tot die kerkorde van die AGS van SA en ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die gemeente se verlof beleid bepaal.
4.5 Siekteverlof
Die ▇▇▇▇▇▇▇ is geregtig op siekteverlof in ooreenstemming met die bepalings van Afdeling 22 van die Wet of Basiese Diensvoorwaardes, Wet Nr. 75 van 1997.
4.6 Kraamverlof (waar toepaslik)
Die ▇▇▇▇▇▇▇ (waar toepaslik) is geregtig op kraamverlof in ooreenstemming met die bepalings van Afdeling 25 van die Wet of Basiese Diensvoorwaardes, Wet Nr. 75 van 1997.
4.7 Verlof vir Gesinsverantwoordelikheid
Die ▇▇▇▇▇▇▇ is geregtig op verlof vir gesinsverantwoordelikheid in ooreenstemming met die bepalings van Afdeling 27 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, Wet Nr. 75 van 1997.
4.8 Werksure
As gevolg van die aard van die ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ beroep is dit nie moontlik om vasgestelde werksure te bepaal nie. Die hou van dienste op 'n ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ beskou word as "gewone werk" ▇▇▇▇ uiteengesit in Afdeling 16(2) van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, Wet Nr. 75 van 1997. Dit word egter van die ▇▇▇▇▇▇▇ verwag om geredelik beskikbaar ▇▇ ▇▇▇▇ vir die uitvoering van sy/haar pligte teenoor die gemeente, onderhewig aan die bepalings van Afdeling 11 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes. Wet Nr. 75 van 1997.
4.9 Dag-af en naweek-af
Die ▇▇▇▇▇▇▇ is geregtig om sy program sodanig te reë1 dat hy/sy 36 aaneenlopende ure (dag-af) per week en een naweek (opsioneel) per kwartaal af het. (▇▇▇▇▇▇ ▇▇ Afdeling 15 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, Wet Nr 75 van 1997.
4.10 Voorsiening vir aftrede
Die ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ self verantwoordelik wees om voorsiening ▇▇ ▇▇▇▇ vir aftrede by ‘n geregistreerde fonds.
4.11 Mediesehulpfonds
Lidmaatskap van 'n geregistreerde mediese hulpfonds, ▇▇▇▇ gemeenskaplik ooreengekom, is verpligtend. Die pastor is verantwoordelik vir die volle premie
4.12 Privaat werk
Terwyl die ▇▇▇▇▇▇▇ in die diens van die gemeente beheerliggaam is, mag die ▇▇▇▇▇▇▇ nie privaat werk onderneem of addisionele inkomste genereer, sonder die goedkeuring van die beheerliggaam nie.
4.13 Dissipline
4.13.1 Die ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ in terme van sy status onderhewig wees aan die dissiplinêre prosedures in ooreenstemming met die bepalings van Bylae 11 van die kerkorde van die AGS van SA. Indien die ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ status verbeur ▇▇▇▇ bepaal deur Afdeling 11.6 van Bylae 11 van die kerkorde van die AGS van SA, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ verlies van status beskou word as kontrakbreuk (▇▇▇▇▇▇ ▇▇ para. 1.2 hiervan) en die beheerliggaam ▇▇▇ geregtig wees om hierdie diensooreenkoms te beëindig.
4.13.2 Die ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ onderhewig wees aan die dissiplinêre kode en prosedures, ▇▇▇▇▇▇ prosedures en personeelbeleid ▇▇▇▇ vasgestel deur die gemeente in ooreenstemming met die riglyne voorsien in Bylae 11.1 tot die kerkorde van die AGS van SA.
4.14 Behuising
Die ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ self vir behuising voorsiening maak
4.15 Tiende
Die ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ sy maandelikse tiende aan die gemeente oorbetaal ingevolge die bepalings van Afdeling A.8.6 van Bylae 10 van die kerkorde van die AGS van SA.
4.16 Werkloosheidversekeringsfonds
Die ▇▇▇▇▇▇▇ en die gemeente ▇▇▇ bydraes tot die Werkloosheidsversekeringsfonds rnaak ingevolge die Werkloosheidversekeringswet.
4.17 Inkomstebelasting (LBS)
Die tesourier van die gemeente beheerliggaam ▇▇▇ maandeliks inkomstebelasting (LBS) vanaf die ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ vergoedingspakket verhaal ▇▇▇▇ bepaal in die Inkomstebelasting wet, en ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ gelde aan die betrokke Ontvanger van Inkomste oorbetaal.
4.18 Wysigings aan voordele
Die voorafgaande voordele ▇▇▇ jaarliks hersien word ▇▇▇▇ wedersyds ooreengekom deur die partye tot hierdie ooreenkoms.
5. TERMINERING VAN HIERDIE OOREENKOMS
Een kalender maand wedersydse kennisgewing moet gegee word vir die terminering van hierdie ooreenkoms, onderhewig aan die bepalings van die kerkorde van die AGS van SA en die Arbeidswet, 1995.
