HOME AND HECTARE (EDMS) BPK
VEILINGSREËLS en VERKOOPSVOORWAARDES (LANDBOU GROND)
wat na ondertekening deur die Koper en Verkoper, 'n koopooreenkoms daar ▇▇▇ ▇▇▇▇
PLEK VAN VEILING: NAMPO KAAP TERREIN, BREDASDORP DATUM VAN VEILING: VRYDAG 17 SEPTEMBER 2021
TYD: 11:00
HOME AND HECTARE (EDMS) BPK
(Registrasienommer: 1967/004920/07) Verteenwoordig deur:
▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇
(die “AFSLAER”)
behoorlik gemagtig deur en in opdrag van
P A GILIOMEE TRUST, IT4900/96
(die “VERKOPER”)
Bied hiermee per openbare veiling die volgende onroerende EIENDOM te koop aan:
PLAAS NAAM: ROOIKRANS
TITELAKTE OMSKRYWING: GEDEELTE 5 (GEDEELTE VAN 1) VAN DIE PLAAS 51 BRAKKE FONTEIN
REGISTRASIE AFDELING BREDASDORP, PROVINSIE ▇▇▇ KAAP GELEË IN DIE MUNISIPALITEIT VAN: KAAP AGULHAS
GROOTTE: 522,3252 HA
tesame met alle bestaande verbeteringe daarop en die geheel van die boerdery bedrywighede wat daarop bedryf word (die
“EIENDOM”) onderhewig aan die volgende bepalings en voorwaardes:
1. PROSEDURE VAN ▇▇▇▇▇▇▇
1.1. Die reëls van hierdie veiling is ooreenkomstig met die bepaling van Art 45 en alle relevante regulasies tot die Verbruikers Beskermings Wet Nr 68 van 2008.
1.2. Wanneer ▇▇▇▇▇ in lotte te koop aangebied word op ‘n veiling ▇▇▇ ▇▇▇▇, lot tot die teendeel bewys word, geag word ‘n
aparte transaksie ▇▇ ▇▇▇▇.
1.3. Die eiendom hierbo beskryf word verkoop onderworpe aan 'n reserwe prys.
1.4. Registrasie om tydens die veiling te bie:
1.4.1. ’n Persoon wat beoog om tydens die veiling te bie moet voor die aanvang van die veiling registreer ▇▇▇▇ ▇▇/▇▇▇▇ identiteit op die bieërs staat te laat aanbring en sodanige registrasie moet voldoen aan die vereistes van die Wet op Finansiele Intelligensiesentrum, 2001 (FICA), ten opsigte van die bevestiging en verifiëring van die identiteit van die persoon en die persoon moet die registrasie staat onderteken.
1.4.2. ’n Persoon wat die veiling bywoon om namens ’n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ te bie (bv. namens ’n maatskappy) moet ’n magtigingsbrief voorsien waarin hy/sy uitdruklik gemagtig word om namens daardie ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ te bie en daardie persoon en die persoon wat namens hom of haar bie moet voldoen aan die vereistes ▇▇▇▇ uiteengesit in paragraaf 1.4.1 hierbo. Waar die prinsipaal ’n maatskappy is, ▇▇▇ die magtigingsbrief op ’n amptelike briefhoof van die maatskappy verskyn en dit moet vergesel word deur ’n gesertifiseerde afskrif van die resolusie wat hom/haar magtig om namens die maatskappy te bie. (Vir doeleindes van hierdie reël, sluit die verwysing na maatskappy ook ‘n verwysing in na enige juridiese persoon, insluitend vennootskappe, trusts of regsliggame).
1.5. Hierdie veiling ▇▇▇ op die datum en tyd begin ▇▇▇▇ geadverteer of gepubliseer en ▇▇▇ ▇▇▇ uitgestel of later begin om enige lid of groep van die publiek in staat te stel om aan die veiling te mag deelneem nie.
1.6. Die kopersrol en die vendurol is beskikbaar vir geregistreerde KOPERS vir inspeksie deur middel van ‘n skriftelike
versoek en met goeie rede, gedurende besigheidsure by die besigheidspersele van die AFSLAER.
1.7. Alle gelde deur die KOPER betaalbaar in terme van hierdie reëls en voorwaardes ten behoewe van die VERKOPER ▇▇▇ in die VERKOPER se prokureur se trust rekening gedeponeer word of, alternatiewelik, in die genomineerde trust rekening van die AFSLAER.
1.8. Die AFSLAER ▇▇▇ die rede vir die veiling aankondig gedurende die veiling tensy die verkoop van die EIENDOM ’n
normale en vrywillige verkoop deur die VERKOPER is.
1.9. Indien die AFSLAER bewus raak van enige ▇▇▇▇ op advertensie materiaal of enige ander publikasie of enige wysiging in hierdie veilingsreëls, ▇▇▇ die AFSLAER spesifiek die wysigings in die reëls uitwys sowel as die foute in die advertensie of publikasie.
1.10. Die totale koste van advertensie en die hou van die veiling word uiteengesit in die verkopersmandaat.
1.11. Elke voornemende KOPER moet die veilings reëls lees en moet nie bie op die EIENDOM nie tensy hy of sy dit gedoen het. Sou ‘n voornemende KOPER wat op die kopersrol geregistreer het bie op die veiling ▇▇▇ dit geag word dat die KOPER die veilingsreëls gelees het.
1.12. Elke bod ▇▇▇ ‘n aanbod wees om die EIENDOM te koop teen die bod prys op die terme en voorwaardes hierin vervat en ▇▇▇ ▇▇▇▇ die VERKOPER of die AFSLAER na eie goeddunke aanvaar of verwerp kan word. Die VERKOPER mag die EIENDOM voor aanvaarding van die bod van die veiling onttrek.
1.13. Indien geen bod gelyk is aan die reserweprys of dit oorskry nie, mag die EIENDOM van die veiling onttrek word. Die
VERKOPER mag die AFSLAER opdrag ▇▇▇ ▇▇ enige laer bod te aanvaar.
1.14. In die geval van ‘n geskil tussen die bieërs ▇▇▇ die besluit van die AFSLAER finaal en bindend wees.
1.15. Die AFSLAER mag enige foute wat deur hom begaan word, regstel.
1.16. Geen bod mag onttrek word nadat die bod toegeslaan is totdat die bevestigingstydperk van die onroerende eiendom verstryk het nie. Gedurende hierdie tydperk ▇▇▇ die aanbod oop ▇▇▇ vir aanvaarding deur die VERKOPER of sy agent en indien die aanbod aanvaar word, ▇▇▇ die verkoop geag wees om ’n verkoop by wyse van veiling ▇▇ ▇▇▇▇ vir doeleindes van die Wet.
1.17. Die hoogste bieër (die “KOPER”) moet hierdie Verkoopsvoorwaardes onmiddellik onderteken sodra die bod toegeslaan is.
2. AANVAARDING EN BEVESTIGING
2.1. Die KOPER se aanbod is onherroeplik en ▇▇▇ oop ▇▇▇ vir aanvaarding deur die VERKOPER tot en met 12H00 op die
24 ste September 2021
2.2. Die KOPER se aanbod ▇▇▇ geag aanvaar ▇▇ ▇▇▇▇ slegs wanneer die VERKOPER of die AFSLAER, watter een ookal van toepassing mag wees, hierdie verkoopsvoorwaardes namens die VERKOPER onderteken het in die spasie daarvoor aan die einde van hierdie ooreenkoms en dit ▇▇▇ ▇▇▇ vereis word dat die VERKOPER die KOPER in kennis moet stel van die aanvaarding van sy aanbod voor die verstryking van die bevestigingstydperk nie.
2.3. Indien die VERKOPER die KOPER se aanbod verwerp ▇▇▇ die AFSLAER enige deposito en kommissie wat die KOPER
betaal het, aan hom terugbetaal.
2.4. Indien hierdie verkoping die toestemming van enige statutêre owerheid of enige hof vereis, ▇▇▇ is hierdie verkoping onderhewig aan die verlening van sodanige toestemming.
3. KOOPPRYS
Die koopprys van die EIENDOM, plus Belasting op Toegevoegde Waarde (“BTW”) indien van toepassing, moet as volg betaal
word:
3.1 ‘n deposito van 5 % (vyf persent) van die koopprys deur die KOPER aan die AFSLAER sodra die bod toegeslaan is, ▇▇▇▇▇ deposito in 'n genomineerde trust rekening van die AFSLAER of die VERKOPER se prokureur betaal ▇▇▇ word. In die geval waar die deposito betaal word in 'n genomineerde Trust rekening van die AFSLAER, magtig die KOPER hiermee die AFSLAER om opdrag ▇▇ ▇▇▇ dat die deposito bedrag aan die VERKOPER se prokureurs oorbetaal word op aanvraag deur die VERKOPER se prokureur.
3.2 Die KOPER se handtekening hierop ▇▇▇▇▇▇▇ toestemming en magtiging aan die AFSLAER en/of die VERKOPER se prokureur om die geld te belê wat ten opsigte van die koopprys betaal word in ’n rentedraende rekening tot en met registrasie van die EIENDOM in die KOPER se naam, waarna ▇▇▇▇▇ rente die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ toeval.
3.3 Die balans van die koopprys moet in kontant betaal en gewaarborg word ter bevrediging van die VERKOPER se prokureurs deur middel van ‘n skriftelike waarborg van ‘n geregistreerde finansiële instelling, betaalbaar sonder enige heffing teen registrasie van die oordrag van die EIENDOM in naam van die KOPER. Sodanige waarborg moet aan die VERKOPER se prokureur gelewer word binne 45 (vyf-en-veertig) dae na skriftelike versoek daarvoor deur die VERKOPER of die VERKOPER se prokureurs.
4. BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE/HEREREGTE
4.1 Die koopprys sluit BTW uit.
4.2 In geval waar BTW betaalbaar is op die koopprys as gevolg van die verkoping, moet die KOPER sodanige BTW addisioneel tot die koopprys onmiddellik op aanvraag aan die VERKOPER se prokureurs betaal.
4.3 Waar die ▇▇▇▇▇ waarteen BTW gehef word verander na afloop van die datum van ondertekening hiervan deur die KOPER en in omstandighede waarin die gewysigde ▇▇▇▇▇ van toepassing is op hierdie transaksie, ▇▇▇ ▇▇▇ die koopprys dienooreenkomstig aangepas word met die bedoeling dat die VERKOPER dieselfde bedrag ▇▇▇ ontvang en behou na afloop van betaling, ongeag die ▇▇▇▇▇ waarteen BTW gehef word.
5. AFSLAERSKOMMISSIE
5.1. Die KOPER is aanspreeklik vir betaling van die AFSLAER se kommissie ▇▇▇▇ afgekondig voor die aanvang van die veiling en uiteengesit is in Skedule 1 hiertoe, plus BTW.
5.2. Hierdie kommissie ▇▇▇ geag verdien ▇▇ ▇▇▇▇ en is betaalbaar sodra die VERKOPER hierdie ooreenkoms onderteken ter aanvaarding van die KOPER se aanbod.
5.3. Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ afslaerskommissie in die AFSLAER se genomineerde trust rekening betaal onmiddellik met die val van die hammer, maar hierdie bedrag en enige rente verdien daarop ▇▇▇ die eiendom van die VERKOPER ▇▇▇ en ▇▇▇ in trust gehou word deur die AFSLAER of die VERKOPER se prokureur tot en met aanvaarding van die KOPER se aanbod deur die VERKOPER of totdat die VERKOPER die KOPER se aanbod verwerp of totdat die bevestigings periode ▇▇▇▇ uiteengesit in klousule 2.1 verstryk.
5.4. Waar die VERKOPER die aanbod van die KOPER aanvaar, magtig die VERKOPER hiermee die AFSLAER en/of die VERKOPER se prokureur om onmiddellik die kommissie verdien, plus BTW, uit die trust rekening te onttrek en aan die AFSLAER oor te betaal.
5.5. Indien die VERKOPER en die KOPER versuim om hulle verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms na te kom, ▇▇▇ die AFSLAER die reg hê om sodanige kommissie ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ van die party wat kontrakbreuk gepleeg het. Dit word op rekord geplaas dat indien hierdie transaksie gekanselleer word met wedersydse toestemming die AFSLAER geregtig ▇▇▇ ▇▇▇▇ op die kommissie ingevolge hierdie ooreenkoms, ▇▇▇▇▇ kommissie betaalbaar ▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die VERKOPER en die KOPER gesamentlik en afsonderlik.
5.6. Klousule 5 is ingevoeg en bedoel tot voordeel van die AFSLAER wat met ondertekening hiervan sodanige voordeel aanvaar.
6. OKKUPASIE, BESIT EN RISIKO
6.1. Okkupasie, besit en risiko ▇▇▇ na die KOPER oorgaan op datum van registrasie van die EIENDOM in die naam van die KOPER, ▇▇▇▇▇ datum nie voor 15 Desember 2021 ▇▇▇ ▇▇▇▇ nie.
6.2. Indien die KOPER voor registrasie van oordrag okkupasie neem van die EIENDOM ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ verplig wees om okkupasie huur aan die VERKOPER te betaal, bereken ▇▇▇▇ uiteengesit in Skedule 1 hiertoe, ▇▇▇▇▇ bedrag maandeliks vooruitbetaalbaar ▇▇▇ ▇▇▇▇ op die 1ste (eerste) ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇ maand vanaf die datum van okkupasie tot datum van registrasie van die EIENDOM in die naam van die KOPER, beide dae ingesluit, betaalbaar direk aan die VERKOPER se prokureurs (verminder pro rata vir enige periode korter as ’n maand).
6.3. In die geval van okkupasie voor registrasie, ▇▇▇ die EIENDOM, met geboue en verbeterings vir die algehele risiko van die KOPER wees.
6.4. Vanaf datum van okkupasie ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ verplig wees om alle verbeterings op die EIENDOM op sy onkoste omvattend te verseker en sodanige versekeringspolis aan die VERKOPER as meegaande sekuriteit te sedeer totdat die EIENDOM in sy naam registreer is.
7. HEFFINGS EN BELASTING
7.1 Die VERKOPER is aanspreeklik vir alle belasting en ander munisipale heffings wat verband hou met die EIENDOM vir die tydperk tot onmiddellik voor die datum van besit en die KOPER is aanspreeklik vir alle belasting en enige ander munisipale heffings wat daarna gehef word.
7.2 Die KOPER moet ‘n pro rata gedeelte van alle belasting en heffings aan die VERKOPER terugbetaal vir dienste wat deur die VERKOPER vooruit betaal is ten opsigte van die tydperk ná die datum van besitneming en hierdie bedrag is betaalbaar teen registrasie van die oordrag.
8. VERKOPER SE VERBLYF STATUS EN DIE WEERHOUDING VAN BELASTING
8.1. Die VERKOPER, die AFSLAER en die KOPER is bewus van die KOPER se verpligting om ’n gedeelte van die koopprys van die VERKOPER te weerhou indien die VERKOPER nie ’n Suid-Afrikaanse inwoner is nie en om die bedrag aan die Ontvanger van Inkomste te betaal volgens Artikel 53A van die Inkomstebelastingwet, (hierin ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ as die “Wet”).
8.2. Indien die VERKOPER volgens ’n deskundige interpretasie van die Belastingwet vir belastingdoeleindes nie as ’n
inwoner beskou kan word nie:
8.2.1 Gee die KOPER met die registrasie van oordrag, onherroeplik opdrag aan die VERKOPER se prokureur om die voorgeskrewe persentasie van die koopprys te weerhou en om daardie bedrag binne 14 dae aan die Ontvanger van Inkomste te betaal.
8.2.2 Die VERKOPER ▇▇▇ die reg hê om bevestiging van die Ontvanger van Inkomste te verkry vir die nie-weerhouding of ’n verminderde weerhouding van belasting. Hierdie bevestiging ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ 21 dae ná die aanvaarding van hierdie ooreenkoms aan die aktebesorger gelewer word, en indien nie, sal die VERKOPER aan die persentasie-weerhoudingsbelasting ▇▇▇▇ in die Wet uiteengesit onderworpe wees.
9. OORDRAG EN OORDRAGKOSTE
9.1. Oordrag ▇▇▇ ▇▇▇ plaasvind in die naam van die KOPER nie, nieteenstaande enige iets tot die teendeel hierin vervat, tensy die volle koopsom en alle ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ waarvoor die KOPER in terme hiervan aanspreeklik is, insluitend afslaerskommissie, betaal is en/of betaling daarvan verseker is ▇▇▇▇ hierin bepaal.
9.2. Oordrag van die EIENDOM ▇▇▇ ▇▇▇▇ die VERKOPER se prokureurs gegee word, so gou as moontlik na die aanvaardingsdatum, onderhewig daaraan dat die KOPER voldoen het aan die bepaling van die sub-klousule hierbo.
9.3. Oordrag van die EIENDOM ▇▇▇ ▇▇▇▇ die VERKOPER se prokureurs behartig word en alle uitgawes daarvan of insidenteel tot die voorbereiding en registrasie van oordrag, die oordrag fooie, uitgawes en BTW (indien van toepassing) ten opsigte van die oordrag ▇▇▇ ▇▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ betaal word, wat ▇▇▇ insluit uitgawes en regskostes insidenteel tot die voorbereiding en registrasie van enige verbandlening aan ’n finansiële instelling wat die finansiering goedkeur.
10. BESTAANDE HUURKONTRAKTE
10.1 In die geval dat die EIENDOM tans verhuur word, is die verkoop onderhewig aan alle bestaande huurkontrakte en onversteurde besit word ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ of gewaarborg nie.
10.2 Die KOPER is gebonde aan sodanige bepalings en voorwaardes van alle reeds bestaande huurooreenkomste waarvan hy erken hy ten volle bewus is, alternatiewelik verkies hy om dit te aanvaar en om daarby ▇▇ ▇▇▇▇▇.
10.3 Die KOPER is bewus van die bepalings van:
10.3.1 die “Restitution of Land Rights Act. 22 of 1994”;
10.3.2 die “Land Reform (Labour Tenants) Act of 1996”;
10.3.3 die “Extension of Security of Tenure Act 62 of 1997” (ESTA)
wat die regte ten opsigte van besit en okkupasie van grond deur enige derde party reguleer en / of verseker. Behalwe ▇▇▇▇ hierin uiteengesit ▇▇▇▇▇▇▇ die VERKOPER nie enige waarborg of maak hy geen voorstellings, uitdruklik of stilswyend, aan die KOPER ten opsigte van die regte van enige okkupeerder of potensiële okkupeerder of enige derde party in terme van die bogenoemde Wette en meer spesifiek, dat sodanige regte nie bestaan nie. Die KOPER vrywaar die VERKOPER teen enige eis of aksie wat deur enige okkupeerder ingestel mag word ten opsigte van die EIENDOM.
11. HERSTELWERK EN VERBETERINGE
11.1 Voor registrasie van oordrag is die KOPER nie by magte om enige veranderinge aan die EIENDOM aan te bring, sonder die voorafgaande skriftelike toestemming van die VERKOPER nie.
11.2 Die VERKOPER is nie verplig om die ▇▇▇▇▇ ▇▇ vergoed vir enige gemagtigde verandering wat aangebring is nie in geval waar die verkoping gekanselleer word.
11.3 Die KOPER is aanspreeklik vir enige skade wat die VERKOPER gely het as gevolg van enige veranderinge deur die
KOPER aangebring en wat nie deur die VERKOPER gemagtig is nie.
12. VOETSTOOTS, GROOTTE EN VOORSTELLINGS
12.1 Die EIENDOM word “voetstoots” verkoop en is onderhewig aan die bepalings en voorwaardes en serwitute genoem of waarna ▇▇▇▇▇▇ is in die huidige en/of voormalige titelaktes en die voorwaardes van vestiging van die dorp waarin dit geleë is en die sonering van toepassing op die Stadsbeplanningskema. Die EIENDOM word verkoop ten opsigte van grootte ▇▇▇▇ dit nou bestaan. Die VERKOPER ▇▇▇ ▇▇▇ baat as gevolg van enige oorskot nie en ▇▇▇ ▇▇▇ aanspreeklik wees vir enige tekort aan die grootte van die EIENDOM nie. Nie die VERKOPER of die AFSLAER is aanspreeklik daarvoor om enige landmeterpenne of –bakens ten opsigte van die EIENDOM aan die KOPER uit ▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ spesifiek daartoe versoek deur die KOPER of tensy die VERKOPER en/of die AFSLAER kennis dra van enige wesenlike gebreke ten opsigte daarvan.
12.2 Die KOPER bevestig dat hy voldoende geleentheid gebied is om die EIENDOM en enige tersaaklike inligting te ondersoek en inspekteer voor die aanvang van hierdie veiling en nie oorreed is om hierdie ooreenkoms aan te gaan as gevolg van enige uitdruklike of geimpliseerde inligting, verklaring, advertensie oor voorstelling deur die AFSLAER of enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ of ▇▇▇▇ of namens die VERKOPER wat nie in hierdie dokument vervat is nie.
12.3 Die KOPER is bewus van die inhoud van Skedule 1 wat spesifieke inligting ten opsigte van die EIENDOM vervat en wat voor aanvang van die veiling deur die AFSLAER uitgelees is.
13. KONTRAKBREUK
13.1 Indien enige van die partye versuim om die voorwaardes vervat in hierdie ooreenkoms behoorlik en stiptelik na te kom, ▇▇▇ die benadeelde party daarop geregtig wees om 7 ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ aan die skuldige party ▇▇ ▇▇▇ ▇▇ ▇▇ of ▇▇▇▇ versuim aan te suiwer of reg te stel (tensy die versuim plaasvind nadat die oordrag dokumente reeds ingedien is by die Aktekantoor vir registrasie, in ▇▇▇▇▇ geval die 7 dae periode ter keuse van die benadeelde party verminder mag word tot 48 (agt en veertig) uur. Indien die skuldige party versuim om te voldoen aan sodanige kennisgewing ▇▇▇ ▇▇▇ die benadeelde party geregtig wees maar nie verplig nie, sonder benadeling van enige ander regte wat hy of sy regtens mag hê, insluitende die reg om skade te eis, om:
13.1.1 Die kontrak te kanselleer en teen kansellasie: -
13.1.1.1 Indien die skuldige party die KOPER is ▇▇▇ die VERKOPER geregtig wees om alle geld wat deur die KOPER betaal is, uitgesluit die AFSLAERSKOMMISSIE, as rouwkoop of as ’n werklike vooraf bepaling van skade vir die VERKOPER te behou en ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ nie geregtig wees op enige vergoeding vanaf die VERKOPER ten opsigte van enige verbeteringe van enige aard wat dit aan die EIENDOM aangebring het nie, selfs al het dit plaasgevind met die VERKOPER se toestemming. Die KOPER en die VERKOPER kom spesifiek ooreen dat die AFSLAER geregtig ▇▇▇ ▇▇▇▇, maar nie verplig nie, om die EIENDOM onmiddellik weer op veiling te koop aan ▇▇ ▇▇▇▇; en
13.1.1.2 As die skuldige party die VERKOPER is ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ geregtig wees op die volle terugbetaling van alle gelde wat in terme hiervan aan die VERKOPER en die AFSLAER betaal is en om enige ander skade van die VERKOPER te eis wat dit mag ly as gevolg van die VERKOPER se versuim; OF
13.1.2 Om spesifieke nakoming te eis en / of betaling van alle gelde wat deur die skuldige party in terme hiervan verskuldig is.
13.2 Met kansellasie van hierdie ooreenkoms vir watter rede ookal onderneem die KOPER hiermee om onmiddellik die EIENDOM te ontruim en dat hy ▇▇▇ toesien dat die EIENDOM ontruim word deur enige persone wat dit okkupeer deur middel van die KOPER se titel of met sy / haar toestemming. Okkupasie ▇▇▇ aan die VERKOPER terugbesorg word in dieselfde goeie toestand as wat dit was op die datum van okkupasie deur die KOPER.
13.3 Okkupasie van die EIENDOM deur die KOPER of deur persone met toestemming ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ nie enige reg op okkupasie of verblyf skep in terme van enige statutêre bepaling of die gemenereg nie.
13.4 Nieteenstaande enigeiets hierin vervat, indien die KOPER enige bedrag betaal in terme hiervan, stem die partye in dat die AFSLAER geregtig ▇▇▇ ▇▇▇▇ om as ’n eerste trekking van sodanige bedrag die waarde van afslaerskommissie en enige direkte ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ verhaal en om enige uitstaande bedrag daarop van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ vorder.
13.5 Dit word aangeteken dat enige aftrekking van afslaerskommissie deur die AFSLAER wat aan dit verskuldig is in terme van hierdie transaksie nie die KOPER vrystel van enige ander verpligtinge wat hy / sy mag hê in terme van hierdie veilingsreëls nie.
14. REGSKOSTE
Die skuldige party is aanspreeklik vir alle regskoste aangegaan deur die benadeelde party, die AFSLAER en sy agent / prokureur om die bepalings van hierdie ooreenkoms af te dwing op die skaal ▇▇▇▇ tussen prokureur en kliënt, insluitende invorderingskommissie.
15. ADRES / DOMICILIUM
Die KOPER en die VERKOPER kies hiermee hul onderskeie adresse / domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes van hierdie ooreenkoms, insluitende kennisgewings en hofproses, die adres wat ▇▇▇▇▇ ▇▇ handtekening hieronder aangebring is. Enige kennisgewing wat per voorafbetaalde geregistreerde pos gestuur word ▇▇▇ beskou word as ontvang ▇▇ ▇▇▇▇ op die vyfde dag nadat dit gepos is; enige kennisgewing wat per hand afgelewer word ▇▇▇ beskou word as ontvang ▇▇ ▇▇▇▇ op die dag van aflewering; enige kennisgewing wat per telefaks of elektronies gestuur word deur middel van e-pos, ▇▇▇ beskou word as ontvang ▇▇ ▇▇▇▇ op die eerste sakedag na die dag van versending. Enige kennisgewing ▇▇▇ skriftelik gegee word, wat enige e-pos of telefaks insluit.
16. GESAMENTLIKE EN AFSONDERLIKE AANSPREEKLIKHEID
Indien hierdie ooreenkoms met meer as een KOPER aangegaan word, ▇▇▇ die aanspreeklikheid van alle sodanige KOPERS
teenoor die VERKOPER en die AFSLAER gesamentlik en afsonderlik in solidum wees.
17. INSOLVENSIE WET NO. 24 VAN 1936
Die partye kom ooreen dat die verkoop van die eiendom in terme hiervan nie geadverteer ▇▇▇ word ▇▇▇▇ die VERKOPER nie en dat die VERKOPER die KOPER hiermee vrywaar teen enige eise wat ingestel mag word en wat voortspruit uit die ▇▇▇▇ dat die verkoping nie geadverteer is nie. Die VERKOPER onderneem dat indien enige verrigtinge van enige aard waarna ▇▇▇▇▇▇ word in Artikel 34 van die Insolvensie Wet No. 24 van 1936 ingestel word voor die datum van oordrag, ▇▇▇ die VERKOPER onmiddellik alle bedrae betaal wat deur dit verskuldig is aan die entiteit wat sodanige verrigtinge ingestel het. Die VERKOPER onderneem verder om die ▇▇▇▇▇ ▇▇ vrywaar en skadeloos te stel teen enige verliese of skade wat die KOPER mag ly as gevolg van enige sodanige verrigtinge wat ingestel mag word.
18. WERKNEMERS KONTRAKTE
18.1. Die partye erken dat hulle bewus is van die inhoud en uitwerking van Artikel 197 van die Wet op Arbeidsverhoudinge
(“Labour Relations Act”), Wet 66 van 1995, en spesifiek die Wet se toepassing op hierdie koopkontrak.
18.2. Dit word aangeteken dat, in ooreenstemming met Artikel 197 van die Wet op Arbeidsverhoudinge 1995, die werknemerskontrakte van elkeen van die werknemers van die VERKOPER wat in diens geneem is ten opsigte van die EIENDOM op datum van oordrag ▇▇▇ aan die KOPER oorgedra word.
18.3. Die VERKOPER waarborg dat die lys van sodanige werknemers, hul vergoedingspakkette, opgehope verlof, jare diens en geskatte waarde van skeidingspakkette ▇▇▇▇ op datum van registrasie van oordrag van die EIENDOM in die naam van die KOPER volledig vervat is in Skedule 2.
18.4. Vir duidelikheid, waarborg die VERKOPER dat daar geen ander werknemers in diens ▇▇▇ ▇▇▇▇ op datum van oordrag van die EIENDOM in die naam van die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ as die gelys in Skedule 2 nie en vrywaar die VERKOPER die KOPER en hou dit skadeloos teen enige eise wat ingestel mag word teen die KOPER deur werknemers wat nie op Skedule 2 gelys is nie.
18.5. In die geval dat die KOPER binne ‘n tydperk van 12 (twaalf) maande na die datum van registrasie van die EIENDOM in die naam van die KOPER enige van die werknemers gelys in Skedule 2 ontslaan (alleenlik as gevolg van boerdery bedrywighede), ▇▇▇ die VERKOPER verantwoordelik wees teenoor die KOPER vir die volgende ten opsigte van hierdie skeidingspakette:
18.5.1. Enige opgehope verlof ten opsigte van die spesifieke werknemer bereken op die effektiewe datum van oordrag van die EIENDOM in die naam van die KOPER;
18.5.2. Die waarde van die skeidingspakket van die spesifieke werknemer ▇▇▇▇ bereken op die effektiewe datum van oordrag van die EIENDOM in die naam van die KOPER.
18.6. Behalwe vir die inhoud van klousule 18.5, vrywaar die KOPER hiermee die VERKOPER en hou dit skadeloos teen enige eise wat ingestel mag word teen die VERKOPER deur enige van die werknemers wat aan die KOPER oorgedra word in terme van klousule 18.2, of andersins, en wat voortspruit uit die aflegging van enige van die werknemers na die datum van oordrag of wat voortspruit uit die versuim deur die ▇▇▇▇▇ ▇▇ aan sy verpligtinge te voldoen in verband met die bepalings en voorwaardes van indiensneming van die genoemde werknemers.
18.7. Nieteenstaande enigeiets tot die teendeel ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ nie geregtig wees om die dienskontrak van enige werknemer te beëindig voor die datum van registrasie van oordrag van die EIENDOM nie.
18.8. Die VERKOPER aanvaar verantwoordelikheid om die inhoud van klousule 18 aan die werknemers te openbaar wat deur hierdie transaksie beinvloed ▇▇▇ word en om die implikasies daarvan aan sodanige werknemers te verduidelik.
19. ARTIKEL 112 VAN DIE MAATSKAPPYWET
19.1. Die KOPER en die VERKOPER is bewus van die bepalings van Artikel 112 van die Maatskappywet 71 van 2008 (“Artikel 112”), wat stipuleer dat indien die VERKOPER ’n maatskappy is en indien die EIENDOM óf die geheel óf die grootste gedeelte van die VERKOPER se onderneming is, óf die geheel óf die grootste gedeelte van die VERKOPER ▇▇ ▇▇▇▇▇ uitmaak, die direkteure van die VERKOPER nie gemagtig ▇▇▇ ▇▇▇▇ om die eiendom te verkoop nie, behalwe ingevolge ’n spesiale resolusie deur die lede van die VERKOPER.
19.2. In die geval waar Artikel 112 wel van toepassing is, waarborg die VERKOPER dat die bepalings van Artikel 112 nagekom is en ▇▇▇ 'n resolusie ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die direkteure van die maatskappy binne 30 (dertig) dae vanaf datum van die VERKOPER se aanvaarding van die KOPER se aanbod aan die VERKOPER se prokureur voorsien word.
20. MAATSKAPPY OM GESTIG TE WORD
20.1 In die geval waar die KOPER hierdie ooreenkoms onderteken in sy hoedanigheid as agent vir ‘n maatskappy wat nog gestig moet word en die KOPER versuim ▇▇ ▇▇▇▇▇ 20 (twintig) dae vanaf die datum van aanvaarding en bevestiging van hierdie ooreenkoms, sodanige maatskappy te registreer met een van die doelstellings as synde bekragtiging en aanvaarding van hierdie ooreenkoms, of indien sodanige maatskappy versuim om hierdie ooreenkoms binne 15 (vyftien) dae na die datum van sy inlywing te bekragtig of aan te neem, ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ sodanige omstandighede die KOPER beskou word as synde hierdie ooreenkoms in sy persoonlike hoedanigheid aan te gegaan het met al die regte en verpligtinge van die KOPER ingevolge hierdie ooreenkoms.
20.2 In die geval waar sodanige maatskappy geregistreer word en hierdie ooreenkoms na behore bekragtig of aangeneem of die benoeming teweeg gebring is, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ van sy handtekening hieronder homself tot die VERKOPER as borg en medehoofskuldenaar in solidium met sodanige maatskappy vir die behoorlike nakom as die KOPER, van die bepalings, voorwaardes en verpligtinge wat uit hierdie ooreenkoms spruit.
21. MAATSKAPPYE, BESLOTE KORPORASIES OF TRUSTS
21.1 Indien die KOPER ’n maatskappy, beslote korporasie of trust is verbind die persoon wat hierdie ooreenkoms onderteken namens die KOPER hom- of haarself as borg en medehoofskuldenaar met die KOPER vir die behoorlike uitvoering van al die verpligtinge wat uit hierdie ooreenkoms spruit.
21.2 Enige persoon wat hierdie dokument onderteken namens ’n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇, insluitend ’n maatskappy, beslote korporasie, vereniging of trust, ▇▇▇ persoonlik aanspreeklik wees vir die behoorlike nakoming van alle verpligtinge van die KOPER in terme van die veilingsreëls en daardie individu ▇▇▇ geag word om die KOPER ▇▇ ▇▇▇▇ waar sodanige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ nie tydens ondertekening hiervan deur daardie persoon bestaan nie. Hierdie bepaling is nie van toepassing op gevalle beoog in paragraaf 20 nie.
22. SERTIFIKAAT VAN VOLDOENING VIR ELEKTRIESE INSTALLASIES
22.1 Die VERKOPER onderneem om aan die VERKOPER se prokureurs, voor registrasie van oordrag of okkupasie, watter ookal eerste plaasvind, ’n sertifikaat van voldoening vir elektriese installasies ten opsigte van die EIENDOM te voorsien in terme van die Elektriese Installasie Regulasies van 2009 in terme van die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid (Wet No. 85 van 1993, ▇▇▇▇ gewysig). Alle kostes verbonde aan sodanige sertifikaat, insluitende kostes vir herstelwerk of vervangings vereis ten einde die sertifikaat te bekom, ▇▇▇ ▇▇▇▇ die VERKOPER ▇▇▇▇▇ word.
22.1.1 Teen die voorsiening van die sertifikaat aan die VERKOPER se prokureurs, ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ geen ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ hoegenaamd teen die VERKOPER hê ten opsigte van elektriese installasies en geen verdere aanspreeklikheid in hierdie verband ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ op die VERKOPER rus nie.
22.2 Die VERKOPER onderneem dat, op datum van okkupasie of oordrag, wat ook al eerste plaasvind, na uitreiking van sodanige sertifikaat geen toevoeging of wysiging aan die elektriese installasies op die eiendom aangebring ▇▇▇ ▇▇▇▇ nie. Indien daar wel enige wysiging of toevoeging was, ▇▇▇ die VERKOPER ‘n verdere nakomingsertifikaat ten opsigte daarvan bekom en voorsien.
22.3 In die geval waar ‘n elektriese ▇▇▇▇▇▇▇ op die eiendom geïnstalleer is, ▇▇▇ die VERKOPER, in ooreenstemming met artikel 12 (2) van die Regulasies op Elektriese Masjinerie 2011, aan die KOPER 'n bykomende Voldoende Sertifikaat, uitgereik deur 'n geakkrediteerde gesag, wat die nakoming van die elektriese ▇▇▇▇▇▇▇ installasie met SANS ▇▇▇▇▇-▇-▇▇ bevestig voorsien.
23. VERVREEMDE EN INDRINGER SPESIE REGULASIES
Die VERKOPER erken hiermee sy verpligting om skriftelik aan die ▇▇▇▇▇ ▇▇ bevestig dat daar geen indringer spesies ▇▇▇▇ aangedui in Hoofstuk 2 van die Vreemde en Indringer Spesie Regulasies 2014 op die EIENDOM teenwoordig is en bevestig hiermee dat geen sodanige indringer spesies teenwoordig is op die EIENDOM nie, of alternatiewelik dat 'n lys van die indringer spesies skriftelik aan die KOPER beskikbaar gemaak ▇▇▇ word voor registrasie van die EIENDOM in die naam van die KOPER.
24. JURISDIKSIE VAN DIE LANDDROSHOF
Die partye hierby betrokke stem in tot die jurisdiksie van die Landdroshof ingevolge Artikel 28 van die Landdroshofwet van 1944 ▇▇▇▇ gewysig. Nieteenstaande voorgenoemde ▇▇▇ dit nie een van die partye verhinder om die Hooggeregshof van Suid- Afrika ▇▇ ▇▇▇▇▇ vir enige regshulp wat nodig mag wees nie.
25. INTERPRETASIE
In hierdie ooreenkoms sluit woorde met ‘n enkelvoudige strekking die meervoud in en vice versa, woorde met die strekking van die manlike geslag sluit ook die vroulike geslag in en ▇▇▇ woorde met die strekking van ‘n natuurlike persoon ook ’n liggaam met regsbevoegdheid insluit.
26. ALGEMENE KLOUSULES
26.1 Hierdie veilingsreëls en verkoopsvoorwaardes bevat die hele ooreenkoms tussen die partye in verband met die onderwerp hiervan en geen ooreenkoms, voorstelling of waarborg tussen die partye, behalwe dié wat hierin uiteengesit word, is bindend op die partye nie.
26.2 Geen verlenging van tyd, afstanddoening, toegewing of opskorting van enige van die bepalings van hierdie ooreenkoms wat enige van die partye hierby betrokke ▇▇▇▇▇▇▇ het, ▇▇▇ bindend wees nie tensy op skrif gestel en deur beide partye onderteken nie.
26.3 Geen wysiging of verandering aan of kansellasie van hierdie verkoopsvoorwaardes of van enige van die bepalings hiervan ▇▇▇ van enige krag of effek wees nie, tensy op skrif gestel en deur beide partye tot die ooreenkoms onderteken nie.
26.4 Woorde wat enkelvoudig gestel word ▇▇▇ die meervoud insluit en omgekeerd, en woorde met ’n manlike betekenis ▇▇▇
die vroulike insluit en woorde wat op persone dui ▇▇▇ vennootskappe en korporatiewe liggame insluit en omgekeerd.
26.5 Die partye wat hierdie dokument onderteken bevestig dat hulle al die bepalinge en voorwaardes hierin vervat gelees en begryp het en stem daartoe in dat hulle daaraan verbind word.
26.6 Die VERKOPER en die KOPER waarborg dat hy na behore gemagtig is om aanvaarding van die Koopakte te onderteken.
27. POPIA
Die Verkoper/s en die Koper/s gee hiermee toestemming aan HOME AND HECTARE wat betrokke is by die verkoop, en aan die Akteprokureurs wat die oordrag van die eiendom ▇▇▇ registreer, om ons persoonlike inligting te verwerk vir alle doeleindes wat verband hou met hierdie verkoop, ooreenkomstig die bepalings van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting.
Hiermee ▇▇▇▇▇▇▇ ons toestemming om toekomstige eiendoms-verwante bemarking van Home & Hectare te ontvang:
Koper Verkoper
KOPER: VERKOPER:
DIE EIENDOM IS PER OPENBARE VEILING TE KOOP AANGEBIED OP DIE
DAG VAN 20
En verkoop per stygende prys vir die bedrag van
R (woorde)
(PLUS BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE INDIEN VAN TOEPASSING)
AAN:
MAATSKAPPY/ BESLOTE KORPORASIE/ TRUST/ ANDER
(vervolgens ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ as die “KOPER”)
ENTITEIT REGISTRASIE NO.: ENTITEIT ADRES:
KONTAKBESONDERHEDE: | (Landlyn) |
|
(Epos) (Sel) |
|
AAN:
MNR/MEV/MEJ
(vervolgens ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ as die “KOPER”)
IDENTITEITS NO.: ADRES:
KONTAKBESONDERHEDE: (Landlyn)
(Epos) (Sel)
HUWELIKSTATUS: (Binne / Buite Gemeenskap van goedere) NAAM VAN EGGENOOT: ID NO VAN EGGENOOT:
EK, DIE KOPER, BEVESTIG HIERMEE DAT DIE VOLLE OMVANG VAN MY VERPLIGTINGE EN REGTE HIERIN AAN MY VERDUIDELIK IS EN DAT VOLDOENDE GELEENTHEID AAN MY GEBIED IS OM NOODSAAKLIKE NAVRAE TE DOEN TEN OPSIGTE VAN DIE EIENDOM EN ALLE WESENLIKE ASPEKTE DAARVAN EN DIE VERKOOP DAARVAN EN DAT EK DIE UITWERKING VAN HIERDIE OOREENKOMS VERSTAAN.
GETEKEN TE OP DIE DAG VAN 20
AS GETUIES:
1.
KOPER (waar van toepassing verbind die ondertekenaar homself tot borg en medehoofskuldenaar in solidum)
2.
HOME AND HECTARE (EDMS) BPK
behoorlik gemagtig
AANVAARDING EN BEVESTIGING
GETEKEN TE OP DIE DAG VAN 20
AS GETUIES:
1.
VERKOPER (waar van toepassing is die VERKOPER na behore gemagtig)
2. VERKOPER SE ADRES:
Ek verklaar hiermee dat die veiling reëls na die beste van my wete voldoen aan die vereistes van Regulasie 21
AFSLAER
AFSLAER VOLLE NAAM/NAME: ADRES: KONTAK NOMMER:
SKEDULE 1
1. SPESIALE VOORWAARDES
Die verkoop van hierdie eiendom is onderworpe aan die volgende spesiale voorwaardes:
▇▇ | ▇▇▇ | |
1.1 Vruggebruik | x | |
1.2 Serwitute | x | |
1.3 Waterregte | x | |
1.4 Lopende ▇▇▇▇ | x | |
1.5 Huurooreenkomste | x |
2. KOMMISSIE
Die koper is verantwoordelik vir afslaerskommissie teen ‘n ▇▇▇▇▇ van SEWE persent (7%) plus BTW teen die heersende ▇▇▇▇▇ en ▇▇▇ aan die AFSLAER betaal word.
3. OKKUPASIEHUUR
Okkupasie huur, ▇▇▇▇ wedersyds ooreengekom tussen die onderskeie partye, per maand en ▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in klousule 6 ▇▇▇ betaalbaar wees.
GETEKEN DEUR VERKOPER TE OP DIE DAG VAN 20
AS GETUIES:
1.
2.
VERKOPER
GETEKEN DEUR ▇▇▇▇▇ ▇▇ OP DIE DAG VAN 20
AS GETUIES:
1.
2.
KOPER
BORGAKTE
Ek/ons die ondergetekende(s),
ID NOMMER:
verbind hiermee myself / onsself as borg en medehoofskuldenaar/s in solidium vir en namens die KOPER tot en ten gunste van die VERKOPER en die AFSLAER in verband met alle verpligtinge van die KOPER onder voorgaande verkoopsvoorwaardes en in besonder vir alle bedrae geld wat verskuldig mag wees, insluitende skadevergoeding as gevolg van watter rede ook al en doen afstand van die voordele van verdeling en uitwinning. Verder erken ek/ons dat ek/ons ten volle bewus is van al die bepalinge en voorwaardes van die verkoopsvoorwaardes ▇▇▇▇ voorgaande uiteengesit. Ek/ons aanvaar domicilium et executandi by die adres wat hierna hierin vermeld word.
GETEKEN TE OP DIE DAG VAN 20
AS GETUIES:
1.
BORG
2. HOME AND HECTARE (EDMS) BPK behoorlik gemagtig
UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN 'N VERGADERING VAN DIE LEDE
VAN GEHOU TE OP
OOREENGEKOM DAT:
1. DIE BESLOTE KORPORASIE KOOP die volgende EIENDOM
van vir die bedrag van R
2. Dat in sy hoedanigheid as Lid hierdeur gemagtig is om alle dokumente wat nodig is om uitvoering ▇▇ ▇▇▇ aan die bogenoemde resolusie, te onderteken en ten uitvoer te bring.
Gesertifiseer 'n ware afskrif,
LID
UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN 'N VERGADERING VAN DIE DIREKTEURE VAN
GEHOU TE
OP
OOREENGEKOM DAT:
1. Die MAATSKAPPY KOOP die volgende EIENDOM
van vir die bedrag van R
2. Dat in sy hoedanigheid as Direkteur hierdeur gemagtig is om alle dokumente wat nodig is om uitvoering ▇▇ ▇▇▇ aan die bogenoemde resolusie, te onderteken en ten uitvoer te bring.
Gesertifiseer 'n ware afskrif,
DIREKTEUR
UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN 'N VERGADERING VAN DIE TRUSTEES VAN
GEHOU TE
OP
OOREENGEKOM DAT:
1. Die Trust KOOP die volgende EIENDOM
van vir die bedrag van R
2. Dat in sy hoedanigheid as Trustee hierdeur gemagtig is om alle dokumente wat nodig is om uitvoering ▇▇ ▇▇▇ aan die bogenoemde resolusie, te onderteken en ten uitvoer te bring.
Gesertifiseer 'n ware afskrif,
