Wetgewende beperkings Voorbeeld Klousules

Wetgewende beperkings. Kragtens huidige wetgewing is 'n beperkte tydperk wat eindig op die beperkte tydperk se einddatum, xxxx in die staat aangedui, op die plan van toepassing. As die planhouer tydens 'n beperkte tydperk die plan wil beëindig, mag ons nie meer by die beëindiging betaal as 'n bedrag wat volgens wetgewende beperkings bepaal word nie. As die beëindigingswaarde meer is as die bedrag beperk deur wetgewing, xxx ons die beperkte bedrag as 'n ad hoc-onttrekking betaal. Die balans xxx xxxx xxx tot die beperkte tydperk se einddatum. Slegs een ad hoc-onttrekking mag tydens 'n beperkte tydperk op die plan gemaak word. Die bedrag van so 'n ad hoc-onttrekking word beperk tot die bedrag xxxx hierbo bepaal. As 'n ad hoc-onttrekking tydens 'n beperkte tydperk gemaak is, xxx nog 'n ad hoc-onttrekking nie voor die beperkte tydperk se einddatum toegelaat word nie. Daarby mag ons slegs een lening tydens 'n beperkte tydperk teen die plan toestaan. Die bedrag van so 'n lening word ook beperk xxxx hierbo beskryf. As ons 'n lening tydens 'n beperkte tydperk toegestaan het, mag ons dit nie weer voor die beperkte tydperk se einddatum doen nie. Gereelde onttrekkings op die plan mag slegs na die beperkte tydperk se einddatum gemaak word.