Gereelde onttrekkings op die plan Voorbeeld Klousules

Gereelde onttrekkings op die plan. Die planhouer mag aansoek doen om gereelde onttrekkings op die plan xx xxxx, xxxx xxxx voldoen word aan ons voorwaardes wat in daardie stadium van toepassing is. Een van hierdie voorwaardes is dat terwyl herhalende betalings gemaak word, gereelde onttrekkings nie gemaak kan word nie. Aangesien voorwaardes egter van tyd tot xxx xxx verander, xxx dit gekommunikeer word wanneer die planhouer om gereelde onttrekkings aansoek doen. Die besonderhede van die gereelde onttrekkings xxx in die staat aangedui word nadat ons die aansoek om gereelde onttrekkings aanvaar het. Ons hef 'n transaksieheffing vir elke onttrekkingsbetaling wat gemaak word. Die xxxxxxx xxx mettertyd xxxxxx. Die huidige vlak word in die staat aangedui. Ons xxx die nodige aantal eenhede van die toepaslike beleggingsfondse eweredig aan die fondswaardes verkoop om die transaksieheffing en die onttrekkingsbedrag te betaal. Die fondswaarde xxx verminder met die waarde van die eenhede wat verkoop is. Ons xxx die eenhede verkoop op die onttrekkingsdag wat versoek is. As 'n maand nie hierdie spesifieke dag het nie, of as dit nie op 'n werksdag xxx xxx, xxx ons die eenhede op die volgende werksdag verkoop. Ons xxx die onttrekkingsbedrag so gou moontlik na die eenhede verkoop is, betaal. Ons xxx die gereelde onttrekkings staak wanneer dit nie aan ons voorwaardes voldoen nie.