Vermindering of staking van die herhalende betaling Voorbeeld Klousules

Vermindering of staking van die herhalende betaling. Die herhalende betaling kan op versoek verminder of gestaak word, mits daar voldoen word aan ons voorwaardes wat in daardie stadium van toepassing is. Een van die voorwaardes vir die staking van die herhalende betaling is 'n minimum fondswaarde na die transaksieheffing, indien van toepassing, afgetrek is. As herhalende betalings gestaak word ten spyte daarvan dat daar nie aan hierdie voorwaarde voldoen is nie, sal die plan verval. Die minimum fondswaarde word in die staat aangedui. As herhalende betalings gestaak word as gevolg van emigrasie, mag die plan se beëindigingswaarde as 'n enkelbedrag geneem word op voorwaarde dat die emigrasie skriftelik deur 'n gemagtigde Reserwebank-handelaar bevestig is. Die beëindigingswaarde is gelyk aan die fondswaarde minus die transaksieheffing en die uitstaande bedrag van die reëlmatige bemarkingsheffing, indien van toepassing.
Vermindering of staking van die herhalende betaling. Die herhalende betaling kan op versoek verminder of gestaak word, mits daar voldoen word aan ons voorwaardes wat in daardie stadium van toepassing is. Ons xxx 'n transaksieheffing hef wanneer die herhalende betaling voor die opsiedatum verminder of gestaak word. Een van die voorwaardes vir die staking van die herhalende betaling is 'n minimum fondswaarde na die transaksieheffing, indien van toepassing, afgetrek is. As herhalende betalings gestaak word ten spyte daarvan dat daar nie aan hierdie voorwaarde voldoen is nie, sal die plan beëindig word. As daar geen beëindigingswaarde beskikbaar is nie, sal die plan verval. Die minimum fondswaarde word in die staat aangedui.
Vermindering of staking van die herhalende betaling. Die herhalende betaling kan op versoek verminder of gestaak word, mits daar voldoen word aan ons voorwaardes wat in daardie stadium van toepassing is. Ons xxx 'n transaksieheffing hef wanneer die herhalende betaling voor die opsiedatum verminder of gestaak word. Een van die voorwaardes vir die staking van die herhalende betaling is 'n minimum fondswaarde na die transaksieheffing, indien van toepassing, afgetrek is. As herhalende betalings gestaak word ten spyte daarvan dat daar nie aan hierdie voorwaarde voldoen is nie, sal die plan verval. Die minimum fondswaarde word in die staat aangedui. As herhalende betalings gestaak word as gevolg van emigrasie, mag die plan se beëindigingswaarde as 'n enkelbedrag geneem word op voorwaarde dat die emigrasie skriftelik deur 'n gemagtigde Reserwebank-handelaar bevestig is. Die beëindigingswaarde is gelyk aan die fondswaarde minus die wysigings- en transaksieheffings, indien van toepassing.
Vermindering of staking van die herhalende betaling. Die herhalende betaling kan op versoek verminder of gestaak word, mits daar voldoen word aan ons voorwaardes wat in daardie stadium van toepassing is. Een van die voorwaardes vir die staking van die herhalende betaling is 'n minimum fondswaarde. As herhalende betalings gestaak word ten spyte daarvan dat daar nie aan hierdie voorwaarde voldoen is nie, sal die plan beëindig word. As daar geen beëindigingswaarde beskikbaar is nie, sal die plan verval. Die minimum fondswaarde word in die staat aangedui.