Common use of Samestelling Clause in Contracts

Samestelling. Ten opsigte van tenders vir die aankoop van goedere en dienste met ʼn waarde vanaf R250 001, tenders vir die verkoop, verhuring of aanwending ▇▇▇ ▇▇▇▇▇, en tenders vir versoeke vir inligting en versoeke vir voorstelle, bestaan die Tenderkomitee uit: Tenderkomitees word deur die VS-hoof in oorleg met die Hoofdirekteur: Finansies saamgestel. Die samestelling van die tenderkomitee asook die beoordelingskriteria en gepaardgaande gewigte moet aan die Finansieskomitee voorgelê word vir aanbeveling na die Rektor se Bestuurspan vir goedkeuring. Die VS-hoof, in oorleg met die Studentedekaan, bepaal of die betrokke tender van sodanige belang vir studente is dat ʼn verteenwoordiger van die Studenteraad in die Tenderkomitee behoort te dien; alternatiewelik word die gepaste wyse van oorlegpleging met die studentegemeenskap vasgestel voordat die Tenderkomitee se werksaamhede ʼn aanvang neem. Die VS-hoof, in oorleg met die Hoofdirekteur: Finansies identifiseer die voorsitter van ʼn tenderkomitee. Dit kan die VS-hoof wees of ʼn personeellid wat geen belang by die uitkoms het nie en wat nie in die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste werksaam is nie. Tenderkomitees word op verskillende vlakke van bestuursenioriteit saamgestel, afhangende van die omvang van die transaksie en die reputasie-risiko wat vir die US ter sprake is. Die RBS-lid of Dekaan, in oorleg met die RBS-lid wat verantwoordelik is vir die koördinering van risikobestuur, is daarvoor verantwoordelik om ʼn meer senior Tenderkomitee te versoek indien reputasie-risiko dit genoodsaak. Indien dit ʼn tender is met geen reputasie risiko vir die US nie byvoorbeeld die aankoop van ʼn apparaat, word die tenderkomitee bepaal deur die departement/afdeling wat die aankope wil doen. Die tenderkomitee moet goedgekeur word deur die Hoofdirekteur: Finansies in die geval van aankope van produkte of dienste en in geval van kapitaaltenders in terme van die Reglement aangaande Delegasie van Bevoegdhede en Verantwoordelikhede. Die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste vervul ʼn tegniese adviesfunksie en ʼn nakomingsfunksie ten opsigte van elke Tenderkomitee, maar geen personeellid van die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste is ʼn lid van enige Tenderkomitee nie. ʼn Tenderproses van goeie gehalte vereis behoorlike opleiding van Tenderkomiteelede en die ander rolspelers in die tenderproses. ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ van die beleid, prosedures en bestuurspraktyke word in ʼn baie ernstige lig gesien, wat onmiddellike ontslag in terme van die US se personeelbeleid kan insluit. Die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienstewys ʼn persoon aan wat tender-spesifikasies skrutineer en die Tenderkomitee adviseer oor die tenderproses en risiko’s met betrekking tot tenders. Die Tenderkomitee stel ʼn persoon as sekretaris van die Tenderkomitee aan om die notule te neem.

Appears in 1 contract

Sources: Aankoop en Tenderbeleid

Samestelling. Ten opsigte van tenders vir die aankoop van goedere en dienste met ʼn waarde vanaf R250 001, tenders vir die verkoop, verhuring of aanwending ▇▇▇ ▇▇▇▇▇, en tenders vir versoeke vir inligting en versoeke vir voorstelle, bestaan die Tenderkomitee uit: Institusionele tenders, Strategiese tenders en tenders wat ʼn moontlike reputasie risiko inhou vir die US: Tenderkomitees word deur die VS-hoof in oorleg met die Hoofdirekteur: Finansies saamgestel. Die samestelling van die tenderkomitee asook die beoordelingskriteria en gepaardgaande gewigte moet aan die Finansieskomitee voorgelê word vir aanbeveling na die Rektor se Bestuurspan Rektoraat vir goedkeuring. Die VS-hoof, in oorleg met die StudentedekaanSenior Direkteur: Studentesake, bepaal of die betrokke tender van sodanige belang vir studente is dat ʼn verteenwoordiger van die Studenteraad in die Tenderkomitee behoort te dien; alternatiewelik word die gepaste wyse van oorlegpleging met die studentegemeenskap vasgestel voordat die Tenderkomitee se werksaamhede ʼn aanvang neem. Die VS-hoof, in oorleg met die Hoofdirekteur: Finansies identifiseer die voorsitter van ʼn tenderkomitee. Dit kan die VS-hoof wees of ʼn personeellid wat geen belang by die uitkoms het nie en wat nie in die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste werksaam is nie. Tenderkomitees word op verskillende vlakke van bestuursenioriteit saamgestel, afhangende van die omvang van die transaksie en die reputasie-risiko wat vir die US ter sprake is. Die RBS-lid Rektoraatlid of Dekaan, in oorleg met die RBSRektoraat-lid wat verantwoordelik is vir die koördinering van risikobestuur, is daarvoor verantwoordelik om ʼn meer senior Tenderkomitee te versoek indien reputasie-risiko dit genoodsaak. Indien dit ʼn tender is met geen reputasie risiko vir die US nie byvoorbeeld die aankoop van ʼn apparaat, word die tenderkomitee bepaal deur die departement/afdeling wat die aankope wil doen. Die tenderkomitee moet goedgekeur word deur die Hoofdirekteur: Finansies in die geval van aankope van produkte of dienste en in geval van kapitaaltenders in terme van die Reglement aangaande Delegasie van Bevoegdhede en Verantwoordelikhede. Die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste vervul ʼn tegniese adviesfunksie en ʼn nakomingsfunksie ten opsigte van elke Tenderkomitee, maar geen personeellid van die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste is ʼn lid van enige Tenderkomitee nie. ʼn Tenderproses van goeie gehalte vereis behoorlike opleiding van Tenderkomiteelede en die ander rolspelers in die tenderproses. ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ Oortreding van die beleid, prosedures en bestuurspraktyke word in ʼn baie ernstige lig gesien, wat onmiddellike ontslag in terme van die US se personeelbeleid kan insluit. Die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienstewys Voorsieningsdienste wys ʼn persoon aan wat tender-spesifikasies skrutineer en die Tenderkomitee adviseer oor die tenderproses en risiko’s met betrekking tot tenders. Die Tenderkomitee stel ʼn persoon as sekretaris van die Tenderkomitee aan om die notule te neem.

Appears in 1 contract

Sources: Aankoop en Tenderbeleid

Samestelling. Ten opsigte van tenders vir die aankoop van goedere en dienste met ʼn waarde vanaf R250 R150 001, tenders vir die verkoop, verhuring of aanwending ▇▇▇ ▇▇▇▇▇, en tenders vir versoeke vir inligting en versoeke vir voorstelle, bestaan die Tenderkomitee uit: Tenderkomitees word deur die VS-hoof in oorleg met die HoofdirekteurDirekteur: Finansies Finansiële Beplanning en Batebestuur saamgestel. Die , met dien verstande dat die samestelling volgens die diskresie van die tenderkomitee asook die beoordelingskriteria en gepaardgaande gewigte moet VS-hoof aan die Finansieskomitee voorgelê word vir aanbeveling na die Rektor se Bestuurspan (RBS) vir goedkeuringgoedgekeur voorgelê kan word. Die VS-hoof, in oorleg met die Studentedekaan, bepaal of die betrokke tender van sodanige belang vir studente is dat ʼn verteenwoordiger van die Studenteraad in die Tenderkomitee behoort te dien; alternatiewelik word die gepaste wyse van oorlegpleging met die studentegemeenskap vasgestel voordat die Tenderkomitee se werksaamhede ʼn aanvang neem. Die VS-hoof, in oorleg met die HoofdirekteurDirekteur: Finansies Finansiële Beplanning en Batebestuur identifiseer die voorsitter van ʼn tenderkomitee. Dit kan die VS-hoof wees (in geval van groot tenders of tenders wat van buitengewone institusionele belang is) of ʼn personeellid wat geen belang by die uitkoms het nie en wat nie in die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste werksaam is nie. Tenderkomitees word op verskillende vlakke van bestuursenioriteit saamgestel, afhangende van die omvang van die transaksie en die reputasie-risiko wat vir die US ter sprake is. Die Finansieskomitee stel van tyd tot tyd die bedrae wat die senioriteit bepaal. Die RBS-lid of Dekaan, in oorleg met die RBS-lid wat verantwoordelik is vir die koördinering van risikobestuur, is daarvoor verantwoordelik om ʼn meer senior Tenderkomitee te versoek indien reputasie-risiko dit genoodsaak. Indien dit ʼn tender is met geen reputasie reputasie-risiko vir die US nie byvoorbeeld die aankoop van ʼn apparaat, word die tenderkomitee bepaal deur die departement/afdeling wat die aankope wil doen. Die tenderkomitee moet goedgekeur word deur die HoofdirekteurDirekteur: Finansies in die geval van aankope van produkte of dienste Finansiële Beplanning en in geval van kapitaaltenders in terme van die Reglement aangaande Delegasie van Bevoegdhede en VerantwoordelikhedeBatebestuur. Die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste vervul ʼn tegniese adviesfunksie en ʼn nakomingsfunksie ten opsigte van elke Tenderkomitee, maar geen personeellid van die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste is ʼn lid van enige Tenderkomitee nie. ʼn Tenderproses van goeie gehalte vereis behoorlike opleiding van Tenderkomiteelede en die ander rolspelers in die tenderproses. ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ van die beleid, prosedures en bestuurspraktyke word in ʼn baie ernstige lig gesien, wat onmiddellike ontslag in terme van die US se personeelbeleid kan insluit. Die Afdeling Aankope Direkteur: Finansiële Beplanning en Voorsieningsdienstewys Batebestuur wys ʼn persoon aan wat tender-spesifikasies skrutineer en die Tenderkomitee adviseer oor die tenderproses en risiko’s met betrekking tot tenders. Die Tenderkomitee stel ʼn persoon aan as sekretaris van die Tenderkomitee aan om die notule te neemTenderkomitee.

Appears in 1 contract

Sources: Aankoop en Tenderbeleid