Prinsipale Voorbeeld Klousules

Prinsipale. Nieteenstaande spesifieke uitsondering 2 van hierdie afdeling, word die skadeloosstelling ingevolge onderafdeling B uitgebrei om, in die mate wat dit deur die voorwaardes van enige kontrak van die Boubedryffederasie van Suid-Afrika vereis word en in verband met enige aanspreeklikheid wat voortspruit uit die uitvoer van sodanige kontrak, enige prinsipaal wat benoem word in sodanige kontrak wat deur die versekerde aangegaan word vir die doeleindes van die besigheid skadeloos te stel, met dien verstande dat die aanspreeklikheid van die Versekeraar hoogstens die aanspreeklikheidsperk wat in die Bylae vermeld word, beloop. 8.
Prinsipale. Nieteenstaande spesifieke uitsondering 2 van hierdie afdeling, is die skadeloosstelling onder onderafdeling B in so ’n mate uitgebrei om te voldoen aan die voorwaardes van enige kontrak van die Boubedryffederasie van Suid-Afrika, en in verband met enige aanspreeklikheid wat voortspruit uit die uitvoering van sodanige kontrak, enige prinsipaal genoem in sodanige kontrak wat die versekerde aangegaan het vir die doeleindes van die besigheid, op voorwaarde dat die aanspreeklikheid van die maatskappy nie die skadeloosstellingsperk wat in die bylae vermeld word, xxx oorsky nie. 8.
Prinsipale. Nieteenstaande Besondere uitsondering 2 van hierdie afdeling, word die skadeloosstelling ingevolge onderafdeling B - Aanspreeklikheid teenoor derde partye uitgebrei om, in die mate wat dit deur die voorwaardes van enige kontrak van die Bou Industrieë Federasie van Suid-Afrika vereis word en in verband met enige aanspreeklikheid wat voortspruit uit die uitvoer van sodanige kontrak, enige prinsipaal wat benoem word in sodanige kontrak wat deur die versekerde aangegaan word vir die doeleindes van die besigheid skadeloos te stel Met dien verstande dat: die aanspreeklikheid van die maatskappy hoogstens die aanspreeklikheidsperk wat in die bylae vermeld word, beloop. 8.
Prinsipale. Indien ‘n prinsipaal en die versekerde aanspreeklik is vir dieselfde skadevergoeding en indien enige kontrak of ooreenkoms tussen ‘n prinsipaal en die versekerde dit vereis, stel die versekeraar, ongeag die voormelde spesifieke uitsondering 1, die prinsipaal op ‘n soortgelyke wyse as die versekerde skadeloos, maar slegs in soverre die prinsipaal teenoor ‘n werknemer xxxx vermeld, aanspreeklik is vir dood of liggaamlike besering of siekte van sodanige persoon wat voortspruit uit die nalatigheid van die versekerde of die versekerde se werknemers. Met dien verstande dat 1. die versekerde in die geval van ‘n eis ingevolge hierdie uitbreiding poog om met die prinsipaal te reël dat die hantering en kontrolering van alle eise by die versekeraar berus. 2. die prinsipaal, asof hy die versekerde is, die bepalings, uitsonderings en voorwaardes (algemeen sowel as spesifiek) van hierdie polis nakom en daaraan onderworpe is in soverre dit van toepassing mag wees. 3. die aanspreeklikheid van die versekeraar nie hierdeur verhoog word nie. XXXX/414/042002 (MULTIMARK) MMIII 2003 Memorandum Afdeling werksgewers aanspreeklikheid 2/2 Algemene uitsondering 1 word slegs ten opsigte van hierdie afdeling geskrap en deur die volgende vervang: “Hierdie afdeling dek nie dood, besering, siekte of aanspreeklikheid regstreeks of onregstreeks veroorsaak deur of in verband met of as gevolg van oorlog, inval, die optrede van ‘n buitelandse vyand, vyandelikhede (hetsy oorlog verklaar is of nie), burgeroorlog, muitery, opstand, rebellie, revolusie, militêre of geüsurpeerde gesag nie.
Prinsipale. Indien ’n prinsipaal en die versekerde aanspreeklik is vir dieselfde skadevergoeding en indien enige kontrak of ooreenkoms tussen ’n prinsipaal en die versekerde dit vereis, stel die versekeraar, ongeag die voormelde spesifieke uitsondering (a), die prinsipaal op ’n soortgelyke wyse as die versekerde skadeloos, maar slegs in soverre die prinsipaal teenoor ’n werknemer xxxx vermeld, aanspreeklik is vir dood of liggaamlike besering of siekte van sodanige persoon wat spruit uit die nalatigheid van die versekerde of die versekerde se werknemers. Met dien verstande dat: (a) die versekerde in die geval van ’n eis ingevolge hierdie uitbreiding poog om met die prinsipaal te reël dat die hantering en kontrolering van alle eise by die versekeraar berus; (b) die prinsipaal, asof hy die versekerde is, die bepalings, uitsonderings en voorwaardes (algemeen sowel as spesifiek) van hierdie polis nakom en daaraan onderworpe is in soverre dit van toepassing mag wees; (c) die aanspreeklikheid van die versekeraar nie hierdeur verhoog word nie.
Prinsipale. Nieteenstaande Besondere Uitsondering 2 van hierdie Afdeling, word die skadeloosstelling ingevolge Onderafdeling B uitgebrei om, in die mate wat dit deur die voorwaardes van enige kontrak van die Bou-Industrieë-Federasie van Suid Afrika vereis word en in verband met enige aanspreeklikheid wat voortspruit uit die uitvoer van sodanige kontrak, enige prinsipaal wat benoem word in sodanige kontrak wat deur die Versekerde aangegaan word vir die doeleindes van die besigheid skadeloos te stel, met dien verstande dat die aanspreeklikheid van die Maatskappy hoogstens die aanspreeklikheidsperk wat in die Bylae vermeld word, beloop. 8. KRUISAANSPREEKLIKHEDE Waar meer as een Versekerde in die Bylae vermeld word, stel die Maatskappy elke Versekerde afsonderlik, en nie gesamentlik nie, skadeloos en enige aanspreeklikheid wat tussen sodanige Versekerdes ontstaan, word hanteer asof afsonderlike Polisse aan elk uitgereik is met dien verstande dat die totale aanspreeklikheid van die Maatskappy hoogstens die skadeloosstellingsperk wat in die Bylae vermeld word, beloop.