OORDRAG Voorbeeld Klousules

OORDRAG. 5.1 Oordrag xxx gedoen word deur die Verkoper se Prokureurs (MHI Prokureurs, Xxxx: Xxxxxxxx Xxxxxxxx), en xxx geskied so spoedig moontlik nadat die opskortende voorwaardes nagekom en die konstruksie van die woning voltooi is (sien klousule 17). 5.2 Die Koper onderneem om die oordragsdokumente te onderteken onmiddellik nadat hy daartoe versoek is. 6.
OORDRAG. Ek / ons erken dat hierdie gesag gesedeer kan word aan 'n derde party indien die ooreenkoms ook gesedeer word aan daardie derde party. GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN 20 . HANDTEKENING(E) XXXX BY BANK GEREGISTREER
OORDRAG. Geen oordrag xxx xxxxxxx in hierdie afdeling of in enige gelde wat betaalbaar is of mag word ingevolge hierdie afdeling xxx erkenbaar wees deur of bindend wees op die maatskappy nie tensy 'n gedateerde kennisgewing van sodanige oordrag of belange geteken word deur die versekerde en (in geval van daaropvolgende oordrag) deur die oordraggewer op die afdeling geëndosseer word en die afdeling met die endossement voorgelê word voordat betaling van enige eis of terugbetaling van premie daaronder gemaak xxx word, maar niks in hierdie klousule xxx die strekking hê van 'n ooreenkoms deur die maatskappy met betrekking tot 'n verkoop of oordrag aan 'n nuwe bestuur nie. 7.
OORDRAG. OORDRAG van die EIENDOM xxx geskied deur Xxxxxxxx Xxxxxx & Jonck Ing, Xxxxx van Xxxxxxxxxxx 00, Xxxxxxxxxx, 0000, en xxx gegee en ontvang word by nakoming deur die KOPER van die betalings verskuldig ingevolge klousules 1 en 2 hiervan. 5.
OORDRAG. Die oordrag van die eiendom xxx gefinaliseer word deur die VERKOPER se PROKUREUR, by betaling deur die KOPER van die bedrae genoem in klousules 1 en 2 hiervan. 4.
OORDRAG. Die oordrag van die eiendom xxx gefinaliseer word deur die VERKOPER se prokureurs Xxxxxx & Fourie / Xxxxxx & Xxxxxxxx, by nakoming deur die KOPER van die betalings genoem in klousules 1 en 2 hiervan en installering van die Interne Ingenieursdienste deur die VERKOPER. 4.
OORDRAG. Oordrag van die Eiendom xxx geregistreer word deur die Verkoper se Oordragprokureurs binne ‘n redelike tyd na die vervulling van die opskortende voorwaardes in die ooreenkoms, en spesifiek met behoorlike inagneming van die bepalings van Klousule 13 hieronder. 6.1 Die Verkoper xxx op aanvraag deur die Oordragprokureurs alle kostes en uitgawes van en insidenteel tot die registrasie van die oordrag van die Eiendom in die naam van die Koper ten volle betaal, insluitend sonder beperking hereregte (indien van toepassing), die Oordragprokureurs se oordragfooie, posgeld en diverse uitgawes, die Oordragprokureurs xx xxxxxx ten aansien van FICA-verifikasie, Aktekantoorfooie, Aktekantoorheffings, pro-rata munisipale heffings, belastings en diensheffings en pro-rata Huiseienaarsvereniging heffings. 6.2 Die Xxxxx xxx op aanvraag deur die Oordragprokureurs alle fooie en uitgawes van en insidenteel tot die registrasie van enige verbande hierin ten volle aan die Oordragprokureurs betaal. 6.3 Die Koper onderneem om onmiddelik nadat hy daartoe versoek is, al die nodige dokumente wat onderteken moet word vir die oordrag van die Eiendom en die registrasie van enige verbande ingevolge hierdie ooreenkoms te onderteken. 6.4 Indien hierdie Ooreenkoms gekanselleer sou word as gevolg van die kontrakbreuk deur die Koper van enige van die terme van hierdie Ooreenkoms, xxx die Xxxxx aanspreeklik wees vir en op aanvraag betaling aan die Oordragprokureurs maak van alle fooie en uitgawes redelikerwys aangegaan deur die Oordragprokureurs tot op die datum van kansellasie. 6.5 Die Koper onderneem om onmiddelik nadat hy daartoe versoek is, die Oordragprokureurs, Agente, die finansiële instelling/s en die verbandmakelaar (“bond originator”) te voorsien van die nodige dokumente ten einde te voldoen aan die FICA (“Finansiële Intelligensie Sentrum Wet) vereistes of sodanige ander dokumente as wat vereis mag word ten einde die Oordragprokureurs in staat te stel om registrasie van oordrag te bewerkstellig. 6.6 Die Koper erken hiermee en onderneem dat, ten aansien van enige aansoek vir ‘n verbandlening xxxx beoog xxxx hierdie Ooreenkoms, die Koper uitsluitlik gebruik xxx xxxx van die dienste van die Verkoper se genomineerde Verbandmakelaars hieronder, en die Koper magtig hiermee die Verkoper om sodanige verbandmakelaar instruksie xx xxx om aansoek te doen vir ‘n verband namens die Koper. Alle verbandregistrasies xxx gedoen deur die Oordragprokureurs vermeld in Klousule 2.3 hierbo. Versuim deur die ...