OPSKORTENDE VOORWAARDES Voorbeeld Klousules

OPSKORTENDE VOORWAARDES. 23.1 Die kontrak is onderworpe aan die volgende opskortende voorwaardes: 23.1.1 Dat al die nodige toestemmings deur die toepaslike owerhede, wat by ondertekening van die kontrak uitstaande mag wees, verkry word deur die Verkoper; 23.1.2 Dat die Koper (of die Verkoper of sy agent, indien enige, namens die Koper) „n lening kry teen sekuriteit van „n eerste verband oor die eenheid vir „n bedrag nie minder as die bedrag vermeld in klousule D van die Skedule nie. Sodanige verband xxx substansieël op die selfde terme en voorwaardes wees as verbande wat deur enige bank of ander finansiële instelling ten opsigte van soortgelyke eenhede en Kopers van soortgelyke finasiële status toegestaan word. Hierdie voorwaarde xxx geag vervul xx xxxx op ontvangs van „n skriftelike advies van die uitlener aan die Koper of die Verkoper dat hy bereid is om die xxxxxx xx maak nieteenstaande die xxxx dat die fondse nie onmiddellik beskikbaar is nie, en nieteenstaade die xxxx dat finale goedkeuring nie gegee kan word voordat die Deelplan goedgekeur is nie. 23.2 Ingeval die voormelde lening nie toegestaan word binne 30 (dertig) dae na datum van ondertekening nie, xxxxx datum outomaties verleng xxx word met „n verdere 30 (dertig) dae, xxx hierdie kontrak verval en geen verdere krag of effek hê nie, in xxxxx geval die Verkoper die deposito xx xxxxxx in klousule 8 aan die Xxxxx xxx terugbetaal. 23.3 Die Koper onderneem xx xxxxx in sy vermoë te doen om die xxxxxx xx bekom, en onderneem voorts om alle dokumente wat redelikerwys noodsaaklik is vir hierdie doel te onderteken. Die Koper waarborg dat hy genoeg verdien om „n xxxxxx xx bekom vir die bedrag xxxx aangedui. 24.
OPSKORTENDE VOORWAARDES. Die leningsooreenkoms tree eers in xxxxxxx by die vervulling van die volgende opskortende voorwaardes: 5.1 goedkeuring van die Leningsaansoek deur die Fonds; 5.2 voltooiing en ondertekening van hierdie ooreenkoms en Skedule deur die partye; 5.3 voltooiing en ondertekening van die borgakte deur die xxxxx; 5.4 voltooiing van die persoonlike verklaring deur xxxx xxxx. 5.5 aanvaarding deur die xxxxx van die kwotasie xxxx vereis deur die Nasionale Kredietwet 34 van 2005. 6.
OPSKORTENDE VOORWAARDES. Hierdie Xxxxxxxxxx is onderhewig: 18.1 daaraan dat die Werkgewer die geregistreerde eienaar van die eiendom moet wees; 18.2 aan die verkryging van ‘n verband dat die Werkgewer ten bedrae van R binne 30 (dertig) dae na ondertekening hiervan; 18.3 aan die gelyktydige sluit van 'n Koopooreenkoms deur en tussen Clear Bridge Trade (Pty) Ltd en die Werkgewer vir die aankoop van die eiendom, en die vervulling van alle opskortende voorwaardes daarin vervat. 19.
OPSKORTENDE VOORWAARDES